Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geslagsgelykheid
Geslagsgelykheid [boodskap #61374] Do, 02 Mei 2002 07:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar word nog steeds, nieteenstaande ons grondwet, op groot skaal teen ons
vrouens gediskrimineer.
Mans hier mag wettig meer as een vrou hê, maar vrouens mag nie meer as een
man hê nie.

Nou kan mens blykbaar Die Kommissie van Geslagsgelykheid skakel - 021 -
4264080 0f 011-4037182.
Hulle wil glo hê dat daar glo 50% vroue teenwoordig moet wees in al die rade
en parlemente.

DAN kan ons vra vir meer mans:)))

Annette
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61390 is 'n antwoord op boodskap #61374] Do, 02 Mei 2002 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

As 'n vrou nou meer as een man gaan hê - wie gaan die broek dra in die huis?

HK

"Annette"
> Daar word nog steeds, nieteenstaande ons grondwet, op groot skaal teen ons
> vrouens gediskrimineer.
> Mans hier mag wettig meer as een vrou hê, maar vrouens mag nie meer as een
> man hê nie.
>
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61391 is 'n antwoord op boodskap #61390] Do, 02 Mei 2002 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Nie sy nie:)))
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:X19A8.1716$b5.6183@newsfeeds.bigpond.com...
> Annette,
>
> As 'n vrou nou meer as een man gaan hê - wie gaan die broek dra in die huis?
>
> HK
>
> "Annette"
>> Daar word nog steeds, nieteenstaande ons grondwet, op groot skaal teen ons
>> vrouens gediskrimineer.
>> Mans hier mag wettig meer as een vrou hê, maar vrouens mag nie meer as een
>> man hê nie.
>>
>
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61392 is 'n antwoord op boodskap #61390] Do, 02 Mei 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus - die stuur-knoppie uit pure opgewondenheid te gou gedruk:))))

Gehoor van toentertyd in Namakwaland - arm mense - en klere moet lank hou -
Ma werk dus die seuns se broeksakke toe, sodat die sakke nie skeur of
vashaak, of die materiaal om die sak te vuil raak nie.
Elke oukersaand word die toegewerkte sakke losgetorring, sodat die seuns
iets het om kersfees mee te speel:))

Boksingday word die sakke weer toegewerk.
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:X19A8.1716$b5.6183@newsfeeds.bigpond.com...
> Annette,
>
> As 'n vrou nou meer as een man gaan hê - wie gaan die broek dra in die huis?
>
> HK
>
> "Annette"
>> Daar word nog steeds, nieteenstaande ons grondwet, op groot skaal teen ons
>> vrouens gediskrimineer.
>> Mans hier mag wettig meer as een vrou hê, maar vrouens mag nie meer as een
>> man hê nie.
>>
>
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61402 is 'n antwoord op boodskap #61392] Do, 02 Mei 2002 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
he he dis heel oorspronklik!

"Annette" skryf in boodskap news:aar80b$cv5n2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus - die stuur-knoppie uit pure opgewondenheid te gou gedruk:))))
>
> Gehoor van toentertyd in Namakwaland - arm mense - en klere moet lank hou -
> Ma werk dus die seuns se broeksakke toe, sodat die sakke nie skeur of
> vashaak, of die materiaal om die sak te vuil raak nie.
> Elke oukersaand word die toegewerkte sakke losgetorring, sodat die seuns
> iets het om kersfees mee te speel:))
>
> Boksingday word die sakke weer toegewerk.
> Annette
>
> Hantamkind wrote in message
> news:X19A8.1716$b5.6183@newsfeeds.bigpond.com...
>> Annette,
>>
>> As 'n vrou nou meer as een man gaan hê - wie gaan die broek dra in die huis?
>>
>> HK
>>
>> "Annette"
>>> Daar word nog steeds, nieteenstaande ons grondwet, op groot skaal teen ons
>>> vrouens gediskrimineer.
>>> Mans hier mag wettig meer as een vrou hê, maar vrouens mag nie meer as een
>>> man hê nie.
>>>
>>
>
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61412 is 'n antwoord op boodskap #61392] Do, 02 Mei 2002 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
D.i. nie sleg nie - skerp sou ek sê ...

