Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Taak van Koerante
Re: Afrikaans-Nederlands [boodskap #60218 is 'n antwoord op boodskap #60197] Sa, 13 April 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cb7f0a4.0@news1.mweb.co.za...
> Emmy
> Boosheid is net zwakte... als de ego wordt aangetast gaat
> men dreigen of schelden..
>
> Wouter
> Dit lyk nie of die pennie maklik by jou drop nie, maar hier beskryf jy nou
> jou eie optrede. Ek het gesê dat ek Aussies bo aan my lys van gewenste
> kuiergaste het en Nederlanders heel onder. Toe neem jou aangetaste ego
> oor en jy skel die Aussies uit vir criminele.

Maar ik was niet beledigd..ik wist niet dat dit in Australië zo'n erge
belediging is..
De Australiërs moeten toch weten dat dit in het verre verleden zo was en
niet
op de huidige
inwoner van toepassing is..
Tegen de Denen zeggen we ook de Noormannen ...maar de noormannen van toen
was een ander soort.
Over Italianen de spaghettievreters of mafiosi...daar lachen Italianen om
want ik
kan het weten.. ik ben nl half Italiaans van geboorte ;-))
In GB zeggen ze going Dutch of Dutch wife ..enz..( vaak niet vleiend
bedoelt )
en dat vind ik geen belediging .. vaak hebben ze zelfs gelijk ;-))

En wat dacht je van de Belgenmoppen en de moppen van de Belgen over de
Hollanders......

Ieder volk heeft zij eigenaardige historie en gebruiken en daar moet om
gelachen kunnen worden anders wordt het saai in onze wereld..
Cabaretiers doen niets anders .....

grt emmy

> Waarskynlik as 'n grap, maar
> in baie beledigende woorde, klaarblyklik om jou aangetaste ego se onthalwe
> :-(
>
> Jy weet duidelik nie wanneer om 'n slegte saak te los nie,
> jy trap al dieper in die gat wat jy steeds vir jouself grawe.....
Re: Afrikaans-Nederlands [boodskap #60219 is 'n antwoord op boodskap #60216] Sa, 13 April 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a994o3$19vmm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Emmy, ek dink dit sal nogal interessant wees om uit te vind watter land se
> mense het die eerste kaas gemaak.

Mijn oudste dochter belde net vanmorgen .. ze had een Italiaans kookboek
gekocht en daar stond veel over kaas in.
De Gorgonzola werd al gemaakt van 100 jaar na Christus............;-)) zei
ze..

> Hier by ons eet ons meestal ons eie kaas - dis gewoonlik net by die kosfees
> waar ek 'n geleentheid kry om ander lande se kase te proe.
> Vir my is die NZ geel kase lekkerder as die Hollandse.

De Goudse kaas is lekker...je kan hem jong.licht belegen /belegen en oud
kopen
welke NL kaas heb je al geproefd?
Ik eet ieder dag Goudse kaas op mijn brood met Maastrichtse stroop..gemaakt
van
appels .. peren..en druiven..mmmmmmmmmm lekker

grt emmy

> Annette
>
>
> Emmy wrote in message
> news:a990sk$2lpc$2@scavenger.euro.net...
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:a98h2t$158fh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Soos met enige "skeldnaam" is daar mense van daardie land wat wel die
> naam
>>> gestand doen.
>>> Hoekom word Hollanders kaaskoppe genoem?
>>> Wat beteken dit eintlik?
>>> Ek weet nie al die Hollanders wat hier deelneem is kaaskoppe nie;))))
>>
>> Omdat in Holland kaas wordt gemaakt... Goudse kaas ;-))
>>
>> grt emmy
>>
>
Re: Afrikaans-Nederlands [boodskap #60221 is 'n antwoord op boodskap #60219] Sa, 13 April 2002 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Emmy, ek weet nie hoekom ek wil dink dat die Grieke miskien nog vro�er
kaas gemaak het nie.
Van Hollandse kaas gepraat - nou vra jy my vas - kan geen van die name
onthou nie - kan net onthou dit was almal geel kase - soos ons Gouda kase.
Net so kan ek ook nie die NZ kase se name onthou nie.

