Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Spellings
Nuwe Spellings [boodskap #60430] Wo, 17 April 2002 06:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet die taalmense dink om sekere spellings van woorde te verander -
soos wat die Amerikaners met Engels gedoen het.
Veral waar dit logies is - en die mense dan reg spel, al is dit verkeerd:))

Soos byv
vool ipv voël - Ons praat tog nie van " vohel" soos in hoër nie.
klafier - ipv klavier - omdat daar niks van 'n vier op die klawerbord is
nie.

:))
Annette
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60431 is 'n antwoord op boodskap #60430] Wo, 17 April 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy na die woord 'voël' se etimologie kyk, dan sien jy dat dit dieselfde
is as vir 'hoër' : 'voël' kom van die Nederlandse 'vogel' en 'hoër' kom van
'hoger' - dis hoekom dit op dieselfde manier gespel word. Daar's min tale
waar die spelling foneties is - Spaans het meestal 'n fonetiese spelling,
solank jy enkele eenvoudige reëls ken. Maar in Frans kan jy bv. die
'êr'-klank op baie verskillende maniere spel : vAIR, vERT, vERS, vERRE,
vERRES, vER. Al hierdie grootgedrukte letters word op dieselfde manier
uitgespreek. As jy 'eau' (water) skryf, dan sê jy gewoon : ô. Hierdie soort
spelling geld vir ongeveer elke Franse woord.

Afrikaans het 'n min of meer fonetiese spelling, in iedergeval baie meer as
Nederlands :-). Heeltemal foneties is onmoontlik, want wat doen jy dan met
die verskillende streekaksente ?? :-))
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:a9j4jg$3m44l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien moet die taalmense dink om sekere spellings van woorde te verander -
> soos wat die Amerikaners met Engels gedoen het.
> Veral waar dit logies is - en die mense dan reg spel, al is dit verkeerd:))
>
> Soos byv
> vool ipv voël - Ons praat tog nie van " vohel" soos in hoër nie.
> klafier - ipv klavier - omdat daar niks van 'n vier op die klawerbord is
> nie.
>
> :))
> Annette
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60436 is 'n antwoord op boodskap #60431] Wo, 17 April 2002 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Janee, ek weet in die eerste plek nie hoe om 'n bry "r" te skryf
nie;)))
Ek verstaan en anvaar jou verduideliking Hilda, en dankie daarvoor - maar
dit beteken nie dat ons nie kan verander nie - as die Amerikaners dit kan
doen, kan ons ook:))
Annette

Hilda skryf in boodskap news:nZ8v8.22141$Ze.4913@afrodite.telenet-ops.be...
> As jy na die woord 'voël' se etimologie kyk, dan sien jy dat dit dieselfde
> is as vir 'hoër' : 'voël' kom van die Nederlandse 'vogel' en 'hoër' kom van
> 'hoger' - dis hoekom dit op dieselfde manier gespel word. Daar's min tale
> waar die spelling foneties is - Spaans het meestal 'n fonetiese spelling,
> solank jy enkele eenvoudige reëls ken. Maar in Frans kan jy bv. die
> 'êr'-klank op baie verskillende maniere spel : vAIR, vERT, vERS, vERRE,
> vERRES, vER. Al hierdie grootgedrukte letters word op dieselfde manier
> uitgespreek. As jy 'eau' (water) skryf, dan sê jy gewoon : ô. Hierdie soort
> spelling geld vir ongeveer elke Franse woord.
>
> Afrikaans het 'n min of meer fonetiese spelling, in iedergeval baie meer as
> Nederlands :-). Heeltemal foneties is onmoontlik, want wat doen jy dan met
> die verskillende streekaksente ?? :-))
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a9j4jg$3m44l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien moet die taalmense dink om sekere spellings van woorde te verander -
>> soos wat die Amerikaners met Engels gedoen het.
>> Veral waar dit logies is - en die mense dan reg spel, al is dit verkeerd:))
>>
>> Soos byv
>> vool ipv voël - Ons praat tog nie van " vohel" soos in hoër nie.
>> klafier - ipv klavier - omdat daar niks van 'n vier op die klawerbord is
>> nie.
>>
>> :))
>> Annette
>
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60441 is 'n antwoord op boodskap #60436] Wo, 17 April 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek luister die ander dag na 'n praatjie oor die radio. Lyk my die engelse
kyk ook daarna om hul spelling van sekere woorde te verander. Ek probeer
nou vinnig dink aan van die woorde wat genoem is en kan om die dood nie 'n
enkele een onthou nie. Seker maar die ouderdom ding. Kan net nie so lekker
kleinkry watter een dit is nie, die oud of die derdom.

