Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Persvryheid in Israel
Persvryheid in Israel [boodskap #59678] So, 07 April 2002 09:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend 'n onderhoud met 'n Israeli minister omdat daar op CNN motors
geskiet is deur Israeli soldate toe hulle vertrek het.
Pertinente vrae oor persvryheid en wat die Israelse standpunt is t.o.v.
skietery op joernaliste is nie beantwoord nie.

Annette
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59699 is 'n antwoord op boodskap #59678] So, 07 April 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste geniet
tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.

Ek herinner my aan CNN in Bagdad toe Woestynstorm aan die gang was, en nou
in Israel. Hierdie is bepaald 'n relatiewe nuwe verskynsel of fenomena
waarvolgens die kyker 'n deel word van die konflik.

"Annette" skryf in boodskap news:a8p3pd$u4quf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend 'n onderhoud met 'n Israeli minister omdat daar op CNN motors
> geskiet is deur Israeli soldate toe hulle vertrek het.
> Pertinente vrae oor persvryheid en wat die Israelse standpunt is t.o.v.
> skietery op joernaliste is nie beantwoord nie.
>
> Annette
>
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59778 is 'n antwoord op boodskap #59699] So, 07 April 2002 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef:

> Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste geniet
> tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.
>

Inderdaad! Ek is selfs baie verwonder oor die persvryheid wat
buitelandse deelnemers geniet op hierdie nuusgroep!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59787 is 'n antwoord op boodskap #59778] So, 07 April 2002 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pers???? Ek het nog heeltyd gedog julle is pienk?:))))
Jammer Norbert, geen vryheid vir perses hier nie, julle sal moet wag vir
daardie vryheid totdat Persie getoon het hy kan druk hanteer.
Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cb0be82.1260286@news.skynet.be...
> "Jonas" schreef:
>
>> Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste geniet
>> tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.
>>
>
> Inderdaad! Ek is selfs baie verwonder oor die persvryheid wat
> buitelandse deelnemers geniet op hierdie nuusgroep!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59802 is 'n antwoord op boodskap #59787] Ma, 08 April 2002 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette,

Hm.., ek het eintlik altyd gedog 'n artikel plaas op hierdie nuusgroep
staan gelyk met 'n kind koop... Dit sal dus wel in orde wees vir die
lisensie van Persie, glo ek.

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Pers???? Ek het nog heeltyd gedog julle is pienk?:))))
> Jammer Norbert, geen vryheid vir perses hier nie, julle sal moet wag vir
> daardie vryheid totdat Persie getoon het hy kan druk hanteer.
> Annette
>
>
> *Sterrenkijker* wrote in message
> news:3cb0be82.1260286@news.skynet.be...
>> "Jonas" schreef:

>>> Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste
> geniet
>>> tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.
>>>

>> Inderdaad! Ek is selfs baie verwonder oor die persvryheid wat
>> buitelandse deelnemers geniet op hierdie nuusgroep!

>> Die groete van

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59803 is 'n antwoord op boodskap #59802] Ma, 08 April 2002 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is kind koop 'n bekende en algemene gebruik daar in Vlaandere Norbert?
Hier in die ou tyd is kinders mos pleinweg aan familielede uitgedeel.
My oupa was so 'n geval.
Hy is as oudste kind, toe dit baie swaar met sy ouers gegaan het, gegee aan
sy ma se getroude suster.
Later, toe dit beter met sy ouers gegaan het, is hy nie terug nie, maar toe
erf sy jongste broer die familieplaas.
Nie dat dit my pla nie - ek vertel net 'n bietjie van hoe dinge hier soms
was.
Annette.

