Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kasetaal
Kasetaal [boodskap #61009] Do, 25 April 2002 07:30 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. Blykbaar
sketse wat in 'n Nederlandse publikasie verskyn. Ek probeer dit
gewoonlik lees, maar vind in meer as die helfte van die gevalle
dat ek nie die boodskap van die stuk snap nie. Hier is gister se
"Kasetaal", wat steeds by my verbygaan, na ek dit herhaaldelik
gelees het.

My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
aan Nederlands het nie, kan dit volg?

--------------

Paniek
Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
En woede. Het is me dus weer overkomen.
Alle rekeningen blokkeren!

Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
"Waarom niet meteen naar de politie?"
"Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."

Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.

Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
[Sonja van
Dijk]

Weer ek:
Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.

Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
Re: Kasetaal [boodskap #61011 is 'n antwoord op boodskap #61009] Do, 25 April 2002 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My kop het ook by die geblokte rekeningen uitgejaak - het nie 'n benul wat
verder vertel word nie - sal die vliegtuig wag vir die mense in die wc?
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3cc7b012.0@news1.mweb.co.za...
> Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
> om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. Blykbaar
> sketse wat in 'n Nederlandse publikasie verskyn. Ek probeer dit
> gewoonlik lees, maar vind in meer as die helfte van die gevalle
> dat ek nie die boodskap van die stuk snap nie. Hier is gister se
> "Kasetaal", wat steeds by my verbygaan, na ek dit herhaaldelik
> gelees het.
>
> My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
> aan Nederlands het nie, kan dit volg?
>
> --------------
>
> Paniek
> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
> En woede. Het is me dus weer overkomen.
> Alle rekeningen blokkeren!
>
> Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
> de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
> "Waarom niet meteen naar de politie?"
> "Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."
>
> Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
> enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.
>
> Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
> reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
> maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
> [Sonja van
> Dijk]
>
>
> Weer ek:
> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>
> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>
Re: Kasetaal [boodskap #61012 is 'n antwoord op boodskap #61011] Do, 25 April 2002 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Regstelling:
uitgehaak.
Annette

Annette skryf in boodskap news:aa8bq6$8gsml$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> My kop het ook by die geblokte rekeningen uitgejaak - het nie 'n benul wat
> verder vertel word nie - sal die vliegtuig wag vir die mense in die wc?
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3cc7b012.0@news1.mweb.co.za...
>> Op 'n ander forum plaas 'n Nederlander gereeld stukkies "Kasetaal"
>> om ons boertjies tot die Nederlandse taal te help bekeer. Blykbaar
>> sketse wat in 'n Nederlandse publikasie verskyn. Ek probeer dit
>> gewoonlik lees, maar vind in meer as die helfte van die gevalle
>> dat ek nie die boodskap van die stuk snap nie. Hier is gister se
>> "Kasetaal", wat steeds by my verbygaan, na ek dit herhaaldelik
>> gelees het.
>>
>> My vraag is, wie van die mense op hierdie ng wat nie blootstelling
>> aan Nederlands het nie, kan dit volg?
>>
>> --------------
>>
>> Paniek
>> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.
>> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
>> En woede. Het is me dus weer overkomen.
>> Alle rekeningen blokkeren!
>>
>> Ik vlieg naar een balievrouw. Ze taxeert mijn toestand en neemt
>> de leiding over. Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was.
>> "Waarom niet meteen naar de politie?"
>> "Ga nou maar. Ik pas wel op uw spullen."
>>
>> Het is vol op de roltrap. Beroofd en niets gemerkt. Het is het
>> enige wat ik kan denken. Wie me ziet aankomen, wijkt uit.
>>
>> Via het restaurant beland ik bij de wc's. Daar staan vier
>> reizigers te lachen. Mijn tas aan hun schouder. "Laten we
>> maar wachten, dachten we. Ze komt hem wel halen"
>> [Sonja van
>> Dijk]
>>
>>
>> Weer ek:
>> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
>> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>>
>> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>>
>
Re: Kasetaal [boodskap #61015 is 'n antwoord op boodskap #61011] Do, 25 April 2002 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek dit verstaan het haar tas verdwyn - sy dink dis gesteel en wil al
haar bankrekeninge blokkeer, seker omdat haar kredietkaarte in haar tas sit.
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:aa8bq6$8gsml$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> My kop het ook by die geblokte rekeningen uitgejaak - het nie 'n benul wat
> verder vertel word nie - sal die vliegtuig wag vir die mense in die wc?
> Annette
Re: Kasetaal [boodskap #61016 is 'n antwoord op boodskap #61015] Do, 25 April 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Hilda - ek sal dit nou weer gaan lees en sien of ek iets beter
verstaan.
Annette

