Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: benodig inligting
Re: benodig inligting [boodskap #6064] So, 24 Maart 1996 00:00
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> As jy die boodskappe weer lees sal jy opmerk dat ons geen probleem met die argumente
> het wat in die debat na vore gekom het nie , dit is slegs die skeltaal wat gebruik word om
> julle manlikheid te bewys wat onvanpas is.

Abi Coetzee
Suid-Afrika

Groete Abi,

Man, die kras woorde wat ek gebruik het was geensins n poging om
"manlik" of "macho" of "breker" te klink nie. Dit is bloot n
uidrukking van waling deur die gebruik van ewe walglike woorde. As
ek manlik wou klink sou ek nie vir jou vertel het ek huil vir my mense
nie. Wat n soort breker is dit dan tog ?

Maar as ek vir jou sê ek walg in die "suffer for the struggle" dan is
daar min woorde wat die walging duideliker kan stel nie.

Breker, aikona; maar chicken, nog minder. Net mens man, net mens.

Groete,
Julius
jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
Vorige onderwerp: Re: Die hele vis
Volgende onderwerp: Wat Wals is vals is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:54:28 MGT 2024