Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » draai sy nek om
draai sy nek om [boodskap #61634] Di, 07 Mei 2002 07:10 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
met die winter wat nou so skielik op ons is die grappie

twee ouens ry op `n bike toe die bestuurder by die robot vir die
passasier se 'my baaitjie se zip is stukkend en ek vrek nou van die
koue' waarop die passasier toe antwoord 'hoekom trek jy hom nie
agterstevoor aan nie dan is die oop kant mos agter'. 'great' se die
bestuurder wat toe dadelik stop om dit te doen. hulle ry toe aan maar
is in `n ongeluk betrokke. mense stop om te help en toe die ambulans
daar aankom vra die medic hoe dinge lyk. 'ongelukkig was die een ou
klaar dood toe ons hier aankom en die ander een het olraait gedoen tot
ons sy kop reg gedraai het' se `n omstander.

die moral of the story is 'sorg nou dat jy winterklere reg is anders
kan dit te laat wees' of is dit nou 'slim van sy baas'

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: draai sy nek om [boodskap #61643 is 'n antwoord op boodskap #61634] Di, 07 Mei 2002 09:45 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is juis vandag so in 'n ding - hier word dit mos nou nie so koud soos
daar by julle nie, maar as mens nie blou lug sien nie, vertel die verstand
mos dit behoort koud te wees:))))
Dus sit ek vandag met sokkies en 'n warm sweetpakbroek aan, maar bo net 'n
T-Hemp en 'n oop trui sodat ek nie te warm kry nie.

Vragie aan Jonas: Wat is 'n jas?

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:fuuedu0lttrma89fp5nq2bqdrqi5n60vds@4ax.com...
> met die winter wat nou so skielik op ons is die grappie
>
> twee ouens ry op `n bike toe die bestuurder by die robot vir die
> passasier se 'my baaitjie se zip is stukkend en ek vrek nou van die
> koue' waarop die passasier toe antwoord 'hoekom trek jy hom nie
> agterstevoor aan nie dan is die oop kant mos agter'. 'great' se die
> bestuurder wat toe dadelik stop om dit te doen. hulle ry toe aan maar
> is in `n ongeluk betrokke. mense stop om te help en toe die ambulans
> daar aankom vra die medic hoe dinge lyk. 'ongelukkig was die een ou
> klaar dood toe ons hier aankom en die ander een het olraait gedoen tot
> ons sy kop reg gedraai het' se `n omstander.
>
> die moral of the story is 'sorg nou dat jy winterklere reg is anders
> kan dit te laat wees' of is dit nou 'slim van sy baas'
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
Volgende onderwerp: Haai Oe Lekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 06:55:25 MGT 2024