Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Invloed van VIGS op SA
Invloed van VIGS op SA [boodskap #61450] Vr, 03 Mei 2002 05:34 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
'n Verslag van die arbeidskonsultasiegroep Andrew Levy en Vennote wys daarop
dat VIGS 'n wesenlike invloed gaan hê op die demografie van die
Suid-Afrikaanse bevolking. Van die belangrikste punte in die verslag is:
Sowat 'n derde van alle Suid-Afrikaners sal teen 2005 MIV-positief wees.
Die lewensverwagting van 'n vrou gaan in 2005 en 2010 onderskeidelik tot 43
en 37 daal.
4% van die arbeidsmag kan in die volgende 10 jaar verlore gaan.
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61451 is 'n antwoord op boodskap #61450] Vr, 03 Mei 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister gehoor dat agv die negatiewe vigsbeleid van ons regerende party die
afgelope 2 jaar, die nagevolge daarvan die volgende 5 jaar baie sigbaar
sal wees.

Nou is daar nog steeds die appelsaak aan die gang - vir wat?
Annette

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:aat7vn$mlc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Verslag van die arbeidskonsultasiegroep Andrew Levy en Vennote wys daarop
> dat VIGS 'n wesenlike invloed gaan hê op die demografie van die
> Suid-Afrikaanse bevolking. Van die belangrikste punte in die verslag is:
> Sowat 'n derde van alle Suid-Afrikaners sal teen 2005 MIV-positief wees.
> Die lewensverwagting van 'n vrou gaan in 2005 en 2010 onderskeidelik tot 43
> en 37 daal.
> 4% van die arbeidsmag kan in die volgende 10 jaar verlore gaan.
>
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61453 is 'n antwoord op boodskap #61450] Vr, 03 Mei 2002 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk by www.mrc.ac.za/bod 'n verslag opgestel in Sept 2001 deur die
Mediese Navorsingsraad. In 2002 gaan daar tussen 800 000 en 1000 000 mense
sterf in Suid-Afrika aan Vigs. Of dit nou aangemeld word as Griep, of
Longontsteking of nierversaking of pyn in die laer rug, dit is hoeveel mense
meer gaan sterf as wat beskou word as normaal. "Normaal" geneem as die
sterftes as 'n persentasie van die bevolking voor Vigs oorgeneem het.

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:aat7vn$mlc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Verslag van die arbeidskonsultasiegroep Andrew Levy en Vennote wys daarop
> dat VIGS 'n wesenlike invloed gaan hê op die demografie van die
> Suid-Afrikaanse bevolking. Van die belangrikste punte in die verslag is:
> Sowat 'n derde van alle Suid-Afrikaners sal teen 2005 MIV-positief wees.
> Die lewensverwagting van 'n vrou gaan in 2005 en 2010 onderskeidelik tot 43
> en 37 daal.
> 4% van die arbeidsmag kan in die volgende 10 jaar verlore gaan.
>
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61455 is 'n antwoord op boodskap #61453] Vr, 03 Mei 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ten minste het hulle nog nie so laag gedaal om ingegroeide toonaels die
skuld te gee nie;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cd229b1$0$18850@hades.is.co.za...
> Gaan kyk by www.mrc.ac.za/bod 'n verslag opgestel in Sept 2001 deur die
> Mediese Navorsingsraad. In 2002 gaan daar tussen 800 000 en 1000 000 mense
> sterf in Suid-Afrika aan Vigs. Of dit nou aangemeld word as Griep, of
> Longontsteking of nierversaking of pyn in die laer rug, dit is hoeveel mense
> meer gaan sterf as wat beskou word as normaal. "Normaal" geneem as die
> sterftes as 'n persentasie van die bevolking voor Vigs oorgeneem het.
>
>
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:aat7vn$mlc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Verslag van die arbeidskonsultasiegroep Andrew Levy en Vennote wys
> daarop
>> dat VIGS 'n wesenlike invloed gaan hê op die demografie van die
>> Suid-Afrikaanse bevolking. Van die belangrikste punte in die verslag is:
>> Sowat 'n derde van alle Suid-Afrikaners sal teen 2005 MIV-positief wees.
>> Die lewensverwagting van 'n vrou gaan in 2005 en 2010 onderskeidelik tot
> 43
>> en 37 daal.
>> 4% van die arbeidsmag kan in die volgende 10 jaar verlore gaan.
>>
>
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61479 is 'n antwoord op boodskap #61455] Vr, 03 Mei 2002 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Gister op Radio Highveld se nuus gesê 70% van alle babas wat in
staatshospitale gebore word is MIV-positief.

