Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RSG - "Sê wie? (!)"
RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61310] Di, 30 April 2002 13:06 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Is dit jy Nicky?"
"Is ek op die lug?"
"Praat ek met Nicky?"
"Kan ek maar praat?"

------------------------------------
Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen 'n prys
...
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61312 is 'n antwoord op boodskap #61310] Di, 30 April 2002 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> "Is dit jy Nicky?"
Ek is nie seker nie - laat ek gou bel en hoor.

> "Is ek op die lug?"
Nee, jy is op die telefoon.

> "Praat ek met Nicky?"
Hoe spel jy die Niekie met wie jy wil praat?

> "Kan ek maar praat?"
Met wie oor wat?

Bottel Pinotage 1996 asseblief;))))
Annette

>
> ------------------------------------
> Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen 'n prys
> ...
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61316 is 'n antwoord op boodskap #61310] Di, 30 April 2002 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> "Is dit jy Nicky?"
> "Is ek op die lug?"
> "Praat ek met Nicky?"
> "Kan ek maar praat?"
>
> ------------------------------------
> Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen 'n prys
> ...
>

wats die prys? kan ek dan met niekie praat?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61332 is 'n antwoord op boodskap #61316] Wo, 01 Mei 2002 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
> On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> "Is dit jy Nicky?"
>> "Is ek op die lug?"
>> "Praat ek met Nicky?"
>> "Kan ek maar praat?"
>>
>> ------------------------------------
>> Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen 'n prys
>> ...
>>
>
> wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61336 is 'n antwoord op boodskap #61332] Wo, 01 Mei 2002 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar ronddwaal wat
jou stemme laat hoor.

Annette

Jonas skryf in boodskap news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>> On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>> served the following to the group:
>>
>>> "Is dit jy Nicky?"
>>> "Is ek op die lug?"
>>> "Praat ek met Nicky?"
>>> "Kan ek maar praat?"
>>>
>>> ------------------------------------
>>> Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen 'n
> prys
>>> ...
>>>
>>
>> wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61369 is 'n antwoord op boodskap #61336] Do, 02 Mei 2002 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...

"Annette" skryf in boodskap news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar ronddwaal wat
> jou stemme laat hoor.
>
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>> On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> "Is dit jy Nicky?"
>>>> "Is ek op die lug?"
>>>> "Praat ek met Nicky?"
>>>> "Kan ek maar praat?"
>>>>
>>>> ------------------------------------
>>>> Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen
'n
>> prys
>>>> ...
>>>>
>>>
>>> wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61371 is 'n antwoord op boodskap #61369] Do, 02 Mei 2002 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien rondswaai
met 'n zol tussen sy lippe nie:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
> "Annette" wrote in message
> news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar ronddwaal wat
>> jou stemme laat hoor.
>>
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>> news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>>>> served the following to the group:
>>>>
>>>> >"Is dit jy Nicky?"
>>>> >"Is ek op die lug?"
>>>> >"Praat ek met Nicky?"
>>>> >"Kan ek maar praat?"
>>>> >
>>>> >------------------------------------
>>>> >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos wen
> 'n
>>> prys
>>>> >...
>>>> >
>>>>
>>>> wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61394 is 'n antwoord op boodskap #61371] Do, 02 Mei 2002 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Wat dink julle van ou Nicky ?
Is hy nie partykeer te lelik met die oues van dae nie ?
Vra net

"Annette" skryf in boodskap news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien rondswaai
> met 'n zol tussen sy lippe nie:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar ronddwaal
> wat
>>> jou stemme laat hoor.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"

