Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tante Gloudina
Re: BMW [boodskap #59671 is 'n antwoord op boodskap #59670] So, 07 April 2002 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Daardie Semi Koncked Down moes eintlik Semi Knocked
Down gewees het. Nie Semi Koncked Out nie :-)

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3caff940.0@news1.mweb.co.za...
Interessant Possum, maar is jy seker dis 'n rêrige fabriek?
Dis nie dalk net 'n installasie-bedryf van CKD's of SKD's soos
wat die Koreane in Botswana bedryf (of bedryf het) nie?
CKD's en SKD's is motors wat elders vervaardig is en
dan uitmekaargehaal word (Completely Knocked Down of
Semi Koncked Down) om makliker te vervoer?

Ek was ongeveer 10 jaar gelede by BMW in Duitsland en
toe het SA die enigste vervaardigsoperasie buite Duitsland
gehad. Of het hulle beleid intussen verander?

Wouter

"possum" wrote in message
news:Oswr8.19761$nt1.1623832@newsread2.prod.itd.earthlink.ne t...
Ek reis gereeld op die i 85 deur South Carolina,VSA (of soos die Affie
sekretaresse gesê het toe ons ons dogters se rapporte aangevra het "Suid
Karoelina") verby die BMW fabriek op die I 85. Ek dink dit is naby
Greenville. As die Duitsers DIT moet uitvind.......

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3caa43de.0@news1.mweb.co.za...

> Wouter
> Dalk omdat ons BMW's hier vervaardig, SA is die enigste land
> buite Duitsland wat daardie reg het. Ons voer ook BMW's uit.
Re: BMW [boodskap #59676 is 'n antwoord op boodskap #59671] So, 07 April 2002 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar Wouter, ons het dit gesnap - my Engels is so swak dat ek nie eers
die fout raakgesien het nie - het dit as knocked down in die eerste plek
gelees.
Maar dat kan wel seker van koncked downs gepraat word as die goed nie in die
bokse pas nie.:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3caffadd.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Daardie Semi Koncked Down moes eintlik Semi Knocked
> Down gewees het. Nie Semi Koncked Out nie :-)
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3caff940.0@news1.mweb.co.za...
> Interessant Possum, maar is jy seker dis 'n rêrige fabriek?
> Dis nie dalk net 'n installasie-bedryf van CKD's of SKD's soos
> wat die Koreane in Botswana bedryf (of bedryf het) nie?
> CKD's en SKD's is motors wat elders vervaardig is en
> dan uitmekaargehaal word (Completely Knocked Down of
> Semi Koncked Down) om makliker te vervoer?
>
> Ek was ongeveer 10 jaar gelede by BMW in Duitsland en
> toe het SA die enigste vervaardigsoperasie buite Duitsland
> gehad. Of het hulle beleid intussen verander?
>
> Wouter
>
>
> "possum" wrote in message
> news:Oswr8.19761$nt1.1623832@newsread2.prod.itd.earthlink.ne t...
> Ek reis gereeld op die i 85 deur South Carolina,VSA (of soos die Affie
> sekretaresse gesê het toe ons ons dogters se rapporte aangevra het "Suid
> Karoelina") verby die BMW fabriek op die I 85. Ek dink dit is naby
> Greenville. As die Duitsers DIT moet uitvind.......
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3caa43de.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Wouter
>> Dalk omdat ons BMW's hier vervaardig, SA is die enigste land
>> buite Duitsland wat daardie reg het. Ons voer ook BMW's uit.
>
Re: BMW [boodskap #59677 is 'n antwoord op boodskap #59670] So, 07 April 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat vertel jy my? Dat die Amerikaners selfs brag oor goed wat hulle nie oor
kan brag nie?:))))
Lees toe mos vandag dat Oprah verklaar het dat daar nie nou meer genoeg
boeke in Amerika is wat goed genoeg is dat sy een maal 'n maand 'n nuwe boek
kan aanbeveel nie.
Die vraag is natuurlik - wat laat haar dink dat net goeie boeke in Engels in
Amerika verskyn.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3caff940.0@news1.mweb.co.za...
> Interessant Possum, maar is jy seker dis 'n rêrige fabriek?
> Dis nie dalk net 'n installasie-bedryf van CKD's of SKD's soos
> wat die Koreane in Botswana bedryf (of bedryf het) nie?
> CKD's en SKD's is motors wat elders vervaardig is en
> dan uitmekaargehaal word (Completely Knocked Down of
> Semi Koncked Down) om makliker te vervoer?
>
> Ek was ongeveer 10 jaar gelede by BMW in Duitsland en
> toe het SA die enigste vervaardigsoperasie buite Duitsland
> gehad. Of het hulle beleid intussen verander?
>
> Wouter
>
>
> "possum" wrote in message
> news:Oswr8.19761$nt1.1623832@newsread2.prod.itd.earthlink.ne t...
> Ek reis gereeld op die i 85 deur South Carolina,VSA (of soos die Affie
> sekretaresse gesê het toe ons ons dogters se rapporte aangevra het "Suid
> Karoelina") verby die BMW fabriek op die I 85. Ek dink dit is naby
> Greenville. As die Duitsers DIT moet uitvind.......
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3caa43de.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Wouter
>> Dalk omdat ons BMW's hier vervaardig, SA is die enigste land
>> buite Duitsland wat daardie reg het. Ons voer ook BMW's uit.
>
So gedog [boodskap #59679 is 'n antwoord op boodskap #59676] So, 07 April 2002 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ditto. Gedog ek was die enigste een ; )
(En moet nounie vir my vra of ek weet wat het het "dog" gebeur nie. IS daar
iemand hier wat weet wat het met "dog" gebeur?

