Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skermutseling
Skermutseling [boodskap #60797] Ma, 22 April 2002 06:50 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, almal,

Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
nie!
Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
verlede week.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Skermutseling [boodskap #60798 is 'n antwoord op boodskap #60797] Ma, 22 April 2002 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Norbert, dit traak my min van wie jy hou of nie.
Jy ken my nie, en ek ken jou nie.
Ek stel selfs so min in jou belang dat ek nie eers die moeite wil doen om te
weet hoe jy lyk en wat jy doen op jou geadverteerde webbladsy nie.
.
Dit beteken nog steeds nie jy kan growwe aannames en skeldtaal hier teenoor
my en die ander mans hier gebruik nie - jy het inderdaad jou ware kleure
gewys.

Natuurlik het jy arrogant opgetree- deur een verdwaalde se siening te
gebruik wat met joune ooreenstem om Afrikaans hier aan te vat.

Na aanleiding dan van wat ek jou van SA ingelig het - altyd baie beleefd sou
ek sê - van hoe dit in Suid Afrika gaan tans, en jy dink dit is van minder
waarde as wat Gloudina dink hoe dit hier gaan, kan ek dan maar net sê ek
hoop jy hou jou " belegging" hier, in die hoop dat jy dit so gou as sal
moontlik onttrek.

Jy is die enigste "belegger" hier wat ek van weet wat dink dit gee jou nou
die reg om vir ons te kom vertel wat ons moet doen ivm ons taal. As dit nie
arrogant is nie, wat is?

Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
> Hallo, almal,
>
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
> nie!
> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
> verlede week.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Skermutseling [boodskap #60802 is 'n antwoord op boodskap #60797] Ma, 22 April 2002 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, ek wil nou een ding sê: Groter drek as wat jy nou geskryf het was
seker nog nooit op hierdie ng nie! G'n bleddie wonder jy is 'n liefie van
Gloudina nie! Soort soek soort. Kyk bietjie deur die ng en jy sal sien
Annette is ten minste een van die bydraers wat bietjie lewe blaas in ons
spul. Soek sy na 'n vryer? Sekerlik sal sy nie belangstel in 'n ou pap
piepietjie soos jy nie! Sies man!

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
> Hallo, almal,
>
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
> nie!
> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
> verlede week.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Skermutseling [boodskap #60820 is 'n antwoord op boodskap #60798] Ma, 22 April 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

Dit is altyd ditselfde met julle: ons is Afrikaners, ons is baie mooi
en die res van die wêreld lig buite die grense. Maar dit is
teenwoordig nie mee die geval nie. Julle is nie so'n "apart" volkie
soos julle elkeen wil laat glo nie en moet julle nie verskuil agter
julle beleefdheid nie. Julle is mense soos alle andere mense van die
wêreld en daar is niks wat julle so uniek maak nie.
As jy na me webbladsy nie wil loer nie dan moet jy dit self weet. Maar
mag jou wel realiseer dat ek een van die weinige persone is wat se
gesig hier wel durf laat sien. Die res is meestal naamloos of het
pseudonieme. Ek is vir die wêreld nie bang nie.

Die beleefde groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Norbert, dit traak my min van wie jy hou of nie.
> Jy ken my nie, en ek ken jou nie.
> Ek stel selfs so min in jou belang dat ek nie eers die moeite wil doen om te
> weet hoe jy lyk en wat jy doen op jou geadverteerde webbladsy nie.
> .
> Dit beteken nog steeds nie jy kan growwe aannames en skeldtaal hier teenoor
> my en die ander mans hier gebruik nie - jy het inderdaad jou ware kleure
> gewys.
>
> Natuurlik het jy arrogant opgetree- deur een verdwaalde se siening te
> gebruik wat met joune ooreenstem om Afrikaans hier aan te vat.
>
> Na aanleiding dan van wat ek jou van SA ingelig het - altyd baie beleefd sou
> ek sê - van hoe dit in Suid Afrika gaan tans, en jy dink dit is van minder
> waarde as wat Gloudina dink hoe dit hier gaan, kan ek dan maar net sê ek
> hoop jy hou jou " belegging" hier, in die hoop dat jy dit so gou as sal
> moontlik onttrek.
>
> Jy is die enigste "belegger" hier wat ek van weet wat dink dit gee jou nou
> die reg om vir ons te kom vertel wat ons moet doen ivm ons taal. As dit nie
> arrogant is nie, wat is?
>
>
> Annette
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
>> Hallo, almal,

