Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikanns = Nederlands, van wanneer af?
Afrikanns = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60591] Vr, 19 April 2002 07:40 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jong Q, onse Norbert het 'n groot vrees. Dit is die vrees dat Nederlands
nie gaan oorleef as taal nie. As jy van sy vorige poste gelees het sal jy
sien dat dit sommer ordentlik uitstaan. Volgens Norbert is die enigste
manier om Nederlands te laat oorleef om Afrikaans ook as 'n dialek van
Nederlands te laat verklaar. Net soos Vlaams beskou word as 'n dialek van
Nederlands.

Ek hou van jou verklaring hier onder. Ek kon dit nie beter stel nie al wou
ek ook. Ek wonder of Norbert weet dat Afrikaans tweede op die ranglys is in
Suid-Afrika wat gebruikerstal betref. Eerste is natuurlik Zoeloe, en nie
Engels nie soos wat Norbert blykbaar dink.

Drie hoera's vir die Afrikanerdom. Ons voorvaders moes baie meer keurlinge
gemaak het. Dan sou Afrikaans nou al klaar die hoogste gebruikerstal gehad
het.:-))))))

Sakkie(wat sy gat af sukkel om Nederlands te ontsyfer)

From: "Q"
Subject: Re: www.afrikaans.nu
Date: Friday, April 19, 2002 12:42 AM

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cbf131e.32000393@news.skynet.be...

> Ek is gelukkig dat ek sonet op die world wide web 'n bladsy gevind het
> in Afrikaans oor die toekoms van daardie taal ('n visie van 'n
> oorspronklike Afrikaner soos ek dit meen). Ek is gelukkig dat me
> mening oor Afrikaans nog deur andere mense in SA ondersteun word.
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

Hallo Norbert,

Ek is van mening dat Petrus van Eeden se logika in hierdie verband gebrekkig
is. Terwyl sy definisies van omgangstaal en kultuurtaal miskien (en 'n groot
miskien) in 'n lesinglokaal van 'n universiteit sal water hou, wend hy hom
tot wat elders in die wereld gebeur in 'n poging om te bewys dat Afrikaans
slegs 'n plaaslike omgangstaal van Nederlands is. So hou hy as voorbeeld die
verhouding tussen Vlaams en Nederlands, die verhouding tussen Portugees soos
dit in Portugal gepraat word en soos dit in Brasilie gepraat word, ens. ens.
En daarom, stel hy dit, moet Afrikaans nou maar 'n soet seuntjie wees, en
terughardloop na sy herkoms. Ek merk egter dat hy nie probeer voorgee dat
Portugees slegs 'n omgangstaal van Spaans is nie (tog is hulle baie
soortgelyk). Of dat Spaans slegs 'n omgangstaal van Italiaans is nie.Of dat
Italiaans slegs 'n omgangstaal van Latyns is nie. Of hoekom gaan verduidelik
hy nie aan die Xhosas dat Zoeloe hulle kultuurtaal is nie (of andersom).

So, ongelukkig beteken sy argumente nie veel op die grond tussen gewone
Afrikaners nie. Dit is nie Brasilie of Surinam nie. Dit is Suid Afrika.

As iemand my mening moet peil of Afrikaans slegs 'n omgangstaal moet wees en
Nederlands my kultuurtaal, dan is die antwoord 'n besliste "NEE". Ek het
geen bande met die Nederlande nie. Dit beteken nie dat ek nie van
Nederlanders hou nie (trouens, ek het heelwat vriende wat vandaar kom en
verder handhaaf ek nie 'n opinie nie), maar as iemand Nederlands praat of
skryf, slaat ek 'n 'blank'. Hoe is dit dan? Wel, ek vergaap my aan die
Nederlandse tradisionele drag en tulpe en kaas en gragte en polders en
klompe, maar dit is nie myne nie. En wanneer ek Nederlands hoor, klink dit
soos een lang "zzzzssccchhh". Dit is nie myne nie. Ek sal graag vir jou wou
vertel wat myne is, maar dit sal ongelukkig te lank duur.

Wat ek jou wel sal vertel is dat daar in die werklike lewe nie 'n groter pot
bollie is as die onderskeid tussen omgangstaal en kultuurtaal is nie. Gaan
luister maar hoe my mense praat. Hulle praat nie 'n dialek van Nederlands
nie (net soos Portugees nie 'n dialek van Spaans is nie). Hulle praat
Afrikaans, bid in Afrikaans, tel in Afrikaans, bewonder die geskenk van nuwe
lewe in Afrikaans, rou in Afrikaans, dig in Afrikaans, verklaar liefde in
Afrikaans, baklei in Afrikaans. My kultuur is Afrikaans (ja, ons het 'n
kultuur Norbert). My omgangstaal = my kultuurtaal = Afrikaans, en daarmee
basta. Niemand sal my anders vertel nie, en niemand sal my anders dwing nie.
Gaan lees so 'n bietjie wat Winston Churchill te se gehad het oor die
Boerevolk, en jy sal verstaan wat ek daarmee bedoel.

Nou is die vraag natuurlik of dit net ek is wat so voel? Wel, Afrikaners het
my nie as hul amptelike woordvoerder aangestel nie, maar ek het in my lewe
nog nie 'n ander Afrikaner teegekom (met die uitsondering van Petrus
hierbo), wat voel dat Afrikaans eintlik net 'n plaaslike omgangstaal van
Nederlands moet wees nie. Om die waarheid te se, wanneer enige iemand my
taal as 'Kitchen Dutch' beskryf, voel ek soos die Australiers voel oor enige
verwysing na kriminele in hul verlede. Ek voel dat daardie persoon my
beledig het. En ek is seker dat jy, as 'n gas by 'n Afrikaanse nuusgroep,
jou nie daaraan sal wil skuldig maak nie, of hoe.

Wat die toekoms van my taal betref, my taal se toekoms is so verseker soos
ek, en al my taalgenote, dit wil he. En elke keer wanneer een van ons
Afrikaans praat, eerder as 'n ander taal, raak Afrikaans 'n bietjie sterker.
En glo my... dit gebeur elke dag. Afrikaans sal nooit die internasionale
teenwoordigheid he wat Engels of Frans het nie. Maar dit maak nie saak
nie... solank my dogtertjie elke aand in Afrikaans vir my se dat sy my lief
het, weet ek dat my taal 'n toekoms in sy eie reg het.

