Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help asseblief
Help asseblief [boodskap #61293] Di, 30 April 2002 07:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is besig om 'n "verslag" saam te stel om mense op 'n ander groep in te
lig oor ons sonderlinge en unieke taxi bedryf.
Enige insette wat ek kan byvoeg sal waardeer word.
Annette
Re: Help asseblief [boodskap #61359 is 'n antwoord op boodskap #61293] Wo, 01 Mei 2002 20:36 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ry so vinnig as jy kan, moenie worrie oor verkeersreels nie (hint: die
spietkops se salarisse is lekker laag) en hoe meer mense jy in 'n Taxi
kan sit hoe beter.

Dit is natuurlik een van die voobeelde van enterpreneurskap wat eers 'n
geweldige sukses was met baie mense wat bevoordeel was maar nou
oorgeneem word deur 'n aantal mafia tipe groepe.

Annette wrote:
>
> Ek is besig om 'n "verslag" saam te stel om mense op 'n ander groep in te
> lig oor ons sonderlinge en unieke taxi bedryf.
> Enige insette wat ek kan byvoeg sal waardeer word.
> Annette
Vorige onderwerp: Skermutseling
Volgende onderwerp: Nog 'n Vies Botha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:48:44 MGT 2024