Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » De Duivels Verzen
De Duivels Verzen [boodskap #6155] Ma, 08 April 1996 00:00
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
'n Vriendin van my het die boek - ek dink sy het dit onlangs gekoop. Net oor
die verbanning van boeke: baie boeke is nog verban omdat hulle status onder
die nuwe bedeling nog nie hersien is nie. Van daardie boeke is al
beskikbaar. Ek wonder of Marx se Das Kapital al ontban is? :-)

Hendrik
Vorige onderwerp: Onlangse Afrikaanse boeke
Volgende onderwerp: internet Times
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:05:41 MGT 2024