Hulle wil van hul woorde se spelling nader aan die werklike uitspraak bring.

"Annette" skryf in boodskap news:a9jath$3pmp1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Janee, ek weet in die eerste plek nie hoe om 'n bry "r" te skryf
> nie;)))
> Ek verstaan en anvaar jou verduideliking Hilda, en dankie daarvoor - maar
> dit beteken nie dat ons nie kan verander nie - as die Amerikaners dit kan
> doen, kan ons ook:))
> Annette
>
>
> Hilda wrote in message
> news:nZ8v8.22141$Ze.4913@afrodite.telenet-ops.be...
>> As jy na die woord 'voël' se etimologie kyk, dan sien jy dat dit dieselfde
>> is as vir 'hoër' : 'voël' kom van die Nederlandse 'vogel' en 'hoër' kom van
>> 'hoger' - dis hoekom dit op dieselfde manier gespel word. Daar's min tale
>> waar die spelling foneties is - Spaans het meestal 'n fonetiese spelling,
>> solank jy enkele eenvoudige reëls ken. Maar in Frans kan jy bv. die
>> 'êr'-klank op baie verskillende maniere spel : vAIR, vERT, vERS, vERRE,
>> vERRES, vER. Al hierdie grootgedrukte letters word op dieselfde manier
>> uitgespreek. As jy 'eau' (water) skryf, dan sê jy gewoon : ô. Hierdie soort
>> spelling geld vir ongeveer elke Franse woord.
>>
>> Afrikaans het 'n min of meer fonetiese spelling, in iedergeval baie meer as
>> Nederlands :-). Heeltemal foneties is onmoontlik, want wat doen jy dan met
>> die verskillende streekaksente ?? :-))
>> Hilda.
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a9j4jg$3m44l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Miskien moet die taalmense dink om sekere spellings van woorde te verander -
>>> soos wat die Amerikaners met Engels gedoen het.
>>> Veral waar dit logies is - en die mense dan reg spel, al is dit verkeerd:))
>>>
>>> Soos byv
>>> vool ipv voël - Ons praat tog nie van " vohel" soos in hoër nie.
>>> klafier - ipv klavier - omdat daar niks van 'n vier op die klawerbord is
>>> nie.
>>>
>>> :))
>>> Annette
>>
>
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60444 is 'n antwoord op boodskap #60441] Wo, 17 April 2002 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan gou dink aan
favor
jewelry

Annette ( wat ook nie weet wat oud met derdom te make het nie)

