Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wouter Basson onskuldig bevind
Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60070] Do, 11 April 2002 17:25 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Basson is vandag onskuldig bevind
aan al die aanklagte teen hom en ek lag
Gloudina uit vir nog 'n keer wat die Tannie
haarself cheap gemaak het (sonder ophou!)
)})})})})})})})} Ek skud soos ek lag antie. Jy's
'n belasteraar van onskuldige mense en dit
is nie regtig snaaks nie, so dit is nie waaroor
ek lag nie. Nee, ek lag saam met almal op die
groep omdat jy jouself weer poppey gemaak het.

D
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60077 is 'n antwoord op boodskap #60070] Do, 11 April 2002 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:n2hbbuohk2qfts827bppb0brd88u0atn01@4ax.com...
>
> Wouter Basson is vandag onskuldig bevind
> aan al die aanklagte teen hom en ek lag
> Gloudina uit vir nog 'n keer wat die Tannie
> haarself cheap gemaak het (sonder ophou!)
> )})})})})})})})} Ek skud soos ek lag antie. Jy's
> 'n belasteraar van onskuldige mense en dit
> is nie regtig snaaks nie, so dit is nie waaroor
> ek lag nie. Nee, ek lag saam met almal op die
> groep omdat jy jouself weer poppey gemaak het.
>
> D
>
Didi, vergewe maar die stupid vraag, maar wie is Wouter Basson en wat was
die aanklagte? Ek is lank weg, onthou

Q
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60080 is 'n antwoord op boodskap #60077] Do, 11 April 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 18:22:15 +0000 (UTC), "Q" wrote:

> Didi, vergewe maar die stupid vraag, maar wie is Wouter Basson en wat was
> die aanklagte? Ek is lank weg, onthou

Hey Q - jammer om hier in te spring. Gaan kyk gou by:
http://www.oocities.org/project_coast/index.html
vir so bietjie agtergrond.

- Danielle
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60083 is 'n antwoord op boodskap #60077] Do, 11 April 2002 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O wee Q!!
Wouter Basson is ons eie Dr Death!!
Mense uit vliegtuie gegooi terwyl dit in die lug was
Mense ingespuit met allerhande goed om te kyk of hulle sal begin borrel of
verkrummel - al daardie ou opwindende ou goedjies.

Annette

Q skryf in boodskap news:a94k8m$sn2$1@knossos.btinternet.com...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:n2hbbuohk2qfts827bppb0brd88u0atn01@4ax.com...
>>
>> Wouter Basson is vandag onskuldig bevind
>> aan al die aanklagte teen hom en ek lag
>> Gloudina uit vir nog 'n keer wat die Tannie
>> haarself cheap gemaak het (sonder ophou!)
>> )})})})})})})})} Ek skud soos ek lag antie. Jy's
>> 'n belasteraar van onskuldige mense en dit
>> is nie regtig snaaks nie, so dit is nie waaroor
>> ek lag nie. Nee, ek lag saam met almal op die
>> groep omdat jy jouself weer poppey gemaak het.
>>
>> D
>>
> Didi, vergewe maar die stupid vraag, maar wie is Wouter Basson en wat was
> die aanklagte? Ek is lank weg, onthou
>
> Q
>
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60088 is 'n antwoord op boodskap #60080] Do, 11 April 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
, Katryn atwoord toe Q se vraag:

>> Didi, vergewe maar die stupid vraag, maar wie is Wouter Basson en wat was
>> die aanklagte? Ek is lank weg, onthou
>
> Hey Q - jammer om hier in te spring. Gaan kyk gou by:
> http://www.oocities.org/project_coast/index.html
> vir so bietjie agtergrond.
>
> - Danielle

uh uh Q, dit sou meer van 'n stupid vraag vir
lokale mense gewees het, maar nie so seer vir
jou nie.
Tòg, Wouter Basson sou nie daarvan hou as hy
hoor dat ek hom NIE as wêreldberug beskou nie,
want inderdaad, die man is:-)))

En dankie aan die Streepmuis wat dit baie
duidelik gemaak het waarvan hy beskuldig was.
Wonder wat gaan hulle met daardie webblad
maak. Dit gaan heelwaarskynlik nog lank
staan. Ten minste sou dit as Gloudina die
Webmeester was:-)))
(Het jy haar al ontmoet Q? Indien nie, hou
dit so! :-)))