Hilda skryf in boodskap news:4uPx8.38463$Ze.6474@afrodite.telenet-ops.be...
> Soos ek dit verstaan het haar tas verdwyn - sy dink dis gesteel en wil al
> haar bankrekeninge blokkeer, seker omdat haar kredietkaarte in haar tas sit.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:aa8bq6$8gsml$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> My kop het ook by die geblokte rekeningen uitgejaak - het nie 'n benul wat
>> verder vertel word nie - sal die vliegtuig wag vir die mense in die wc?
>> Annette
>
Re: Kasetaal [boodskap #61029 is 'n antwoord op boodskap #61016] Do, 25 April 2002 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dit is ook soos ek dit verstaan. Waarskynlyk het sy haar tas in die wc
agtergelaat toe sy sig moes ontlas (sê julle dit so?). Die ander mense het
vir haar gewag om te kyk of sy haar tas sou kom soek.

Jasper.

"Annette" skryf in boodskap news:aa8hq2$8n151$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Hilda - ek sal dit nou weer gaan lees en sien of ek iets beter
> verstaan.
> Annette
>
>
> Hilda wrote in message
> news:4uPx8.38463$Ze.6474@afrodite.telenet-ops.be...
>> Soos ek dit verstaan het haar tas verdwyn - sy dink dis gesteel en wil al
>> haar bankrekeninge blokkeer, seker omdat haar kredietkaarte in haar tas
> sit.
>> Hilda.
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:aa8bq6$8gsml$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> My kop het ook by die geblokte rekeningen uitgejaak - het nie 'n benul
> wat
>>> verder vertel word nie - sal die vliegtuig wag vir die mense in die wc?
>>> Annette
>>
>
Re: Kasetaal [boodskap #61035 is 'n antwoord op boodskap #61009] Do, 25 April 2002 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Paniek
> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.

Sien, Wouter. Ek dink jy is maar net bietjie
slow on the uptake. En reken jy het by die eerste
reël al effens gestruikel, veral omdat die "pak
mijn tas" vir jou aan klere pak in 'n tas laat
herinner het. 'n Afrikaans-sprekende sal nooit
sê hy pak sy tas as hy bedoel hy wil hom met
mening optel nie.
So eindelik vind die vroumens toe haar
soetkys net waar sy hom gelos het, by die
toilette. En die mense wat dit oppas, lag
vir haar.

Gloudina
Re: Kasetaal [boodskap #61042 is 'n antwoord op boodskap #61035] Do, 25 April 2002 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter:
> Paniek
> Schiphol. Wachten op de anderen. Ik pak mijn tas. Weg.

Gloudina
Sien, Wouter. Ek dink jy is maar net bietjie
slow on the uptake. En reken jy het by die eerste
reël al effens gestruikel, veral omdat die "pak
mijn tas" vir jou aan klere pak in 'n tas laat
herinner het. 'n Afrikaans-sprekende sal nooit
sê hy pak sy tas as hy bedoel hy wil hom met
mening optel nie.
So eindelik vind die vroumens toe haar
soetkys net waar sy hom gelos het, by die
toilette. En die mense wat dit oppas, lag
vir haar.

Wouter
Ja, ek het aanvaar sy pak haar tas en is vort (weg) daarmee.
Dan maak niks verder sin nie.

En hierdie is tipiese moderne Nederlands, dis pas aan my
bevestig. Totaal onverstaanbaar vir 'n boerseun, ek sou 'n
beter kans gehad het om so iets in Duits uit te werk, dan
verwar die verskillende betekenisse wat die Ollanders
aan (vir ons) bekende woorde gee 'n mens nie. (En dis nou
ook nie my eerste blootstelling aan Nederlands nie.)