Sakkie skryf in boodskap news:3cbd3417$0$228@hades.is.co.za...
> Ek luister die ander dag na 'n praatjie oor die radio. Lyk my die engelse
> kyk ook daarna om hul spelling van sekere woorde te verander. Ek probeer
> nou vinnig dink aan van die woorde wat genoem is en kan om die dood nie 'n
> enkele een onthou nie. Seker maar die ouderdom ding. Kan net nie so lekker
> kleinkry watter een dit is nie, die oud of die derdom.
>
> Hulle wil van hul woorde se spelling nader aan die werklike uitspraak bring.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a9jath$3pmp1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Janee, ek weet in die eerste plek nie hoe om 'n bry "r" te skryf
>> nie;)))
>> Ek verstaan en anvaar jou verduideliking Hilda, en dankie daarvoor - maar
>> dit beteken nie dat ons nie kan verander nie - as die Amerikaners dit kan
>> doen, kan ons ook:))
>> Annette
>>
>>
>> Hilda wrote in message
>> news:nZ8v8.22141$Ze.4913@afrodite.telenet-ops.be...
>>> As jy na die woord 'voël' se etimologie kyk, dan sien jy dat dit dieselfde
>>> is as vir 'hoër' : 'voël' kom van die Nederlandse 'vogel' en 'hoër' kom van
>>> 'hoger' - dis hoekom dit op dieselfde manier gespel word. Daar's min tale
>>> waar die spelling foneties is - Spaans het meestal 'n fonetiese spelling,
>>> solank jy enkele eenvoudige reëls ken. Maar in Frans kan jy bv. die
>>> 'êr'-klank op baie verskillende maniere spel : vAIR, vERT, vERS, vERRE,
>>> vERRES, vER. Al hierdie grootgedrukte letters word op dieselfde manier
>>> uitgespreek. As jy 'eau' (water) skryf, dan sê jy gewoon : ô. Hierdie soort
>>> spelling geld vir ongeveer elke Franse woord.
>>>
>>> Afrikaans het 'n min of meer fonetiese spelling, in iedergeval baie meer as
>>> Nederlands :-). Heeltemal foneties is onmoontlik, want wat doen jy dan met
>>> die verskillende streekaksente ?? :-))
>>> Hilda.
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:a9j4jg$3m44l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Miskien moet die taalmense dink om sekere spellings van woorde te verander -
>>>> soos wat die Amerikaners met Engels gedoen het.
>>>> Veral waar dit logies is - en die mense dan reg spel, al is dit verkeerd:))
>>>>
>>>> Soos byv
>>>> vool ipv voël - Ons praat tog nie van " vohel" soos in hoër nie.
>>>> klafier - ipv klavier - omdat daar niks van 'n vier op die klawerbord is
>>>> nie.
>>>>
>>>> :))
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60447 is 'n antwoord op boodskap #60444] Wo, 17 April 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, soos in die grappie (dalk ken julle dit lankal :-) ) : hoe spreek jy die
volgende Engelse woord uit : ghoti ? Dis maklik dit is FISH : 'gh' soos in
'enough' , 'o' soos in 'women' en 'ti' soos in 'attention' :-).
Hilda.

> Sakkie wrote in message news:3cbd3417$0$228@hades.is.co.za...
>> Hulle wil van hul woorde se spelling nader aan die werklike uitspraak
> bring.
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60448 is 'n antwoord op boodskap #60436] Wo, 17 April 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg, Annette, 'n mens moet altyd verandering nastreef, veral as dit 'n
verbetering is :-).
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:a9jath$3pmp1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Janee, ek weet in die eerste plek nie hoe om 'n bry "r" te skryf
> nie;)))
> Ek verstaan en anvaar jou verduideliking Hilda, en dankie daarvoor - maar
> dit beteken nie dat ons nie kan verander nie - as die Amerikaners dit kan
> doen, kan ons ook:))
> Annette
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60449 is 'n antwoord op boodskap #60447] Wo, 17 April 2002 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie een Hilda - nuut vir my.
Ons praat hier ook van : I need p-h-u-d-e - food:))
Annette

Hilda skryf in boodskap news:h1bv8.22372$Ze.4790@afrodite.telenet-ops.be...
> Ja, soos in die grappie (dalk ken julle dit lankal :-) ) : hoe spreek jy die
> volgende Engelse woord uit : ghoti ? Dis maklik dit is FISH : 'gh' soos in
> 'enough' , 'o' soos in 'women' en 'ti' soos in 'attention' :-).
> Hilda.
>
>> Sakkie wrote in message news:3cbd3417$0$228@hades.is.co.za...
>>> Hulle wil van hul woorde se spelling nader aan die werklike uitspraak
>> bring.
>
Re: Nuwe Spellings [boodskap #60495 is 'n antwoord op boodskap #60448] Do, 18 April 2002 04:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sal julle net 'n paar jaar wag met die veranderinge - ek het pas my spelling
op standaard gekry ....

"Hilda" skryf in boodskap news:Z1bv8.22374$Ze.4883@afrodite.telenet-ops.be...
> Jy's reg, Annette, 'n mens moet altyd verandering nastreef, veral as dit 'n
> verbetering is :-).
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a9jath$3pmp1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Janee, ek weet in die eerste plek nie hoe om 'n bry "r" te skryf
>> nie;)))
>> Ek verstaan en anvaar jou verduideliking Hilda, en dankie daarvoor - maar
>> dit beteken nie dat ons nie kan verander nie - as die Amerikaners dit kan
>> doen, kan ons ook:))
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Nepad
Volgende onderwerp: Plaaskwessie: Vir Annette......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 07:11:26 MGT 2024