Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 28/4
Nuus 28/4 [boodskap #61235] So, 28 April 2002 15:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Edgar Cree ( 87) - dirigent - is oorlede.
Ek onthou nog, jare gelede in die 60's, was hy in Johannesburg 'n dirigent
van 'n massajeugkoor - en ons het van Bloemfontein per trein na Johannesburg
gereis vir die geleentheid.
Hy was daardie tyd die eerste ouerige man met langerige hare wat ek ooit
gesien het, en ek het gedink hy lyk wonderlk stylvol.
Annette
Re: Nuus 28/4 [boodskap #61237 is 'n antwoord op boodskap #61235] So, 28 April 2002 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Die eerste hippie-dirigent in SA?

"Annette"
> Hy was daardie tyd die eerste ouerige man met langerige hare wat ek ooit
> gesien het, en ek het gedink hy lyk wonderlk stylvol.
Re: Nuus 28/4 [boodskap #61238 is 'n antwoord op boodskap #61237] So, 28 April 2002 19:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek dink nie so nie - ek het hom nooit kaalvoet en met 'n zol gesien
nie;))
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cccb018_1@batman.vip-za.com...
> Johan:
> Die eerste hippie-dirigent in SA?
>
> "Annette"
>> Hy was daardie tyd die eerste ouerige man met langerige hare wat ek ooit
>> gesien het, en ek het gedink hy lyk wonderlk stylvol.
>
Vorige onderwerp: Nuus 26/4
Volgende onderwerp: Nuus 1/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:43:42 MGT 2024