En dit help nie Arthur vertaal weer uits uit Afrikaans na
ooreenstemmende Nederlands nie, dit help my boggerol
om "normale" Nederlands te verstaan. En as iemand dit
met 'n tipiese skerp kaas-aksent praat is dit nog minder
verstaanbaar.

Ik rus mijn zaak.
(Of waddehel dit ook al in Ollands mag wees)
Re: Kasetaal [boodskap #61043 is 'n antwoord op boodskap #61009] Do, 25 April 2002 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef:
en ek het vertaal (Norbert)

Paniek (Paniek)
Schiphol (Lughawe in Nederland)
Wachten op de anderen. (Wag vir die andere (medereisigers?)
Ik pak mijn tas. (Ek pak me handsak op). Weg (Ek ga weg).
> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek. (Die vredevolle gevoel maak plaas vir 'n ongekende paniek).
> En woede. (-) Het is me dus weer overkomen. (Dit het my dus weer (kan) oorkom)
> Alle rekeningen blokkeren! (Al die rekenings-koerante blokkeer)
> Ik vlieg naar een balievrouw. (Ek vlieg na 'n loketmeisie toe)
Ze taxeert mijn toestand en neemt de leiding over. (Sy neem die
status van me rekening-koerant deur en neem die leiding).
Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was. (Sy stuur my na bo toe,
ek was daar al eerder).
> "Waarom niet meteen naar de politie?" (Waarom nie onmiddellik na die polisie toe gaan?)
"Ga nou maar. (Gaan nou maar gou) . Ik pas wel op uw spullen." (Ek
sal wel op jou spulle (besittings) pas!)
Het is vol op de roltrap. (Die roltrap is vol) Beroofd en niets
gemerkt. (Ek is beroof en het niks gemerk) Het is het
> enige wat ik kan denken. (Dis die enigste wat ek kan dink)
Wie me ziet aankomen, wijkt uit. (Elkeen wat my sien aankom, wyk vir
my uit).>
> Via het restaurant beland ik bij de wc's. (Langs die restaurant beland ek by die toilette)
Daar staan vier reizigers te lachen. (Daar staan vier reisigers wat
lag). Mijn tas aan hun schouder. (Hulle het me handsak an hulle
skouder- moet sê: hierdie logika verstaan ek ook nie!) "Laten we maar
wachten, dachten we. ("Laat ons maar wag", het ons toe gedink. Ze
komt hem wel halen" (Sy sal wel kom en hom (?) gaan ophaal (weet nie
wat "hom" voorstel nie).
[Sonja van Dijk]

Sies, Wouter, wat is nou jou probleem eintlik? Moet wel toegee dis 'n
moeilik stukkie prosa om in die juiste konteks te vertaal. Die skrywer
het hier die beskrywing van die aksie 'n bietjie te kort gemaak. Dis
'n suiwere literêre bondigheid wat byna nie voorkom in die Nederlandse
spreektaal nie.

Norbert
>
>
> Weer ek:
> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>
> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>
Re: Kasetaal [boodskap #61044 is 'n antwoord op boodskap #61043] Do, 25 April 2002 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ek het die ding intussen uitgewerk, maar dis duidelik dat jy
ook nie hierdie Nederlands verstaan nie, Norbert.

Daardie "Weg." beteken die tas is weg. En die rekenings
wat geblok moet word, is kredietkaarte wat gestop moet
word. Daardie "hem/hom" wat jy aan die einde mee sukkel
is natuurlik die handsak, wat oor iemand in die toilet se
skouer gehang het.

Die probleme wat hier onstaan dat as iemand van 'n tas
op 'n lughawe praat dan sien ek 'n koffer, 'n groot ding vol
klere. Nie 'n handsak nie. En as jy so 'n tas pak, dan pak
jy hom vol klere, ens, jy tel hom nie op nie.

So vind ek omtrent enige rou stuk Nederlands
onverstaanbaar. As ek die konteks ken en weet waaroor dit
gaan, kan ek dit dikwels ontsyfer, maar dit bly 'n pyn.