HK

"Annette" > het dit as knocked down in die eerste plek
> gelees.
Re: So gedog [boodskap #59682 is 'n antwoord op boodskap #59679] So, 07 April 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - Dog het 'n veertjie geplant en gedog daar sou 'n hoender opkom.:)
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:b8Ur8.31342$uR5.74361@newsfeeds.bigpond.com...
> Ditto. Gedog ek was die enigste een ; )
> (En moet nounie vir my vra of ek weet wat het het "dog" gebeur nie. IS daar
> iemand hier wat weet wat het met "dog" gebeur?
>
> HK
>
> "Annette" > het dit as knocked down in die eerste plek
>> gelees.
>
Re: Tante Gloudina [boodskap #59807 is 'n antwoord op boodskap #59556] Ma, 08 April 2002 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anti Hess,

Sien die dinge het so volgens die wet gewerk dat jy lid van pallimint moes
wees.

Toe Pik Botha as minister van "bytelanse" sake aangestel is was hy nog nie
'n LP nie. Toe "bedank" een LV wat 'n veilige NP setel had, en Pik word die
kandidaat vir 'n tussenverkiesing. Voila, legitiem is als reg, en daar gaat
ons.

Later met die 3 kamer stelsel kon PW die ouens net so hiet en gebiet!

So, alhoewel die letter van die wet nagekom is, was ministers van 'buite'
aangestel en dan 'n setel gemaak kry...
Die wonder van partystruktuur met swepe en wat nogals...

