Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amptelik - Nie my Skuld nie.
Amptelik - Nie my Skuld nie. [boodskap #61514] Vr, 03 Mei 2002 18:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die 2000 syfers is beskikbaar vir ongelukke hier in die Kaap. Alhoewel ek
baie op die R300 en die N1 naby Brackenfell ry - waar die meeste ongelukke
glo gebeur - en ek geen ongelukke daar sien nie, is omdat :
Daar was 76 000 motorongelukke
17500 mense was beseer
633 mense is dood, waarvan omtrent die helfte voetgangers was.
Meeste van die voetgangers is dood omtrent 8nm.
SIEN!! Ek ry nie daardie tyd van die nag daar nie!:))))

Annette
Re: Amptelik - Nie my Skuld nie. [boodskap #61569 is 'n antwoord op boodskap #61514] Ma, 06 Mei 2002 06:35 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar jou middelbaan ryery veroorsaak sulke groot verkeeropeenhopings dat
daar 8 NM steeds mense op die pad is.

GRAPPIE!!!!

Annette wrote:
>
> Die 2000 syfers is beskikbaar vir ongelukke hier in die Kaap. Alhoewel ek
> baie op die R300 en die N1 naby Brackenfell ry - waar die meeste ongelukke
> glo gebeur - en ek geen ongelukke daar sien nie, is omdat :
> Daar was 76 000 motorongelukke
> 17500 mense was beseer
> 633 mense is dood, waarvan omtrent die helfte voetgangers was.
> Meeste van die voetgangers is dood omtrent 8nm.
> SIEN!! Ek ry nie daardie tyd van die nag daar nie!:))))
>
> Annette
Vorige onderwerp: Idole:))
Volgende onderwerp: Wat dink kinders van die liefde????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 02:18:53 MGT 2024