>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>> nie!
>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>> verlede week.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Skermutseling [boodskap #60821 is 'n antwoord op boodskap #60802] Ma, 22 April 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Suidwester,

Oor smaak en kleur val nie te twis nie! As jy nou tog so graag 'n vrou
wil hê wat graag snags spinnetjies eet dan kan jy dalk 'n aansoek tot
Annette rig!

Die groete vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)

"Suidwester" schreef:

> Norbert, ek wil nou een ding sê: Groter drek as wat jy nou geskryf het was
> seker nog nooit op hierdie ng nie! G'n bleddie wonder jy is 'n liefie van
> Gloudina nie! Soort soek soort. Kyk bietjie deur die ng en jy sal sien
> Annette is ten minste een van die bydraers wat bietjie lewe blaas in ons
> spul. Soek sy na 'n vryer? Sekerlik sal sy nie belangstel in 'n ou pap
> piepietjie soos jy nie! Sies man!
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
>> Hallo, almal,

>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>> nie!
>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>> verlede week.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Skermutseling [boodskap #60822 is 'n antwoord op boodskap #60797] Ma, 22 April 2002 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert (nsaal van nasoue.)
Gaan speel in die verkeer .......

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
> Hallo, almal,
>
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
> nie!
> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
> verlede week.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Skermutseling [boodskap #60825 is 'n antwoord op boodskap #60797] Ma, 22 April 2002 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Norbert
Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette.
Wel, dis baie eenvoudig: sy het me arrogant genoem......

Wouter
Het jy al daaraan gedink dat die rede hoekom jy arrogant
genoem word ook baie eenvoudig is? Dis omdat jy arrogant is,
of minstens arrogant optree op hierdie ng. Ek het jou onlangs,
heel onafhanklik van Annette, "maar net nog 'n hooghartige
arrogante laaglander" genoem.

En jy wys keer op keer dat ons albei reg is.
Re: Skermutseling [boodskap #60826 is 'n antwoord op boodskap #60822] Ma, 22 April 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Norbert (nsaal van nasoue.)

Ek is nie heeltemaal seker oor wat jy bedoel met die woorde tusse die
haakies nie, maar ek vermoed jy het eintlik 'n woordspeling op 'Von
Saksen-Coburg' moet maak ....

Groete,
Arthur
Re: Skermutseling [boodskap #60827 is 'n antwoord op boodskap #60820] Ma, 22 April 2002 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Norbert
Dit is altyd ditselfde met julle: ons is Afrikaners, ons is baie mooi
en die res van die wêreld lig buite die grense.

Wouter
Nee, Norbert, net omdat ons nie lawwe advies neem van arrogante
mense soos jy wat uit 'n landjie kom wat 'n paar keer in een van ons
provinsies inpas nie, beteken nie dat ons ons nie aan die wêreld
steur nie. Ons ís wel ietwat uitsoekerig van wie ons advies neem.
Re: Skermutseling [boodskap #60830 is 'n antwoord op boodskap #60827] Ma, 22 April 2002 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef:

Ons ís wel ietwat uitsoekerig van wie ons advies neem.

Dis inderdaad baie verstandig!

Norbert
Re: Skermutseling [boodskap #60831 is 'n antwoord op boodskap #60826] Ma, 22 April 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Toe maar, Arthur, laat hom maar lewe.. Hy is nie skadelik nie!