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3CADCBED.4070301@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>>
>> Jy weet blykbaar niks van ons huidige kieswet af nie. Proposionele
>> verteenwoordiging is in. Britse (kolonialisme) Westminster-stelsel is uit.
>> Ministers word aangestel deur die President... Dit was so voor 1994...
>
> Ek neem aan jy is reg oor die manier
> waarop ministers nou aangestel word
> in SA (dus dieselfde as die Secretaries
> in die VSA?) Maar dat dit voor 1994 so
> was, laat my darem wonder. Moes die
> Ministers in die De Klerk kabinet nie
> elkeen ook 'n lid van die Parlement wees
> as 'n voorvereiste om 'n minister in die
> Uitvoerende Mag van die regering te wees
> nie. Sal jy seker maak van jou feite hier.
> Ek sou graag wil weet wanneer hulle pre-
> 1994 oorgeskakel het na die soort van VSA
> raamwerk, as jy reg is.
>
> Gloudina
>
Re: Tante Gloudina [boodskap #59811 is 'n antwoord op boodskap #59807] Ma, 08 April 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan praat ons nie eers van mense soos Onse Dawie de Villiers wat in
kiesafdelings staan as 'n kandidaat, en hy kom nie eers naby die plek nie -
en as Ken Andrew, wat sy sole deurloop om mense te besoek in die
kiesafdeling verkies word, dan kry Ds Dawie skielik 'n ander kol wat hy dan
kan verteenwoordig.
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a8rk9o$5p0$1@news.adamastor.ac.za...
> Anti Hess,
>
> Sien die dinge het so volgens die wet gewerk dat jy lid van pallimint moes
> wees.
>
> Toe Pik Botha as minister van "bytelanse" sake aangestel is was hy nog nie
> 'n LP nie. Toe "bedank" een LV wat 'n veilige NP setel had, en Pik word die
> kandidaat vir 'n tussenverkiesing. Voila, legitiem is als reg, en daar gaat
> ons.
>
> Later met die 3 kamer stelsel kon PW die ouens net so hiet en gebiet!
>
> So, alhoewel die letter van die wet nagekom is, was ministers van 'buite'
> aangestel en dan 'n setel gemaak kry...
> Die wonder van partystruktuur met swepe en wat nogals...
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3CADCBED.4070301@rogers.com...
>>
>> Thys de Wet wrote:
>>
>>>
>>> Jy weet blykbaar niks van ons huidige kieswet af nie. Proposionele
>>> verteenwoordiging is in. Britse (kolonialisme) Westminster-stelsel is
> uit.
>>> Ministers word aangestel deur die President... Dit was so voor
1994...
>>
>> Ek neem aan jy is reg oor die manier
>> waarop ministers nou aangestel word
>> in SA (dus dieselfde as die Secretaries
>> in die VSA?) Maar dat dit voor 1994 so
>> was, laat my darem wonder. Moes die
>> Ministers in die De Klerk kabinet nie
>> elkeen ook 'n lid van die Parlement wees
>> as 'n voorvereiste om 'n minister in die
>> Uitvoerende Mag van die regering te wees
>> nie. Sal jy seker maak van jou feite hier.
>> Ek sou graag wil weet wanneer hulle pre-
>> 1994 oorgeskakel het na die soort van VSA
>> raamwerk, as jy reg is.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: So gedog [boodskap #59951 is 'n antwoord op boodskap #59679] Wo, 10 April 2002 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hantamkind skryf in boodskap news:b8Ur8.31342$uR5.74361@newsfeeds.bigpond.com...
> Ditto. Gedog ek was die enigste een ; )
> (En moet nounie vir my vra of ek weet wat het het "dog" gebeur nie. IS daar
> iemand hier wat weet wat het met "dog" gebeur?
>
> HK
>

Ja, hy het gedog hy k*k in die duikweg, toe duik hy in die k*k weg.
Re: Tante Gloudina [boodskap #60110 is 'n antwoord op boodskap #59807] Vr, 12 April 2002 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Sien die dinge het so volgens die wet gewerk dat jy lid van pallimint moes
> wees.
>
> Toe Pik Botha as minister van "bytelanse" sake aangestel is was hy nog nie
> 'n LP nie. Toe "bedank" een LV wat 'n veilige NP setel had, en Pik word die
> kandidaat vir 'n tussenverkiesing. Voila, legitiem is als reg, en daar gaat
> ons.

So my liewe Thys, eintlik wil jy
die feit verdoesel dat jy eintlik
tog nonsens gepraat het toe jy
gesê het dat ministers nie parlements-
lede hoef te gewees het nie. As jy
verkeerd is, behoort jy soos 'n man
dit te kan sê.
Nou is die vraag nog, wat is die stelsel
vandag. Kan iemand vandag 'n minister
word sonder dat hy verkies is as lid van
die federale parlement? ( Of volg SA vandag
die Amerikaanse stelse?)

Gloudina
Re: Tante Gloudina [boodskap #60126 is 'n antwoord op boodskap #60110] Vr, 12 April 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Ag jene tog!

Die huidige kieswet bepaal dat verteenwoordiging na die Parlement op
proporsionele basis geskied:
DWS: Asd die KTP 1% van al die stemme gekry het, kry hulle 1%
verteenwoordiging in die Parlement
As die CNA 20% stemme verwerf het, 20% en so aan.

As my geheue reg is, dan werk dit uit dat by 2% stemme is daar een
verteenwoordiger in die Parlement.
Daar is geen direk verkose verteenwoordigers per kiesafdeling in die
parlement nie. Ook nie in die provinsiale parlemente nie. Alles
proposioneel. Jy het dus nie meer 'n "kandidaat" waarvoor jy stem nie, net
'n party.