>>>> > served the following to the group:
>>>> >
>>>> > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > >"Is ek op die lug?"
>>>> > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > >
>>>> > >------------------------------------
>>>> > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos
wen
>> 'n
>>>> prys
>>>> > >...
>>>> > >
>>>> >
>>>> > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> >
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61395 is 'n antwoord op boodskap #61394] Do, 02 Mei 2002 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie Niekie is oud nie:))
Ek weet ook nie hoe lelik hy vir jou is nie - ek sal nou nie sê hy is
popmooi nie, maar ek gril nie as ek na hom kyk nie.:))
Ja, ek dink hy is onbeskof met mense wat nie met hom saamstem nie, en soms
is hy nog ongeduldig ook.
Hoe op aarde dink hy werk dit in 'n normale huishouding?- Die mense moet
tog na die radio luister om te hoor wat ander mense solank van gepraat het,
terwyl hulle vir hom aanhang.
Die arme oumense is behoorlik op hul senuwees as hulle skakel - want sodra
hulle deurkom moet hulle die spoedgrens breek om die draadloos af te skakel
en weer betyds terug by die fountjie te kom om met Niekie te praat voordat
hy die knoppie druk omdat daar nie iemand aan die ander kant antwoord nie.
Ag Ja!! Ons ou volkie word fiks gehou:))
Annette

krokkie skryf in boodskap news:3cd12949$0$18851@hades.is.co.za...
> Wat dink julle van ou Nicky ?
> Is hy nie partykeer te lelik met die oues van dae nie ?
> Vra net
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien rondswaai
>> met 'n zol tussen sy lippe nie:))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar
ronddwaal
>> wat
>>>> jou stemme laat hoor.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> > "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> > news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>
>>>> > > served the following to the group:
>>>> > >
>>>> > > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > > >"Is ek op die lug?"
>>>> > > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > > >
>>>> > > >------------------------------------
>>>> > > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos
> wen
>>> 'n
>>>> > prys
>>>> > > >...
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> > >
>>>> > > Threeships Mcduck
>>>> > > www.mothership.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61413 is 'n antwoord op boodskap #61371] Do, 02 Mei 2002 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy was dan nog nie in die geweste nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien rondswaai
> met 'n zol tussen sy lippe nie:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar ronddwaal
> wat
>>> jou stemme laat hoor.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"

>>>> > served the following to the group:
>>>> >
>>>> > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > >"Is ek op die lug?"
>>>> > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > >
>>>> > >------------------------------------
>>>> > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos
wen
>> 'n
>>>> prys
>>>> > >...
>>>> > >
>>>> >
>>>> > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> >
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61414 is 'n antwoord op boodskap #61395] Do, 02 Mei 2002 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink Nicky vd B is fantasties. Een van die bestes wat SAUK nog opgelewer
het.

Het jy hom al hoor rugby uitsaai van 'n TV skerm af ...

En, sy geduld met die armes van gees wat inbel gaan my te bowe ...

Sy hantering van die redakteursforum (bestaan die nog) bewys hy is geen
pampoen nie.

Hy verdien 'n medalje - en 'n ander program. Waarom doen hy nie die
br�kfis-program nie - die Johann ou is lou.