Didi
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60089 is 'n antwoord op boodskap #60083] Do, 11 April 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 20:50:48 +0200, "Annette" wrote:

> O wee Q!!
> Wouter Basson is ons eie Dr Death!!
> Mense uit vliegtuie gegooi terwyl dit in die lug was
> Mense ingespuit met allerhande goed om te kyk of hulle sal begin borrel of
> verkrummel - al daardie ou opwindende ou goedjies.
>
> Annette

Ja... Annette... wat's daai omie met die pofferwange wat seker (een
van) die wêreld se bekendste rillerflieks makers was? Familie? :-)))

DD
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60090 is 'n antwoord op boodskap #60089] Do, 11 April 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 21:29:07 +0200, Davie Davis wrote:

> Ja... Annette... wat's daai omie met die pofferwange wat seker (een
> van) die wêreld se bekendste rillerflieks makers was? Familie? :-)))
>
> DD

Alfred Hithcock.

DD
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60091 is 'n antwoord op boodskap #60090] Do, 11 April 2002 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 21:30:51 +0200, Davie Davis wrote:

Didi skryf:
> Alfred Hithcock.

En Katryn vra ewe onskuldig:
Lispel jy Didi?
:-))
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60092 is 'n antwoord op boodskap #60088] Do, 11 April 2002 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 21:23:40 +0200, Davie Davis wrote:

> , Katryn atwoord toe Q se vraag:

Ja, maar ek het darem skies gesê voor ek ingedruk het!! :-))
(Elkgeval - weet jy hoeveel mense met een breinsel, en sommige met
minder as dit het al so agteraf gefluister-fluister dat Danielle en DD
is dieselfde pesoon?) Nogal baie komies...:-))))

> En dankie aan die Streepmuis wat dit baie
> duidelik gemaak het waarvan hy beskuldig was.
> Wonder wat gaan hulle met daardie webblad
> maak.

Dit lyk heel op datum vir my, want hulle het die nuutste nuusflits ook
daar.
Sou jy dan glo die ou is rerig "onskuldig"?
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60093 is 'n antwoord op boodskap #60091] Do, 11 April 2002 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 15:47:34 -0400, Katryn wrote:

> On Thu, 11 Apr 2002 21:30:51 +0200, Davie Davis wrote:
>
> Didi skryf:
>> Alfred Hithcock.
>
> En Katryn vra ewe onskuldig:
> Lispel jy Didi?
> :-))
>

en Didi wiwip hom toe lekker!

:-)
Appels en uie [boodskap #60094 is 'n antwoord op boodskap #60093] Do, 11 April 2002 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 22:11:31 +0200, Davie Davis wrote:

>> Didi skryf:
>>> Alfred Hithcock.

>> En Katryn vra ewe onskuldig:
>> Lispel jy Didi?
>> :-))

>
> en Didi wiwip hom toe lekker!

LOL! Yikes - hakkel ook nog?!
:-))

(Ek sit op die oomblik en smul aan 'n heerlike, stroopsoet waatlemoen
- 'n baie kleintjie (met swart pitte), wat ek vir 'n appel en ui
gekoop het by die lokale groentemark vir $6.50. (Ek dink dit was die
appel wat so duur was )
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60095 is 'n antwoord op boodskap #60077] Do, 11 April 2002 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie...

Sien
http://www.newsindex.com/cgi-bin/resulttick.cgi?http://news. 24.com/News24/So
uth_Africa/Gauteng/0,1113,2-7-829_1167164,00.html vir Hartzenberg se
opsomming.

En ongeag van wat wie van Hartzenberg sou se, (ek weet nie of daar dalk
'issues' hier is waarvan ek nie weet nie), kan ek nie help om die volgende
van sy opsomming te onderstreep nie:

"The State had apparently decided what the truth was, and wanted the court
to reject any evidence, which did not fit in with their version, he said.
The judge criticised the media for only covering sensational evidence and
ignoring, or apparently not understanding, the evidence, which proved
Basson' innocence."

