Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Nuwe Land!
Die Nuwe Land! [boodskap #5975] Sa, 16 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Baie dankie aan al die poslysers wat saam met ons gebid het vir die begin
van 'n Afrikaanse Gemeente im Perth Wes Australiƫ. Ons eerste Preek in
Afrikaans vind plaas op die 15/03/96 in Perth. Afhangend van die reaksie sal
ons sien of 'n Gemeente wel selfonderhoudend kan wees.
Ons gesin het ook vanaand gaan uit eet by Perth se splinternuwe SPUR en met
meeste van die personeel afkomstig uit SA kon ons alles heerlik bestel in
Afrikaans. Die Afrikaner getalle in Perth groei daagliks.
Nogmaals dankie vir die onderskraging deur sovele van julle destyds toe ek
geskryf het oor die moontlikheid van 'n Afrikaanse gemeente. Die wat so
negatief was.. ons almal leer dat dit wat die Here Wil sal geskied.
Groete uit ons skone Stad Perth,
Paul van der Merwe
Re: Die Nuwe Land! [boodskap #5986 is 'n antwoord op boodskap #5975] Ma, 18 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henry Joubert  is tans af-lyn  Henry Joubert
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote:
>
> Paul en Rina van der Merwe wrote:
>
> > meeste van die personeel afkomstig uit SA kon ons alles heerlik bestel in
>> Afrikaans. Die Afrikaner getalle in Perth groei daagliks.>>>
>
> Hoekom voel ek nie so entoesiasties hieroor nie?

This gemeente in Perth

Just another form of separate development.

If you know something about Western Aiustralia you'll understand why I
say this.



Henry
Re: Die Nuwe Land! [boodskap #6003 is 'n antwoord op boodskap #5975] Di, 19 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Freek skryf:

> Julle is gelukkig. Hier in Pretoria kan jy nie 'n Afrikaanse
> spyskaart in die SPUR in die hande kry nie, en jy sukkel om 'n
> Afrikaanse kelner te kry.

Ja, en die enigste "Afrikaanse" ding op die spyskaart is die sg.
"Boerewors platter".

> In van die NG gemeentes hier rond word seker driekwart van die
> liedere in Engels gesing.

Nee, kyk, Freek, jy moet nou emigreer daar uit die land van die
Boere en hier in die "Last Outpost of the British Empire" kom bly.
Ons sing feitlik nooit Engelse liedere in die NG kerk nie - jy
sal veel eerder Zoeloe hier op Donderdae aande hoor.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Re: Die Nuwe Land! [boodskap #6023 is 'n antwoord op boodskap #5975] Wo, 20 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
avdm...  is tans af-lyn  avdm...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
> "Freek Eek" wrote:

> > Afrikaanse kelner te kry.

Maar dis mos logies: 'n Afrikaner sal mos nie kelner / bedien werk doen nie!
Dis dan 'n boy se werk!
(ironie vir die wat SAL misverstaan...)

>> In van die NG gemeentes hier rond word seker driekwart van die
>> liedere in Engels gesing.>>
Nee-a effie@knersus, nou dik jy darem so aan dat dit na lieg se kant toe staan!

groete
Andre
Re: Die Nuwe Land! [boodskap #6024 is 'n antwoord op boodskap #5975] Wo, 20 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Freek Eek" wrote:

Afrikaanse kelner te kry.[/color]

> In van die NG gemeentes hier rond word seker driekwart van die
> liedere in Engels gesing.>>

Is die presedent nie daar nie?
Begin 'n boikot-aksie teen die Kerk en die Spur!

:)
Re: Die Nuwe Land! [boodskap #6158 is 'n antwoord op boodskap #5975] Ma, 08 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Sabelo L Ndabazandile  is tans af-lyn  Sabelo L Ndabazandile
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hoe gann dit mense?In article ,
fe...@is.co.za says...
>
> "Freek Eek" wrote:
>
> > Afrikaanse kelner te kry.
>
>> In van die NG gemeentes hier rond word seker driekwart van die
>> liedere in Engels gesing.>>
>
> Is die presedent nie daar nie?
> Begin 'n boikot-aksie teen die Kerk en die Spur!
>
> :)
>
Vorige onderwerp: PC Hooftprijs
Volgende onderwerp: Re: Trevor Manuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:05:28 MGT 2024