"Annette" skryf in boodskap news:aara3t$c3mcn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink nie Niekie is oud nie:))
> Ek weet ook nie hoe lelik hy vir jou is nie - ek sal nou nie sê hy is
> popmooi nie, maar ek gril nie as ek na hom kyk nie.:))
> Ja, ek dink hy is onbeskof met mense wat nie met hom saamstem nie, en soms
> is hy nog ongeduldig ook.
> Hoe op aarde dink hy werk dit in 'n normale huishouding?- Die mense moet
> tog na die radio luister om te hoor wat ander mense solank van gepraat het,
> terwyl hulle vir hom aanhang.
> Die arme oumense is behoorlik op hul senuwees as hulle skakel - want sodra
> hulle deurkom moet hulle die spoedgrens breek om die draadloos af te skakel
> en weer betyds terug by die fountjie te kom om met Niekie te praat voordat
> hy die knoppie druk omdat daar nie iemand aan die ander kant antwoord nie.
> Ag Ja!! Ons ou volkie word fiks gehou:))
> Annette
>
>
>
> krokkie wrote in message
> news:3cd12949$0$18851@hades.is.co.za...
>> Wat dink julle van ou Nicky ?
>> Is hy nie partykeer te lelik met die oues van dae nie ?
>> Vra net
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien
> rondswaai
>>> met 'n zol tussen sy lippe nie:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar
> ronddwaal
>>> wat
>>>> > jou stemme laat hoor.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Jonas wrote in message
>>>> > news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> > > "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> > > news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > > > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>>
>>>> > > > served the following to the group:
>>>> > > >
>>>> > > > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > > > >"Is ek op die lug?"
>>>> > > > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > > > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > > > >
>>>> > > > >------------------------------------
>>>> > > > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan
pos
>> wen
>>>> 'n
>>>> > > prys
>>>> > > > >...
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> > > >
>>>> > > > Threeships Mcduck
>>>> > > > www.mothership.co.za
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61415 is 'n antwoord op boodskap #61413] Do, 02 Mei 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stuur asseblief 'n foto van die bewys:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:aarpgb$io8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy was dan nog nie in die geweste nie ...
> "Annette" wrote in message
> news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien rondswaai
>> met 'n zol tussen sy lippe nie:))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar
ronddwaal
>> wat
>>>> jou stemme laat hoor.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> > "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> > news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>
>>>> > > served the following to the group:
>>>> > >
>>>> > > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > > >"Is ek op die lug?"
>>>> > > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > > >
>>>> > > >------------------------------------
>>>> > > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan pos
> wen
>>> 'n
>>>> > prys
>>>> > > >...
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> > >
>>>> > > Threeships Mcduck
>>>> > > www.mothership.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61475 is 'n antwoord op boodskap #61414] Vr, 03 Mei 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ja kyk hy is in Spiekeries se geledere met rugby uitsaai

"Jonas" skryf in boodskap news:aarplt$feg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek dink Nicky vd B is fantasties. Een van die bestes wat SAUK nog opgelewer
> het.
>
> Het jy hom al hoor rugby uitsaai van 'n TV skerm af ...
>
> En, sy geduld met die armes van gees wat inbel gaan my te bowe ...
>
> Sy hantering van die redakteursforum (bestaan die nog) bewys hy is geen
> pampoen nie.
>
> Hy verdien 'n medalje - en 'n ander program. Waarom doen hy nie die
> br�kfis-program nie - die Johann ou is lou.
> "Annette" wrote in message
> news:aara3t$c3mcn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink nie Niekie is oud nie:))
>> Ek weet ook nie hoe lelik hy vir jou is nie - ek sal nou nie sê hy is
>> popmooi nie, maar ek gril nie as ek na hom kyk nie.:))
>> Ja, ek dink hy is onbeskof met mense wat nie met hom saamstem nie, en soms
>> is hy nog ongeduldig ook.
>> Hoe op aarde dink hy werk dit in 'n normale huishouding?- Die mense moet
>> tog na die radio luister om te hoor wat ander mense solank van gepraat
> het,
>> terwyl hulle vir hom aanhang.
>> Die arme oumense is behoorlik op hul senuwees as hulle skakel - want sodra
>> hulle deurkom moet hulle die spoedgrens breek om die draadloos af te
> skakel
>> en weer betyds terug by die fountjie te kom om met Niekie te praat
> voordat
>> hy die knoppie druk omdat daar nie iemand aan die ander kant antwoord nie.
>> Ag Ja!! Ons ou volkie word fiks gehou:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> krokkie wrote in message
>> news:3cd12949$0$18851@hades.is.co.za...
>>> Wat dink julle van ou Nicky ?
>>> Is hy nie partykeer te lelik met die oues van dae nie ?
>>> Vra net
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien
>> rondswaai
>>>> met 'n zol tussen sy lippe nie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar
>> ronddwaal
>>>> wat
>>>> > > jou stemme laat hoor.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Jonas wrote in message
>>>> > > news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> > > > "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> > > > news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > > > > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>>>
>>>> > > > > served the following to the group:
>>>> > > > >
>>>> > > > > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > > > > >"Is ek op die lug?"
>>>> > > > > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > > > > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >------------------------------------
>>>> > > > > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae kan
> pos
>>> wen
>>>> > 'n
>>>> > > > prys
>>>> > > > > >...
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Threeships Mcduck
>>>> > > > > www.mothership.co.za
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61477 is 'n antwoord op boodskap #61475] Vr, 03 Mei 2002 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watse rugbyuitsaaiery praat julle nou van - kyk julle nie tiewie nie?:))))
Mooi wedstryd vanoggend. Blues het verloor.
Annette

