Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek het dit hier al lank gesien!..
Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60508] Do, 18 April 2002 08:08 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
Gloudina die tent uitlok!
Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60512 is 'n antwoord op boodskap #60508] Do, 18 April 2002 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy veralgemeen alweer Norbert.
Gaan kyk hoe rustig en gemaklik ons almal hier gesels het verlede week toe
Gloudina nie hier was nie.
Tot jy het selfs heel redelik begin redeneer - en hier val jy nou weer
terug;)))
Het jy miskien opgemerk hoe mense hier skryf - baie beskaafd en selfs
humoristies - en net weer verdwyn sodra die aantie weer inklok?

Solank as wat Gloudina haar skuins idees en verouderde sienings ivm SA hier
verkondig, sal daar altyd iemand wees om dit teen te staan.

Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cbe7cb0.570513@news.skynet.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
> almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
> Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
> Gloudina die tent uitlok!
> Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60517 is 'n antwoord op boodskap #60512] Do, 18 April 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Afrikaners is almal onskuldige skaapjies!

Norbert

"Annette" schreef:

> Jy veralgemeen alweer Norbert.
> Gaan kyk hoe rustig en gemaklik ons almal hier gesels het verlede week toe
> Gloudina nie hier was nie.
> Tot jy het selfs heel redelik begin redeneer - en hier val jy nou weer
> terug;)))
> Het jy miskien opgemerk hoe mense hier skryf - baie beskaafd en selfs
> humoristies - en net weer verdwyn sodra die aantie weer inklok?
>
> Solank as wat Gloudina haar skuins idees en verouderde sienings ivm SA hier
> verkondig, sal daar altyd iemand wees om dit teen te staan.
>
> Annette
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3cbe7cb0.570513@news.skynet.be...
>> Hallo, elkeen,

>> Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
>> almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
>> Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
>> Gloudina die tent uitlok!
>> Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
>
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60518 is 'n antwoord op boodskap #60517] Do, 18 April 2002 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy veralgemeen alweer Norbert!
Ek weet van baie meer wolfies in skaapkleertjies:))
Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cbe9901.734551@news.skynet.be...
> Afrikaners is almal onskuldige skaapjies!
>
> Norbert
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Jy veralgemeen alweer Norbert.
>> Gaan kyk hoe rustig en gemaklik ons almal hier gesels het verlede week toe
>> Gloudina nie hier was nie.
>> Tot jy het selfs heel redelik begin redeneer - en hier val jy nou weer
>> terug;)))
>> Het jy miskien opgemerk hoe mense hier skryf - baie beskaafd en selfs
>> humoristies - en net weer verdwyn sodra die aantie weer inklok?
>>
>> Solank as wat Gloudina haar skuins idees en verouderde sienings ivm SA hier
>> verkondig, sal daar altyd iemand wees om dit teen te staan.
>>
>> Annette
>>
>> *Sterrenkijker* wrote in message
>> news:3cbe7cb0.570513@news.skynet.be...
>>> Hallo, elkeen,
>
>>> Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
>>> almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
>>> Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
>>> Gloudina die tent uitlok!
>>> Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
>>
>
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60531 is 'n antwoord op boodskap #60508] Do, 18 April 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Apr 2002 08:08:09 GMT, sterre...@skynet.be
(*Sterrenkijker*) served the following to the group:

> Hallo, elkeen,
>
> Soos ek al gesê het: ek het dit hier al lank gesien!! Julle skryf
> almal julle is boos op Gloudina vir se skerpe kommentare...
> Maar as Gloudina 'n ruk nie gepraat het nie dan gaan julle self
> Gloudina die tent uitlok!
> Moet dus nie boos wees op Gloudina want julle is almal dieselfde!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html

jy is reg maar soos annette se, jy veralgemeen. gloudina is die
perfekte troll. sy weet net hoe om mense uit te lok en dan in
sinnelose argumente betrokke te kry oor niks seggende goed soos die
spelling van `n woord of oor subjektiewe goed soos politiek en
godsdiens, maar sy kry dit nie met almal reg nie net die wat dit
toelaat. afrikaners is nie skapies nie, dis die australianers.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60558 is 'n antwoord op boodskap #60518] Do, 18 April 2002 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Inderdaad, op hierdie wyse sou jy dit ook kan sê!

Norbert

"Annette" schreef:

> Jy veralgemeen alweer Norbert!
> Ek weet van baie meer wolfies in skaapkleertjies:))
> Annette
>
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60559 is 'n antwoord op boodskap #60531] Do, 18 April 2002 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet my dan tog eens verklaar waarom Gloudina dit nog nooit eerder met
my het gedoen! En ek is tog ook al 'n rukkie aanwesig op hierdie
nuusgroep!

Norbert

Threeships Mcduck schreef:
> jy is reg maar soos annette se, jy veralgemeen. gloudina is die
> perfekte troll. sy weet net hoe om mense uit te lok en dan in
> sinnelose argumente betrokke te kry oor niks seggende goed soos die
> spelling van `n woord of oor subjektiewe goed soos politiek en
> godsdiens, maar sy kry dit nie met almal reg nie net die wat dit
> toelaat. afrikaners is nie skapies nie, dis die australianers.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60567 is 'n antwoord op boodskap #60531] Do, 18 April 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Threeships Mcduck skryf in boodskap news:9pctbusofrvvdrubts6mndkul77r7m65lp@4ax.com...
> afrikaners is nie skapies nie, dis die australianers.

Australian scientists say they have created a "thinking cap" that will
stimulate creative powers.
The invention raises the possibility of being able to unlock one's inner
genius by reawakening dormant parts of the brain.

This shock finding will challenge many of our conventional views regarding
creativity

It is based on the idea that we all have the sorts of extraordinary
abilities usually associated with savants.

According to scientists at the Centre for the Mind in Sydney, these hidden
talents can be stimulated using magnetism.
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60713 is 'n antwoord op boodskap #60559] Sa, 20 April 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Le die probleem dalk nie met jou nie?
Reenen

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cbefcdc.26300889@news.skynet.be...
> Moet my dan tog eens verklaar waarom Gloudina dit nog nooit eerder met
> my het gedoen! En ek is tog ook al 'n rukkie aanwesig op hierdie
> nuusgroep!
>
> Norbert
>
>
>
> Threeships Mcduck schreef:
>> jy is reg maar soos annette se, jy veralgemeen. gloudina is die
>> perfekte troll. sy weet net hoe om mense uit te lok en dan in
>> sinnelose argumente betrokke te kry oor niks seggende goed soos die
>> spelling van `n woord of oor subjektiewe goed soos politiek en
>> godsdiens, maar sy kry dit nie met almal reg nie net die wat dit
>> toelaat. afrikaners is nie skapies nie, dis die australianers.
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Ek het dit hier al lank gesien!.. [boodskap #60737 is 'n antwoord op boodskap #60567] So, 21 April 2002 01:52 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mmmm, daar is 'n REUSE mark in Australië hiervoor ...

HK

"Kobus Pietersen" >
>
> Australian scientists say they have created a "thinking cap" that will
> stimulate creative powers.
> The invention raises the possibility of being able to unlock one's inner
> genius by reawakening dormant parts of the brain.
>
> This shock finding will challenge many of our conventional views regarding
> creativity
>
> It is based on the idea that we all have the sorts of extraordinary
> abilities usually associated with savants.
>
> According to scientists at the Centre for the Mind in Sydney, these hidden
> talents can be stimulated using magnetism.
>
Vorige onderwerp: Streepmuis
Volgende onderwerp: Onse Prez verloor sy taats:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 09:47:46 MGT 2024