Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand
Weet Iemand [boodskap #61018] Do, 25 April 2002 09:30
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe die Russe die dae en datums bymekaarbring ivm die ruimtevlug.?
Sit hier met 'n pragtige plakaat van die gebeurtenis.
Op dit prentjies en goed - van Dag 1 ( 27/4!) tot dag 8 ( 4/5) maar hulle
land eers op 5/5?
Hulle is vanoggend vort - 25/4 hier.
Annette
Vorige onderwerp: Daar Doer
Volgende onderwerp: Voëlvrytoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:32:38 MGT 2024