Norbert

"Arthur" schreef:

> "Jonas" schreef...
>> Norbert (nsaal van nasoue.)
>
> Ek is nie heeltemaal seker oor wat jy bedoel met die woorde tusse die
> haakies nie, maar ek vermoed jy het eintlik 'n woordspeling op 'Von
> Saksen-Coburg' moet maak ....
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Skermutseling [boodskap #60833 is 'n antwoord op boodskap #60825] Ma, 22 April 2002 16:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Beste Wouter,

Ek vind dit baie jammer dat jy me arrogant vind, maar tog is ek nie
bereid om me standpunte omver te gaan gooi. Ek is nou al lank genoeg
op die wêreld en ek het al oor baie sake diep nagedink. As jy my
redelik aanspreek kry jy van my 'n redelik antwoord. Ek is nie meer
'n baba of 'n puber nie waarvan jy die mond sommer kan digsnoer.
Waar dit gaan oor die taal wil ek hierby toevoeg: kyk in die
woordeboek van Kritzinger, Eksteen. Daar staan agter die woord
"Diets" geskryf: dis die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans
gesamentlik. So te sien bly hierdie definisie selfs in Suid-Afrika nog
steeds regop staan.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Wouter Plaasvark" schreef:

> Norbert
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette.
> Wel, dis baie eenvoudig: sy het me arrogant genoem......
>
> Wouter
> Het jy al daaraan gedink dat die rede hoekom jy arrogant
> genoem word ook baie eenvoudig is? Dis omdat jy arrogant is,
> of minstens arrogant optree op hierdie ng. Ek het jou onlangs,
> heel onafhanklik van Annette, "maar net nog 'n hooghartige
> arrogante laaglander" genoem.
>
> En jy wys keer op keer dat ons albei reg is.
>
Re: Skermutseling [boodskap #60834 is 'n antwoord op boodskap #60825] Ma, 22 April 2002 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Beste Wouter,

Ek vind dit baie jammer dat jy me arrogant vind, maar tog is ek nie
bereid nie om me standpunte omver te gaan gooi. Ek is nou al lank
genoeg op die wêreld en ek het al oor baie sake diep nagedink. As jy
my redelik aanspreek kry jy van my 'n redelik antwoord. Ek is nie meer

'n baba of 'n puber nie waarvan jy die mond sommer kan digsnoer.
Waar dit gaan oor die taal wil ek hierby toevoeg: kyk in die
woordeboek van Kritzinger, Eksteen. Daar staan agter die woord
"Diets" geskryf: dis die tale Nederlands, Vlaams en Afrikaans
gesamentlik. So te sien bly hierdie definisie selfs in Suid-Afrika nog
steeds regop staan.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Wouter Plaasvark" schreef:

> Norbert
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette.
> Wel, dis baie eenvoudig: sy het me arrogant genoem......
>
> Wouter
> Het jy al daaraan gedink dat die rede hoekom jy arrogant
> genoem word ook baie eenvoudig is? Dis omdat jy arrogant is,
> of minstens arrogant optree op hierdie ng. Ek het jou onlangs,
> heel onafhanklik van Annette, "maar net nog 'n hooghartige
> arrogante laaglander" genoem.
>
> En jy wys keer op keer dat ons albei reg is.
>
Re: Skermutseling [boodskap #60889 is 'n antwoord op boodskap #60821] Di, 23 April 2002 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En jy, Norbert, sal by ou Gloudina gaan styflê? Ek sou dink Annette is dan
'n 'bargain'!!!

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cc41da7.2393301@news.skynet.be...
> Geagte Suidwester,
>
> Oor smaak en kleur val nie te twis nie! As jy nou tog so graag 'n vrou
> wil hê wat graag snags spinnetjies eet dan kan jy dalk 'n aansoek tot
> Annette rig!
>
> Die groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Suidwester" schreef:
>
>> Norbert, ek wil nou een ding sê: Groter drek as wat jy nou geskryf het was
>> seker nog nooit op hierdie ng nie! G'n bleddie wonder jy is 'n liefie van
>> Gloudina nie! Soort soek soort. Kyk bietjie deur die ng en jy sal sien
>> Annette is ten minste een van die bydraers wat bietjie lewe blaas in ons
>> spul. Soek sy na 'n vryer? Sekerlik sal sy nie belangstel in 'n ou pap
>> piepietjie soos jy nie! Sies man!
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
>>> Hallo, almal,
>
>>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>>> nie!
>>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>>> verlede week.
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Skermutseling [boodskap #60894 is 'n antwoord op boodskap #60889] Di, 23 April 2002 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette, 'n bargain? Neen, hoor! Annette word deur my baie
gerespekteer. En Gloudina ook. Dis albei mense wat ek besonder hoogag
en hulle het net so goed die reg om hulle mening uit te spreek as ek.

