Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ter Inligting - Die Pastoor
Ter Inligting - Die Pastoor [boodskap #59973] Wo, 10 April 2002 10:33
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Pastoor , wie se dogter 'n Profeet is, is nog nie dood nie.
Hy wil nie meer verklarings/voorspelling maak wanneer hy nou gaan dood nie,
maar sy broer sê dat alhoewel hy nog rond sit en elke dag iets eet, hy
miskien voor die einde van die maand sal dood wees.
Sal julle laat weet wanneer die heuglike gebeurtenis wel plaasgevind het:))
Annette
Vorige onderwerp: Re: KKNK - William Pretorius - The Steve Hofmeyr incident
Volgende onderwerp: Nuut onder die Son
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 16:15:07 MGT 2024