Q
Re: Afrikanns = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60595 is 'n antwoord op boodskap #60591] Vr, 19 April 2002 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Sakkie,

Daar is in gans die wêreld geen een baster wat se afkoms kan
weerspreek nie!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Sakkie" schreef:

> Jong Q, onse Norbert het 'n groot vrees. Dit is die vrees dat Nederlands
> nie gaan oorleef as taal nie. As jy van sy vorige poste gelees het sal jy
> sien dat dit sommer ordentlik uitstaan. Volgens Norbert is die enigste
> manier om Nederlands te laat oorleef om Afrikaans ook as 'n dialek van
> Nederlands te laat verklaar. Net soos Vlaams beskou word as 'n dialek van
> Nederlands.
>
> Ek hou van jou verklaring hier onder. Ek kon dit nie beter stel nie al wou
> ek ook. Ek wonder of Norbert weet dat Afrikaans tweede op die ranglys is in
> Suid-Afrika wat gebruikerstal betref. Eerste is natuurlik Zoeloe, en nie
> Engels nie soos wat Norbert blykbaar dink.
>
> Drie hoera's vir die Afrikanerdom. Ons voorvaders moes baie meer keurlinge
> gemaak het. Dan sou Afrikaans nou al klaar die hoogste gebruikerstal gehad
> het.:-))))))
>
> Sakkie(wat sy gat af sukkel om Nederlands te ontsyfer)
>
> From: "Q"
> Subject: Re: www.afrikaans.nu
> Date: Friday, April 19, 2002 12:42 AM
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cbf131e.32000393@news.skynet.be...
>
>> Ek is gelukkig dat ek sonet op die world wide web 'n bladsy gevind het
>> in Afrikaans oor die toekoms van daardie taal ('n visie van 'n
>> oorspronklike Afrikaner soos ek dit meen). Ek is gelukkig dat me
>> mening oor Afrikaans nog deur andere mense in SA ondersteun word.