Die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Suidwester" schreef:

> En jy, Norbert, sal by ou Gloudina gaan styflê? Ek sou dink Annette is dan
> 'n 'bargain'!!!
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cc41da7.2393301@news.skynet.be...
>> Geagte Suidwester,

>> Oor smaak en kleur val nie te twis nie! As jy nou tog so graag 'n vrou
>> wil hê wat graag snags spinnetjies eet dan kan jy dalk 'n aansoek tot
>> Annette rig!

>> Die groete vanweë

>> Norbert (uit Vlaanderen)


>> "Suidwester" schreef:

>>> Norbert, ek wil nou een ding sê: Groter drek as wat jy nou geskryf het was
>>> seker nog nooit op hierdie ng nie! G'n bleddie wonder jy is 'n liefie van
>>> Gloudina nie! Soort soek soort. Kyk bietjie deur die ng en jy sal sien
>>> Annette is ten minste een van die bydraers wat bietjie lewe blaas in ons
>>> spul. Soek sy na 'n vryer? Sekerlik sal sy nie belangstel in 'n ou pap
>>> piepietjie soos jy nie! Sies man!
>>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>>> news:3cc3a9e1.2544868@news.skynet.be...
>>>> Hallo, almal,
>>
>>>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>>>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>>>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>>>> nie!
>>>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>>>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>>>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>>>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>>>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>>>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>>>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>>>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>>>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>>>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>>>> verlede week.
>>
>>>> Die groete van
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>
Re: Skermutseling [boodskap #60926 is 'n antwoord op boodskap #60797] Wo, 24 April 2002 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dick whitesell  is tans af-lyn  dick whitesell
Boodskappe: 11
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,
Ek hou meer van mvr. Annette as van jy, wat ook al jou naam is. Ek
probeer om te leer hierdie taal deur lesen van goeie beskrywinge soos
mvr. Annette gee aan die ng. Haar woordeskat is wonderbaarlik, ook
indien ek kan nie een of twee woorde van syne of iemand anderse in die
woordeboek nie vind nie, en toe ek na die ng vra daaroor, sy antwoord
my dadelik met die allersnaakste bepaalings daarvan soos ek glad nie
sou wag vir nie. Gloudina se taal is nie so vermaaklik vir my, asook
het dit geen humor, selfs minder as joune, en wanneer haar woorde geen
Afrikaanse bepaalings in die woordboek het nie, dan klink hulle soms
Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
'pidgin' op die Vlaamse taal?
Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:

verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by andere mense.
konsekwent
agtersy
SA medalje
moffel
vir se eie
pap aan met
bierkaai

Baie Dankie,
Dick Whitesell uit Tennessee

On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) wrote:

> Hallo, almal,
>
> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
> nie!
> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
> verlede week.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Skermutseling - hairisoff.jpg (0/1) [boodskap #60931 is 'n antwoord op boodskap #60926] Wo, 24 April 2002 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Dikkat,