"Annette" skryf in boodskap news:aar80b$cv5n2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus - die stuur-knoppie uit pure opgewondenheid te gou gedruk:))))
>
> Gehoor van toentertyd in Namakwaland - arm mense - en klere moet lank hou -
> Ma werk dus die seuns se broeksakke toe, sodat die sakke nie skeur of
> vashaak, of die materiaal om die sak te vuil raak nie.
> Elke oukersaand word die toegewerkte sakke losgetorring, sodat die seuns
> iets het om kersfees mee te speel:))
>
> Boksingday word die sakke weer toegewerk.
> Annette
>
> Hantamkind wrote in message
> news:X19A8.1716$b5.6183@newsfeeds.bigpond.com...
>> Annette,
>>
>> As 'n vrou nou meer as een man gaan hê - wie gaan die broek dra in die huis?
>>
>> HK
>>
>> "Annette"
>>> Daar word nog steeds, nieteenstaande ons grondwet, op groot skaal teen ons
>>> vrouens gediskrimineer.
>>> Mans hier mag wettig meer as een vrou hê, maar vrouens mag nie meer as een
>>> man hê nie.
>>>
>>
>
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61464 is 'n antwoord op boodskap #61392] Vr, 03 Mei 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Gehoor van toentertyd in Namakwaland - arm mense - en klere moet lank hou -
> Ma werk dus die seuns se broeksakke toe, sodat die sakke nie skeur of
> vashaak, of die materiaal om die sak te vuil raak nie.
> Elke oukersaand word die toegewerkte sakke losgetorring, sodat die seuns
> iets het om kersfees mee te speel:))
>
> Boksingday word die sakke weer toegewerk.
> Annette
>

Die jufrou vra vir Jannie wat is vyf plus vyf en dadelik begin hy op
sy vingers tel.
"Nee Jannie," sê sy, "geen vingertellery nie. Druk jou hande in jou
broeksakke en sê my wat is vyf plus vyf."
Hy doen dit, konsentreer hard vir so rukkie, toe kom die antwoord,
"Elf!"
Re: Geslagsgelykheid [boodskap #61466 is 'n antwoord op boodskap #61464] Vr, 03 Mei 2002 08:20 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dit gebeur as mens drie duime het:)))
Baie interessante program gistermiddag op Oprah - oor die bepaling wat
presies 'n kind se leerprobleem is, en dit dan aan te spreek en te behandel,
ipv om die as ADS te verklaar en vol pille te stop.
Die onderwyser het Gr 1 kinders gevra om die begrip 5 te skryf - net een
kind het die syfer "5" geskryf.
Sommige het 5 kolletjies gemaak, sommige het 5 appels geteken, ens.
Een van my nefies was baaaie braait in Sub A.
Vra mens hom hoeveel is een appel en een appel, is die antwoord twee
appels - vra mens hom direk daarna wat is dan een plus een, was sy antwoord
altyd drie -:)))))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0205030002.6ada2cbf@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message news:...
>> Gehoor van toentertyd in Namakwaland - arm mense - en klere moet lank hou -
>> Ma werk dus die seuns se broeksakke toe, sodat die sakke nie skeur of
>> vashaak, of die materiaal om die sak te vuil raak nie.
>> Elke oukersaand word die toegewerkte sakke losgetorring, sodat die seuns
>> iets het om kersfees mee te speel:))
>>
>> Boksingday word die sakke weer toegewerk.
>> Annette
>>
>
> Die jufrou vra vir Jannie wat is vyf plus vyf en dadelik begin hy op
> sy vingers tel.
> "Nee Jannie," sê sy, "geen vingertellery nie. Druk jou hande in jou
> broeksakke en sê my wat is vyf plus vyf."
> Hy doen dit, konsentreer hard vir so rukkie, toe kom die antwoord,
> "Elf!"
Vorige onderwerp: Persvryheidsdag
Volgende onderwerp: Drom se ribbekas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:21:07 MGT 2024