Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hik! Disjh nou lekker!!
Hik! Disjh nou lekker!! [boodskap #60710] Sa, 20 April 2002 14:16
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Treinrit vanaf die Kaap 3/5 - 5/5 - sluit die volgende in:
Rugbykaartjies na die wedstryde Stormers vs Cats op Ellis Park op 4/5 om 2nm
en Bulls vs Sharks op Loftus op 4/5 om 7nm.
Vrydagaand braai - die trein stop spesiaal iewers vir die gelentheid.
Ontbytpakkies Saterdag en Sondagoggend.
1Jaar lidmaatskapkaart tot die Ondersteunersklub.
Alles vir R1470 p/p wat deel.

sin...@global.co.za

Annette
Vorige onderwerp: Vinnige Capies
Volgende onderwerp: Nuwe veilige karre?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:58:09 MGT 2024