Ek sal die man wees en erken dat ministers in die vorige bedeling dus direk
verkose lede van die parlement was. En dit had ek reeds gesê!

Is jy vrou genoeg om te erken dat Jesus die enigste weg na saligheid is? En
indien nie, wat het dan sedert 1948 in jou lewe verander?

Thys oppie Bos

Ministers word deur die President aangestel.
skryf in boodskap news:3CB65405.1000401@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> Sien die dinge het so volgens die wet gewerk dat jy lid van pallimint moes
>> wees.
>>
>> Toe Pik Botha as minister van "bytelanse" sake aangestel is was hy nog nie
>> 'n LP nie. Toe "bedank" een LV wat 'n veilige NP setel had, en Pik word die
>> kandidaat vir 'n tussenverkiesing. Voila, legitiem is als reg, en daar gaat
>> ons.
>
> So my liewe Thys, eintlik wil jy
> die feit verdoesel dat jy eintlik
> tog nonsens gepraat het toe jy
> gesê het dat ministers nie parlements-
> lede hoef te gewees het nie. As jy
> verkeerd is, behoort jy soos 'n man
> dit te kan sê.
> Nou is die vraag nog, wat is die stelsel
> vandag. Kan iemand vandag 'n minister
> word sonder dat hy verkies is as lid van
> die federale parlement? ( Of volg SA vandag
> die Amerikaanse stelse?)
>
> Gloudina
>
Ministers [boodskap #60130 is 'n antwoord op boodskap #60126] Vr, 12 April 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet
Ek sal die man wees en erken dat ministers in die vorige bedeling
dus direk verkose lede van die parlement was. En dit had ek reeds gesê!

Wouter
Dit was lank die geval, maar ek vermoed daar was later uitsonderings
moontlik. Toe Derek Keys aangestel is as Minister van Finansies het
hy dit as voorwaarde gestel dat hy nie lid van die NP word nie. en
ek vermoed hy het nooit 'n kiesafdeling gehad nie. Hy was ook
nie die eerste nie, daar was minstens een voor hom wat ook nie 'n
politikus was of geword het nie, as ek reg onthou. Dalk Jacob de
Villiers, minister van Landbou?

Ek is nie seker wat die huidige posisie is nie, maar vermoed daar
is steeds (beperkte) ruimte om spesialiste in die Kabinet aan te
stel, al is hulle nie op die partylys nie.
Re: Ministers [boodskap #60133 is 'n antwoord op boodskap #60130] Vr, 12 April 2002 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ek is nie seker wat die huidige posisie is nie, maar vermoed daar
> is steeds (beperkte) ruimte om spesialiste in die Kabinet aan te
> stel, al is hulle nie op die partylys nie.

Dis nie die vraag onder bespreking nie.
Enige party, veral as dit regeer, kies
mense wat hulle wil hê in die party vir
spesifieke posisies, maar sorg dan, as
hulle die Britse patroon volg, dat hulle
verkies word in 'n kiesafdeling. Was dit
die geval in die laaste NP regering, en is
dit nou nog die geval.
Hier in Kanada doen hulle dit veral nou
baie terwyl die Liberals veilig sterk aan
bewind is. Chretien dui aan wie hy in sekere
kiesafdelings wil sien as Liberale kandidaat,
en kort voor lank is hulle Ministers in sy
regering. Maar die reël hou: elke Minister moet
verkies wees in 'n kiesafdeling. Dis nie die
geval in die VSA nie.

Gloudina
Re: Tante Gloudina [boodskap #60134 is 'n antwoord op boodskap #60126] Vr, 12 April 2002 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Is jy vrou genoeg om te erken dat Jesus die enigste weg na saligheid is? En
> indien nie, wat het dan sedert 1948 in jou lewe verander?

Vir die Christen IS Jesus "die enigste weg
tot saligheid," Thys. Maar as jy wil hê
dat vir die Mongool is Sentraal Asië die
enigste weg tot saligheid ook nog net "jou"
Christus is, dan is jy 'n aanhanger van 'n
fascistiese jingoistiese sekte wat glo dat
hulle siening die enigste is, dat hulle die
enigste wysheid in pag het.
Ek persoonlik glo ook dat enige "Christen"
wat so jingoisties en chauvinisties dink, nie
eintlik "verstaan" hoekom Christus die weg tot
saligheid is binne sy eie Christelike raamwerk
nie. Julle speel politiek met Christus, en julle
vergeet wat Christus eintlik gepredik het, waarvoor
hy eintlik gesterf het.

