Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederburg Veiling
Nederburg Veiling [boodskap #60258] So, 14 April 2002 07:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister het die Nederburg Wynveiling weer plaasgevind.
Die drie grootste kopers was supermarkgroepe Spar, Makro & Pick & Pay.
Chardonnay was die die wyn waarin die meeste belangstelling was. Avontuur
1999 Chardonnay Reserve het R1250 per kas gehaal.
In teenstelling was daar min belangstelling vir Chenin Blanc - Old Vines
1997 Chenin Blanc het glad nie 'n bod gekry nie - en die meeste ander
Chenin Blancs het net die insetprys van R360 per kas gehaal.

Annette
Re: Nederburg Veiling [boodskap #60308 is 'n antwoord op boodskap #60258] Ma, 15 April 2002 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat het daai een kas '68(?) Pinotage gehaal? Iets soos R350 per glas?

"Annette" skryf in boodskap news:a9bapt$1qnde$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister het die Nederburg Wynveiling weer plaasgevind.
> Die drie grootste kopers was supermarkgroepe Spar, Makro & Pick & Pay.
> Chardonnay was die die wyn waarin die meeste belangstelling was. Avontuur
> 1999 Chardonnay Reserve het R1250 per kas gehaal.
> In teenstelling was daar min belangstelling vir Chenin Blanc - Old Vines
> 1997 Chenin Blanc het glad nie 'n bod gekry nie - en die meeste ander
> Chenin Blancs het net die insetprys van R360 per kas gehaal.
>
> Annette
>
Re: Nederburg Veiling [boodskap #60315 is 'n antwoord op boodskap #60308] Ma, 15 April 2002 08:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - die Pinotage het alweer die hoogste bod behaal - R2000 per bottel - so
teen R360 per glas, praat ons van klein glasies:))
Ek hou van die groot rooiwyn glase - mens skink net een maal:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3cba7ac3$0$225@hades.is.co.za...
> Wat het daai een kas '68(?) Pinotage gehaal? Iets soos R350 per glas?
>
> "Annette" wrote in message
> news:a9bapt$1qnde$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister het die Nederburg Wynveiling weer plaasgevind.
>> Die drie grootste kopers was supermarkgroepe Spar, Makro & Pick & Pay.
>> Chardonnay was die die wyn waarin die meeste belangstelling was. Avontuur
>> 1999 Chardonnay Reserve het R1250 per kas gehaal.
>> In teenstelling was daar min belangstelling vir Chenin Blanc - Old Vines
>> 1997 Chenin Blanc het glad nie 'n bod gekry nie - en die meeste ander
>> Chenin Blancs het net die insetprys van R360 per kas gehaal.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Taak van Koerante
Volgende onderwerp: Nepad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:19:05 MGT 2024