.be> skryf in boodskap news:3cb134f6.905464@news.skynet.be...
> Annette,
>
> Hm.., ek het eintlik altyd gedog 'n artikel plaas op hierdie nuusgroep
> staan gelyk met 'n kind koop... Dit sal dus wel in orde wees vir die
> lisensie van Persie, glo ek.
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Pers???? Ek het nog heeltyd gedog julle is pienk?:))))
>> Jammer Norbert, geen vryheid vir perses hier nie, julle sal moet wag vir
>> daardie vryheid totdat Persie getoon het hy kan druk hanteer.
>> Annette
>>
>>
>> *Sterrenkijker* wrote in message
>> news:3cb0be82.1260286@news.skynet.be...
>>> "Jonas" schreef:
>
>>>> Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste
>> geniet
>>>> tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.
>>>>
>
>>> Inderdaad! Ek is selfs baie verwonder oor die persvryheid wat
>>> buitelandse deelnemers geniet op hierdie nuusgroep!
>
>>> Die groete van
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59826 is 'n antwoord op boodskap #59803] Ma, 08 April 2002 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Verskoning, Annette, jy het me waarskynlik nie begryp nie. Dis omdat
daar tog enig taalverskil bestaan tussen Vlaams, respektiewelyk
Nederlands ofskoon 90% van die woorde dieselfde is. Maar miskien is
dit tog snaaks om daaromtrent iets oor te verneem.
In Vlaanderen gebruik mense die uitdrukking "een kind kopen" = "'n
kind koop" as ons wil sê dat 'n vrou sal gaan beval van 'n kind. Dan
sê ons: "Zij moet een kind kopen!", of zelfs: "Zij moet kopen!" Sien
jy?
Ek wil maar sê: ofskoon ek nie altyd saamstem met wat die mense van
hierdie nuusgroep skryf en ik deel nie altyd hulle menings nie moet ek
tog toegeef dat Afrikaners deurgaans reggeaarde en konsekwente mense
is met 'n groot gevoel vir orde. Daarin kan 'n mens nog sien dat
jullie regstreeks van Nederlanders, Franse en Duitsers afstam. Julle
volksaard is eintlik nog deur en deur Europees en dit sal waarskynlik
nog verskeidene generasie so aanhou. Ek weet dit omdat ek vlak by
die Nederlandse grens woon. As ek julle prosa op hierdie nuusgroep
lees dan vra ek my soms af: waar is ik nou? In Suid-Afrika of in
Nederland? Dis nie slegs die taal nie wat so ooreenkom. Daar is nog
baie andere kenmerke.
Wel, miskien moet buitestaanders, wat op hierdie nuusgroep artikels
wil plaas, daarmee rekening hou dat hulle 'n krities publiek sal kry
wat eers wil weet of mense hom ernstig kan neem. Daarmee het ek
wil bedoel: enig buitelander wat hier op die nuusgroep wil skryf moet
eintlik weet dat elke artikel van hom 'n moeilike bevalling sal wees!
:-) (Pers en druk)
Maar Afrikaners is reg: 'n mens kan slegs leer van andere mense as
elkeen voel dat andere mense ook voor 'n belang staan en daarvoor
veg. Daaroor is hulle reg.
Egter: daar is 'n swartmens wat ooit geskryf het: 'n mens is slegs
mens deur andere mense... En ek glo dis dieselfde prinsipe...

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Is kind koop 'n bekende en algemene gebruik daar in Vlaandere Norbert?
> Hier in die ou tyd is kinders mos pleinweg aan familielede uitgedeel.
> My oupa was so 'n geval.
> Hy is as oudste kind, toe dit baie swaar met sy ouers gegaan het, gegee aan
> sy ma se getroude suster.
> Later, toe dit beter met sy ouers gegaan het, is hy nie terug nie, maar toe
> erf sy jongste broer die familieplaas.
> Nie dat dit my pla nie - ek vertel net 'n bietjie van hoe dinge hier soms
> was.
> Annette.
>
>
> .be> skryf in boodskap news:3cb134f6.905464@news.skynet.be...
>> Annette,

>> Hm.., ek het eintlik altyd gedog 'n artikel plaas op hierdie nuusgroep
>> staan gelyk met 'n kind koop... Dit sal dus wel in orde wees vir die
>> lisensie van Persie, glo ek.

>> Norbert (uit Vlaanderen)


>> "Annette" schreef:

>>> Pers???? Ek het nog heeltyd gedog julle is pienk?:))))
>>> Jammer Norbert, geen vryheid vir perses hier nie, julle sal moet wag vir
>>> daardie vryheid totdat Persie getoon het hy kan druk hanteer.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> *Sterrenkijker* wrote in message
>>> news:3cb0be82.1260286@news.skynet.be...
>>>> "Jonas" schreef:
>>
>>>> >Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste
>>> geniet
>>>> >tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.
>>>> >
>>
>>>> Inderdaad! Ek is selfs baie verwonder oor die persvryheid wat
>>>> buitelandse deelnemers geniet op hierdie nuusgroep!
>>
>>>> Die groete van
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>

>
Re: Persvryheid in Israel [boodskap #59831 is 'n antwoord op boodskap #59826] Ma, 08 April 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Norbert. Jy is weer 'n slag vir 'n wonder reg:))
Ek sou ook bitter baie daarvan gehou het as ander Afrikaanssprekendes met 'n
ander etniese kulturele agtergrond as ek hier sou wou skryf , en verkieslik
in kundige en keurige Afrikaans, op 'n kalm en waardige wyse, al sou hy/sy
soms deur een van die heethoofde hier uitgekryt word.
Dit sal nog kom. Eendag. Ek weet.
Jy het seker agtergekom ek gesels graag met mense - en daar is min dinge wat
vir my so lekker is as om met iemand te gesels nie - enigiemand.- al is dit
net om hallo te sê en te vra watse snaakse aksent is dit;))
Ja, ek moet nou maar hier erken - ek is een van daardie skaars spesie wat
die meeste mense snaaks aankyk wat met vreemdes in 'n hysbak praat:)) Ek
sien absoluut geen punt in om geselstyd te spandeer deur stom in die lug op
te staar in die hysbak nie:))
Ek dink altyd - wat sal die marsmannetjies van die eienaardige gedrag
dink?:))

