Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Eet en Geniet
Eet en Geniet [boodskap #59624] Sa, 06 April 2002 17:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
www.food24.co.za

Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
bevat sal aangetoon word.
Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
Annette
Re: Eet en Geniet [boodskap #59628 is 'n antwoord op boodskap #59624] Sa, 06 April 2002 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Apr 2002 19:01:33 +0200, "Annette" wrote:
> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
> www.food24.co.za

Dankie, Annette. Ek sien die resep van die dag is "herderspastei".
Dit lyk heerlik - maar raai wat - dit lyk my ek sal weer moet gaan
chutney kook. :-)
Re: Eet en Geniet [boodskap #59632 is 'n antwoord op boodskap #59628] Sa, 06 April 2002 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis reg - brag by die nuwe manne dat jy kan blatjang kook:))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:nlbuau06g895ets2vefrgjp7e983b42kit@4ax.com...
> On Sat, 6 Apr 2002 19:01:33 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
>> www.food24.co.za
>
> Dankie, Annette. Ek sien die resep van die dag is "herderspastei".
> Dit lyk heerlik - maar raai wat - dit lyk my ek sal weer moet gaan
> chutney kook. :-)
>
Re: Eet en Geniet [boodskap #59633 is 'n antwoord op boodskap #59632] Sa, 06 April 2002 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Apr 2002 19:39:23 +0200, "Annette" wrote:

> Dis reg - brag by die nuwe manne dat jy kan blatjang kook:))

Ek kan hoor - kan anner goeters ook kook! :-)))
Terloops, het nogsteeds geen epos van jou ontvang nie. En nou moet ek
eers afsluit vir die dag. Chat later weer. :-)
Re: Eet en Geniet [boodskap #59681 is 'n antwoord op boodskap #59624] So, 07 April 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - daardie webblad is slegs vir MWeb-intekenaars beskore...

In beginsel is ek teen MWeb juis omdat hulle die gees van die internet
skaad - waar moontlik raai ek mense aan om nie by Mweb aan te sluit nie -
juis daaroor ...

"Annette" skryf in boodskap news:a8nadd$tgs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
> www.food24.co.za
>
> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
> bevat sal aangetoon word.
> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
> Annette
>
Re: Eet en Geniet [boodskap #59685 is 'n antwoord op boodskap #59681] So, 07 April 2002 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Jonas - ja - tot my spyt het ek dit ook eers agtergekom nadat ek dit
gepos het.
Miskien kan die slimmes ons hier vertel wat om te kan doen om dit wel te kan
lees, sonder om Mweb te ondersteun.- pure afpersing as jy my vra.
Soos ek die ou sakie sien - as hulle my ongevraag wil boikot, kan ek seker
metodes gebruik om wel te lees wat ek wil.

Ek sal ook sommer aan Argus skryf en hulle vra of hulle dink dit reg is om
die opposisie so te ondersteun:))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a8p3uk$1u3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - daardie webblad is slegs vir MWeb-intekenaars beskore...
>
> In beginsel is ek teen MWeb juis omdat hulle die gees van die internet
> skaad - waar moontlik raai ek mense aan om nie by Mweb aan te sluit nie -
> juis daaroor ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8nadd$tgs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
>> www.food24.co.za
>>
>> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
>> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
>> bevat sal aangetoon word.
>> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
>> Annette
>>
>
Re: Eet en Geniet [boodskap #59770 is 'n antwoord op boodskap #59685] So, 07 April 2002 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
chrisnel  is tans af-lyn  chrisnel
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Junior Lid
dis baie maklik
open 'n rekening, selfs verbandlening by ABSA en jy kry freemail.absa.co.za
gratis

"Annette" wrote in message
news:a8p6oq$tupcq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai Jonas - ja - tot my spyt het ek dit ook eers agtergekom nadat ek dit
> gepos het.
> Miskien kan die slimmes ons hier vertel wat om te kan doen om dit wel te kan
> lees, sonder om Mweb te ondersteun.- pure afpersing as jy my vra.
> Soos ek die ou sakie sien - as hulle my ongevraag wil boikot, kan ek seker
> metodes gebruik om wel te lees wat ek wil.
>
> Ek sal ook sommer aan Argus skryf en hulle vra of hulle dink dit reg is om
> die opposisie so te ondersteun:))))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a8p3uk$1u3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - daardie webblad is slegs vir MWeb-intekenaars beskore...
>>
>> In beginsel is ek teen MWeb juis omdat hulle die gees van die internet
>> skaad - waar moontlik raai ek mense aan om nie by Mweb aan te sluit nie -
>> juis daaroor ...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a8nadd$tgs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
>>> www.food24.co.za
>>>
>>> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
>>> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
>>> bevat sal aangetoon word.
>>> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Eet en Geniet [boodskap #59782 is 'n antwoord op boodskap #59770] So, 07 April 2002 21:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wag - so maklik word ek nie gevang nie:)))
Daar moet ander, beter en goedkoper maniere wees.
Annette

chrisnel skryf in boodskap news:3cb14844_2@batman.vip-za.com...
> dis baie maklik
> open 'n rekening, selfs verbandlening by ABSA en jy kry freemail.absa.co.za
> gratis
>
> "Annette" wrote in message
> news:a8p6oq$tupcq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai Jonas - ja - tot my spyt het ek dit ook eers agtergekom nadat ek dit
>> gepos het.
>> Miskien kan die slimmes ons hier vertel wat om te kan doen om dit wel te kan
>> lees, sonder om Mweb te ondersteun.- pure afpersing as jy my vra.
>> Soos ek die ou sakie sien - as hulle my ongevraag wil boikot, kan ek seker
>> metodes gebruik om wel te lees wat ek wil.
>>
>> Ek sal ook sommer aan Argus skryf en hulle vra of hulle dink dit reg is om
>> die opposisie so te ondersteun:))))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a8p3uk$1u3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - daardie webblad is slegs vir MWeb-intekenaars beskore...
>>>
>>> In beginsel is ek teen MWeb juis omdat hulle die gees van die internet
>>> skaad - waar moontlik raai ek mense aan om nie by Mweb aan te sluit nie -
>>> juis daaroor ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a8nadd$tgs8j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Daar is blykbaar nou 'n tipe van 'n Kook en Geniet beskikbaar op
>>>> www.food24.co.za
>>>>
>>>> Behalwe vir die die gewone manier om die 13500 resepte op te soek, kan mens
>>>> glo ook in tik wat jy beskikbaar het, en die resepte wat daardie bestanddele
>>>> bevat sal aangetoon word.
>>>> Dit kan ook resepte aanpas by die hoeveelheid gaste wat jy wil onthaal.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Annette resep asb!
Volgende onderwerp: kook en geniet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:56:21 MGT 2024