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cc80e59.3738003@news.skynet.be...
"Wouter Plaasvark" schreef:
en ek het vertaal (Norbert)

Paniek (Paniek)
Schiphol (Lughawe in Nederland)
Wachten op de anderen. (Wag vir die andere (medereisigers?)
Ik pak mijn tas. (Ek pak me handsak op). Weg (Ek ga weg).
> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek. (Die vredevolle gevoel maak plaas vir 'n ongekende paniek).
> En woede. (-) Het is me dus weer overkomen. (Dit het my dus weer (kan) oorkom)
> Alle rekeningen blokkeren! (Al die rekenings-koerante blokkeer)
> Ik vlieg naar een balievrouw. (Ek vlieg na 'n loketmeisie toe)
Ze taxeert mijn toestand en neemt de leiding over. (Sy neem die
status van me rekening-koerant deur en neem die leiding).
Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was. (Sy stuur my na bo toe,
ek was daar al eerder).
> "Waarom niet meteen naar de politie?" (Waarom nie onmiddellik na die
polisie toe gaan?)
"Ga nou maar. (Gaan nou maar gou) . Ik pas wel op uw spullen." (Ek
sal wel op jou spulle (besittings) pas!)
Het is vol op de roltrap. (Die roltrap is vol) Beroofd en niets
gemerkt. (Ek is beroof en het niks gemerk) Het is het
> enige wat ik kan denken. (Dis die enigste wat ek kan dink)
Wie me ziet aankomen, wijkt uit. (Elkeen wat my sien aankom, wyk vir
my uit).>
> Via het restaurant beland ik bij de wc's. (Langs die restaurant beland ek
by die toilette)
Daar staan vier reizigers te lachen. (Daar staan vier reisigers wat
lag). Mijn tas aan hun schouder. (Hulle het me handsak an hulle
skouder- moet sê: hierdie logika verstaan ek ook nie!) "Laten we maar
wachten, dachten we. ("Laat ons maar wag", het ons toe gedink. Ze
komt hem wel halen" (Sy sal wel kom en hom (?) gaan ophaal (weet nie
wat "hom" voorstel nie).
[Sonja van Dijk]

Sies, Wouter, wat is nou jou probleem eintlik? Moet wel toegee dis 'n
moeilik stukkie prosa om in die juiste konteks te vertaal. Die skrywer
het hier die beskrywing van die aksie 'n bietjie te kort gemaak. Dis
'n suiwere literêre bondigheid wat byna nie voorkom in die Nederlandse
spreektaal nie.

Norbert
>
>
> Weer ek:
> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.
>
> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(
>
Re: Kasetaal [boodskap #61045 is 'n antwoord op boodskap #61044] Do, 25 April 2002 16:54 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Wouter,

Neen, tog, ek verstaan die Nederlands van daardie teks volkomen maar
ek het 'n kleine moeilikheid met wat die skrywer bedoel het.. Dis al..
Soos ek gesê het: dis 'n soort moderne literêre Nederlands wat eintlik
eerder deur bedrukte mense word gebruik as deur normale mense...
Neen, op daardie wyse praat ons eg nog nie, hoor!
Ek verstaan daardie moeilikheid van jou oor die "tas".. Hm, eintlik
wil moderne Nederlanders miskien deesdae nie meer met 'n koffer reis
nie maar slegs met 'n "tas"... Ha-ha-haaa!!! :-) Moet Nederlanders ook
'n bietjie ken, hoor!! :-)
Hm.., 'n rou stuk Nederlands... Ha-ha! :-) Ja-ja, ek verstaan! Maar,
glo my: daar is in Nederland baie meer mense met 'n sagte inbors as jy
jou sou kan inbeeld. Ek was vandag nog in Nederland. Moet sê: ek staan
telkens weer perpleks oor hulle sorgsaamheid, entoesiasme en
lewendigheid. Ek moet nie na Suid-Afrika toe gaan nie. Ek weet al van
tevore wat ek daar sal aantref..