Die enigste waarom ek min van Annette hou as van Gloudina is dat sy
nie na me webbladsy wil loer nie. Vir die res is Annette 'n skaplike
dame. As bylae gee ek hier 'n taamlik nuwe snapshot wat ek gemaak het
met me webkamera (hairisoff.jpg). Ek hoop slegs dat ek hierdeur geen
moeilykhede sal kry met die webserver van hierdie nuusgroep nie.
Me webbladsy staan op http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Dis 'n eenvoudige webbladsy wat al enige jare oud is en ek is ook nie
meer so dik nie as op die fotos wat daar getoon word.
As jy eintlik suiwer Afrikaans wil leer moet jy inderdaad meer na
Annette luister. Ek praat nie die Afrikaans soos dit nou uit die
Nederlands is geëvolueer nie maar me dialek en me eie kultuurtaal lyk
daar baie op. Me Afrikaans is direk afgelei uit me eie taal en dialek
wat nog so baie ooreenkomste het met die Afrikaans dat mense gaan
twyfel of daar wel enig verskil is. Daar is inderdaad verskille. Ek
het 'n politieke meningsverskil met Annette en baie andere Afrikaners
daaroor of die Afikaans miskien nie beter terug by Nederlands sou kom
nie. Ek het daarvoor me redes maar dis nogal moeilik om daardie an die
Afrikaners te verkoop. Bowendien word die diskussie op hierdie
nuusgroep erg vergiftig deur tussenkomste van patetiese
nasionalistiese ultra-regse Suidafrikaanse aktiviste, 'n soort wat ek
in me eie land ook ken.
Van daardie woorde wat jy opgee en wat jy nie verstaan het nie is daar
slegs die twee laaste wat waarskynlik nie suiwer Afrikaans is nie.
"Aanpap" is eintlik Vlaams (van: aanpappen met..) en beteken: 'n
relasie aanknoop met... (is 'n nogal pejoratiewe uitdrukking vir mense
wat relasies soek tot die andere geslag).
"Bierkaai" is miskien ook nie geken in Afrikaans nie maar word gebruik
in 'n bekende Nederlandse uitdrukking wat waarskynlik ook in Afrikaans
vertaalbaar is. Die uitdrukking is: "Vechten tegen de bierkaai", in
Afrikaans: "veg teen die bierkaai" en dit beteken: veg teen iets
waarteen 'n mens nie opgewasse is nie, 'n geveg voer wat al by
voorbaat verloor is.
Omdat jy waarskynlik Engelstalig is het ek die woorde hieronder direk
na jou eie taal toe vertaal.

Die groete (en sê asseblief ook 'n goeie dag vir Annette) vanweë

Norbert (uit Vlaanderen, België)

whites...@hotmail.com (Dikkat) schreef:

> Hallo,
> Ek hou meer van mvr. Annette as van jy, wat ook al jou naam is. Ek
> probeer om te leer hierdie taal deur lesen van goeie beskrywinge soos
> mvr. Annette gee aan die ng. Haar woordeskat is wonderbaarlik, ook
> indien ek kan nie een of twee woorde van syne of iemand anderse in die
> woordeboek nie vind nie, en toe ek na die ng vra daaroor, sy antwoord
> my dadelik met die allersnaakste bepaalings daarvan soos ek glad nie
> sou wag vir nie. Gloudina se taal is nie so vermaaklik vir my, asook
> het dit geen humor, selfs minder as joune, en wanneer haar woorde geen
> Afrikaanse bepaalings in die woordboek het nie, dan klink hulle soms
> Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
> 'pidgin' op die Vlaamse taal?
> Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
> blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:
>
> verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by andere mense. = betray, commit treason, rat (on), squeal
> konsekwent = consistent(ly)
> agtersy = back side, rear
> SA medalje = South African medal(lion)
> moffel = (bestaan ook in Afrikaans (wegmoffel)) = hide, conceal
> vir se eie = for his/her own
> pap aan met
> bierkaai
>
> Baie Dankie,
> Dick Whitesell uit Tennessee
>
>
>
>
>
>
> On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
> (*Sterrenkijker*) wrote:
>
>> Hallo, almal,

>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>> nie!
>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>> verlede week.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Skermutseling [boodskap #60933 is 'n antwoord op boodskap #60926] Wo, 24 April 2002 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Dick,

Die antwoord vir jou artikel het ek geskryf in 'n nuwe artikel (sien:
Re: Skermutseling - Hairisoff.jpg). Dit staan 'n bietjie verder. Ek
weet nie hoekom maar die server het me bydrae nie aanvaar as follow-up
nie.

Norbert

whites...@hotmail.com (Dikkat) schreef:

> Hallo,
> Ek hou meer van mvr. Annette as van jy, wat ook al jou naam is. Ek
> probeer om te leer hierdie taal deur lesen van goeie beskrywinge soos
> mvr. Annette gee aan die ng. Haar woordeskat is wonderbaarlik, ook
> indien ek kan nie een of twee woorde van syne of iemand anderse in die
> woordeboek nie vind nie, en toe ek na die ng vra daaroor, sy antwoord
> my dadelik met die allersnaakste bepaalings daarvan soos ek glad nie
> sou wag vir nie. Gloudina se taal is nie so vermaaklik vir my, asook
> het dit geen humor, selfs minder as joune, en wanneer haar woorde geen
> Afrikaanse bepaalings in die woordboek het nie, dan klink hulle soms
> Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
> 'pidgin' op die Vlaamse taal?
> Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
> blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:
>
> verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by andere mense.
> konsekwent
> agtersy
> SA medalje
> moffel
> vir se eie
> pap aan met
> bierkaai
>
> Baie Dankie,
> Dick Whitesell uit Tennessee
>
>
>
>
>
>
> On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
> (*Sterrenkijker*) wrote:
>
>> Hallo, almal,

>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>> nie!
>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>> verlede week.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Skermutseling [boodskap #60935 is 'n antwoord op boodskap #60926] Wo, 24 April 2002 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dick, jy sal maar vir Norbert moet vra om daardie woorde aan jou te
verduidelik - ek verstaan nie so lekker Vlaams nie.:)))
Annette


>
> Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
> 'pidgin' op die Vlaamse taal?
> Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
> blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:
>
> verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by andere mense.
> konsekwent
> agtersy
> SA medalje
> moffel
> vir se eie
> pap aan met
> bierkaai
>
> Baie Dankie,
> Dick Whitesell uit Tennessee
>
>
>
>
>
>
> On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
> (*Sterrenkijker*) wrote:
>
>> Hallo, almal,
>>
>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>> nie!
>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>> verlede week.
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Skermutseling (Vir Richard in Tennessee) [boodskap #60949 is 'n antwoord op boodskap #60926] Wo, 24 April 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Apr 2002 06:20:09 GMT, whites...@hotmail.com (Dikkat) wrote:

So gepraat van skermutseling ens. Ek is hier in "Dawg" country (UGA,
Athens). Gooooooooooo....Dawgs, Sic'em...
Gotta love those dawgs!!! :-)
Ons twee kan mos net NOOIT vriende wees nie - veral nie as die voetbal
seisoen weer begin nie!
Wag...so iets:
Dynamite, Dynamite
When VANDY starts to fight...(en die res ken ek nie)


Maar grappies daar gelaat. Waarom is jy geinteresseerd in Afrikaans
as ek mag vra?
Re: Skermutseling - hairisoff.jpg (0/1) [boodskap #60996 is 'n antwoord op boodskap #60931] Do, 25 April 2002 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert,

Aangesien jy daarop aandring om in "Afikaans" te skryf kan jy gerus maar die
"me" na "my" verander.