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> Hallo Norbert,
>
> Ek is van mening dat Petrus van Eeden se logika in hierdie verband gebrekkig
> is. Terwyl sy definisies van omgangstaal en kultuurtaal miskien (en 'n groot
> miskien) in 'n lesinglokaal van 'n universiteit sal water hou, wend hy hom
> tot wat elders in die wereld gebeur in 'n poging om te bewys dat Afrikaans
> slegs 'n plaaslike omgangstaal van Nederlands is. So hou hy as voorbeeld die
> verhouding tussen Vlaams en Nederlands, die verhouding tussen Portugees soos
> dit in Portugal gepraat word en soos dit in Brasilie gepraat word, ens. ens.
> En daarom, stel hy dit, moet Afrikaans nou maar 'n soet seuntjie wees, en
> terughardloop na sy herkoms. Ek merk egter dat hy nie probeer voorgee dat
> Portugees slegs 'n omgangstaal van Spaans is nie (tog is hulle baie
> soortgelyk). Of dat Spaans slegs 'n omgangstaal van Italiaans is nie.Of dat
> Italiaans slegs 'n omgangstaal van Latyns is nie. Of hoekom gaan verduidelik
> hy nie aan die Xhosas dat Zoeloe hulle kultuurtaal is nie (of andersom).
>
> So, ongelukkig beteken sy argumente nie veel op die grond tussen gewone
> Afrikaners nie. Dit is nie Brasilie of Surinam nie. Dit is Suid Afrika.
>
> As iemand my mening moet peil of Afrikaans slegs 'n omgangstaal moet wees en
> Nederlands my kultuurtaal, dan is die antwoord 'n besliste "NEE". Ek het
> geen bande met die Nederlande nie. Dit beteken nie dat ek nie van
> Nederlanders hou nie (trouens, ek het heelwat vriende wat vandaar kom en
> verder handhaaf ek nie 'n opinie nie), maar as iemand Nederlands praat of
> skryf, slaat ek 'n 'blank'. Hoe is dit dan? Wel, ek vergaap my aan die
> Nederlandse tradisionele drag en tulpe en kaas en gragte en polders en
> klompe, maar dit is nie myne nie. En wanneer ek Nederlands hoor, klink dit
> soos een lang "zzzzssccchhh". Dit is nie myne nie. Ek sal graag vir jou wou
> vertel wat myne is, maar dit sal ongelukkig te lank duur.
>
> Wat ek jou wel sal vertel is dat daar in die werklike lewe nie 'n groter pot
> bollie is as die onderskeid tussen omgangstaal en kultuurtaal is nie. Gaan
> luister maar hoe my mense praat. Hulle praat nie 'n dialek van Nederlands
> nie (net soos Portugees nie 'n dialek van Spaans is nie). Hulle praat
> Afrikaans, bid in Afrikaans, tel in Afrikaans, bewonder die geskenk van nuwe
> lewe in Afrikaans, rou in Afrikaans, dig in Afrikaans, verklaar liefde in
> Afrikaans, baklei in Afrikaans. My kultuur is Afrikaans (ja, ons het 'n
> kultuur Norbert). My omgangstaal = my kultuurtaal = Afrikaans, en daarmee
> basta. Niemand sal my anders vertel nie, en niemand sal my anders dwing nie.
> Gaan lees so 'n bietjie wat Winston Churchill te se gehad het oor die
> Boerevolk, en jy sal verstaan wat ek daarmee bedoel.
>
> Nou is die vraag natuurlik of dit net ek is wat so voel? Wel, Afrikaners het
> my nie as hul amptelike woordvoerder aangestel nie, maar ek het in my lewe
> nog nie 'n ander Afrikaner teegekom (met die uitsondering van Petrus
> hierbo), wat voel dat Afrikaans eintlik net 'n plaaslike omgangstaal van
> Nederlands moet wees nie. Om die waarheid te se, wanneer enige iemand my
> taal as 'Kitchen Dutch' beskryf, voel ek soos die Australiers voel oor enige
> verwysing na kriminele in hul verlede. Ek voel dat daardie persoon my
> beledig het. En ek is seker dat jy, as 'n gas by 'n Afrikaanse nuusgroep,
> jou nie daaraan sal wil skuldig maak nie, of hoe.
>
> Wat die toekoms van my taal betref, my taal se toekoms is so verseker soos
> ek, en al my taalgenote, dit wil he. En elke keer wanneer een van ons
> Afrikaans praat, eerder as 'n ander taal, raak Afrikaans 'n bietjie sterker.
> En glo my... dit gebeur elke dag. Afrikaans sal nooit die internasionale
> teenwoordigheid he wat Engels of Frans het nie. Maar dit maak nie saak
> nie... solank my dogtertjie elke aand in Afrikaans vir my se dat sy my lief
> het, weet ek dat my taal 'n toekoms in sy eie reg het.
>
> Q
>
Re: Afrikanns = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60598 is 'n antwoord op boodskap #60595] Vr, 19 April 2002 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam Norbert, geen baster kan sy herkoms wegredineer nie. My
voorvaders aan my Vader se kant was van Franse herkoms en my Moeder se kant
van Duitse herkoms. Maak dit my nou 'n baster Hollander! Ek dink daar
skort iets met jou logika.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cbfd874.4454891@news.skynet.be...
> Geagte Sakkie,
>
> Daar is in gans die wêreld geen een baster wat se afkoms kan
> weerspreek nie!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "Sakkie" schreef:
>
>> Jong Q, onse Norbert het 'n groot vrees. Dit is die vrees dat Nederlands
>> nie gaan oorleef as taal nie. As jy van sy vorige poste gelees het sal jy
>> sien dat dit sommer ordentlik uitstaan. Volgens Norbert is die enigste
>> manier om Nederlands te laat oorleef om Afrikaans ook as 'n dialek van
>> Nederlands te laat verklaar. Net soos Vlaams beskou word as 'n dialek van
>> Nederlands.
>>
>> Ek hou van jou verklaring hier onder. Ek kon dit nie beter stel nie al wou