krokkie skryf in boodskap news:3cd25676$0$18848@hades.is.co.za...
> Ja kyk hy is in Spiekeries se geledere met rugby uitsaai
>
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aarplt$feg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek dink Nicky vd B is fantasties. Een van die bestes wat SAUK nog
> opgelewer
>> het.
>>
>> Het jy hom al hoor rugby uitsaai van 'n TV skerm af ...
>>
>> En, sy geduld met die armes van gees wat inbel gaan my te bowe ...
>>
>> Sy hantering van die redakteursforum (bestaan die nog) bewys hy is geen
>> pampoen nie.
>>
>> Hy verdien 'n medalje - en 'n ander program. Waarom doen hy nie die
>> br�kfis-program nie - die Johann ou is lou.
>> "Annette" wrote in message
>> news:aara3t$c3mcn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek dink nie Niekie is oud nie:))
>>> Ek weet ook nie hoe lelik hy vir jou is nie - ek sal nou nie sê hy is
>>> popmooi nie, maar ek gril nie as ek na hom kyk nie.:))
>>> Ja, ek dink hy is onbeskof met mense wat nie met hom saamstem nie, en
> soms
>>> is hy nog ongeduldig ook.
>>> Hoe op aarde dink hy werk dit in 'n normale huishouding?- Die mense
> moet
>>> tog na die radio luister om te hoor wat ander mense solank van gepraat
>> het,
>>> terwyl hulle vir hom aanhang.
>>> Die arme oumense is behoorlik op hul senuwees as hulle skakel - want
> sodra
>>> hulle deurkom moet hulle die spoedgrens breek om die draadloos af te
>> skakel
>>> en weer betyds terug by die fountjie te kom om met Niekie te praat
>> voordat
>>> hy die knoppie druk omdat daar nie iemand aan die ander kant antwoord
> nie.
>>> Ag Ja!! Ons ou volkie word fiks gehou:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> krokkie wrote in message
>>> news:3cd12949$0$18851@hades.is.co.za...
>>>> Wat dink julle van ou Nicky ?
>>>> Is hy nie partykeer te lelik met die oues van dae nie ?
>>>> Vra net
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien
>>> rondswaai
>>>> > met 'n zol tussen sy lippe nie:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Jonas wrote in message
>>>> > news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar
>>> ronddwaal
>>>> > wat
>>>> > > > jou stemme laat hoor.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Jonas wrote in message
>>>> > > > news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> > > > > "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> > > > > news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > > > > > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>>>>
>>>> > > > > > served the following to the group:
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > > > > > >"Is ek op die lug?"
>>>> > > > > > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > > > > > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >------------------------------------
>>>> > > > > > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae
kan
>> pos
>>>> wen
>>>> > > 'n
>>>> > > > > prys
>>>> > > > > > >...
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > Threeships Mcduck
>>>> > > > > > www.mothership.co.za
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: RSG - "Sê wie? (!)" [boodskap #61489 is 'n antwoord op boodskap #61477] Vr, 03 Mei 2002 14:10 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie beter by die stadion self. Die gees is baie beter al sien 'n ou nie so
goed soos op TV nie. Gelukkig het meeste van hulle nou ook grootskerms waar
jy kan "kykweer"