HK

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cc67b1f.5692682@news.skynet.be...
> Geagte Dikkat,
>
> Die enigste waarom ek min van Annette hou as van Gloudina is dat sy
> nie na me webbladsy wil loer nie. Vir die res is Annette 'n skaplike
> dame. As bylae gee ek hier 'n taamlik nuwe snapshot wat ek gemaak het
> met me webkamera (hairisoff.jpg). Ek hoop slegs dat ek hierdeur geen
> moeilykhede sal kry met die webserver van hierdie nuusgroep nie.
> Me webbladsy staan op http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
> Dis 'n eenvoudige webbladsy wat al enige jare oud is en ek is ook nie
> meer so dik nie as op die fotos wat daar getoon word.
> As jy eintlik suiwer Afrikaans wil leer moet jy inderdaad meer na
> Annette luister. Ek praat nie die Afrikaans soos dit nou uit die
> Nederlands is geëvolueer nie maar me dialek en me eie kultuurtaal lyk
> daar baie op. Me Afrikaans is direk afgelei uit me eie taal en dialek
> wat nog so baie ooreenkomste het met die Afrikaans dat mense gaan
> twyfel of daar wel enig verskil is. Daar is inderdaad verskille. Ek
> het 'n politieke meningsverskil met Annette en baie andere Afrikaners
> daaroor of die Afikaans miskien nie beter terug by Nederlands sou kom
> nie. Ek het daarvoor me redes maar dis nogal moeilik om daardie an die
> Afrikaners te verkoop. Bowendien word die diskussie op hierdie
> nuusgroep erg vergiftig deur tussenkomste van patetiese
> nasionalistiese ultra-regse Suidafrikaanse aktiviste, 'n soort wat ek
> in me eie land ook ken.
> Van daardie woorde wat jy opgee en wat jy nie verstaan het nie is daar
> slegs die twee laaste wat waarskynlik nie suiwer Afrikaans is nie.
> "Aanpap" is eintlik Vlaams (van: aanpappen met..) en beteken: 'n
> relasie aanknoop met... (is 'n nogal pejoratiewe uitdrukking vir mense
> wat relasies soek tot die andere geslag).
> "Bierkaai" is miskien ook nie geken in Afrikaans nie maar word gebruik
> in 'n bekende Nederlandse uitdrukking wat waarskynlik ook in Afrikaans
> vertaalbaar is. Die uitdrukking is: "Vechten tegen de bierkaai", in
> Afrikaans: "veg teen die bierkaai" en dit beteken: veg teen iets
> waarteen 'n mens nie opgewasse is nie, 'n geveg voer wat al by
> voorbaat verloor is.
> Omdat jy waarskynlik Engelstalig is het ek die woorde hieronder direk
> na jou eie taal toe vertaal.
>
> Die groete (en sê asseblief ook 'n goeie dag vir Annette) vanweë
>
> Norbert (uit Vlaanderen, België)
>
>
> whites...@hotmail.com (Dikkat) schreef:
>
>> Hallo,
>> Ek hou meer van mvr. Annette as van jy, wat ook al jou naam is. Ek
>> probeer om te leer hierdie taal deur lesen van goeie beskrywinge soos
>> mvr. Annette gee aan die ng. Haar woordeskat is wonderbaarlik, ook
>> indien ek kan nie een of twee woorde van syne of iemand anderse in die
>> woordeboek nie vind nie, en toe ek na die ng vra daaroor, sy antwoord
>> my dadelik met die allersnaakste bepaalings daarvan soos ek glad nie
>> sou wag vir nie. Gloudina se taal is nie so vermaaklik vir my, asook
>> het dit geen humor, selfs minder as joune, en wanneer haar woorde geen
>> Afrikaanse bepaalings in die woordboek het nie, dan klink hulle soms
>> Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
>> 'pidgin' op die Vlaamse taal?
>> Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
>> blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:
>>
>> verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by
> andere mense. = betray, commit treason, rat (on), squeal
>> konsekwent = consistent(ly)
>> agtersy = back side, rear
>> SA medalje = South African medal(lion)
>> moffel = (bestaan ook in Afrikaans (wegmoffel)) = hide, conceal
>> vir se eie = for his/her own
>> pap aan met
>> bierkaai
>>
>> Baie Dankie,
>> Dick Whitesell uit Tennessee
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
>> (*Sterrenkijker*) wrote:
>>
>>> Hallo, almal,
>
>>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>>> nie!
>>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>>> verlede week.
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Skermutseling [boodskap #61218 is 'n antwoord op boodskap #60933] So, 28 April 2002 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dick whitesell  is tans af-lyn  dick whitesell
Boodskappe: 11
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, Norbert, Jammer maar ek is bang om jou nuwe artikel aantekyk.
Verskoon my vir die dom toon wat ek in hierde verheel geneem het.
Opreg die uwe,
Dick

On Wed, 24 Apr 2002 10:55:22 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) wrote:

> Geagte Dick,
>
> Die antwoord vir jou artikel het ek geskryf in 'n nuwe artikel (sien:
> Re: Skermutseling - Hairisoff.jpg). Dit staan 'n bietjie verder. Ek
> weet nie hoekom maar die server het me bydrae nie aanvaar as follow-up
> nie.
>
> Norbert
>
>
> whites...@hotmail.com (Dikkat) schreef:
>
>> Hallo,
>> Ek hou meer van mvr. Annette as van jy, wat ook al jou naam is. Ek
>> probeer om te leer hierdie taal deur lesen van goeie beskrywinge soos
>> mvr. Annette gee aan die ng. Haar woordeskat is wonderbaarlik, ook
>> indien ek kan nie een of twee woorde van syne of iemand anderse in die
>> woordeboek nie vind nie, en toe ek na die ng vra daaroor, sy antwoord
>> my dadelik met die allersnaakste bepaalings daarvan soos ek glad nie
>> sou wag vir nie. Gloudina se taal is nie so vermaaklik vir my, asook
>> het dit geen humor, selfs minder as joune, en wanneer haar woorde geen
>> Afrikaanse bepaalings in die woordboek het nie, dan klink hulle soms
>> Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
>> 'pidgin' op die Vlaamse taal?
>> Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
>> blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:

>> verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by andere mense.
>> konsekwent
>> agtersy
>> SA medalje
>> moffel
>> vir se eie
>> pap aan met
>> bierkaai

>> Baie Dankie,
>> Dick Whitesell uit Tennessee






>> On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
>> (*Sterrenkijker*) wrote:

>>> Hallo, almal,
>
>>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>>> nie!
>>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>>> verlede week.
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)

>
Re: Skermutseling [boodskap #61346 is 'n antwoord op boodskap #60926] Wo, 01 Mei 2002 11:36 Na vorige boodskap
Essivi HARTING  is tans af-lyn  Essivi HARTING
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Als nederlandse begrijp ik vrij veel van dit, maar begrijpen jullie ook het
nederlands (grootendeels dan)?
Zijn het alleen de 'blanken' die Afrikaans praten, of ook de 'zwarten'?

"Dikkat" skryf in boodskap news:3cc641b8.47089871@news.vanderbilt.edu...
> Hallo,
> Ek hou meer van mvr. Annette as van jy, wat ook al jou naam is. Ek
> probeer om te leer hierdie taal deur lesen van goeie beskrywinge soos
> mvr. Annette gee aan die ng. Haar woordeskat is wonderbaarlik, ook
> indien ek kan nie een of twee woorde van syne of iemand anderse in die
> woordeboek nie vind nie, en toe ek na die ng vra daaroor, sy antwoord
> my dadelik met die allersnaakste bepaalings daarvan soos ek glad nie
> sou wag vir nie. Gloudina se taal is nie so vermaaklik vir my, asook
> het dit geen humor, selfs minder as joune, en wanneer haar woorde geen
> Afrikaanse bepaalings in die woordboek het nie, dan klink hulle soms
> Engelse uitdrukkings met kliene toeneelinkledings. Hoe te noem dit
> 'pidgin' op die Vlaamse taal?
> Miskien sou ek jy beter waardeer want jy vir my sommige snaakse
> blykkende nuuwe woorde en tongvale sou leer:
>
> verraai, in die betekenis dat Annette jy ~ gaan by andere mense.
> konsekwent
> agtersy
> SA medalje
> moffel
> vir se eie
> pap aan met
> bierkaai
>
> Baie Dankie,
> Dick Whitesell uit Tennessee
>
>
>
>
>
>
> On Mon, 22 Apr 2002 06:50:44 GMT, sterre...@skynet.be
> (*Sterrenkijker*) wrote:
>
>> Hallo, almal,
>>
>> Julle wou geweet het waarom ek 'n rusie het met Annette. Wel, dis baie
>> eenvoudig: sy het me arrogant genoem, ek sou idiotiese opmerkings maak
>> en ek het ook gesien sy gaan me verraai by andere mense. Nie me styl
>> nie!
>> Ek hou meer van Gloudina as van Annette. Gloudina verdedig konsekwent
>> se mening en het 'n ongelooflike omvattende akademiese kennis.
>> Bowendien is Gloudina 'n mens wat ook menslik is wat ook die agtersy
>> van die SA medalje bekyk en nie probeer om dit weg te moffel nie.
>> Annette, met se eindelose reeks van artikele, vra slegs voortdurend
>> aandag vir se eie en sy pap aan met alle mannes op hierdie nuusgroep.
>> Ek glo sy is op soek na 'n vryer, miskien verkieslyk een met geld. Sy
>> sou beter na alt.romance gaan want die bierkaai waar 'n mens moet teen
>> veg op soc.culture.afrikaans is al groot genoeg! Voilà, me genitalie
>> is nie in die brand geskiet maar dis wel die wind wat ek afgelaai het
>> verlede week.
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Vorige onderwerp: Re: looking for job in South-Africa
Volgende onderwerp: Help asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 06:43:06 MGT 2024