Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Tafelberg?
Waar is Tafelberg? [boodskap #61731] Wo, 08 Mei 2002 18:09 na volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is in Suriname in Suid Amerika:) 'n Paar jaar terug let ek op die kaart
dat daar ook 'n Tafelberg in Suriname is. As 'n voormalige Hollandse
kolonie, is dit een van die handjie vol plekke in die wêreld waar jy
moontlik die taal kan verstaan en met Afrikaans oor die weg kan kom. Volg
die skakels vir meer daaroor:

Kort beskrywing: http://www1.sr.net/~t100908/page3.html
Kaart: http://www.mhw.org/suriname/csnr/
Foto ens: http://www.stinasu.sr/location_data.html
Kaart ens: http://www.2docstock.com/Suriname/Stinasu/centralreserve.htm l

Heel interessant nê?
Re: Waar is Tafelberg? [boodskap #61732 is 'n antwoord op boodskap #61731] Wo, 08 Mei 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 May 2002 11:09:35 -0700, "Jan" wrote:

> Dit is in Suriname in Suid Amerika:) '
> Heel interessant né?

Inderdaad! :-)

(Maar jy soek mos nou om opgedons te word deur die Capies, nè?) :-))))
Re: Waar is Tafelberg? [boodskap #61739 is 'n antwoord op boodskap #61731] Wo, 08 Mei 2002 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jan" skryf in boodskap news:aRdC8.58164$8V6.1679342@news.webusenet.com...
> Dit is in Suriname in Suid Amerika:) 'n Paar jaar terug let ek op die kaart
> dat daar ook 'n Tafelberg in Suriname is. As 'n voormalige Hollandse
> kolonie, is dit een van die handjie vol plekke in die wêreld waar jy
> moontlik die taal kan verstaan en met Afrikaans oor die weg kan kom. Volg
> die skakels vir meer daaroor:

Het Limburgs volkslied ( waar in bronsgroen eiken hout )
heeft dezelfde melodie als het lied van de tafelberg.
staat er ook altijd op.
grt emmy
Re: Waar is Tafelberg? [boodskap #61740 is 'n antwoord op boodskap #61739] Wo, 08 Mei 2002 20:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nog altyd gewonder oor die snaar wat die liedjie geskryf het wat begin
met:
Waar ou Tafelberg se kop....

Hy het definitief die verkeerde Tafelberg gesien:))
Annette

"emmy" skryf in boodskap news:abc2vo$ejp$1@scavenger.euro.net...
>
> "Jan" schreef in bericht
> news:aRdC8.58164$8V6.1679342@news.webusenet.com...
>> Dit is in Suriname in Suid Amerika:) 'n Paar jaar terug
> let ek op die kaart
>> dat daar ook 'n Tafelberg in Suriname is. As 'n
> voormalige Hollandse
>> kolonie, is dit een van die handjie vol plekke in die
> wêreld waar jy
>> moontlik die taal kan verstaan en met Afrikaans oor die
> weg kan kom. Volg
>> die skakels vir meer daaroor:
>
> Het Limburgs volkslied ( waar in bronsgroen eiken hout )
> heeft dezelfde melodie als het lied van de tafelberg.
> staat er ook altijd op.
> grt emmy
>
Vorige onderwerp: Steve Tshwete
Volgende onderwerp: My foto's op die web - Skagit Valley
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 20:36:48 MGT 2024