Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hey, Q!
Hey, Q! [boodskap #60666] Vr, 19 April 2002 22:40 na volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Q skryf:
> Finaal, net om seker te maak dat jy wel die >tegnologie begryp, kom ek wys
> jou hoe...

> Klik "Message"
> Klik "Block Sender..."
> Siedaar, @rogers.com kan nou vir Norbert >geselskap hou in my 'killfile'. Let
> tog op dat jy nog steeds na hierdie >nuusgroep kan pos. Let ook op hoe ek nie
> op enige van jou poste reageer nie... nie >omdat ek onbeskof is nie. Nee, ek
> kan nie jou pos meer lees nie.

> Totsiens Gloudina

Jy moet darem nou al weet dat hier meer mense is wat voortdurend aandag en
reaksies soek! Moenie jou tyd en energie mors op hulle nie, Mens, lag maar
net in jou enigheid vir hulle - ek doen dit al jare lank. En dit is nou vir
my die grootste bron van genot om mense se reaksies op hulle snert te lees.
Ek proeslag gereeld lekker vir al die onsinnighede wat hier opgebraak word.
Daarom besit ek nie 'n dodelys nie - ek's te bang ek mis dalk my vermaak vir
die dag!

Dus, Q, sit terug en geniet!
Re: Hey, Q! [boodskap #60668 is 'n antwoord op boodskap #60666] Vr, 19 April 2002 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:6W0w8.45153$uR5.101421@newsfeeds.bigpond.com...
> Jy moet darem nou al weet dat hier meer mense is wat voortdurend aandag en
> reaksies soek! Moenie jou tyd en energie mors op hulle nie, Mens, lag maar
> net in jou enigheid vir hulle - ek doen dit al jare lank. En dit is nou vir
> my die grootste bron van genot om mense se reaksies op hulle snert te lees.
> Ek proeslag gereeld lekker vir al die onsinnighede wat hier opgebraak word.
> Daarom besit ek nie 'n dodelys nie - ek's te bang ek mis dalk my vermaak vir
> die dag!
>
> Dus, Q, sit terug en geniet!

Hey Bobby,

Nee, ek is nou olraait. Ek is kalm, ek is kalm.

Somer is nou ook uiteindelik hier, so ek gaan more so bietjie valskerm
spring, en dan is ek sommer weer so reg soos reen. 'Watch' net :o)

Q
Re: Hey, Q! [boodskap #60676 is 'n antwoord op boodskap #60668] Sa, 20 April 2002 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is een van daardie mense wat net een keer gespring het, en toe besluit
het om dit nie weer te doen nie:))
Annette

Q skryf in boodskap news:Vc1w8.4799$9A6.38391@NewsReader...
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:6W0w8.45153$uR5.101421@newsfeeds.bigpond.com...
>> Jy moet darem nou al weet dat hier meer mense is wat voortdurend aandag en
>> reaksies soek! Moenie jou tyd en energie mors op hulle nie, Mens, lag
> maar
>> net in jou enigheid vir hulle - ek doen dit al jare lank. En dit is nou
> vir
>> my die grootste bron van genot om mense se reaksies op hulle snert te
> lees.
>> Ek proeslag gereeld lekker vir al die onsinnighede wat hier opgebraak
> word.
>> Daarom besit ek nie 'n dodelys nie - ek's te bang ek mis dalk my vermaak
> vir
>> die dag!
>>
>> Dus, Q, sit terug en geniet!
>
> Hey Bobby,
>
> Nee, ek is nou olraait. Ek is kalm, ek is kalm.
>
> Somer is nou ook uiteindelik hier, so ek gaan more so bietjie valskerm
> spring, en dan is ek sommer weer so reg soos reen. 'Watch' net :o)
>
> Q
>
Re: Hey, Q! [boodskap #60678 is 'n antwoord op boodskap #60676] Sa, 20 April 2002 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit verg net een onsuksesvolle sprong ... ; -))