Of om hier te pos met die gee van geboorte vergelyk kan word - ek weet darem
nie jong:))))

Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3cb1826c.183691@news.skynet.be...
> Verskoning, Annette, jy het me waarskynlik nie begryp nie. Dis omdat
> daar tog enig taalverskil bestaan tussen Vlaams, respektiewelyk
> Nederlands ofskoon 90% van die woorde dieselfde is. Maar miskien is
> dit tog snaaks om daaromtrent iets oor te verneem.
> In Vlaanderen gebruik mense die uitdrukking "een kind kopen" = "'n
> kind koop" as ons wil sê dat 'n vrou sal gaan beval van 'n kind. Dan
> sê ons: "Zij moet een kind kopen!", of zelfs: "Zij moet kopen!" Sien
> jy?
> Ek wil maar sê: ofskoon ek nie altyd saamstem met wat die mense van
> hierdie nuusgroep skryf en ik deel nie altyd hulle menings nie moet ek
> tog toegeef dat Afrikaners deurgaans reggeaarde en konsekwente mense
> is met 'n groot gevoel vir orde. Daarin kan 'n mens nog sien dat
> jullie regstreeks van Nederlanders, Franse en Duitsers afstam. Julle
> volksaard is eintlik nog deur en deur Europees en dit sal waarskynlik
> nog verskeidene generasie so aanhou. Ek weet dit omdat ek vlak by
> die Nederlandse grens woon. As ek julle prosa op hierdie nuusgroep
> lees dan vra ek my soms af: waar is ik nou? In Suid-Afrika of in
> Nederland? Dis nie slegs die taal nie wat so ooreenkom. Daar is nog
> baie andere kenmerke.
> Wel, miskien moet buitestaanders, wat op hierdie nuusgroep artikels
> wil plaas, daarmee rekening hou dat hulle 'n krities publiek sal kry
> wat eers wil weet of mense hom ernstig kan neem. Daarmee het ek
> wil bedoel: enig buitelander wat hier op die nuusgroep wil skryf moet
> eintlik weet dat elke artikel van hom 'n moeilike bevalling sal wees!
> :-) (Pers en druk)
> Maar Afrikaners is reg: 'n mens kan slegs leer van andere mense as
> elkeen voel dat andere mense ook voor 'n belang staan en daarvoor
> veg. Daaroor is hulle reg.
> Egter: daar is 'n swartmens wat ooit geskryf het: 'n mens is slegs
> mens deur andere mense... En ek glo dis dieselfde prinsipe...
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Is kind koop 'n bekende en algemene gebruik daar in Vlaandere Norbert?
>> Hier in die ou tyd is kinders mos pleinweg aan familielede uitgedeel.
>> My oupa was so 'n geval.
>> Hy is as oudste kind, toe dit baie swaar met sy ouers gegaan het, gegee aan
>> sy ma se getroude suster.
>> Later, toe dit beter met sy ouers gegaan het, is hy nie terug nie, maar toe
>> erf sy jongste broer die familieplaas.
>> Nie dat dit my pla nie - ek vertel net 'n bietjie van hoe dinge hier soms
>> was.
>> Annette.
>>
>>
>> .be> skryf in boodskap news:3cb134f6.905464@news.skynet.be...
>>> Annette,
>
>>> Hm.., ek het eintlik altyd gedog 'n artikel plaas op hierdie nuusgroep
>>> staan gelyk met 'n kind koop... Dit sal dus wel in orde wees vir die
>>> lisensie van Persie, glo ek.
>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>>> "Annette" schreef:
>
>>>> Pers???? Ek het nog heeltyd gedog julle is pienk?:))))
>>>> Jammer Norbert, geen vryheid vir perses hier nie, julle sal moet wag vir
>>>> daardie vryheid totdat Persie getoon het hy kan druk hanteer.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> *Sterrenkijker* wrote in message
>>>> news:3cb0be82.1260286@news.skynet.be...
>>>> > "Jonas" schreef:
>>>
>>>> > >Wat my verras is juis die groot matevan persvryheid wat joernaliste
>>>> geniet
>>>> > >tydens hierdie en ander situasies wat grens aan oorlogsituasies.
>>>> > >
>>>
>>>> > Inderdaad! Ek is selfs baie verwonder oor die persvryheid wat
>>>> > buitelandse deelnemers geniet op hierdie nuusgroep!
>>>
>>>> > Die groete van
>>>
>>>> > Norbert (uit Vlaanderen)
>>>>
>>>>
>
>>
>
Re: vryheid is volksaard [boodskap #59905 is 'n antwoord op boodskap #59826] Di, 09 April 2002 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert skryf:
"Daarin kan 'n mens nog sien dat jullie regstreeks van
Nederlanders, Franse en Duitsers afstam. Julle volksaard is
eintlik nog deur en deur Europees en dit sal waarskynlik nog
verskeidene generasie so aanhou."

