Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Partytjietyd!!!
Partytjietyd!!! [boodskap #59592] Sa, 06 April 2002 06:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag is dit 350 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het -
so SA hou onoffisieel partytjie omdat sy voel sy is nou 350 jaar oud.
Daar word glo 'n feesprogram in Die Tuine aangebied.
In gister se Argus skryf Ken Loots 'n pittige brief om te vertel dat Jan
eintlik 'n Capey was, sodat almal kan saam feesvier vandag.
Annette
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59638 is 'n antwoord op boodskap #59592] Sa, 06 April 2002 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Apr 2002 08:48:58 +0200, "Annette" wrote:

>
> Vandag is dit 350 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het -
> so SA hou onoffisieel partytjie omdat sy voel sy is nou 350 jaar oud.

En vandag is my huweliksherdenking. 6 April. Ek het vergeet watter
jaar dit was (dink dit was 1652).
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59641 is 'n antwoord op boodskap #59638] Sa, 06 April 2002 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Die Veldmuis"
> En vandag is my huweliksherdenking. 6 April.
~~~~~~~~~~~
gelik liewe maatjie :-)

of is dit nou innige meegevoel mev dup

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59643 is 'n antwoord op boodskap #59641] Sa, 06 April 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Apr 2002 21:34:36 +0200, "Tobie" wrote:

> "Die Veldmuis"
>> En vandag is my huweliksherdenking. 6 April.
> ~~~~~~~~~~~
> gelik liewe maatjie :-)
>
> of is dit nou innige meegevoel mev dup

Dankie vir die gelikswensing Tobie.
Mev Dup wou weet of ons 'n hoener
gaan slag. Toe vra ek haar of sy dink
dis reg om nòu 'n hoener te straf vir iets
wat jare gelede gebeur het.
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59646 is 'n antwoord op boodskap #59638] Sa, 06 April 2002 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai, baie geluk Veldmuis - sal ek nou maar die aap uit die mou laat en vir
die mense vertel dat die storie van die muis en die olifant wat getrou het
waar is?:))
Baie geluk met hou huweliksherdenking Veldmuis.
En sê tog innige meegevoel van my af aan vroulief Olifant;))
Annette

Die Veldmuis skryf in boodskap news:uiiuauopbgd1ppn31vfbinmlt4683q3spp@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 08:48:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Vandag is dit 350 jaar gelede dat Jan van Riebeeck voet aan wal gesit het -
>> so SA hou onoffisieel partytjie omdat sy voel sy is nou 350 jaar oud.
>
> En vandag is my huweliksherdenking. 6 April. Ek het vergeet watter
> jaar dit was (dink dit was 1652).
>
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59647 is 'n antwoord op boodskap #59643] Sa, 06 April 2002 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie"
Toe vra ek haar of sy dink
> dis reg om nóu 'n hoener te straf vir iets
> wat jare gelede gebeur het.
~~~~~~~~~~~~
:-)})})}
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59658 is 'n antwoord op boodskap #59647] Sa, 06 April 2002 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:a8njsp$1am$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> ~~~~~~~~~~~~
> :-)})})} --
Nou vir wie wil jy nou skiet?
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59661 is 'n antwoord op boodskap #59658] So, 07 April 2002 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 09:31:18 +1000, "me & bobby magee"
>> :-)})})} > --
> Nou vir wie wil jy nou skiet?
>

O skud skut skuttery jy kan ôk màr lekker nasty wees né Bobby:-)})})})

Didi
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59664 is 'n antwoord op boodskap #59658] So, 07 April 2002 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee"
>> :-)})})} Nou vir wie wil jy nou skiet?
~~~~~~
hmmm ...... ook weer skerper as gewoonlik, snaaks hoe blondines
ook partykeer 'n donkerkop kan wees
:-p```~~~,,,.....
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59665 is 'n antwoord op boodskap #59661] So, 07 April 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
> O skud skut skuttery jy kan ôk màr lekker nasty wees né
Bobby:-)})})})
~~~~~~~~~~
laat my dink aan die grappie toe hulle in Drieriviere
(Vereeniging) 'n rylaan na ou Mike Schutte wou noem.
Mike sê toe dat Schutterylaan nie mooi klink nie
:-/
Ns. DD ek het die webskerpioene toe opdrag gegee om net die nuwe
manne op die ng.se 'vingerafdrukke' na te gaan op 'rekords', sal
later verslag doen.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59666 is 'n antwoord op boodskap #59664] So, 07 April 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Apr 2002 08:25:29 +0200, "Tobie" wrote:

> hmmm ...... ook weer skerper as gewoonlik, snaaks hoe blondines
> ook partykeer 'n donkerkop kan wees
> :-p```~~~,,,.....

En dan ontmoet jy natuurlik somtyds 'n swartkop blond :-o
Ek het so pas die bewys gekry dat daar skrywes is wat nie
deurkom nie want wat ek op geskryf het, het jy geantwoord
maar ekself het dit (tot dusver) nie gekry nie. Hierdie kan natuurlik
ook dien as 'n vreeelik bruikbare verskoning vir iets wat ek moes lees
en dan verkeerd gereageer het.
Wat Me@Bobby wat jou so lekker uittrap) aanbetref Tobie, kan jy nou
maar lekker skinder want dis nou slaaptyd daar:-)))

DD
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59673 is 'n antwoord op boodskap #59665] So, 07 April 2002 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My pa het in Helpmekaarstraat in Paarl grootgeword.
Hulle het gereeld die "p" uitgeverf elke keer as die munisipaliteit die
bordjie reggemaak het.
Annette

Tobie skryf in boodskap news:a8op3u$fga$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Davie Davis"
>> O skud skut skuttery jy kan ôk màr lekker nasty wees né
> Bobby:-)})})})
> ~~~~~~~~~~
> laat my dink aan die grappie toe hulle in Drieriviere
> (Vereeniging) 'n rylaan na ou Mike Schutte wou noem.
> Mike sê toe dat Schutterylaan nie mooi klink nie
> :-/
> Ns. DD ek het die webskerpioene toe opdrag gegee om net die nuwe
> manne op die ng.se 'vingerafdrukke' na te gaan op 'rekords', sal
> later verslag doen.
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> Angola uitreiking / outreach
> http://walk.isat.co.za
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59783 is 'n antwoord op boodskap #59666] So, 07 April 2002 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:9hpvauku4v9ota7a6lodamn92qe1c5ekcg@4ax.com...
> Wat Me@Bobby wat jou so lekker uittrap) aanbetref Tobie, kan jy nou
> maar lekker skinder want dis nou slaaptyd daar:-)))
>
Ek slaap nooit nie, Didi, ek watch vir jou en Tobie! Hoe lyk Jongesfontein
deesdae, Tobie? Gisteraand met Ma gepraat, klink sommer baie beter.

Nou moet ek skool toe gaan - bye
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59816 is 'n antwoord op boodskap #59783] Ma, 08 April 2002 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee
Ek slaap nooit nie, Didi, ek watch vir jou en Tobie! Hoe lyk Jongesfontein
deesdae, Tobie? Gisteraand met Ma gepraat, klink sommer baie beter.

Wouter
Jongensfontein lyk pragtig. Die veld is mooi groen
Re: Partytjietyd!!! [boodskap #59896 is 'n antwoord op boodskap #59816] Di, 09 April 2002 13:53 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter ek sien nie dié brief van Me en Bob onder 'subject'
Partytjietyd!!! nie? postukke hou ek vir 3 weke en dan word dit
deur
Outlook verwyder.
groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
"Wouter Plaasvark"
> me & bobby magee
> Ek slaap nooit nie, Didi, ek watch vir jou en Tobie! Hoe lyk Jongesfontein
> deesdae, Tobie? Gisteraand met Ma gepraat, klink sommer baie beter.
>
> Wouter
> Jongensfontein lyk pragtig. Die veld is mooi groen
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
Niemand het nog die weggesteekte
bladsy gekry nie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Wat sou jy gedoen het?
Volgende onderwerp: VIGS-genesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 13:28:12 MGT 2024