Dit klink darem al te baie na 'n pos wat ek vroeer vandag na hierdie groep
gemaak het... wonder of hy dit gelees het... :-)

Q
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60096 is 'n antwoord op boodskap #60092] Do, 11 April 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 21:23:40 +0200, Davie Davis wrote:

> , Katryn atwoord toe Q se vraag:

Ja, maar ek het darem skies gesê voor ek ingedruk het!! :-))
(Elkgeval - weet jy hoeveel mense met een breinsel, en sommige met
minder as dit het al so agteraf gefluister-fluister dat Danielle en DD
is dieselfde pesoon?) Nogal baie komies...:-))))

> En dankie aan die Streepmuis wat dit baie
> duidelik gemaak het waarvan hy beskuldig was.
> Wonder wat gaan hulle met daardie webblad
> maak.

Dit lyk heel op datum vir my, want hulle het die nuutste nuusflits ook
daar.
Sou jy dan glo die ou is rerig "onskuldig"?
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60097 is 'n antwoord op boodskap #60096] Do, 11 April 2002 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Poelieste  is tans af-lyn  Poelieste
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 22:25:39 +0200, Davie Davis wrote:

>
> On Thu, 11 Apr 2002 21:23:40 +0200, Davie Davis wrote:
>
>> , Katryn atwoord toe Q se vraag:
>
> Ja, maar ek het darem skies gesê voor ek ingedruk het!! :-))
> (Elkgeval - weet jy hoeveel mense met een breinsel, en sommige met
> minder as dit het al so agteraf gefluister-fluister dat Danielle en DD
> is dieselfde pesoon?) Nogal baie komies...:-))))
>
>> En dankie aan die Streepmuis wat dit baie
>> duidelik gemaak het waarvan hy beskuldig was.
>> Wonder wat gaan hulle met daardie webblad
>> maak.
>
> Dit lyk heel op datum vir my, want hulle het die nuutste nuusflits ook
> daar.
> Sou jy dan glo die ou is rerig "onskuldig"?
>

Hm daar het jy dit nou weggegee dat jy een is.
Kan nie besluit watter adres om te gebruik nie né.

P
Die poelieste [boodskap #60099 is 'n antwoord op boodskap #60097] Do, 11 April 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 22:28:55 +0200, Poelieste wrote:

> Hm daar het jy dit nou weggegee dat jy een is.
> Kan nie besluit watter adres om te gebruik nie né.
>
> P

LOL! Ja nee....dit gaan soms maar sukkel!

d
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60100 is 'n antwoord op boodskap #60092] Do, 11 April 2002 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 15:54:43 -0400, Katryn wrote:

> On Thu, 11 Apr 2002 21:23:40 +0200, Davie Davis wrote:
>
>> , Katryn atwoord toe Q se vraag:
>
> Ja, maar ek het darem skies gesê voor ek ingedruk het!! :-))

Katrrryntjie, ek het mos gesê hoe ek dit waardeer het Poppie!
Jy het my uit 'n vreeslike penarie gered want hoe sou ek sò
vinnig kon uitvind wie's Wouter Basson om Q te antwoord?

Glo ek dat hy onskuldig is?
Nr. 1. glo ek dat daar is magte wat 'n kans om hom
skuldig bevind te laat kry nie sou laat verbygaan
indien dit sou bestaan nie.

Nr. 2. glo ek dat hy miskien onskuldig bevind is omdat daardie
man oor 'n magdom inligting beskik. Miskien het hy hulp
gehad (heel waarskynlik natuurlik!) van huidige kabinets
posisie bekleërs. Dit sou die land geruk het en die ANC
laat verkrummel het.