>> ek ook. Ek wonder of Norbert weet dat Afrikaans tweede op die ranglys is in
>> Suid-Afrika wat gebruikerstal betref. Eerste is natuurlik Zoeloe, en nie
>> Engels nie soos wat Norbert blykbaar dink.
>>
>> Drie hoera's vir die Afrikanerdom. Ons voorvaders moes baie meer keurlinge
>> gemaak het. Dan sou Afrikaans nou al klaar die hoogste gebruikerstal gehad
>> het.:-))))))
>>
>> Sakkie(wat sy gat af sukkel om Nederlands te ontsyfer)
>>
>> From: "Q"
>> Subject: Re: www.afrikaans.nu
>> Date: Friday, April 19, 2002 12:42 AM
>>
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cbf131e.32000393@news.skynet.be...
>>
>>> Ek is gelukkig dat ek sonet op die world wide web 'n bladsy gevind het
>>> in Afrikaans oor die toekoms van daardie taal ('n visie van 'n
>>> oorspronklike Afrikaner soos ek dit meen). Ek is gelukkig dat me
>>> mening oor Afrikaans nog deur andere mense in SA ondersteun word.
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>> Hallo Norbert,
>>
>> Ek is van mening dat Petrus van Eeden se logika in hierdie verband gebrekkig
>> is. Terwyl sy definisies van omgangstaal en kultuurtaal miskien (en 'n groot
>> miskien) in 'n lesinglokaal van 'n universiteit sal water hou, wend hy hom
>> tot wat elders in die wereld gebeur in 'n poging om te bewys dat Afrikaans
>> slegs 'n plaaslike omgangstaal van Nederlands is. So hou hy as voorbeeld die
>> verhouding tussen Vlaams en Nederlands, die verhouding tussen Portugees soos
>> dit in Portugal gepraat word en soos dit in Brasilie gepraat word, ens. ens.
>> En daarom, stel hy dit, moet Afrikaans nou maar 'n soet seuntjie wees, en
>> terughardloop na sy herkoms. Ek merk egter dat hy nie probeer voorgee dat
>> Portugees slegs 'n omgangstaal van Spaans is nie (tog is hulle baie
>> soortgelyk). Of dat Spaans slegs 'n omgangstaal van Italiaans is nie.Of dat
>> Italiaans slegs 'n omgangstaal van Latyns is nie. Of hoekom gaan verduidelik
>> hy nie aan die Xhosas dat Zoeloe hulle kultuurtaal is nie (of andersom).
>>
>> So, ongelukkig beteken sy argumente nie veel op die grond tussen gewone
>> Afrikaners nie. Dit is nie Brasilie of Surinam nie. Dit is Suid Afrika.
>>
>> As iemand my mening moet peil of Afrikaans slegs 'n omgangstaal moet wees en
>> Nederlands my kultuurtaal, dan is die antwoord 'n besliste "NEE". Ek het
>> geen bande met die Nederlande nie. Dit beteken nie dat ek nie van
>> Nederlanders hou nie (trouens, ek het heelwat vriende wat vandaar kom en
>> verder handhaaf ek nie 'n opinie nie), maar as iemand Nederlands praat of
>> skryf, slaat ek 'n 'blank'. Hoe is dit dan? Wel, ek vergaap my aan die
>> Nederlandse tradisionele drag en tulpe en kaas en gragte en polders en
>> klompe, maar dit is nie myne nie. En wanneer ek Nederlands hoor, klink dit
>> soos een lang "zzzzssccchhh". Dit is nie myne nie. Ek sal graag vir jou wou
>> vertel wat myne is, maar dit sal ongelukkig te lank duur.
>>
>> Wat ek jou wel sal vertel is dat daar in die werklike lewe nie 'n groter pot
>> bollie is as die onderskeid tussen omgangstaal en kultuurtaal is nie. Gaan
>> luister maar hoe my mense praat. Hulle praat nie 'n dialek van Nederlands
>> nie (net soos Portugees nie 'n dialek van Spaans is nie). Hulle praat
>> Afrikaans, bid in Afrikaans, tel in Afrikaans, bewonder die geskenk van nuwe
>> lewe in Afrikaans, rou in Afrikaans, dig in Afrikaans, verklaar liefde in
>> Afrikaans, baklei in Afrikaans. My kultuur is Afrikaans (ja, ons het 'n
>> kultuur Norbert). My omgangstaal = my kultuurtaal = Afrikaans, en daarmee
>> basta. Niemand sal my anders vertel nie, en niemand sal my anders dwing nie.
>> Gaan lees so 'n bietjie wat Winston Churchill te se gehad het oor die
>> Boerevolk, en jy sal verstaan wat ek daarmee bedoel.
>>
>> Nou is die vraag natuurlik of dit net ek is wat so voel? Wel, Afrikaners het
>> my nie as hul amptelike woordvoerder aangestel nie, maar ek het in my lewe
>> nog nie 'n ander Afrikaner teegekom (met die uitsondering van Petrus
>> hierbo), wat voel dat Afrikaans eintlik net 'n plaaslike omgangstaal van
>> Nederlands moet wees nie. Om die waarheid te se, wanneer enige iemand my
>> taal as 'Kitchen Dutch' beskryf, voel ek soos die Australiers voel oor enige
>> verwysing na kriminele in hul verlede. Ek voel dat daardie persoon my
>> beledig het. En ek is seker dat jy, as 'n gas by 'n Afrikaanse nuusgroep,
>> jou nie daaraan sal wil skuldig maak nie, of hoe.
>>
>> Wat die toekoms van my taal betref, my taal se toekoms is so verseker soos
>> ek, en al my taalgenote, dit wil he. En elke keer wanneer een van ons
>> Afrikaans praat, eerder as 'n ander taal, raak Afrikaans 'n bietjie sterker.
>> En glo my... dit gebeur elke dag. Afrikaans sal nooit die internasionale
>> teenwoordigheid he wat Engels of Frans het nie. Maar dit maak nie saak
>> nie... solank my dogtertjie elke aand in Afrikaans vir my se dat sy my lief
>> het, weet ek dat my taal 'n toekoms in sy eie reg het.
>>
>> Q
>>
>
Re: Afrikanns = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60600 is 'n antwoord op boodskap #60598] Vr, 19 April 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Sakkie,