Gloudina
Re: Ministers [boodskap #60135 is 'n antwoord op boodskap #60133] Vr, 12 April 2002 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> Ek is nie seker wat die huidige posisie is nie, maar vermoed daar
> is steeds (beperkte) ruimte om spesialiste in die Kabinet aan te
> stel, al is hulle nie op die partylys nie.

Gloudina
Dis nie die vraag onder bespreking nie.
Enige party, veral as dit regeer, kies
mense wat hulle wil hê in die party vir
spesifieke posisies, maar sorg dan, as
hulle die Britse patroon volg, dat hulle
verkies word in 'n kiesafdeling. Was dit
die geval in die laaste NP regering, en is
dit nou nog die geval.

Wouter
Ek dink nogal dit *is* onder bespreking, dalk lees ons verskillend?

Ek het probeer sê dat ons reeds in die latere jare van die
ou bedeling van die streng Britse patroon afgewyk het. 'n
Minister was normaalweg, maar nie noodwendig nie, in 'n
kiesafdeling verkies. Die Derek Keys-geval is die mees
bekende van die uitsonderings, hy was minister in die
NP-bedeling en in die ANC-Regering, sonder om ooit (as
ek reg onthou) 'n lid van enige van die twee partye te wees.
Chris Liebenberg het hom opgevolg en ek dink ook nie
hy was ooit 'n ANC-lid nie.

Gloudina
Hier in Kanada doen hulle dit veral nou
baie terwyl die Liberals veilig sterk aan
bewind is. Chretien dui aan wie hy in sekere
kiesafdelings wil sien as Liberale kandidaat,
en kort voor lank is hulle Ministers in sy
regering. Maar die reël hou: elke Minister moet
verkies wees in 'n kiesafdeling. Dis nie die
geval in die VSA nie.

Wouter
Ek vermoed ons model is tans nader aan die van die VSA.
Ons het natuurlik effektief geen kiesafdelings nie, daar is
reeds uitgewys dat ons proporsionele verteenwoordiging
het. Iemand moet dus net hoog genoeg op 'n party se
ranglys kom om in die parlement te kom. Maar ek vermoed
jy kan 'n Minister word sonder om selfs die ranglys te haal.
(Die opsie is egter beperk)
Re: Ministers [boodskap #60137 is 'n antwoord op boodskap #60135] Vr, 12 April 2002 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

Die Derek Keys-geval is die mees
> bekende van die uitsonderings, hy was minister in die
> NP-bedeling en in die ANC-Regering, sonder om ooit (as
> ek reg onthou) 'n lid van enige van die twee partye te wees.
> Chris Liebenberg het hom opgevolg en ek dink ook nie
> hy was ooit 'n ANC-lid nie.

Wel, jy hoef nie juis lid van die regerende
party te wees in Kanada om 'n minister te word,
aangestel deur die eerste minister, nie. Maar
jy MOET in 'n kiesafdeling verkies word en dus
in praktyk verantwoordelik wees aan jou kies-
afdeling. So dis ok vir Derek Keys om nie aan
'n spesifieke party te behoort nie. Maar my
vraag is nog: was hy gedurende die NP regime
'n minister maar nie 'n Lid van die Parlement
nie? Indien jy die laaste vraag bevestigend
antwoord, is dit vir my baie snaaks dat hulle
so van die ou patroon afgewyk het. Baie
interessant.

Gloudina
Re: Ministers [boodskap #60140 is 'n antwoord op boodskap #60137] Vr, 12 April 2002 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Maar my vraag is nog: was hy gedurende die NP regime
'n minister maar nie 'n Lid van die Parlement
nie? Indien jy die laaste vraag bevestigend
antwoord, is dit vir my baie snaaks dat hulle
so van die ou patroon afgewyk het. Baie
interessant.

