Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad Moederstad
Kaapstad Moederstad [boodskap #60863] Di, 23 April 2002 06:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
die Griekse woord metropolis.
Metro beteken moeder en polis beteken stad.

Annette
Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60871 is 'n antwoord op boodskap #60863] Di, 23 April 2002 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Issie soe nie Anette! Issie moederstad oorlat hie innie Kaap alles niege
maane vat om te gebee'!

Nei ma'! Djy moet lekke' wies hê!
Moet kô staat nonsis praat nie
Hie wassie grieke ga'wies voo' daai ou oppie côneh sy kêffie oepgemaak
'ittie!
Hoe roep hulle hom nou wee?
Oe dja! Djôdj hadjidakis! Ma hy's mossie h daakie nie! Hy's moss h ghriek!
Man djy wiet mos! Daai ouentjie va' sêwwin-llelewwin!

Ma' djy ken daam van ghriek hê!

Vi' my is bly 'it ma' grieks!

Lekka dag innie Ma se town! Is 'n Moese Town nè!
Thys (effe kaaps) oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:aa2v87$7ajh8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
> Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
> die Griekse woord metropolis.
> Metro beteken moeder en polis beteken stad.
>
> Annette
>
Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60873 is 'n antwoord op boodskap #60871] Di, 23 April 2002 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soe lekkir soos h krekkir - dis watek altoos sê:))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:aa311r$2pqm$1@news.adamastor.ac.za...
> Issie soe nie Anette! Issie moederstad oorlat hie innie Kaap alles niege
> maane vat om te gebee'!
>
> Nei ma'! Djy moet lekke' wies hê!
> Moet kô staat nonsis praat nie
> Hie wassie grieke ga'wies voo' daai ou oppie côneh sy kêffie oepgemaak
> 'ittie!
> Hoe roep hulle hom nou wee?
> Oe dja! Djôdj hadjidakis! Ma hy's mossie h daakie nie! Hy's moss h ghriek!
> Man djy wiet mos! Daai ouentjie va' sêwwin-llelewwin!
>
> Ma' djy ken daam van ghriek hê!
>
> Vi' my is bly 'it ma' grieks!
>
> Lekka dag innie Ma se town! Is 'n Moese Town nè!
> Thys (effe kaaps) oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:aa2v87$7ajh8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
>> Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
>> die Griekse woord metropolis.
>> Metro beteken moeder en polis beteken stad.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60904 is 'n antwoord op boodskap #60871] Di, 23 April 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:aa311r$2pqm$1@news.adamastor.ac.za...

> Hie wassie grieke ga'wies voo' daai ou oppie côneh sy kêffie oepgemaak 'ittie!
> Oe dja! Djôdj hadjidakis! Hy's moss h ghriek!
> Ma' djy ken daam van ghriek hê!
> Lekka dag innie Ma se town! Is 'n Moese Town nè!

Dja, en toe Griekeland die Olipiese Spele kry, toe sê ons maar "Athena se
ma se moer"!!
Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60988 is 'n antwoord op boodskap #60863] Wo, 24 April 2002 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo hulle het dit heel verkeerd. Dit is gebruik om die oudste stad van
`n land die Moederstad te noem, aangesien dit die moeder van al die ander
stede is. Klink vir my dit was `n Engelsman wat die verklaring geskryf het
en duidelik vergeet het dat dit Afrikaners was wat dit daardie naam gegee
het.

Annette skryf in boodskap news:aa2v87$7ajh8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
> Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
> die Griekse woord metropolis.
> Metro beteken moeder en polis beteken stad.
>
> Annette
>
Re: Kaapstad Moederstad [boodskap #60994 is 'n antwoord op boodskap #60988] Do, 25 April 2002 02:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan ook reg wees Johan - maar dit is wat die toeristeburo te vertelle
het.
Nodeloos om te sê - hulle praat net Engels daar.
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cc7a8d3$1_1@batman.vip-za.com...
> Ek glo hulle het dit heel verkeerd. Dit is gebruik om die oudste stad van
> `n land die Moederstad te noem, aangesien dit die moeder van al die ander
> stede is. Klink vir my dit was `n Engelsman wat die verklaring geskryf het
> en duidelik vergeet het dat dit Afrikaners was wat dit daardie naam gegee
> het.
>
> Annette wrote in message
> news:aa2v87$7ajh8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom word Kaapstad die Moederstad genoem?
>> Volgens ons toeristevereniging kom die naam van die Engelse vertaling van
>> die Griekse woord metropolis.
>> Metro beteken moeder en polis beteken stad.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Onderhoud met Stef Bos
Volgende onderwerp: Daar Doer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 21:19:37 MGT 2024