Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jim Reeves sterf in vliegongeluk
Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61403] Do, 02 Mei 2002 13:35 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het grootgeword met die wete dat Jim Reeves dood is in 'n vliegongeluk.
Maar die storie wat ek toendertyd gehoor het was dat Reeves 'n passasier was
op 'n straler wat in die Bermuda driehoek verdwyn het. Ma het met groot
omhaal vertel hoe sy liggaam NOOIT gevind was nie en daar was vir jare na
sy dood gespekuleer dat hy steeds gelewe het agter die ystergordyn.

Weereens 'n groot openbaring toe ek lees Reeves het sy eie Beechcraft
gevlieg toe dit in 'n swaar reenstorm naby Nashville neergestort het.

http://www.planecrashinfo.com/w640731.htm

Hantamkind
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61454 is 'n antwoord op boodskap #61403] Vr, 03 Mei 2002 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Worsie Visser is ook mos in 'n vliegongeluk dood - hoekom soveel sangers in
vliegongelukke?

"Hantamkind" skryf in boodskap news:Y4bA8.1805$b5.6327@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek het grootgeword met die wete dat Jim Reeves dood is in 'n vliegongeluk.
> Maar die storie wat ek toendertyd gehoor het was dat Reeves 'n passasier was
> op 'n straler wat in die Bermuda driehoek verdwyn het. Ma het met groot
> omhaal vertel hoe sy liggaam NOOIT gevind was nie en daar was vir jare na
> sy dood gespekuleer dat hy steeds gelewe het agter die ystergordyn.
>
> Weereens 'n groot openbaring toe ek lees Reeves het sy eie Beechcraft
> gevlieg toe dit in 'n swaar reenstorm naby Nashville neergestort het.
>
> http://www.planecrashinfo.com/w640731.htm
>
> Hantamkind
>
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61456 is 'n antwoord op boodskap #61454] Vr, 03 Mei 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle sing mos almal een of ander tyd van wind en vlerke .:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aat9n6$o5g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Worsie Visser is ook mos in 'n vliegongeluk dood - hoekom soveel sangers in
> vliegongelukke?
> "Hantamkind" wrote in message
> news:Y4bA8.1805$b5.6327@newsfeeds.bigpond.com...
>> Ek het grootgeword met die wete dat Jim Reeves dood is in 'n vliegongeluk.
>> Maar die storie wat ek toendertyd gehoor het was dat Reeves 'n passasier
> was
>> op 'n straler wat in die Bermuda driehoek verdwyn het. Ma het met groot
>> omhaal vertel hoe sy liggaam NOOIT gevind was nie en daar was vir jare na
>> sy dood gespekuleer dat hy steeds gelewe het agter die ystergordyn.
>>
>> Weereens 'n groot openbaring toe ek lees Reeves het sy eie Beechcraft
>> gevlieg toe dit in 'n swaar reenstorm naby Nashville neergestort het.
>>
>> http://www.planecrashinfo.com/w640731.htm
>>
>> Hantamkind
>>
>
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61490 is 'n antwoord op boodskap #61456] Vr, 03 Mei 2002 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of miskien vlieg hulle net meer as die gemiddelde ouens in ander beroepe.

"Annette" skryf in boodskap news:aatadd$cn0s0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle sing mos almal een of ander tyd van wind en vlerke .:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:aat9n6$o5g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Worsie Visser is ook mos in 'n vliegongeluk dood - hoekom soveel sangers
> in
>> vliegongelukke?
>> "Hantamkind" wrote in message
>> news:Y4bA8.1805$b5.6327@newsfeeds.bigpond.com...
>>> Ek het grootgeword met die wete dat Jim Reeves dood is in 'n
> vliegongeluk.
>>> Maar die storie wat ek toendertyd gehoor het was dat Reeves 'n
passasier
>> was
>>> op 'n straler wat in die Bermuda driehoek verdwyn het. Ma het met groot
>>> omhaal vertel hoe sy liggaam NOOIT gevind was nie en daar was vir
jare
> na
>>> sy dood gespekuleer dat hy steeds gelewe het agter die ystergordyn.
>>>
>>> Weereens 'n groot openbaring toe ek lees Reeves het sy eie Beechcraft
>>> gevlieg toe dit in 'n swaar reenstorm naby Nashville neergestort het.
>>>
>>> http://www.planecrashinfo.com/w640731.htm
>>>
>>> Hantamkind
>>>
>>
>
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61496 is 'n antwoord op boodskap #61490] Vr, 03 Mei 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Yip - ek sou ook! Is John Denver nie nog 'n sanger-vliegongeluk statistiek
nie?

