Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus
Nuus [boodskap #60687] Sa, 20 April 2002 08:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jurgen Harksen - wie die Duitse owerhede al agt jaar sukkel dat SA hom aan
hulle moet uitlewer - gaan nou uiteindelik aan Duitsland uitgelewer word.
Daar word allerhande vae redes gegee, maar die ondertekening van die
uitleweringsbevel kom na verskeie berigte verlede week dat hy verkieslik
eers hier teregstaan vir sy stoutighede hier gepleeg.
Daar is seker maar weer 'n politieke stertjie by die "skielike"
ondertekening.
Gerald Morkel is onder skoot omdat hy glo gelde van Harksen ontvang het -
maar toe daar berigte begin verskyn dat die ANC ook glo gelde van Harksen
ontvang het, word hy vinnig aan die Duitse Owerhede oorhandig - seker tot
groot verligting van meer as een politikus en party hier

Annette
Re: Nuus [boodskap #60712 is 'n antwoord op boodskap #60687] Sa, 20 April 2002 14:43 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is net snaaks dat die man wat eerste daarop aangedring het dat Morkel
moet loop naamlik ou Pieter daardie tyd ook lid was van die DA.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:a9rd21$5ih13$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jurgen Harksen - wie die Duitse owerhede al agt jaar sukkel dat SA hom aan
> hulle moet uitlewer - gaan nou uiteindelik aan Duitsland uitgelewer word.
> Daar word allerhande vae redes gegee, maar die ondertekening van die
> uitleweringsbevel kom na verskeie berigte verlede week dat hy verkieslik
> eers hier teregstaan vir sy stoutighede hier gepleeg.
> Daar is seker maar weer 'n politieke stertjie by die "skielike"
> ondertekening.
> Gerald Morkel is onder skoot omdat hy glo gelde van Harksen ontvang het -
> maar toe daar berigte begin verskyn dat die ANC ook glo gelde van Harksen
> ontvang het, word hy vinnig aan die Duitse Owerhede oorhandig - seker tot
> groot verligting van meer as een politikus en party hier
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nog Nuus 19/4
Volgende onderwerp: Nuus 26/4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:34:44 MGT 2024