Norbert (uit Vlaanderen)

"Wouter Plaasvark" schreef:

> Wouter
> Ek het die ding intussen uitgewerk, maar dis duidelik dat jy
> ook nie hierdie Nederlands verstaan nie, Norbert.
>
> Daardie "Weg." beteken die tas is weg. En die rekenings
> wat geblok moet word, is kredietkaarte wat gestop moet
> word. Daardie "hem/hom" wat jy aan die einde mee sukkel
> is natuurlik die handsak, wat oor iemand in die toilet se
> skouer gehang het.
>
> Die probleme wat hier onstaan dat as iemand van 'n tas
> op 'n lughawe praat dan sien ek 'n koffer, 'n groot ding vol
> klere. Nie 'n handsak nie. En as jy so 'n tas pak, dan pak
> jy hom vol klere, ens, jy tel hom nie op nie.
>
> So vind ek omtrent enige rou stuk Nederlands
> onverstaanbaar. As ek die konteks ken en weet waaroor dit
> gaan, kan ek dit dikwels ontsyfer, maar dit bly 'n pyn.
>
>
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3cc80e59.3738003@news.skynet.be...
> "Wouter Plaasvark" schreef:
> en ek het vertaal (Norbert)
>
> Paniek (Paniek)
> Schiphol (Lughawe in Nederland)
> Wachten op de anderen. (Wag vir die andere (medereisigers?)
> Ik pak mijn tas. (Ek pak me handsak op). Weg (Ek ga weg).
>> Het vredige gevoel maakt plaats voor een ongekende paniek.
> (Die vredevolle gevoel maak plaas vir 'n ongekende paniek).
>> En woede. (-) Het is me dus weer overkomen. (Dit het my dus weer (kan)
> oorkom)
>> Alle rekeningen blokkeren! (Al die rekenings-koerante blokkeer)
>> Ik vlieg naar een balievrouw. (Ek vlieg na 'n loketmeisie toe)
> Ze taxeert mijn toestand en neemt de leiding over. (Sy neem die
> status van me rekening-koerant deur en neem die leiding).
> Ze stuurt me naar boven, waar ik eerder was. (Sy stuur my na bo toe,
> ek was daar al eerder).
>> "Waarom niet meteen naar de politie?" (Waarom nie onmiddellik na die
> polisie toe gaan?)
> "Ga nou maar. (Gaan nou maar gou) . Ik pas wel op uw spullen." (Ek
> sal wel op jou spulle (besittings) pas!)
> Het is vol op de roltrap. (Die roltrap is vol) Beroofd en niets
> gemerkt. (Ek is beroof en het niks gemerk) Het is het
>> enige wat ik kan denken. (Dis die enigste wat ek kan dink)
> Wie me ziet aankomen, wijkt uit. (Elkeen wat my sien aankom, wyk vir
> my uit).>
>> Via het restaurant beland ik bij de wc's. (Langs die restaurant beland ek
> by die toilette)
> Daar staan vier reizigers te lachen. (Daar staan vier reisigers wat
> lag). Mijn tas aan hun schouder. (Hulle het me handsak an hulle
> skouder- moet sê: hierdie logika verstaan ek ook nie!) "Laten we maar
> wachten, dachten we. ("Laat ons maar wag", het ons toe gedink. Ze
> komt hem wel halen" (Sy sal wel kom en hom (?) gaan ophaal (weet nie
> wat "hom" voorstel nie).
> [Sonja van Dijk]
>
>
> Sies, Wouter, wat is nou jou probleem eintlik? Moet wel toegee dis 'n
> moeilik stukkie prosa om in die juiste konteks te vertaal. Die skrywer
> het hier die beskrywing van die aksie 'n bietjie te kort gemaak. Dis
> 'n suiwere literêre bondigheid wat byna nie voorkom in die Nederlandse
> spreektaal nie.
>
> Norbert


>> Weer ek:
>> Ek vermoed as ek daardie "Alle rekeninge blokkeren" kon
>> uitgewerk het, sou ek 'n kans gehad het.

>> Nou weet ek nie hoekom hulle vir haar in die toilette lag nie :-(

>
Vorige onderwerp: Afrikaans=Nederlands=Diets???
Volgende onderwerp: Inligting goed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:40:59 MGT 2024