"Annette" skryf in boodskap news:aatmoe$dlnk6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Watse rugbyuitsaaiery praat julle nou van - kyk julle nie tiewie nie?:))))
> Mooi wedstryd vanoggend. Blues het verloor.
> Annette
>
>
> krokkie wrote in message
> news:3cd25676$0$18848@hades.is.co.za...
>> Ja kyk hy is in Spiekeries se geledere met rugby uitsaai
>>
>>
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:aarplt$feg$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ek dink Nicky vd B is fantasties. Een van die bestes wat SAUK nog
>> opgelewer
>>> het.
>>>
>>> Het jy hom al hoor rugby uitsaai van 'n TV skerm af ...
>>>
>>> En, sy geduld met die armes van gees wat inbel gaan my te bowe ...
>>>
>>> Sy hantering van die redakteursforum (bestaan die nog) bewys hy is geen
>>> pampoen nie.
>>>
>>> Hy verdien 'n medalje - en 'n ander program. Waarom doen hy nie die
>>> br�kfis-program nie - die Johann ou is lou.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aara3t$c3mcn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek dink nie Niekie is oud nie:))
>>>> Ek weet ook nie hoe lelik hy vir jou is nie - ek sal nou nie sê hy is
>>>> popmooi nie, maar ek gril nie as ek na hom kyk nie.:))
>>>> Ja, ek dink hy is onbeskof met mense wat nie met hom saamstem nie,
en
>> soms
>>>> is hy nog ongeduldig ook.
>>>> Hoe op aarde dink hy werk dit in 'n normale huishouding?- Die mense
>> moet
>>>> tog na die radio luister om te hoor wat ander mense solank van
gepraat
>>> het,
>>>> terwyl hulle vir hom aanhang.
>>>> Die arme oumense is behoorlik op hul senuwees as hulle skakel - want
>> sodra
>>>> hulle deurkom moet hulle die spoedgrens breek om die draadloos af te
>>> skakel
>>>> en weer betyds terug by die fountjie te kom om met Niekie te praat
>>> voordat
>>>> hy die knoppie druk omdat daar nie iemand aan die ander kant
antwoord
>> nie.
>>>> Ag Ja!! Ons ou volkie word fiks gehou:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> krokkie wrote in message
>>>> news:3cd12949$0$18851@hades.is.co.za...
>>>> > Wat dink julle van ou Nicky ?
>>>> > Is hy nie partykeer te lelik met die oues van dae nie ?
>>>> > Vra net
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:aaqk8v$d293k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Wonder waar dit vandaan kom? Ek het nog nooit vir Tarzan gesien
>>>> rondswaai
>>>> > > met 'n zol tussen sy lippe nie:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Jonas wrote in message
>>>> > > news:aaqfpn$8qp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > > Annette - dis beter bekend in die geweste as tarzantwak ...
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:aao46d$bvr6o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > My radio IS afgeskakel - dis al daardie daggadampe wat daar
>>>> ronddwaal
>>>> > > wat
>>>> > > > > jou stemme laat hoor.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > Jonas wrote in message
>>>> > > > > news:aanocu$na1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ja, maar dan moet jy eers jou radio afskakel ...
>>>> > > > > > "Threeships Mcduck" wrote in
> message
>>>> > > > > > news:pp9tcu8e61jif3m0rn96ar91rql5734v30@4ax.com...
>>>> > > > > > > On Tue, 30 Apr 2002 15:06:35 +0200, "Jonas"
>>>> >
>>>> > > > > > > served the following to the group:
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > >"Is dit jy Nicky?"
>>>> > > > > > > >"Is ek op die lug?"
>>>> > > > > > > >"Praat ek met Nicky?"
>>>> > > > > > > >"Kan ek maar praat?"
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >------------------------------------
>>>> > > > > > > >Die ou / vrou wat die mees gepasde antwoord op die vrae
> kan
>>> pos
>>>> > wen
>>>> > > > 'n
>>>> > > > > > prys
>>>> > > > > > > >...
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > wats die prys? kan ek dan met niekie praat?
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > Threeships Mcduck
>>>> > > > > > > www.mothership.co.za
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Onderstepoort Onderdeur
Volgende onderwerp: Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 06:37:02 MGT 2024