Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Boere wat "weghol"
Die Boere wat "weghol" [boodskap #6028] Do, 21 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Paul,

> DAAR IS NET TWEE SOORTE GUTS: Hy wat Staan vir wat syne is en een wat
> emmigreer en weer van vooraf begin. BESLIS NIE DIE DRAADSITTERS NIE!
> Glo my Hoepel Emmigrasie glo ek is naas die dood van 'n geliefde, die mees
> traumatiese stap wat mens kan onderneem, maar om binne in 'n brandende huis
> te sit en wag om te verkool en nie uit te spring en te lewe nie DIT IS
> BREINLOOS!


Hoor hoor man! Jou bek verdien Jam!

Emigrasie is soos doodgaan - jy weet dat jy baie van jou mense nie
weer gaan sien nie. Dit is nie n lekker ding nie. Om n ou te hoor
sê dat dit lafhartig is, maak my bitter kwaad.

Hier in Queensland het ons onlangs n verandering in regereing gekry
nadat die sittende arbeiders party n tussenverkiesing verloor het.
Hulle en die konserwatiewe koalisie het n gelyke aantal setels gehad.
Die magsbalaans was in die hande van n onafhanklike politikus. Sy
kondig haar ondersteuning aan vir die konserwatiewe partye en dit was
die einde van die regering.

Wat het die dame laat besluit om die regering tot n val te bring ?
Wel, sê sy, die hoe"rskool word nie gebou nie en die hospitaal se
dak lek al jare. Die regering dien nie die mense nie.

Suid Afrika het amper 50jaar van Nasionale party regering gehad. Maak
nie saak hoe erg hulle opneuk nie, elke verkiessing skree hulle net
"kaffer" en al die ander misdrywe en selfs gruwels word vergeet. Die
boer, engelse en immegrante trek laer en stem vir oorlewing.

Nou gaan ons 50 jaar van ANC regering kry - met min of meer dieselfde
resultaat.

Vanoggend oor die nuus hoor ons Nelson sê ta ta vir Winnie. Hy het
glo $17,000,000 op sy naam na net n paar jaar en het al $1,000,000 aan
Winnie gespandeer. Die regter sê dis genoeg. Sy kry nie meer nie.

Intussen is daar menige hoe"rskole wat nie gebou word nie en baie
hospitale se dakke lek. Maar Nelson "suffer for the struggle". Hier
kom 50 jaar van leiers wat gaan "suffer" vir hulle mense. Selfde kak.
Net ander kleur. Die halftyd fluitjie het geblaas. Die kante het
omgeruil maar die selfde spel gaan voort.

Oz is n lekker plek.

Ek huil vir my Pa.
Ek huil vir my Ma.
Ek huil vir my Broer.

Ek wil nie hoor van Chickens nie. Dom donders.

jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
Re: Die Boere wat "weghol" [boodskap #6043 is 'n antwoord op boodskap #6028] Vr, 22 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
jbe...@onthenet.com.au (Julius Bergh) wrote:
<<>Intussen is daar menige hoe"rskole wat nie gebou word nie en baie
>hospitale se dakke lek. Maar Nelson "suffer for the struggle". Hier
>kom 50 jaar van leiers wat gaan "suffer" vir hulle mense. Selfde kak.
>Net ander kleur. Die halftyd fluitjie het geblaas. Die kante het
>omgeruil maar die selfde spel gaan voort.>>>

Toesien dat jy nie kak praat in die proses van uitkak nie, swaer.
Bostaande is twak.
Re: Die Boere wat "weghol" [boodskap #6044 is 'n antwoord op boodskap #6028] Vr, 22 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Om te imigreer is nie sleg nie, ek skan nie met jou saam stem nie omdat
ons in Suid-Afrika almal imigranten was, uit Holland, Brittannie" ens.
Maar wat ek se, ekke, is gaan maar nimmer vergeet nie!

Ek het verskillende voorouers, uit Ierland en West-Wallis, uit Friesland
en Engeland so persoonlik maak dit my nie uit nie! My ouers het na
Suid-Afrika gekom en dan met die slegte situasie weggegaan, ek kan hulle
nie die skuld gee nie maar dis bitter vir my: aan die einde van die dag
is ek (Suid) Afrikaner en ek voel my asof my erfenis weg van my gedief
is!

.D.
Vorige onderwerp: Re: Mense sonder standpunte
Volgende onderwerp: Soorte "guts"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:36:48 MGT 2024