Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mandela se rykdom
Mandela se rykdom [boodskap #6103] Sa, 30 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vrydag se koerant hier in OZ vertel dat Mandela ewe vriendelik vra dat
mense uit sy persoonlike finansies bly.

Alhoewel ek oortuig is dat Mandela die beste ding is wat met NSA kon
gebeur, wil dit nie sê dat mense hom n onvoorwaardelike kretiek vrye
lisensie mot gee nie. Die ding lyk tiepies Afrika-politiek.

Gegee die jaarlikse salaris van die eersteminister van OZ, sal dit 100
jaar neem om soveel in salaris te ontvang maar dan sal hy dit feitlik
als gebruik vir lewenskoste en slegs n persentasie daarvan kan spaar.

Indien die eerste minister van OZ geld uit ander bronne ontvang, sal
dit die onderwert van parlimente^re komisies wees en as in konflik met
sy amp beskou word.

Afrika politiek !

jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
Re: Mandela se rykdom [boodskap #6112 is 'n antwoord op boodskap #6103] Ma, 01 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
jbe...@onthenet.com.au (Julius Bergh) wrote:
<<>Afrika politiek ! >>

Nee, Suid-Afrikaanse politiek. Waarvan jy niks weet nie.
Vorige onderwerp: Chickens en Ware Helde
Volgende onderwerp: Re: Sowell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 00:09:02 MGT 2024