Laat my dink aan daardie Monty Python skets van die kaasverkoper, wat
omtrent 5 minute lank kase noem wat hy nie in sy winkel het nie;)))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

Emmy skryf in boodskap news:a996fb$umv$1@scavenger.euro.net...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a994o3$19vmm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Emmy, ek dink dit sal nogal interessant wees om uit te vind watter land se
>> mense het die eerste kaas gemaak.
>
> Mijn oudste dochter belde net vanmorgen .. ze had een Italiaans kookboek
> gekocht en daar stond veel over kaas in.
> De Gorgonzola werd al gemaakt van 100 jaar na Christus............;-)) zei
> ze..
>
>> Hier by ons eet ons meestal ons eie kaas - dis gewoonlik net by die
> kosfees
>> waar ek 'n geleentheid kry om ander lande se kase te proe.
>> Vir my is die NZ geel kase lekkerder as die Hollandse.
>
> De Goudse kaas is lekker...je kan hem jong.licht belegen /belegen en oud
> kopen
> welke NL kaas heb je al geproefd?
> Ik eet ieder dag Goudse kaas op mijn brood met Maastrichtse stroop..gemaakt
> van
> appels .. peren..en druiven..mmmmmmmmmm lekker
>
> grt emmy
>
>> Annette
>>
>>
>> Emmy wrote in message
>> news:a990sk$2lpc$2@scavenger.euro.net...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:a98h2t$158fh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Soos met enige "skeldnaam" is daar mense van daardie land wat wel
die
>> naam
>>>> gestand doen.
>>>> Hoekom word Hollanders kaaskoppe genoem?
>>>> Wat beteken dit eintlik?
>>>> Ek weet nie al die Hollanders wat hier deelneem is kaaskoppe
nie;))))
>>>
>>> Omdat in Holland kaas wordt gemaakt... Goudse kaas ;-))
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>
>
Re: Afrikaans-Nederlands [boodskap #60251 is 'n antwoord op boodskap #60177] So, 14 April 2002 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mmm... In beskaafde geselskap sal dit miskien die Aussies se reaksie wees.
As jy egter nou gaan aanhou daarmee en dit net EEN keer te veel sê dan gaan
jy gebliksem word. Verseker. In 'n kroeg gaan jy gemoer word na die eerste
keer.

Dit bly steeds 'n hoogs senistiewe saak vir die Aussies en enige verwysing
daarna is onsmaaklik of dit nou grappender gewys is of te not. Ek sit my
geld op Wouter se perd.

Bob, is jy in Australië gebore?

HK

"me & bobby magee"

> Die gemiddelde Australiër sal sy kop skud, meewarig glimlag en dink, Ag,
> sheim, wat weet sy nou eintlik in elk geval? Ons hoor dit beslis baie, en
> grinnik vir die onnoselheid van die aanmerking. En behandel sulke
> aanmerkings dus met die minagting wat dit verdien - dis hoekom ons nie eers
> juis die moeite doen om te probeer reageer nie.
>
> Dankie, Duiweltjie!
>
> Aussie Bob
>
Re: Afrikaans-Nederlands [boodskap #60286 is 'n antwoord op boodskap #60251] So, 14 April 2002 21:57 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:yz6u8.37968$uR5.88991@newsfeeds.bigpond.com...
>
> Bob, is jy in Australië gebore?
>
> HK
>
Ongelukkig nie - maar van my voorgeslagte was deel van daai kriminele wat
hierheen ingevoer is. Die Skotte was 'n regte klomp bliksems! En het nogal
goeie bushrangers uitgemaak.

Ons is nogal trots op daai herkoms van ons - en as ek die kinners in die
geskiedenisklas vertel, sit hulle oopmond met grooot respek vir my en bekyk.
En bly tjoepstil...
Vorige onderwerp: Waarom?
Volgende onderwerp: Nederburg Veiling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:10:39 MGT 2024