HK

"Sakkie"
> Of miskien vlieg hulle net meer as die gemiddelde ouens in ander beroepe.
>
> "Annette"

Hulle sing mos almal een of ander tyd van wind en vlerke .:))
>> Annette
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61501 is 'n antwoord op boodskap #61496] Vr, 03 Mei 2002 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, hy is - maar hy het net van hoge berge gesing;))
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:paxA8.2597$b5.8925@newsfeeds.bigpond.com...
> Yip - ek sou ook! Is John Denver nie nog 'n sanger-vliegongeluk statistiek
> nie?
>
> HK
>
> "Sakkie"
>> Of miskien vlieg hulle net meer as die gemiddelde ouens in ander beroepe.
>>
>> "Annette"
>
> Hulle sing mos almal een of ander tyd van wind en vlerke .:))
>>> Annette
>
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61506 is 'n antwoord op boodskap #61454] Vr, 03 Mei 2002 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 May 2002 08:11:49 +0200, "Jonas" wrote:

> Worsie Visser is ook mos in 'n vliegongeluk dood - hoekom soveel sangers in
> vliegongelukke?
> "Hantamkind" wrote in message

Jou stelling word in die woordeboek van Du Plessis & Du Plessis as 'n
"Gloudiaanse' stelling bestempel. Gloudiaans as gevolg van die totale
onwaarheid en eensydigheid daarvan. Die waarheid is dat die
meerderheid van slagoffers in vliegrampe niks meer as klein beriggies
in (agterblaaie van) koerante haal omdat hulle onbekende mense is.
Die enkele kere wat 'n Jim Reeves, Worsie Visser of Sanger des
Bekendheid ongelukkig genoeg is om deel daarvan te wees, haal dit
voorbladnuus, word gebruik om koerante te adverteer teen lamppale ]
en is hoofnuus op al wat 'n uitsending is.

DD
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61524 is 'n antwoord op boodskap #61506] Sa, 04 Mei 2002 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - die feit dat die ouens nog sing nadat hulle gesterf het moet m.i. 'n
geweldige impak op die psige van die mens het?

Ek het altyd gewonner of Jim Reeves se vliegtuig nie weer wil val nie ...
;- )))

"DD" skryf in boodskap news:t5h5dugint3t83ujqa9q08j447nothhpjj@4ax.com...
> On Fri, 3 May 2002 08:11:49 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Worsie Visser is ook mos in 'n vliegongeluk dood - hoekom soveel sangers in
>> vliegongelukke?
>> "Hantamkind" wrote in message
>
>
> Jou stelling word in die woordeboek van Du Plessis & Du Plessis as 'n
> "Gloudiaanse' stelling bestempel. Gloudiaans as gevolg van die totale
> onwaarheid en eensydigheid daarvan. Die waarheid is dat die
> meerderheid van slagoffers in vliegrampe niks meer as klein beriggies
> in (agterblaaie van) koerante haal omdat hulle onbekende mense is.
> Die enkele kere wat 'n Jim Reeves, Worsie Visser of Sanger des
> Bekendheid ongelukkig genoeg is om deel daarvan te wees, haal dit
> voorbladnuus, word gebruik om koerante te adverteer teen lamppale ]
> en is hoofnuus op al wat 'n uitsending is.
>
> DD
Re: Jim Reeves sterf in vliegongeluk [boodskap #61623 is 'n antwoord op boodskap #61496] Di, 07 Mei 2002 03:20 Na vorige boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ander soos oorle Keith Moon & Jimi Hendrix het ook omgekom van te hoog
vlieg, maar selde in 'n vliegtuig.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:paxA8.2597$b5.8925@newsfeeds.bigpond.com...
> Yip - ek sou ook! Is John Denver nie nog 'n sanger-vliegongeluk statistiek
> nie?
>
> HK
>
> "Sakkie"
>> Of miskien vlieg hulle net meer as die gemiddelde ouens in ander beroepe.
>>
>> "Annette"
>
> Hulle sing mos almal een of ander tyd van wind en vlerke .:))
>>> Annette
>
Vorige onderwerp: " Jy sê vir My : " Ou boetie..." deur LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:58:57 MGT 2024