Neen, dit maak inderdaad nie dat jy 'n baster van 'n Hollander sou
wees...
Maar ek sou vir jou meer respek het gevoel as jy deesdae nog de taal
van jou voorouers sou gepraat het in plaas van die Afrikaans. Ek weet
nota bene ook dat die Hollandse Afrikaners vroeër die ontwikkeling van
die Frans en die Duits het teengewerk (ek het julle geskiedenis
gelees, glo my). Dis dieselfde wat sal gebeur met julle kleinkinders:
oor honderd jaar sal hulle inderdaad nog sê vir elkeen: "Ons is
Afrikaners!". Alleen sal hulle dit nie meer in Afrikaans kan sê nie.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Sakkie" schreef:

> Ek stem saam Norbert, geen baster kan sy herkoms wegredineer nie. My
> voorvaders aan my Vader se kant was van Franse herkoms en my Moeder se kant
> van Duitse herkoms. Maak dit my nou 'n baster Hollander! Ek dink daar
> skort iets met jou logika.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cbfd874.4454891@news.skynet.be...
>> Geagte Sakkie,

>> Daar is in gans die wêreld geen een baster wat se afkoms kan
>> weerspreek nie!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)



>> "Sakkie" schreef:

>>> Jong Q, onse Norbert het 'n groot vrees. Dit is die vrees dat Nederlands
>>> nie gaan oorleef as taal nie. As jy van sy vorige poste gelees het sal jy
>>> sien dat dit sommer ordentlik uitstaan. Volgens Norbert is die enigste
>>> manier om Nederlands te laat oorleef om Afrikaans ook as 'n dialek van
>>> Nederlands te laat verklaar. Net soos Vlaams beskou word as 'n dialek van
>>> Nederlands.
>>>
>>> Ek hou van jou verklaring hier onder. Ek kon dit nie beter stel nie al wou
>>> ek ook. Ek wonder of Norbert weet dat Afrikaans tweede op die ranglys is in
>>> Suid-Afrika wat gebruikerstal betref. Eerste is natuurlik Zoeloe, en nie
>>> Engels nie soos wat Norbert blykbaar dink.
>>>
>>> Drie hoera's vir die Afrikanerdom. Ons voorvaders moes baie meer keurlinge
>>> gemaak het. Dan sou Afrikaans nou al klaar die hoogste gebruikerstal gehad
>>> het.:-))))))
>>>
>>> Sakkie(wat sy gat af sukkel om Nederlands te ontsyfer)
>>>
>>> From: "Q"
>>> Subject: Re: www.afrikaans.nu
>>> Date: Friday, April 19, 2002 12:42 AM
>>>
>>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>>> news:3cbf131e.32000393@news.skynet.be...
>>>
>>>> Ek is gelukkig dat ek sonet op die world wide web 'n bladsy gevind het
>>>> in Afrikaans oor die toekoms van daardie taal ('n visie van 'n
>>>> oorspronklike Afrikaner soos ek dit meen). Ek is gelukkig dat me
>>>> mening oor Afrikaans nog deur andere mense in SA ondersteun word.
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>> Hallo Norbert,
>>>
>>> Ek is van mening dat Petrus van Eeden se logika in hierdie verband gebrekkig
>>> is. Terwyl sy definisies van omgangstaal en kultuurtaal miskien (en 'n groot
>>> miskien) in 'n lesinglokaal van 'n universiteit sal water hou, wend hy hom
>>> tot wat elders in die wereld gebeur in 'n poging om te bewys dat Afrikaans
>>> slegs 'n plaaslike omgangstaal van Nederlands is. So hou hy as voorbeeld die
>>> verhouding tussen Vlaams en Nederlands, die verhouding tussen Portugees soos
>>> dit in Portugal gepraat word en soos dit in Brasilie gepraat word, ens. ens.
>>> En daarom, stel hy dit, moet Afrikaans nou maar 'n soet seuntjie wees, en
>>> terughardloop na sy herkoms. Ek merk egter dat hy nie probeer voorgee dat
>>> Portugees slegs 'n omgangstaal van Spaans is nie (tog is hulle baie
>>> soortgelyk). Of dat Spaans slegs 'n omgangstaal van Italiaans is nie.Of dat
>>> Italiaans slegs 'n omgangstaal van Latyns is nie. Of hoekom gaan verduidelik
>>> hy nie aan die Xhosas dat Zoeloe hulle kultuurtaal is nie (of andersom).
>>>
>>> So, ongelukkig beteken sy argumente nie veel op die grond tussen gewone
>>> Afrikaners nie. Dit is nie Brasilie of Surinam nie. Dit is Suid Afrika.
>>>
>>> As iemand my mening moet peil of Afrikaans slegs 'n omgangstaal moet wees en
>>> Nederlands my kultuurtaal, dan is die antwoord 'n besliste "NEE". Ek het
>>> geen bande met die Nederlande nie. Dit beteken nie dat ek nie van
>>> Nederlanders hou nie (trouens, ek het heelwat vriende wat vandaar kom en
>>> verder handhaaf ek nie 'n opinie nie), maar as iemand Nederlands praat of
>>> skryf, slaat ek 'n 'blank'. Hoe is dit dan? Wel, ek vergaap my aan die
>>> Nederlandse tradisionele drag en tulpe en kaas en gragte en polders en
>>> klompe, maar dit is nie myne nie. En wanneer ek Nederlands hoor, klink dit
>>> soos een lang "zzzzssccchhh". Dit is nie myne nie. Ek sal graag vir jou wou
>>> vertel wat myne is, maar dit sal ongelukkig te lank duur.
>>>
>>> Wat ek jou wel sal vertel is dat daar in die werklike lewe nie 'n groter pot
>>> bollie is as die onderskeid tussen omgangstaal en kultuurtaal is nie. Gaan
>>> luister maar hoe my mense praat. Hulle praat nie 'n dialek van Nederlands
>>> nie (net soos Portugees nie 'n dialek van Spaans is nie). Hulle praat
>>> Afrikaans, bid in Afrikaans, tel in Afrikaans, bewonder die geskenk van nuwe
>>> lewe in Afrikaans, rou in Afrikaans, dig in Afrikaans, verklaar liefde in
>>> Afrikaans, baklei in Afrikaans. My kultuur is Afrikaans (ja, ons het 'n
>>> kultuur Norbert). My omgangstaal = my kultuurtaal = Afrikaans, en daarmee
>>> basta. Niemand sal my anders vertel nie, en niemand sal my anders dwing nie.
>>> Gaan lees so 'n bietjie wat Winston Churchill te se gehad het oor die
>>> Boerevolk, en jy sal verstaan wat ek daarmee bedoel.
>>>
>>> Nou is die vraag natuurlik of dit net ek is wat so voel? Wel, Afrikaners het
>>> my nie as hul amptelike woordvoerder aangestel nie, maar ek het in my lewe
>>> nog nie 'n ander Afrikaner teegekom (met die uitsondering van Petrus
>>> hierbo), wat voel dat Afrikaans eintlik net 'n plaaslike omgangstaal van
>>> Nederlands moet wees nie. Om die waarheid te se, wanneer enige iemand my
>>> taal as 'Kitchen Dutch' beskryf, voel ek soos die Australiers voel oor enige
>>> verwysing na kriminele in hul verlede. Ek voel dat daardie persoon my
>>> beledig het. En ek is seker dat jy, as 'n gas by 'n Afrikaanse nuusgroep,
>>> jou nie daaraan sal wil skuldig maak nie, of hoe.
>>>
>>> Wat die toekoms van my taal betref, my taal se toekoms is so verseker soos
>>> ek, en al my taalgenote, dit wil he. En elke keer wanneer een van ons
>>> Afrikaans praat, eerder as 'n ander taal, raak Afrikaans 'n bietjie sterker.
>>> En glo my... dit gebeur elke dag. Afrikaans sal nooit die internasionale
>>> teenwoordigheid he wat Engels of Frans het nie. Maar dit maak nie saak
>>> nie... solank my dogtertjie elke aand in Afrikaans vir my se dat sy my lief
>>> het, weet ek dat my taal 'n toekoms in sy eie reg het.
>>>
>>> Q
>>>
>
Re: Afrikaans = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60604 is 'n antwoord op boodskap #60600] Vr, 19 April 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, ek weet nie in watter droomwêreld jy lewe nie. Ek moet jou uitnooi
om tyd te kom spandeer hier saam met ons om te sien wat besig is om te
gebeur met ons taal. Nadat almal nou besef dat Afrikaans nie die
"onderdrukkerstaal" is wat almal dit wou uitmaak nie, praat al wat 'n mens
is deesdae weer die taal en is trots daarop. Daarmee bedoel ek ook ons
swart bevolking. Ek verstaan hulle sukkelende Afrikaans baie beter as wat
ek jou Hollands verstaan.

