Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die verskil?
Wat is die verskil? [boodskap #61084] Vr, 26 April 2002 11:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
Weet iemand hoekom?
Annette
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61086 is 'n antwoord op boodskap #61084] Vr, 26 April 2002 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar is geen verskil nie. Die woord "astronaut" was oorspronklik die
benaming wat die Amerikane gegee het vir 'n ruimtereisiger en
"cosmonaut" was dieselfde benaming wat die Russe daaraan gegee het.

Beste groete vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
> Weet iemand hoekom?
> Annette
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61089 is 'n antwoord op boodskap #61084] Vr, 26 April 2002 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette,
As ek dit reg het, dan had die USSR (Ja man, waar's daai dae?) hulle se
astronôtte cosmonôtte genoem.

Ou Joeri Gagarin wat sou gesê het dat hy daarbo was en g'n God gesien het
nie, was mos 'n cosmonôt genoem.

Kies maar selwers: astro of cosmo: Ses vannie een enne half dosyn vannie
anner! Is net innie spelling waarit annerste in is...

Thys oppie Bos... (iewers)

"Annette" skryf in boodskap news:aabdbk$9bj83$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
> Weet iemand hoekom?
> Annette
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61092 is 'n antwoord op boodskap #61084] Vr, 26 April 2002 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Apr 2002 13:22:31 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
> Weet iemand hoekom?
> Annette
>

ja en nou die aand op tv klim die boere ook op die band wagon met onse
eie afronaut.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61095 is 'n antwoord op boodskap #61092] Vr, 26 April 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:cmmicugs70f6fektpo8t4anpqpud9sb0r6@4ax.com...
>
> ja en nou die aand op tv klim die boere ook op die band wagon met onse
> eie afronaut.
>

As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand wat tot
in Afrika reis?

-Gideon-
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61117 is 'n antwoord op boodskap #61089] Sa, 27 April 2002 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Thys - ek het dieselfde antwoorde elders gekry - was net vir my
snaaks dat die koerantmense altwee gebruik het - so, terwyl Mark in die
kapsule is, is hy 'n kosmonoot, en terwyl hy in die ruimtestasie is, wat
deur Amerikaners beman is, is hy 'n astronoot - dis hoe ek maar van dit sal
dink:))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:aabjtf$1k4j$1@news.adamastor.ac.za...
> Anette,
> As ek dit reg het, dan had die USSR (Ja man, waar's daai dae?) hulle se
> astronôtte cosmonôtte genoem.
>
> Ou Joeri Gagarin wat sou gesê het dat hy daarbo was en g'n God gesien het
> nie, was mos 'n cosmonôt genoem.
>
> Kies maar selwers: astro of cosmo: Ses vannie een enne half dosyn vannie
> anner! Is net innie spelling waarit annerste in is...
>
> Thys oppie Bos... (iewers)
>
> "Annette" wrote in message
> news:aabdbk$9bj83$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
>> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
>> Weet iemand hoekom?
>> Annette
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61175 is 'n antwoord op boodskap #61117] Sa, 27 April 2002 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Apr 2002 05:08:29 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Thys - ek het dieselfde antwoorde elders gekry - was net vir my
> snaaks dat die koerantmense altwee gebruik het - so, terwyl Mark in die
> kapsule is, is hy 'n kosmonoot,
wat heimlik hoop dat hy nie 'n kosmosnood word nie:-D

> Annette en DD
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61261 is 'n antwoord op boodskap #61095] Ma, 29 April 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Apr 2002 16:39:13 +0200, "Gids"
served the following to the group:

>
> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
> news:cmmicugs70f6fektpo8t4anpqpud9sb0r6@4ax.com...

>> ja en nou die aand op tv klim die boere ook op die band wagon met onse
>> eie afronaut.

>
> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand wat tot
> in Afrika reis?
>

yes, se dit nou vir sabc se nuus span.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Nauting [boodskap #61290 is 'n antwoord op boodskap #61261] Di, 30 April 2002 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duiwels Advokaat  is tans af-lyn  Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
> Gids
> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand
> wat tot in Afrika reis?

Threeships
yes, se dit nou vir sabc se nuus span.

Duiwel
Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
eerder 'n hotnaut noem?
Re: Nauting [boodskap #61292 is 'n antwoord op boodskap #61290] Di, 30 April 2002 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie slim Advokaat Duiwel:)))
Ek dink beslis die essaybiesie moet van jou voorstel kennis neem.:))
Annette

Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3cce3191$0$236@hades.is.co.za...
>> Gids
>> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand
>> wat tot in Afrika reis?
>
> Threeships
> yes, se dit nou vir sabc se nuus span.
>
> Duiwel
> Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
> en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
> eerder 'n hotnaut noem?
>
Re: Nauting [boodskap #61305 is 'n antwoord op boodskap #61290] Di, 30 April 2002 11:54 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skerp ....... baie, baie skerp :-)
~~~~~~~~~~~~~
Advokaat"
> Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
> en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
> eerder 'n hotnaut noem?
Vorige onderwerp: Die Summit.
Volgende onderwerp: Aan al die slimmes op die ng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:47:51 MGT 2024