Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kleurassosiasies.
Kleurassosiasies. [boodskap #60503] Do, 18 April 2002 06:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
syfer in 'n ander kleur sien.
Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
sien.

Toe vertel iemand ons die volgende:
This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
retain
certain neural connections that the rest of us eventually lose.

http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html

Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
Annette
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60529 is 'n antwoord op boodskap #60503] Do, 18 April 2002 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
> syfer in 'n ander kleur sien.
> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
> sien.
>
> Toe vertel iemand ons die volgende:
> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
> retain
> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>
> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>
> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
> Annette

blerrie interresant. ek het dit al beleef in `n mindere mate maar
nooit geweet dat dit eintelik `n naam het nie. iets wat ek baie ervaar
is dat ek seker woorde kan proe. van wat ek gelees het is dit ook `n
teken van synesthesia.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60537 is 'n antwoord op boodskap #60503] Do, 18 April 2002 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks, ek het dit ook, net met klinkers. Ek gaan 'my' kleure na die website
stuur :-).
Arthur Rimbaud, die Franse digter, het ook 'n gedig geskryf : "Les voyelles"
waar hy die o swart sien (ek donkerbruin), die e wit (pers), die i rooi
(geel), die u liggroen (idem), die o blou (rooi).
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:a9lqb6$425ou$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
> syfer in 'n ander kleur sien.
> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
> sien.
>
> Toe vertel iemand ons die volgende:
> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
> retain
> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>
> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>
> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
> Annette
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60541 is 'n antwoord op boodskap #60537] Do, 18 April 2002 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hilda - daardie dame was gebore in Nederland, en woon nou in Duitsland.
Ek gaan haar vra wat haar kleure vir watter klinkers is en jou laat weet..
Maar dit is interessant vir my dat daar 'n naam vir die "toestand" is - ek
het maar net al die tyd aangeneem ek is "anders")))
Annette

Hilda skryf in boodskap news:rczv8.24916$Ze.5100@afrodite.telenet-ops.be...
> Snaaks, ek het dit ook, net met klinkers. Ek gaan 'my' kleure na die website
> stuur :-).
> Arthur Rimbaud, die Franse digter, het ook 'n gedig geskryf : "Les voyelles"
> waar hy die o swart sien (ek donkerbruin), die e wit (pers), die i rooi
> (geel), die u liggroen (idem), die o blou (rooi).
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a9lqb6$425ou$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>> syfer in 'n ander kleur sien.
>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>> sien.
>>
>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>> retain
>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>
>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>
>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>> Annette
>>
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60574 is 'n antwoord op boodskap #60537] Do, 18 April 2002 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
wat rook julle?
--
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60593 is 'n antwoord op boodskap #60541] Vr, 19 April 2002 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons het op skool die woord "sinestesie" geleer vir verwysings in poësie soos
"my spierwit smart". Dis eintlik 'n wonderlike nuwe beeldewêreld wat so
oopgaan - dink aan 'n "wanklankige sonsondergang", 'n geurige stilte...

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:a9mg1i$4ftn1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hilda - daardie dame was gebore in Nederland, en woon nou in Duitsland.
> Ek gaan haar vra wat haar kleure vir watter klinkers is en jou laat weet..
> Maar dit is interessant vir my dat daar 'n naam vir die "toestand" is - ek
> het maar net al die tyd aangeneem ek is "anders")))
> Annette
>
>
> Hilda wrote in message
> news:rczv8.24916$Ze.5100@afrodite.telenet-ops.be...
>> Snaaks, ek het dit ook, net met klinkers. Ek gaan 'my' kleure na die
> website
>> stuur :-).
>> Arthur Rimbaud, die Franse digter, het ook 'n gedig geskryf : "Les
> voyelles"
>> waar hy die o swart sien (ek donkerbruin), die e wit (pers), die i rooi
>> (geel), die u liggroen (idem), die o blou (rooi).
>> Hilda.
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a9lqb6$425ou$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>>> syfer in 'n ander kleur sien.
>>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>>> sien.
>>>
>>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>>> retain
>>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>>
>>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>>
>>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60654 is 'n antwoord op boodskap #60593] Vr, 19 April 2002 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:a9ojv7$e8q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ons het op skool die woord "sinestesie" geleer vir verwysings in poësie soos
> "my spierwit smart". Dis eintlik 'n wonderlike nuwe beeldewêreld wat so
> oopgaan - dink aan 'n "wanklankige sonsondergang", 'n geurige stilte...