Jou Hollands gaan miskien wegsmelt in Europa, maar ek kan jou 'n brief gee,
hier op die onderpunt van Afrika gaan Afrikaans nog lank bestaan.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cbff5c3.652686@news.skynet.be...
> Geagte Sakkie,
>
> Neen, dit maak inderdaad nie dat jy 'n baster van 'n Hollander sou
> wees...
> Maar ek sou vir jou meer respek het gevoel as jy deesdae nog de taal
> van jou voorouers sou gepraat het in plaas van die Afrikaans. Ek weet
> nota bene ook dat die Hollandse Afrikaners vroeër die ontwikkeling van
> die Frans en die Duits het teengewerk (ek het julle geskiedenis
> gelees, glo my). Dis dieselfde wat sal gebeur met julle kleinkinders:
> oor honderd jaar sal hulle inderdaad nog sê vir elkeen: "Ons is
> Afrikaners!". Alleen sal hulle dit nie meer in Afrikaans kan sê nie.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "Sakkie" schreef:
>
>> Ek stem saam Norbert, geen baster kan sy herkoms wegredineer nie. My
>> voorvaders aan my Vader se kant was van Franse herkoms en my Moeder se kant
>> van Duitse herkoms. Maak dit my nou 'n baster Hollander! Ek dink daar
>> skort iets met jou logika.
>>
>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>> news:3cbfd874.4454891@news.skynet.be...
>>> Geagte Sakkie,
>
>>> Daar is in gans die wêreld geen een baster wat se afkoms kan
>>> weerspreek nie!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>>> "Sakkie" schreef:
>
>>>> Jong Q, onse Norbert het 'n groot vrees. Dit is die vrees dat Nederlands
>>>> nie gaan oorleef as taal nie. As jy van sy vorige poste gelees het sal jy
>>>> sien dat dit sommer ordentlik uitstaan. Volgens Norbert is die enigste
>>>> manier om Nederlands te laat oorleef om Afrikaans ook as 'n dialek van
>>>> Nederlands te laat verklaar. Net soos Vlaams beskou word as 'n dialek van
>>>> Nederlands.
>>>>
>>>> Ek hou van jou verklaring hier onder. Ek kon dit nie beter stel nie al wou
>>>> ek ook. Ek wonder of Norbert weet dat Afrikaans tweede op die ranglys is in
>>>> Suid-Afrika wat gebruikerstal betref. Eerste is natuurlik Zoeloe, en nie
>>>> Engels nie soos wat Norbert blykbaar dink.
>>>>
>>>> Drie hoera's vir die Afrikanerdom. Ons voorvaders moes baie meer keurlinge
>>>> gemaak het. Dan sou Afrikaans nou al klaar die hoogste gebruikerstal gehad
>>>> het.:-))))))
>>>>
>>>> Sakkie(wat sy gat af sukkel om Nederlands te ontsyfer)
>>>>
>>>> From: "Q"
>>>> Subject: Re: www.afrikaans.nu
>>>> Date: Friday, April 19, 2002 12:42 AM
>>>>
>>>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>>>> news:3cbf131e.32000393@news.skynet.be...
>>>>
>>>> > Ek is gelukkig dat ek sonet op die world wide web 'n bladsy gevind het
>>>> > in Afrikaans oor die toekoms van daardie taal ('n visie van 'n
>>>> > oorspronklike Afrikaner soos ek dit meen). Ek is gelukkig dat me
>>>> > mening oor Afrikaans nog deur andere mense in SA ondersteun word.
>>>
>>>> > Norbert (uit Vlaanderen)
>>>>
>>>> Hallo Norbert,
>>>>
>>>> Ek is van mening dat Petrus van Eeden se logika in hierdie verband gebrekkig
>>>> is. Terwyl sy definisies van omgangstaal en kultuurtaal miskien (en 'n groot
>>>> miskien) in 'n lesinglokaal van 'n universiteit sal water hou, wend hy hom
>>>> tot wat elders in die wereld gebeur in 'n poging om te bewys dat Afrikaans
>>>> slegs 'n plaaslike omgangstaal van Nederlands is. So hou hy as voorbeeld die
>>>> verhouding tussen Vlaams en Nederlands, die verhouding tussen Portugees soos
>>>> dit in Portugal gepraat word en soos dit in Brasilie gepraat word, ens. ens.
>>>> En daarom, stel hy dit, moet Afrikaans nou maar 'n soet seuntjie wees, en
>>>> terughardloop na sy herkoms. Ek merk egter dat hy nie probeer voorgee dat
>>>> Portugees slegs 'n omgangstaal van Spaans is nie (tog is hulle baie
>>>> soortgelyk). Of dat Spaans slegs 'n omgangstaal van Italiaans is nie.Of dat
>>>> Italiaans slegs 'n omgangstaal van Latyns is nie. Of hoekom gaan verduidelik
>>>> hy nie aan die Xhosas dat Zoeloe hulle kultuurtaal is nie (of andersom).
>>>>
>>>> So, ongelukkig beteken sy argumente nie veel op die grond tussen gewone
>>>> Afrikaners nie. Dit is nie Brasilie of Surinam nie. Dit is Suid Afrika.
>>>>
>>>> As iemand my mening moet peil of Afrikaans slegs 'n omgangstaal moet wees en
>>>> Nederlands my kultuurtaal, dan is die antwoord 'n besliste "NEE". Ek het
>>>> geen bande met die Nederlande nie. Dit beteken nie dat ek nie van
>>>> Nederlanders hou nie (trouens, ek het heelwat vriende wat vandaar kom en
>>>> verder handhaaf ek nie 'n opinie nie), maar as iemand Nederlands praat of
>>>> skryf, slaat ek 'n 'blank'. Hoe is dit dan? Wel, ek vergaap my aan die
>>>> Nederlandse tradisionele drag en tulpe en kaas en gragte en polders en
>>>> klompe, maar dit is nie myne nie. En wanneer ek Nederlands hoor, klink dit
>>>> soos een lang "zzzzssccchhh". Dit is nie myne nie. Ek sal graag vir jou wou
>>>> vertel wat myne is, maar dit sal ongelukkig te lank duur.
>>>>
>>>> Wat ek jou wel sal vertel is dat daar in die werklike lewe nie 'n groter pot
>>>> bollie is as die onderskeid tussen omgangstaal en kultuurtaal is nie. Gaan
>>>> luister maar hoe my mense praat. Hulle praat nie 'n dialek van Nederlands
>>>> nie (net soos Portugees nie 'n dialek van Spaans is nie). Hulle praat
>>>> Afrikaans, bid in Afrikaans, tel in Afrikaans, bewonder die geskenk van nuwe
>>>> lewe in Afrikaans, rou in Afrikaans, dig in Afrikaans, verklaar liefde in
>>>> Afrikaans, baklei in Afrikaans. My kultuur is Afrikaans (ja, ons het 'n
>>>> kultuur Norbert). My omgangstaal = my kultuurtaal = Afrikaans, en daarmee
>>>> basta. Niemand sal my anders vertel nie, en niemand sal my anders dwing nie.
>>>> Gaan lees so 'n bietjie wat Winston Churchill te se gehad het oor die
>>>> Boerevolk, en jy sal verstaan wat ek daarmee bedoel.
>>>>
>>>> Nou is die vraag natuurlik of dit net ek is wat so voel? Wel, Afrikaners het
>>>> my nie as hul amptelike woordvoerder aangestel nie, maar ek het in my lewe
>>>> nog nie 'n ander Afrikaner teegekom (met die uitsondering van Petrus
>>>> hierbo), wat voel dat Afrikaans eintlik net 'n plaaslike omgangstaal van
>>>> Nederlands moet wees nie. Om die waarheid te se, wanneer enige iemand my
>>>> taal as 'Kitchen Dutch' beskryf, voel ek soos die Australiers voel oor enige
>>>> verwysing na kriminele in hul verlede. Ek voel dat daardie persoon my
>>>> beledig het. En ek is seker dat jy, as 'n gas by 'n Afrikaanse nuusgroep,
>>>> jou nie daaraan sal wil skuldig maak nie, of hoe.
>>>>
>>>> Wat die toekoms van my taal betref, my taal se toekoms is so verseker soos
>>>> ek, en al my taalgenote, dit wil he. En elke keer wanneer een van ons
>>>> Afrikaans praat, eerder as 'n ander taal, raak Afrikaans 'n bietjie sterker.
>>>> En glo my... dit gebeur elke dag. Afrikaans sal nooit die internasionale
>>>> teenwoordigheid he wat Engels of Frans het nie. Maar dit maak nie saak
>>>> nie... solank my dogtertjie elke aand in Afrikaans vir my se dat sy my lief
>>>> het, weet ek dat my taal 'n toekoms in sy eie reg het.
>>>>
>>>> Q
>>>>
>>
>
Re: Afrikaans = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60608 is 'n antwoord op boodskap #60604] Vr, 19 April 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" schreef...
> Jou Hollands gaan miskien wegsmelt in Europa, maar ek kan jou 'n brief gee,
> hier op die onderpunt van Afrika gaan Afrikaans nog lank bestaan.