Nr. 3 glo ek dat as ek vir 'n tweede maal oor nr. 2 spekuleer, is
ek lankal te lank is Gloudina se geselsskap:-)))

DD
Re: Appels en uie [boodskap #60101 is 'n antwoord op boodskap #60094] Do, 11 April 2002 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 16:19:47 -0400, Katryn wrote:

>
> (Ek sit op die oomblik en smul aan 'n heerlike, stroopsoet waatlemoen
> - 'n baie kleintjie (met swart pitte), wat ek vir 'n appel en ui
> gekoop het by die lokale groentemark vir $6.50. (Ek dink dit was die
> appel wat so duur was )

Hier wys jy nou uit hoe stupid ons koerantmense is. En ek belowe jou
as die Beeld se verslagewers nou sou sou skryf wat jy nou geskryf het,
sou dit afgesluit gewees het met: $6.50 (R77.17) of so iets. Die mense
is te dom om te besef dat 'n rand en 'n ponds en 'n dollar dieselfde
ding is. Want daardie selfde baie klein waatlemoentjie sou jy
heelwaarskynlik hier kon koop vir R6.50. (of effe meer maar julle weet
wat ek bedoel.)

DD
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60102 is 'n antwoord op boodskap #60100] Do, 11 April 2002 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 22:43:21 +0200, Davie Davis wrote:

> Katrrryntjie,

LOL!

> ek het mos gesê hoe ek dit waardeer het Poppie!

Neeeeeeeeeeeeeeee - NOOIT *OOIT* soos in *NOOIT* weer vir my "poppie"
sê nie!!!
Buitendien die "pop" wat af en toe hier deelneem woon in Alabama.
(Soos die komediant, Jeff Foxworthy gesê het van Alabama - we know it
exists, but we don't like to talk about it)

> Jy het my uit 'n vreeslike penarie gered want hoe sou ek sò
> vinnig kon uitvind wie's Wouter Basson om Q te antwoord?

Jaaaaaa boet....:-))

Dankie dat jy my vraag geantwoord het.
Ek gaan eers so bietjie mediteer oor jou antwoord, want as ek sommer
so uit die staanspoor moet antwoord dan gaan ek heel waarskynlik
Amerikaanse politiek hier inbring, en dit is nou EEN ding wat ek nie
kan verdra nie - as mense altyd Amerikaanse politiek inbring by
redenasies oor Suid Afrikaanse politiek - soos die gemors op die
Engelse groep waar Ferdi en kie betrokke by is.
So - laat ek eers gaan dink....
:-)
Re: Appels en uie [boodskap #60103 is 'n antwoord op boodskap #60101] Do, 11 April 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 22:52:52 +0200, Davie Davis wrote:

> Hier wys jy nou uit hoe stupid ons koerantmense is. En ek belowe jou
> as die Beeld se verslagewers nou sou sou skryf wat jy nou geskryf het,
> sou dit afgesluit gewees het met: $6.50 (R77.17) of so iets. Die mense
> is te dom om te besef dat 'n rand en 'n ponds en 'n dollar dieselfde
> ding is. Want daardie selfde baie klein waatlemoentjie sou jy
> heelwaarskynlik hier kon koop vir R6.50. (of effe meer maar julle weet
> wat ek bedoel.)

Ja, jy het al met my geraas oor hierdie rand/dollar/pond storie. :-)
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60104 is 'n antwoord op boodskap #60102] Do, 11 April 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Apr 2002 16:56:52 -0400, Katryn wrote:

> Neeeeeeeeeeeeeeee - NOOIT *OOIT* soos in *NOOIT* weer vir my "poppie"
> sê nie!!!

Jy het dit al vir my gesê. Hoekom herhaal jy jouself:-)))))))))))

DD
Re: Die poelieste [boodskap #60105 is 'n antwoord op boodskap #60099] Do, 11 April 2002 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
> On Thu, 11 Apr 2002 22:28:55 +0200, Poelieste wrote:
>
>
>> Hm daar het jy dit nou weggegee dat jy een is.
>> Kan nie besluit watter adres om te gebruik nie né.

>> P
>
LOL! Ja nee....dit gaan soms maar sukkel!

dd
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60106 is 'n antwoord op boodskap #60090] Vr, 12 April 2002 01:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
>> Ja... Annette... wat's daai omie met die pofferwange wat seker (een
>> van) die wêreld se bekendste rillerflieks makers was? Familie? :-)))
>>
>> DD
>
> Alfred Hithcock.
>
> DD

:))))))) Ek sien jy is opgewonde Davie, maar opgewonde of te not, ons moet
nog steeds probeer om Afrikaans hier te praat:)
Annette
Re: Appels en uie [boodskap #60107 is 'n antwoord op boodskap #60103] Vr, 12 April 2002 01:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die gesegde lui eintlik:
Ek het dit gekoop vir 'n appel en 'n ei.

