Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Engelspraters
Re: Engelspraters [boodskap #6014] Wo, 20 Maart 1996 00:00
avdm...  is tans af-lyn  avdm...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article fe...@is.co.za (Koos) writes:

> MY probleem is dat almal vir MY vaagweg vreemd lyk........

Koos, is dit die vaagheid of die vreemdheid wat bodder?

Indien die eerste, count your blessings.

Indien nommer twee, vra die astroloe" vir 'n bietjie verheldering; ek sien
hulle't voorspel dat Oz die krieket sou wen...

g r o e t e . . . andre
Re: Engelspraters [boodskap #6015 is 'n antwoord op boodskap #6014] Wo, 20 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dirk Laurie wrote:
>> Die feit dat niemand my as Afrikaans
>> herken wanneer ek Engels praat nie, maak dit nogal moeilik. (Die ergste
>> is as Afrikaanssprekendes met my Engels praat!)
> Gelukkig herken jy hulle darem maklik :-)

vaagweg vreemd eien nog voordat ek my mond oopmaak ...>>>[/color]

MY probleem is dat almal vir MY vaagweg vreemd lyk........

.
Vorige onderwerp: Re: Die ouens van Oz
Volgende onderwerp: Re: Fundamentalistisch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:05:52 MGT 2024