'n Geurige stilte? Nee, ek kan nie sê dat ek dit al ooit ervaar het nie.
Wel onwelriekende wanklanke.

Swart Simon
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60657 is 'n antwoord op boodskap #60654] Vr, 19 April 2002 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> 'n Geurige stilte? Nee, ek kan nie sê dat ek dit al ooit ervaar het nie.

Wel, Simon. Dan is jy seker een van die
min mense wat hulle nog nie in 'n doodse
stilte bevind het nadat daar 'n harde
jy-weet-wat gelos is nie.
Mens kan wel vra of "geurig" altyd
welriekend moet wees. In so 'n geval,
wat dan van 'n "goor stilte".Mens kan
dan vra of laasgenoemde dan nog sinestesie
genoem sal kan word.

Gloudina
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60664 is 'n antwoord op boodskap #60657] Vr, 19 April 2002 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3CC083B1.2050606@rogers.com...
>
> Swart Simon wrote:
>
>
>> 'n Geurige stilte? Nee, ek kan nie sê dat ek dit al ooit ervaar het
nie.
>
> Wel, Simon. Dan is jy seker een van die
> min mense wat hulle nog nie in 'n doodse
> stilte bevind het nadat daar 'n harde
> jy-weet-wat gelos is nie.

Dis nou juis die onwelriekende wanklanke waarvan ek gepraat het. Maar ek
sien nou jy dink eerder aan die stilte na die storm.

Swart Simon
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60689 is 'n antwoord op boodskap #60654] Sa, 20 April 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.
As ek sommige van die nuus hier oor die radio hoor - is daar 'n klomp
wanklanke wat vir my 'n stroopsoet smaak in die mond laat.

Annette

Swart Simon skryf in boodskap news:3cc0716b.0@news1.mweb.co.za...
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:a9ojv7$e8q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ons het op skool die woord "sinestesie" geleer vir verwysings in poësie
> soos
>> "my spierwit smart". Dis eintlik 'n wonderlike nuwe beeldewêreld wat so
>> oopgaan - dink aan 'n "wanklankige sonsondergang", 'n geurige stilte...
>
>
> 'n Geurige stilte? Nee, ek kan nie sê dat ek dit al ooit ervaar het nie.
> Wel onwelriekende wanklanke.
>
> Swart Simon
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60794 is 'n antwoord op boodskap #60574] Ma, 22 April 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gedink jy sou belang stel.

"Tobie" skryf in boodskap news:a9s7io$h7t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> wat rook julle?
> --
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60925 is 'n antwoord op boodskap #60503] Wo, 24 April 2002 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dick whitesell  is tans af-lyn  dick whitesell
Boodskappe: 11
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
The eye of man hath not heard, the ear of man hath not seen, man�s
hand is not able to taste, his tongue to conceive, nor his heart to
report, what my dream was.
ATTRIBUTION: A Midsummer Night�s Dream. Act iv. Sc. 1.
(Shakespeare het dit vra die Bybel aangepass:

2-Korinthiers. 2,9 )
Verskoon die pos op Engels maar dit moontlik betrek
soc.culture.afrikaans, indien jy dink Puck se blome na SA versamelede
was.
My vrou et ek het hierdie aanhaal verkies om ons voortestel
aan die kerkevolk as ons getroud was. Die doel wat ons probeer aan
die gemeentelede met dit tuistebring was dat ons ons as soms
deurmekaar sien. Is dit ook 'n voorbeeld van synesthesia?
groete,
Dick uit Tennessee
On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette" wrote:

> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
> syfer in 'n ander kleur sien.
> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
> sien.
>
> Toe vertel iemand ons die volgende:
> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
> retain
> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>
> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>
> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
> Annette
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #60936 is 'n antwoord op boodskap #60925] Wo, 24 April 2002 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie so nie Dick, dit blyk een of ander toestand te wees waar sommige
mense gewoonlik klinkers sien in kleure. Ek sien ook syfers in kleure.
Wat jy beskryf het is seker meer in die sin dat dinge anders is as wat dit
vir sommige mense voorkom?

Hoekom wil jy daar in Amerika Afrikaans leer?
Is daar 'n rede voor?