Ek weet dit lyk verkeerd - maar jy moet met die taalindoenas daaroor gaan
stry:)))
Annette

Katryn skryf in boodskap news:tcubbuol8ahu8ac3hk3edo9utgqcvi5btf@4ax.com...
> On Thu, 11 Apr 2002 22:52:52 +0200, Davie Davis wrote:
>
>> Hier wys jy nou uit hoe stupid ons koerantmense is. En ek belowe jou
>> as die Beeld se verslagewers nou sou sou skryf wat jy nou geskryf het,
>> sou dit afgesluit gewees het met: $6.50 (R77.17) of so iets. Die mense
>> is te dom om te besef dat 'n rand en 'n ponds en 'n dollar dieselfde
>> ding is. Want daardie selfde baie klein waatlemoentjie sou jy
>> heelwaarskynlik hier kon koop vir R6.50. (of effe meer maar julle weet
>> wat ek bedoel.)
>
> Ja, jy het al met my geraas oor hierdie rand/dollar/pond storie. :-)
>
Re: Appels en uie [boodskap #60109 is 'n antwoord op boodskap #60107] Vr, 12 April 2002 01:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Apr 2002 03:33:27 +0200, "Annette" wrote:

> Die gesegde lui eintlik:
> Ek het dit gekoop vir 'n appel en 'n ei.
>
> Ek weet dit lyk verkeerd - maar jy moet met die taalindoenas daaroor gaan
> stry:)))
> Annette

Dankie Annetta! :-)) Ek het dit nogal rerig eers geskryf as
"ei", maar toe lyk dit verkeerd, want appels en uie pas beter as
appels en eiers!! Eiers is mos altyd aan heel die ander kant van die
winkels, en nie NABY die appels en uie nie!
:-))
Re: Die poelieste [boodskap #60119 is 'n antwoord op boodskap #60105] Vr, 12 April 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet as daar met iemand se kop gesmokkel word :-)))

"Davie Davis" skryf in boodskap news:t21cbusej2jvo17cs18q8qcla2suvh2mt4@4ax.com...
>
>> On Thu, 11 Apr 2002 22:28:55 +0200, Poelieste wrote:
>>
>>
>>> Hm daar het jy dit nou weggegee dat jy een is.
>>> Kan nie besluit watter adres om te gebruik nie né.
>
>>> P
>>
> LOL! Ja nee....dit gaan soms maar sukkel!
>
> dd
>
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60128 is 'n antwoord op boodskap #60070] Vr, 12 April 2002 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja ou Gloudina dink mos daar is 'n verskil tussen mense wat onskuldig
doodgemaak word vir verskillende politieke ideale......arme vrou!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:n2hbbuohk2qfts827bppb0brd88u0atn01@4ax.com...
>
> Wouter Basson is vandag onskuldig bevind
> aan al die aanklagte teen hom en ek lag
> Gloudina uit vir nog 'n keer wat die Tannie
> haarself cheap gemaak het (sonder ophou!)
> )})})})})})})})} Ek skud soos ek lag antie. Jy's
> 'n belasteraar van onskuldige mense en dit
> is nie regtig snaaks nie, so dit is nie waaroor
> ek lag nie. Nee, ek lag saam met almal op die
> groep omdat jy jouself weer poppey gemaak het.
>
> D
>
Re: Wouter Basson onskuldig bevind [boodskap #60152 is 'n antwoord op boodskap #60128] Vr, 12 April 2002 18:08 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Apr 2002 12:33:36 +0200, "Suidwester"
wrote:

> verskillende politieke ideale......arme vrou!

Ja, en een van haar herhalings sal darem nòu (hopelik!) tot einde kom.
Wees julle Suid Afrikaners tog net regverdig asseblief en moet nie vir
die tannie sê dat die cna besluit het dat daar nog genoeg
belastingbetallersgeld is vir 'n appèl saak ook nie. Sy sal sòmmer 'n
bydrae doen.
Vorige onderwerp: Rudolf se Kursus
Volgende onderwerp: Wie ry op die N3?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 11:33:25 MGT 2024