Sakkie, ou Afrikaan, probeer nou eintlik die onderskeid tusse Nederlands en
Hollands reg te kry. Norbert is Vlaming. Sy taal is seker geen Hollands nie.

Groete,
Arthur
Re: Afrikaans = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60613 is 'n antwoord op boodskap #60608] Vr, 19 April 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:a9p74h$1h8e$1@news.kabelfoon.nl...
> "Sakkie" schreef...
>> Jou Hollands gaan miskien wegsmelt in Europa, maar ek kan jou 'n brief gee,
>> hier op die onderpunt van Afrika gaan Afrikaans nog lank bestaan.
>
> Sakkie, ou Afrikaan, probeer nou eintlik die onderskeid tusse Nederlands en
> Hollands reg te kry. Norbert is Vlaming. Sy taal is seker geen Hollands nie.
>
> Groete,
> Arthur
>

Hy dink so. Miskien moet jy hom reghelp. Ek sukkel met hom. Ek dink nie
hy verstaan my Afrikaans so goed soos wat hy dink nie :-))))))

Sakkie - die ou Afrikaan, en baie trots daarop
Re: Afrikaans = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60616 is 'n antwoord op boodskap #60604] Vr, 19 April 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Sakkie,

Hm.., wel.., eintlik: dit beval my! Miskien het jy wel gelyk. Dit is
waarskynlik tog hoogtyd dat ek eens na Suid-Afrika kom om daar eens me
lig te gaan opsteek. Ek het miskien tog 'n aantal sakes oor die hoof
gesien..
In orde! Ek sal dit oorweeg. Van die oomblik dat die omstandighede my
dit toelaat kom ek na Suid-Afrika toe.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Sakkie" schreef:

> Norbert, ek weet nie in watter droomwêreld jy lewe nie. Ek moet jou uitnooi
> om tyd te kom spandeer hier saam met ons om te sien wat besig is om te
> gebeur met ons taal. Nadat almal nou besef dat Afrikaans nie die
> "onderdrukkerstaal" is wat almal dit wou uitmaak nie, praat al wat 'n mens
> is deesdae weer die taal en is trots daarop. Daarmee bedoel ek ook ons
> swart bevolking. Ek verstaan hulle sukkelende Afrikaans baie beter as wat
> ek jou Hollands verstaan.
>
> Jou Hollands gaan miskien wegsmelt in Europa, maar ek kan jou 'n brief gee,
> hier op die onderpunt van Afrika gaan Afrikaans nog lank bestaan.
>
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cbff5c3.652686@news.skynet.be...
>> Geagte Sakkie,

>> Neen, dit maak inderdaad nie dat jy 'n baster van 'n Hollander sou
>> wees...
>> Maar ek sou vir jou meer respek het gevoel as jy deesdae nog de taal
>> van jou voorouers sou gepraat het in plaas van die Afrikaans. Ek weet
>> nota bene ook dat die Hollandse Afrikaners vroeër die ontwikkeling van
>> die Frans en die Duits het teengewerk (ek het julle geskiedenis
>> gelees, glo my). Dis dieselfde wat sal gebeur met julle kleinkinders:
>> oor honderd jaar sal hulle inderdaad nog sê vir elkeen: "Ons is
>> Afrikaners!". Alleen sal hulle dit nie meer in Afrikaans kan sê nie.

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)



>> "Sakkie" schreef:

>>> Ek stem saam Norbert, geen baster kan sy herkoms wegredineer nie. My
>>> voorvaders aan my Vader se kant was van Franse herkoms en my Moeder se kant
>>> van Duitse herkoms. Maak dit my nou 'n baster Hollander! Ek dink daar
>>> skort iets met jou logika.
>>>
>>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>>> news:3cbfd874.4454891@news.skynet.be...
>>>> Geagte Sakkie,
>>
>>>> Daar is in gans die wêreld geen een baster wat se afkoms kan
>>>> weerspreek nie!
>>
>>>> Die groete van
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>>>> "Sakkie" schreef:
>>
>>>> >Jong Q, onse Norbert het 'n groot vrees. Dit is die vrees dat Nederlands
>>>> >nie gaan oorleef as taal nie. As jy van sy vorige poste gelees het sal jy
>>>> >sien dat dit sommer ordentlik uitstaan. Volgens Norbert is die enigste
>>>> >manier om Nederlands te laat oorleef om Afrikaans ook as 'n dialek van
>>>> >Nederlands te laat verklaar. Net soos Vlaams beskou word as 'n dialek van
>>>> >Nederlands.
>>>> >
>>>> >Ek hou van jou verklaring hier onder. Ek kon dit nie beter stel nie al wou
>>>> >ek ook. Ek wonder of Norbert weet dat Afrikaans tweede op die ranglys is in
>>>> >Suid-Afrika wat gebruikerstal betref. Eerste is natuurlik Zoeloe, en nie
>>>> >Engels nie soos wat Norbert blykbaar dink.
>>>> >
>>>> >Drie hoera's vir die Afrikanerdom. Ons voorvaders moes baie meer keurlinge
>>>> >gemaak het. Dan sou Afrikaans nou al klaar die hoogste gebruikerstal gehad
>>>> >het.:-))))))
>>>> >
>>>> >Sakkie(wat sy gat af sukkel om Nederlands te ontsyfer)
>>>> >
>>>> >From: "Q"
>>>> >Subject: Re: www.afrikaans.nu
>>>> >Date: Friday, April 19, 2002 12:42 AM
>>>> >
>>>> >"*Sterrenkijker*" wrote in message
>>>> >news:3cbf131e.32000393@news.skynet.be...
>>>> >
>>>> >> Ek is gelukkig dat ek sonet op die world wide web 'n bladsy gevind het
>>>> >> in Afrikaans oor die toekoms van daardie taal ('n visie van 'n
>>>> >> oorspronklike Afrikaner soos ek dit meen). Ek is gelukkig dat me
>>>> >> mening oor Afrikaans nog deur andere mense in SA ondersteun word.
>>>>
>>>> >> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>> >
>>>> >Hallo Norbert,
>>>> >
>>>> >Ek is van mening dat Petrus van Eeden se logika in hierdie verband gebrekkig
>>>> >is. Terwyl sy definisies van omgangstaal en kultuurtaal miskien (en 'n groot
>>>> >miskien) in 'n lesinglokaal van 'n universiteit sal water hou, wend hy hom
>>>> >tot wat elders in die wereld gebeur in 'n poging om te bewys dat Afrikaans
>>>> >slegs 'n plaaslike omgangstaal van Nederlands is. So hou hy as voorbeeld die
>>>> >verhouding tussen Vlaams en Nederlands, die verhouding tussen Portugees soos
>>>> >dit in Portugal gepraat word en soos dit in Brasilie gepraat word, ens.
>>>> >En daarom, stel hy dit, moet Afrikaans nou maar 'n soet seuntjie wees, en
>>>> >terughardloop na sy herkoms. Ek merk egter dat hy nie probeer voorgee dat
>>>> >Portugees slegs 'n omgangstaal van Spaans is nie (tog is hulle baie
>>>> >soortgelyk). Of dat Spaans slegs 'n omgangstaal van Italiaans is nie.Of dat
>>>> >Italiaans slegs 'n omgangstaal van Latyns is nie. Of hoekom gaan verduidelik
>>>> >hy nie aan die Xhosas dat Zoeloe hulle kultuurtaal is nie (of andersom).
>>>> >
>>>> >So, ongelukkig beteken sy argumente nie veel op die grond tussen gewone
>>>> >Afrikaners nie. Dit is nie Brasilie of Surinam nie. Dit is Suid Afrika.
>>>> >
>>>> >As iemand my mening moet peil of Afrikaans slegs 'n omgangstaal moet wees en
>>>> >Nederlands my kultuurtaal, dan is die antwoord 'n besliste "NEE". Ek het
>>>> >geen bande met die Nederlande nie. Dit beteken nie dat ek nie van
>>>> >Nederlanders hou nie (trouens, ek het heelwat vriende wat vandaar kom en
>>>> >verder handhaaf ek nie 'n opinie nie), maar as iemand Nederlands praat of
>>>> >skryf, slaat ek 'n 'blank'. Hoe is dit dan? Wel, ek vergaap my aan die
>>>> >Nederlandse tradisionele drag en tulpe en kaas en gragte en polders en
>>>> >klompe, maar dit is nie myne nie. En wanneer ek Nederlands hoor, klink dit
>>>> >soos een lang "zzzzssccchhh". Dit is nie myne nie. Ek sal graag vir jou wou
>>>> >vertel wat myne is, maar dit sal ongelukkig te lank duur.
>>>> >
>>>> >Wat ek jou wel sal vertel is dat daar in die werklike lewe nie 'n groter pot
>>>> >bollie is as die onderskeid tussen omgangstaal en kultuurtaal is nie. Gaan
>>>> >luister maar hoe my mense praat. Hulle praat nie 'n dialek van Nederlands
>>>> >nie (net soos Portugees nie 'n dialek van Spaans is nie). Hulle praat
>>>> >Afrikaans, bid in Afrikaans, tel in Afrikaans, bewonder die geskenk van nuwe
>>>> >lewe in Afrikaans, rou in Afrikaans, dig in Afrikaans, verklaar liefde in
>>>> >Afrikaans, baklei in Afrikaans. My kultuur is Afrikaans (ja, ons het 'n
>>>> >kultuur Norbert). My omgangstaal = my kultuurtaal = Afrikaans, en daarmee
>>>> >basta. Niemand sal my anders vertel nie, en niemand sal my anders dwing nie.
>>>> >Gaan lees so 'n bietjie wat Winston Churchill te se gehad het oor die
>>>> >Boerevolk, en jy sal verstaan wat ek daarmee bedoel.
>>>> >
>>>> >Nou is die vraag natuurlik of dit net ek is wat so voel? Wel, Afrikaners het
>>>> >my nie as hul amptelike woordvoerder aangestel nie, maar ek het in my lewe
>>>> >nog nie 'n ander Afrikaner teegekom (met die uitsondering van Petrus
>>>> >hierbo), wat voel dat Afrikaans eintlik net 'n plaaslike omgangstaal van
>>>> >Nederlands moet wees nie. Om die waarheid te se, wanneer enige iemand my
>>>> >taal as 'Kitchen Dutch' beskryf, voel ek soos die Australiers voel oor enige
>>>> >verwysing na kriminele in hul verlede. Ek voel dat daardie persoon my
>>>> >beledig het. En ek is seker dat jy, as 'n gas by 'n Afrikaanse nuusgroep,
>>>> >jou nie daaraan sal wil skuldig maak nie, of hoe.
>>>> >
>>>> >Wat die toekoms van my taal betref, my taal se toekoms is so verseker soos
>>>> >ek, en al my taalgenote, dit wil he. En elke keer wanneer een van ons
>>>> >Afrikaans praat, eerder as 'n ander taal, raak Afrikaans 'n bietjie sterker.
>>>
>>>> >En glo my... dit gebeur elke dag. Afrikaans sal nooit die internasionale
>>>> >teenwoordigheid he wat Engels of Frans het nie. Maar dit maak nie saak
>>>> >nie... solank my dogtertjie elke aand in Afrikaans vir my se dat sy my lief
>>>> >het, weet ek dat my taal 'n toekoms in sy eie reg het.
>>>> >
>>>> >Q
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Afrikaans = Nederlands, van wanneer af? [boodskap #60622 is 'n antwoord op boodskap #60608] Vr, 19 April 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
8ter, jy moet vir Norbert beetkry omdat hy so wil smokkel met die
Nederlands;))
OK dan - moet ons dan aanneem dat Vlaams spoedig die gees sal gee?:))))
Annette