Wouter
As ek reg onthou was hy nie 'n *verkose* lid nie. Maar as
aangestelde Minister sou hy wel 'n lid gewees het, hy het
beslis die parlementsittings bygewoon.
Re: Tante Gloudina [boodskap #60311 is 'n antwoord op boodskap #60134] Ma, 15 April 2002 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja ja Gloudina,

Jou mind is opgemaak (en skeef ook!) Maar ek verkies om nie verder met jou
oor hierdie saak te argumenteer nie.

Ek is nie 'n aanhanger van 'n sekte nie.
Ek glo in die Heilige Drie-Enige God: Vader, Seun en Heilge Gees. Ek glo
dat Jesus Christus die Seun van God is en dat Hy my persoonlike Verlosser en
Saligmaker is.
As jy verkies om die Almagtige God se bestaan en wese as jingoïsme te
etiketteer dan begaan jy 'n fout.

Thys oppie Bos

skryf in boodskap news:3CB6C9BF.2020900@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> Is jy vrou genoeg om te erken dat Jesus die enigste weg na saligheid is? En
>> indien nie, wat het dan sedert 1948 in jou lewe verander?
>
> Vir die Christen IS Jesus "die enigste weg
> tot saligheid," Thys. Maar as jy wil hê
> dat vir die Mongool is Sentraal Asië die
> enigste weg tot saligheid ook nog net "jou"
> Christus is, dan is jy 'n aanhanger van 'n
> fascistiese jingoistiese sekte wat glo dat
> hulle siening die enigste is, dat hulle die
> enigste wysheid in pag het.
> Ek persoonlik glo ook dat enige "Christen"
> wat so jingoisties en chauvinisties dink, nie
> eintlik "verstaan" hoekom Christus die weg tot
> saligheid is binne sy eie Christelike raamwerk
> nie. Julle speel politiek met Christus, en julle
> vergeet wat Christus eintlik gepredik het, waarvoor
> hy eintlik gesterf het.
>
> Gloudina
>
Re: Tante Gloudina [boodskap #60328 is 'n antwoord op boodskap #60311] Ma, 15 April 2002 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> As jy verkies om die Almagtige God se bestaan en wese as jingoïsme te
> etiketteer dan begaan jy 'n fout.

Sien Thys. Hier speel jy weer dieselfde
speletjie as met die hoer-in-die-hawe-
is-altyd-'n-kleurling kwessie. Jy verdraai
dinge totdat dit jou pas, en maak dan daarvan
'n beskuldiging.
Ek dink ook ons moet nie oor hierdie saak meer
gedagtes wissel nie. In my geestelike lewe is
daar nie plek vir 'n keuse tussen die een
godsdienstige tradisie en die ander nie. Die
Heilige Gees is oral.

Gloudina
Re: Tante Gloudina [boodskap #60402 is 'n antwoord op boodskap #60328] Di, 16 April 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Apr 2002 13:40:18 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Thys de Wet wrote:

>> As jy verkies om die Almagtige God se bestaan en wese as jingoïsme te
>> etiketteer dan begaan jy 'n fout.
> En Gloudina se storie is toe:
> Ek dink ook ons moet nie oor hierdie saak meer
> gedagtes wissel nie. In my geestelike lewe is
> daar nie plek vir 'n keuse tussen die een
> godsdienstige tradisie en die ander nie. Die
> Heilige Gees is oral.
>
> Gloudina

Thys, een maal sit ek in my kar en koerant lees. 'n Ligte tik teen die
ruit en toe ek opkyk van die koerant, sê die vrou wat 'n lid is van
die 'Jehovah se Geuies' vir my: "O, dis jy!"
Ek het haar nie herken nie maar weet toe dat dit defnitief een is vir
wie ek daarop gewys het dat Jesus die Seun van God is.
Die enigste reaksies daarop was 'n vriendelike 'totsiens' van albei
kante af. Ek het, om Lou se woorde te gebruik, die stof van haar
tuinpaadjie van my skoene afgevee.
Hoor mooi wat sê tannie Gloudina hier wanneer sy sê dat sy nie 'plek
het om 'n keuse te maak nie.' Sy is so onkundig dat sy selfs die
Christelike Godsdiens as 'tradisie' beskou. Lees weer, sy sê so. Sy
beskou die Boedistiese geloof, die Moslem geloof, die Hari Krishnas en
die toetie as gelykstaande aan die Woord van God. Die feit dat die
gelowe absoluut teen mekaar praat, Christene teenoor Moslems bv.,
besef sy nie, of dit is vir haar nie 'n faktor nie. Sy huldig die
geloof (wat 'n Joodse vriend van my ook huldig) dat alle gelowe jou in
die Hemel sal bring, as jy glo. Dat jy net moet glo, nevermaaind wat
jy glo.
Skud die stof van jou skoene af aan die matjie voor haar deur, Thys.