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Dikkat skryf in boodskap news:3cc64e0b.186778@news.vanderbilt.edu...
> The eye of man hath not heard, the ear of man hath not seen, man's
> hand is not able to taste, his tongue to conceive, nor his heart to
> report, what my dream was.
> ATTRIBUTION: A Midsummer Night's Dream. Act iv. Sc. 1.
> (Shakespeare het dit vra die Bybel aangepass:
>
> 2-Korinthiers. 2,9 )
> Verskoon die pos op Engels maar dit moontlik betrek
> soc.culture.afrikaans, indien jy dink Puck se blome na SA versamelede
> was.
> My vrou et ek het hierdie aanhaal verkies om ons voortestel
> aan die kerkevolk as ons getroud was. Die doel wat ons probeer aan
> die gemeentelede met dit tuistebring was dat ons ons as soms
> deurmekaar sien. Is dit ook 'n voorbeeld van synesthesia?
> groete,
> Dick uit Tennessee
> On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>> syfer in 'n ander kleur sien.
>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>> sien.
>>
>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>> retain
>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>
>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>
>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>> Annette
>>
>
Re: Kleurassosiasies. [boodskap #61217 is 'n antwoord op boodskap #60936] So, 28 April 2002 12:01 Na vorige boodskap
dick whitesell  is tans af-lyn  dick whitesell
Boodskappe: 11
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Annette, vir die verklaaring. Die aanhaal van Shakespeare was
juis grappig vir my. Nou ek ken beter wat jou plan is.
Om jou vrage te antwoord:

My baas en sy vrou het toe SA vir maaskappy (navorsing in die
biochimie) gereis en dan het hulle 'n toer gedoen om aan die diere van
Zim, Namib, en die Kaap te gaan kyk. Hulle het veele fotos daarvan
huistoe gebring. Die jaar was omtrent 1997? My baas se vrou het vir my
baie hartseer verslae oor die onveiligheid en stryf sy gesien het
gelyk, maar ek was nie bewus van geen nuus hier daarvan slegs van
Charlene Smith en Charlise Theron nie, en ek besluit om dit te lees
op Afrikaans as ek kan. Dit sukkel juis totdat ek hierde ng gevind
het, en nou is ek versklaafde daarvan; nie so baie van die nuus,
alhoewel dit is baie belangrik vir die toekoms van elkeen van vandags
demokrasies, maar ek hou hoofsaaklik van die toestemming om te skryf
en Afrikaans of Hollands aleen, en die gedagtegoed van almal hier en
vergelyking veral te andre mense.
Dick

On Wed, 24 Apr 2002 13:06:46 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink nie so nie Dick, dit blyk een of ander toestand te wees waar sommige
> mense gewoonlik klinkers sien in kleure. Ek sien ook syfers in kleure.
> Wat jy beskryf het is seker meer in die sin dat dinge anders is as wat dit
> vir sommige mense voorkom?
>
> Hoekom wil jy daar in Amerika Afrikaans leer?
> Is daar 'n rede voor?
>
> Annette
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> Dikkat wrote in message
> news:3cc64e0b.186778@news.vanderbilt.edu...
>> The eye of man hath not heard, the ear of man hath not seen, man's
>> hand is not able to taste, his tongue to conceive, nor his heart to
>> report, what my dream was.
>> ATTRIBUTION: A Midsummer Night's Dream. Act iv. Sc. 1.
>> (Shakespeare het dit vra die Bybel aangepass:

>> 2-Korinthiers. 2,9 )
>> Verskoon die pos op Engels maar dit moontlik betrek
>> soc.culture.afrikaans, indien jy dink Puck se blome na SA versamelede
>> was.
>> My vrou et ek het hierdie aanhaal verkies om ons voortestel
>> aan die kerkevolk as ons getroud was. Die doel wat ons probeer aan
>> die gemeentelede met dit tuistebring was dat ons ons as soms
>> deurmekaar sien. Is dit ook 'n voorbeeld van synesthesia?
>> groete,
>> Dick uit Tennessee
>> On Thu, 18 Apr 2002 08:46:15 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Op 'n ander ng het ons begin praat oor kleur - ek het gemeld dat ek elke
>>> syfer in 'n ander kleur sien.
>>> Ook dat sekere konsepte vir my 'n bepaalde kleur het.
>>> Iemand anders weer vertel dat sy al die klinkers in verskillende kleure
>>> sien.
>>>
>>> Toe vertel iemand ons die volgende:
>>> This condition is known as "synesthesia". It's believed that synesthetes
>>> retain
>>> certain neural connections that the rest of us eventually lose.
>>>
>>> http://wabakimi.carleton.ca/~sscott2/sam/Synaesthesia.html
>>>
>>> Lyk my ek gaar nie net goed op nie;)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>

>
Vorige onderwerp: le pen
Volgende onderwerp: Onse Prez is onbeskof.:))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 00:35:41 MGT 2024