Arthur skryf in boodskap news:a9p74h$1h8e$1@news.kabelfoon.nl...
> "Sakkie" schreef...
>> Jou Hollands gaan miskien wegsmelt in Europa, maar ek kan jou 'n brief gee,
>> hier op die onderpunt van Afrika gaan Afrikaans nog lank bestaan.
>
> Sakkie, ou Afrikaan, probeer nou eintlik die onderskeid tusse Nederlands en
> Hollands reg te kry. Norbert is Vlaming. Sy taal is seker geen Hollands nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
Hollands = Nederlands (Afrika-styl) [boodskap #60626 is 'n antwoord op boodskap #60608] Vr, 19 April 2002 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Arthur
> Jou Hollands gaan miskien wegsmelt in Europa, maar ek kan jou 'n brief
gee, hier op die onderpunt van Afrika gaan Afrikaans nog lank bestaan.

Arthur
Sakkie, ou Afrikaan, probeer nou eintlik die onderskeid tusse Nederlands en
Hollands reg te kry. Norbert is Vlaming. Sy taal is seker geen Hollands nie.

Wouter
Dis een van die verskille tussen Nederlands en Afrikaans, Arthur
Wat julle Nederlands noem, noem ons Hollands. Dis deel van ons
geskiedenis. Julle mag dink dis verkeerd, maar ons weet beter :-)

Julle hier op die ng moet maar daaraan gewoond raak, hoor.
Re: Hollands = Nederlands (Afrika-styl) [boodskap #60647 is 'n antwoord op boodskap #60626] Vr, 19 April 2002 18:05 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...

> Arthur
> Sakkie, ou Afrikaan, probeer nou eintlik die onderskeid tusse Nederlands en
> Hollands reg te kry. Norbert is Vlaming. Sy taal is seker geen Hollands nie.
>
> Wouter
> Dis een van die verskille tussen Nederlands en Afrikaans, Arthur
> Wat julle Nederlands noem, noem ons Hollands. Dis deel van ons
> geskiedenis. Julle mag dink dis verkeerd, maar ons weet beter :-)
>
> Julle hier op die ng moet maar daaraan gewoond raak, hoor.

Wouter, solank hier mense tegenwerpings maak wanneer enig iemand 'n Xhosa
lied op die groep plaats en vra 'wat voor Afrikaans dit is', solank sal ek
reageer wanneer enig iemand hier meen dat 'n Vlaming Hollands praat!

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Kaasfees
Volgende onderwerp: Afrikaans is Cape Dutch ;-))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:07:28 MGT 2024