Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Trevor Manuel
Re: Trevor Manuel [boodskap #6115] Di, 02 April 1996 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" <OOS...@scientia.up.ac.za> wrote:
<<>Soos ek verstaan het Trevor Manuel se vorige ministerie iets te doen
>gehad met miseries soos hierdie.>>

Ek sien jy is op jou wetenskaplike beste.
As jy wil, kan ek gou 'n paar menings en gerugte op die boonste vloer
gaan haal en insit in die bespreking. Stel jy belang?
Re: Trevor Manuel [boodskap #6116 is 'n antwoord op boodskap #6115] Di, 02 April 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
joh...  is tans af-lyn  joh...
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
bri...@risc6.unisa.ac.za (Dr. J.A Brink) wrote:
> Frank skryf:
>>
>> Hallo, mense.
>>
>> Ek sien Trevor Manuel is ons nuwe Minister van Finansies. Die hemel help ons.
>>
> Hoekom?
>
> Johan
>

Want nou is ons ekonomie in 'manual'.

Johan Kriel
(joh...@nac.ac.za)
Re: Trevor Manuel [boodskap #6153 is 'n antwoord op boodskap #6115] Ma, 08 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Oor Trevor Manual: Nie die vakbonde of die groot korporasies hou van
hom nie, word geskryf. Dit is glo omdat hy 'n voorstander is van 'n
verslapping van tariewe en regulasies wat SA produkte bevoordeel
teenoor ingevoerde produkte. Dit het hom veral in botsing gebring met
die tekstiel-mense.
Hy is ook 'n teenstander van monopoliee".
Hy is nie 'n kommunis nie.
Hy word in die ANC gesien as 'n korserwatiewe politikus.


Maar hy is nie wit nie. Het dit dalk iets met vrese oor sy
aanstelling te doen?
Vorige onderwerp: Die Nuwe Land!
Volgende onderwerp: Taal-vervlakking (Re:)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:06:30 MGT 2024