"Annette" skryf in boodskap news:aatadb$cn0s0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ten minste het hulle nog nie so laag gedaal om ingegroeide toonaels die
> skuld te gee nie;))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3cd229b1$0$18850@hades.is.co.za...
>> Gaan kyk by www.mrc.ac.za/bod 'n verslag opgestel in Sept 2001 deur die
>> Mediese Navorsingsraad. In 2002 gaan daar tussen 800 000 en 1000 000
> mense
>> sterf in Suid-Afrika aan Vigs. Of dit nou aangemeld word as Griep, of
>> Longontsteking of nierversaking of pyn in die laer rug, dit is hoeveel
> mense
>> meer gaan sterf as wat beskou word as normaal. "Normaal" geneem as die
>> sterftes as 'n persentasie van die bevolking voor Vigs oorgeneem het.
>>
>>
>> "Kobus Pietersen" wrote in message
>> news:aat7vn$mlc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Verslag van die arbeidskonsultasiegroep Andrew Levy en Vennote wys
>> daarop
>>> dat VIGS 'n wesenlike invloed gaan hê op die demografie van die
>>> Suid-Afrikaanse bevolking. Van die belangrikste punte in die verslag is:
>>> Sowat 'n derde van alle Suid-Afrikaners sal teen 2005 MIV-positief wees.
>>> Die lewensverwagting van 'n vrou gaan in 2005 en 2010 onderskeidelik
tot
>> 43
>>> en 37 daal.
>>> 4% van die arbeidsmag kan in die volgende 10 jaar verlore gaan.
>>>
>>
>
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61491 is 'n antwoord op boodskap #61450] Vr, 03 Mei 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kobus ek weet darem nie. Die projeksie toendertyd (net nadat die volle
omvang van die AIDS epidemie geanaliseer was) het "hulle" aangedui dat die
wêreld bevolking teen die jaar 2000 drasties sou verminder het. DRASTIES.
Een "geleerde" het sover gegaan om te se dat daar g'n gay man op die aarde
sou oor wees nie. Mmm. En daar sou haas ook nie 'n swart persoon in Afika
oorgebly het nie. Mmm.

Hantamkind

"Kobus Pietersen"

'n Verslag van die arbeidskonsultasiegroep Andrew Levy en Vennote wys
daarop
> dat VIGS 'n wesenlike invloed gaan hê op die demografie van die
> Suid-Afrikaanse bevolking. Van die belangrikste punte in die verslag is:
> Sowat 'n derde van alle Suid-Afrikaners sal teen 2005 MIV-positief wees.
> Die lewensverwagting van 'n vrou gaan in 2005 en 2010 onderskeidelik tot 43
> en 37 daal.
> 4% van die arbeidsmag kan in die volgende 10 jaar verlore gaan.
>
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61510 is 'n antwoord op boodskap #61450] Vr, 03 Mei 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 May 2002 20:19:32 +0200, "koos" wrote:

>
> vigs is my grootste bondgenood
> hoe meer vrek daarvan hoe beter
>

Wat probeer jy bereik met die stelling Koos?
As dit is hoe jy daaroor voel, wat daarvan?

Dave
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61512 is 'n antwoord op boodskap #61450] Vr, 03 Mei 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
vigs is my grootste bondgenood
hoe meer vrek daarvan hoe beter
Re: Invloed van VIGS op SA [boodskap #61525 is 'n antwoord op boodskap #61510] Sa, 04 Mei 2002 03:39 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek probeer niks bereik nie, ek maak slegs n stelling as jy daarvan hou of
nie, dit het niks met my te doen nie
Vorige onderwerp: Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter
Volgende onderwerp: Idole:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:00:20 MGT 2024