Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog Nuus
Nog Nuus [boodskap #61068] Vr, 26 April 2002 05:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om aandag
te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan nou voor
belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir onderhoud voor
aansoek gedoen het.

Annette
Re: Nog Nuus [boodskap #61072 is 'n antwoord op boodskap #61068] Vr, 26 April 2002 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tereza sit duidelik nie op haar beursie nie?

"Annette" skryf in boodskap news:aaanhr$9a2ic$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om aandag
> te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
> Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan nou voor
> belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir onderhoud voor
> aansoek gedoen het.
>
> Annette
>
Re: Nog Nuus [boodskap #61073 is 'n antwoord op boodskap #61072] Vr, 26 April 2002 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tereza moet nog die R27000 per maand kry wat sy voor gevra het;))
Intussen verkoop sy biltong in haar ouers se winkel om vir haar verblyf by
hulle te kan betaal:)
Dat so 'n groot liefde so bitter koud kon raak in so 'n kort tydjie.

Annette

Suidwester skryf in boodskap news:aaat01$2l1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Tereza sit duidelik nie op haar beursie nie?
> "Annette" wrote in message
> news:aaanhr$9a2ic$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om aandag
>> te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
>> Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan nou voor
>> belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir onderhoud
> voor
>> aansoek gedoen het.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #61078 is 'n antwoord op boodskap #61073] Vr, 26 April 2002 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net so vir die interessantgeid, 'n ou antie wat ons geken het, het op haar
aftreepartytjie dié wysheid kwytgeraak van dat sy nou agterkom dat sy al die
jare op haar beursie gesit het!
Oor Tereza kan ek net sê dat ek haar nie ken nie, maar ek weet van
weinig rêrig mooi vrouens wat geluk in 'n huwelik het......die vraag is te
groot en hulle weet dit gewoonlik! Dan is dit mos maklik om die makliker
pad te vat as daar probleme kom. In elk geval, since when kan 'n ou bok
'n warm jong vrou tevrede stel? Dis 'n lieg. Die geld werk ook net vir
'n sekere tyd.............

"Annette" skryf in boodskap news:aaatcg$90lqq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Tereza moet nog die R27000 per maand kry wat sy voor gevra het;))
> Intussen verkoop sy biltong in haar ouers se winkel om vir haar verblyf by
> hulle te kan betaal:)
> Dat so 'n groot liefde so bitter koud kon raak in so 'n kort tydjie.
>
> Annette
>
>
> Suidwester wrote in message
> news:aaat01$2l1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Tereza sit duidelik nie op haar beursie nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:aaanhr$9a2ic$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om
> aandag
>>> te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
>>> Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan nou
> voor
>>> belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir onderhoud
>> voor
>>> aansoek gedoen het.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nog Nuus [boodskap #61079 is 'n antwoord op boodskap #61078] Vr, 26 April 2002 09:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van 'n klomp hupse ou bokke:))
Buitendien is Boet by uitstek bekend as 'n voëlman:))
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:aab82t$3e7$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Net so vir die interessantgeid, 'n ou antie wat ons geken het, het op haar
> aftreepartytjie dié wysheid kwytgeraak van dat sy nou agterkom dat sy al die
> jare op haar beursie gesit het!
> Oor Tereza kan ek net sê dat ek haar nie ken nie, maar ek weet van
> weinig rêrig mooi vrouens wat geluk in 'n huwelik het......die vraag is te
> groot en hulle weet dit gewoonlik! Dan is dit mos maklik om die makliker
> pad te vat as daar probleme kom. In elk geval, since when kan 'n ou bok
> 'n warm jong vrou tevrede stel? Dis 'n lieg. Die geld werk ook net vir
> 'n sekere tyd.............
> "Annette" wrote in message
> news:aaatcg$90lqq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Tereza moet nog die R27000 per maand kry wat sy voor gevra het;))
>> Intussen verkoop sy biltong in haar ouers se winkel om vir haar verblyf by
>> hulle te kan betaal:)
>> Dat so 'n groot liefde so bitter koud kon raak in so 'n kort tydjie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> Suidwester wrote in message
>> news:aaat01$2l1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Tereza sit duidelik nie op haar beursie nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aaanhr$9a2ic$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Tony Yengeni het aansoek gesoen om langverlof van die parlement, om
>> aandag
>>>> te gee aan sy hofsake waarop hy teregstaan tov bedrog.
>>>> Sy salaris is verminder van R376000 na R302000 per jaar . Hy gaan
nou
>> voor
>>>> belasting minder per maand verdien as wat Tereza Troskie vir
onderhoud
>>> voor
>>>> aansoek gedoen het.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Robotte
Volgende onderwerp: Hilda of Norbert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:16:12 MGT 2024