DD
Re: Tante Gloudina [boodskap #60413 is 'n antwoord op boodskap #60402] Di, 16 April 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Didi wrote:

Lees weer, sy sê so. Sy
> beskou die Boedistiese geloof, die Moslem geloof, die Hari Krishnas en
> die toetie as gelykstaande aan die Woord van God. Die feit dat die
> gelowe absoluut teen mekaar praat, Christene teenoor Moslems bv.,
> besef sy nie, of dit is vir haar nie 'n faktor nie. Sy huldig die
> geloof (wat 'n Joodse vriend van my ook huldig) dat alle gelowe jou in
> die Hemel sal bring, as jy glo. Dat jy net moet glo, nevermaaind wat
> jy glo.

En arme du Plessis, jy veroordeel jou
eie Christelike tradisie deur wat jy
hierbo skryf. En jy is te blind om dit
te sien. Of te jingoisties en chauvinisties
teenoor die "brand" van "geloof" wat jy
verkondig ( wat sê dat "God" alleen "red"
wat "glo" soos jy glo) dat jy nie kan sien
dat jy 'n ketter is nie.
Die jammerte is dat Christene soos jy nie
"verstaan" wat dit bedoel om "'n seun van
God" te wees nie. Dis "christene" soos jy
wat nie wil verstaan hoekom die Vader, Seun
en Heilige Gees één is nie. Al wat julle wil
verstaan, is dat julle die wysheid in pag het
en niemand anders nie. Ietwat soos die ou
wit omies in die apartheidsdae gedink het, en
toe tog hulle fout moes uitvind. Kom uit uit
jou ou intellektuele apartheids-godsdiensie uit,
en vind God en die Seun en die Heilige Gees
oral om jou.

Gloudina
Re: Tante Gloudina [boodskap #60868 is 'n antwoord op boodskap #60413] Di, 23 April 2002 06:46 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al weer op die ketter bandwagon??!! Tsk Tsk - vind tog uit wat die woord
beteken voor jy dit so lustig rondgooi!

"@rogers.com" wrote:
>
> Didi wrote:
>
> Lees weer, sy sê so. Sy
>> beskou die Boedistiese geloof, die Moslem geloof, die Hari Krishnas en
>> die toetie as gelykstaande aan die Woord van God. Die feit dat die
>> gelowe absoluut teen mekaar praat, Christene teenoor Moslems bv.,
>> besef sy nie, of dit is vir haar nie 'n faktor nie. Sy huldig die
>> geloof (wat 'n Joodse vriend van my ook huldig) dat alle gelowe jou in
>> die Hemel sal bring, as jy glo. Dat jy net moet glo, nevermaaind wat
>> jy glo.
>
> En arme du Plessis, jy veroordeel jou
> eie Christelike tradisie deur wat jy
> hierbo skryf. En jy is te blind om dit
> te sien. Of te jingoisties en chauvinisties
> teenoor die "brand" van "geloof" wat jy
> verkondig ( wat sê dat "God" alleen "red"
> wat "glo" soos jy glo) dat jy nie kan sien
> dat jy 'n ketter is nie.
> Die jammerte is dat Christene soos jy nie
> "verstaan" wat dit bedoel om "'n seun van
> God" te wees nie. Dis "christene" soos jy
> wat nie wil verstaan hoekom die Vader, Seun
> en Heilige Gees één is nie. Al wat julle wil
> verstaan, is dat julle die wysheid in pag het
> en niemand anders nie. Ietwat soos die ou
> wit omies in die apartheidsdae gedink het, en
> toe tog hulle fout moes uitvind. Kom uit uit
> jou ou intellektuele apartheids-godsdiensie uit,
> en vind God en die Seun en die Heilige Gees
> oral om jou.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: Maklike Afrikaans
Volgende onderwerp: Driede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 09:01:26 MGT 2024