Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » kook en geniet
kook en geniet [boodskap #59767] So, 07 April 2002 21:33 na volgende boodskap
chrisnel  is tans af-lyn  chrisnel
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
www.food24.co.za

Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
bevat sal aangetoon word.
Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
Annette
Re: kook en geniet [boodskap #59771 is 'n antwoord op boodskap #59767] So, 07 April 2002 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iemand het alreeds daarop gewys dat hierdie een van daardie MWeb eksklusiewe
blaaie is. As jy weet van `n manier om dit te kan gebruik laat weet ons.
Maar by MWeb aansluit NOOIT.

chrisnel skryf in boodskap news:3cb14774$1_2@batman.vip-za.com...
> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
> www.food24.co.za
>
> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
> bevat sal aangetoon word.
> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
> Annette
>
Re: kook en geniet [boodskap #59784 is 'n antwoord op boodskap #59771] So, 07 April 2002 21:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem saam - natuurlik.
Ons wag geduldig vir die slimmes om uit hul naweekslaap wakker te word:)
Annette

johanls skryf in boodskap news:3cb14845$1_3@batman.vip-za.com...
> Iemand het alreeds daarop gewys dat hierdie een van daardie MWeb eksklusiewe
> blaaie is. As jy weet van `n manier om dit te kan gebruik laat weet ons.
> Maar by MWeb aansluit NOOIT.
>
> chrisnel wrote in message
> news:3cb14774$1_2@batman.vip-za.com...
>> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
>> www.food24.co.za
>>
>> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
>> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
>> bevat sal aangetoon word.
>> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Eet en Geniet
Volgende onderwerp: Hoe eet jy jou biltong?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:17:30 MGT 2024