Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My Geld Steel
My Geld Steel [boodskap #60048] Do, 11 April 2002 10:42 na volgende boodskap
HTD  is tans af-lyn  HTD
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek ry gister terug van Durban. Ek het tyd om op te maak en besluit en nie
die Tol pad vir R 26.00 vir 10km te ry nie. Kom by die Tolhek aan ek vra hoe
ry ek JHB toe sonder om die Tol te gebruik. Jammer se Ta ons het alle paaie
gesluit, haal maar uit en wys.

Kan jy die K*K glo.

Diewe
Re: My Geld Steel [boodskap #60052 is 'n antwoord op boodskap #60048] Do, 11 April 2002 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stouterds!

Is daar nie êrens, iewers, iets wat sê dat daar alternatiewe roetes moet
beskikbaar wees vir diegene wat nie van 'n tolpad gebruik sou wou maak nie?
Jou grondwetlike reg is aangetas, verseker.
Annette

HTD skryf in boodskap news:a93q1n$l3v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ry gister terug van Durban. Ek het tyd om op te maak en besluit en nie
> die Tol pad vir R 26.00 vir 10km te ry nie. Kom by die Tolhek aan ek vra hoe
> ry ek JHB toe sonder om die Tol te gebruik. Jammer se Ta ons het alle paaie
> gesluit, haal maar uit en wys.
>
> Kan jy die K*K glo.
>
> Diewe
>
Re: My Geld Steel [boodskap #60078 is 'n antwoord op boodskap #60052] Do, 11 April 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 14:32:54 +0200, "Annette" wrote:

> Stouterds!
>
> Is daar nie êrens, iewers, iets wat sê dat daar alternatiewe roetes moet
> beskikbaar wees vir diegene wat nie van 'n tolpad gebruik sou wou maak nie?
> Jou grondwetlike reg is aangetas, verseker.
> Annette
>
>
Sy bedoel seker dat jou padwetlike reg aangetas is
(tensy dit 'n grondpad was natuurlik:-)))

DD
Re: My Geld Steel - Tolpaaie [boodskap #60112 is 'n antwoord op boodskap #60048] Vr, 12 April 2002 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"HTD" skryf in boodskap news:...
> Ek ry gister terug van Durban. Ek het tyd om op te maak en besluit en nie
> die Tol pad vir R 26.00 vir 10km te ry nie. Kom by die Tolhek aan ek vra hoe
> ry ek JHB toe sonder om die Tol te gebruik. Jammer se Ta ons het alle paaie
> gesluit, haal maar uit en wys.
>
> Kan jy die K*K glo.
>
> Diewe

KinkY: Dit kos deesdae nogal naardige bedraggie om van JOhannesburg
na Durban en terug te ry, ek weet maar as jy weet hoé vol gate die
ander paaie is, bly jy op liewer graag op die tolpad en betaal graag.
:-) Vanaf Pietermaritzburg kan jy deur Howick, Estcourt, Colenso,
Ladysmith, Newcastle, Volksrust, Standerton en daarvan kan mens weer
op die N3 aansluit sonder om tolgeld te betaal. Dit is dus moontlik.
Ek sou sê Ta het net nie geweet nie. Daai eerste tolhek by Durban kos
darem ook nie R26? Ek dink dit is iets soos R7. Maar daar is selfs
vanaf Durban na PMBurg n alternatiewe pad, sonder tolgeld.

Die pad tussen Howick, Estcourt en Colenso is n vreeslike slegte pad
en jy kan maklik n band of twee daar verloor. Maar die omgewing is
asemrowend mooi.

Die tolpad vanaf Villiers na Johannesburg het onlangs geopen. Dit is n
wonderlike pad, as mens weet hoe gevaarlik en besig dié pad voorheen
was. Die tolgeld naby Heidelberg kos R18 en omdat dit nou n pad is
wat ek baie ry, betaal ek daai R18 met n groot glimlag~!
Re: My Geld Steel - Tolpaaie [boodskap #60158 is 'n antwoord op boodskap #60112] Vr, 12 April 2002 18:31 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Apr 2002 21:18:30 -0700, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Daai eerste tolhek by Durban kos
> darem ook nie R26? Ek dink dit is iets soos R7.

Ek ry Hoëveld na Durban relatief dikwels. Die hek was R2.00 en
ek dink dat dit nou R2.50 is.
Vorige onderwerp: Wie ry op die N3?
Volgende onderwerp: Kan iemand help, asb?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 12:52:13 MGT 2024