"Annette" skryf in boodskap news:a9qm2r$5lvo2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is een van daardie mense wat net een keer gespring het, en toe besluit
> het om dit nie weer te doen nie:))
> Annette
>
>
> Q wrote in message
> news:Vc1w8.4799$9A6.38391@NewsReader...
>> "me & bobby magee" wrote in message
>> news:6W0w8.45153$uR5.101421@newsfeeds.bigpond.com...
>>> Jy moet darem nou al weet dat hier meer mense is wat voortdurend
aandag
> en
>>> reaksies soek! Moenie jou tyd en energie mors op hulle nie, Mens, lag
>> maar
>>> net in jou enigheid vir hulle - ek doen dit al jare lank. En dit is
nou
>> vir
>>> my die grootste bron van genot om mense se reaksies op hulle snert te
>> lees.
>>> Ek proeslag gereeld lekker vir al die onsinnighede wat hier opgebraak
>> word.
>>> Daarom besit ek nie 'n dodelys nie - ek's te bang ek mis dalk my
vermaak
>> vir
>>> die dag!
>>>
>>> Dus, Q, sit terug en geniet!
>>
>> Hey Bobby,
>>
>> Nee, ek is nou olraait. Ek is kalm, ek is kalm.
>>
>> Somer is nou ook uiteindelik hier, so ek gaan more so bietjie valskerm
>> spring, en dan is ek sommer weer so reg soos reen. 'Watch' net :o)
>>
>> Q
>>
>
Re: Hey, Q! [boodskap #60681 is 'n antwoord op boodskap #60678] Sa, 20 April 2002 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Jonas, ek is nog hier - so dit was nie te onsuksesvol nie:))
Om die waarheid te sê, dit was 'n uiters geslaagde sprong - wonder bo
wonder.
Dis net, toe ek daar in die lug hang, toe besef ek dat ek liewer wil
rondhang op die aarde.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a9qru2$8q9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, dit verg net een onsuksesvolle sprong ... ; -))
> "Annette" wrote in message
> news:a9qm2r$5lvo2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is een van daardie mense wat net een keer gespring het, en toe besluit
>> het om dit nie weer te doen nie:))
>> Annette
>>
>>
>> Q wrote in message
>> news:Vc1w8.4799$9A6.38391@NewsReader...
>>> "me & bobby magee" wrote in message
>>> news:6W0w8.45153$uR5.101421@newsfeeds.bigpond.com...
>>>> Jy moet darem nou al weet dat hier meer mense is wat voortdurend
> aandag
>> en
>>>> reaksies soek! Moenie jou tyd en energie mors op hulle nie, Mens,
lag
>>> maar
>>>> net in jou enigheid vir hulle - ek doen dit al jare lank. En dit is
> nou
>>> vir
>>>> my die grootste bron van genot om mense se reaksies op hulle snert
te
>>> lees.
>>>> Ek proeslag gereeld lekker vir al die onsinnighede wat hier
opgebraak
>>> word.
>>>> Daarom besit ek nie 'n dodelys nie - ek's te bang ek mis dalk my
> vermaak
>>> vir
>>>> die dag!
>>>>
>>>> Dus, Q, sit terug en geniet!
>>>
>>> Hey Bobby,
>>>
>>> Nee, ek is nou olraait. Ek is kalm, ek is kalm.
>>>
>>> Somer is nou ook uiteindelik hier, so ek gaan more so bietjie valskerm
>>> spring, en dan is ek sommer weer so reg soos reen. 'Watch' net :o)
>>>
>>> Q
>>>
>>
>
Re: Hey, Q! [boodskap #60753 is 'n antwoord op boodskap #60678] So, 21 April 2002 11:59 Na vorige boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:a9qru2$8q9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, dit verg net een onsuksesvolle sprong ... ; -))

Laat my terug dink aan die student wat die instrukteur vra: "...en nadat my
hoofvalskerm nie ontplooi het nie, hoe lank het ek om die reserwe te
ontplooi?"

Sy antwoord: "Die res van jou lewe..."
Vorige onderwerp: Onse Prez verloor sy taats:))
Volgende onderwerp: eindperiode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 23:28:33 MGT 2024