Norbert jy moet onthou dat die hardkoppigste mense uit Europa,
die wit nasie aan die suidpunt van Afrika gemaak het. Baie van
ons voorouers het onder andere ook vir hulle geloof gevlug sodat
hulle nie verder vervolg sou kon word deur die Katolieke
regerings in Europa nie.
Toe die klomp Engelse nog die Kaapkolonie oorvat by die
Nederlanders, toe is daar éérs ongelukkigheid. Dit is dan een van
die redes hoekom die Groot Trek oos en toe noord is tot in die
provinsies vandag bekend as die Vrystaat (Republiek van die
Oranje Vrystaat voor 1902) en Gauteng (Republiek van die
Transvaal of Z.A.R. Zuid Afrikaanse Republiek.
voor 1902)
Die heethoofde van die witman in Afrika sal jy dan ook in daardie
twee provinsies kry :-) (n� DD) ;-)
Die Westelike Provinsie (Kaap Kolonie voor 1910) is dan ook waar
jy die meeste "pink" of "hanskakie" witmense sal kry. Hulle het
onder die Engelse kroon gelewe. "Pink" of "hanskakies" is
skelwoorde vir halwe Afrikaners onder Engelse invloed of
liberalisme en het die Engelse gehelp gedurende die Anglo Boere
Oorlog. As 'n Afrikaner in die kolonie gevang sou word dat hulle
enige hulp aan dié van die Transvaal en O.V.S sou gee, was hulle
as verraaiers van die Engelse kroon aangekla.

(Gedurende die 1ste WO en 2 de WO. was die "hanskakies' nog
steeds daar om vir die Engelse kroon te veg en te sterwe).

Gen. Christiaan de Wet van die Boeremagte het by die
ondertekening van die Vrede van Vereeniging in 1902 gesê dat hy
teken slegs op een voorwaarde en dit is dat hy nooit vir Engeland
sou veg teen hulle, die Engelse se vyande nie. Dit is dan ook so
dat by die eerste WO hy en van sy makkers baie ongelukkig gewees
het toe van die destydse ondertekenaars, Engeland teen Duitsland,
wat die Boeremagte goed gesind en wapentuig verskaf het, gehelp
het. Kan jy die hardekoppe van die Transvaal en Oranje Vrystaat
dan blameer want skaars 12 jaar van te vore is duisende vroue en
kinders dood in kampe en verskroeide aarde beleid toegepas op die
twee republieke. Ek sal graag wou weet as dié vroue en kinders
nooit gesterf het nie, wat die Afrikaner se telling sou gewees
het in ons land vandag.
--
Re: vryheid is volksaard [boodskap #59927 is 'n antwoord op boodskap #59905] Di, 09 April 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef:

> Toe die klomp Engelse nog die Kaapkolonie oorvat by die
> Nederlanders, toe is daar éérs ongelukkigheid. Dit is dan een van
> die redes hoekom die Groot Trek oos en toe noord is tot in die
> provinsies vandag bekend as die Vrystaat (Republiek van die
> Oranje Vrystaat voor 1902) en Gauteng (Republiek van die
> Transvaal of Z.A.R. Zuid Afrikaanse Republiek.
> voor 1902)

Dankie, Tobie! Maar wil me asseblief eens verklaar waarom daar
in daardie tyd soveel ongelukkigheid was onder die Afrikaanse
boeremense toe die Engelsmanne die Kaap oorgeneem het. Dis
nou 'n saak waar ek vir myself eintlik nêrens 'n bevredigende uitleg
oor vind. Ek verstaan uit me literatuur dat toe die Engelsmanne die
eieheid en karakter van die mense teveel wou "anglikaniseer" het
en dat dit vir die mense toe teveel afskuw opgewek het. Andersyds
is daar tog nog baie Kaapmense gewees wat die Engelsmanne aan-
gehang het. Waarom was daar 'n tweespalt tussen die mense in daardie
tyd? Wat is ook die Afrikaanse versie van die feite waarom die
Engelsman toe in Suid-Afrika het geland? Ek het altyd gedog dat
Engeland die Kaap wou hê vanuit strategiese oorwegings: Napoleon
was daar en Suid-Afrika was vir hom 'n uiterst interessante prooi!
Bowendien was Nederland ook in Franse hande. Dit sou kan die
simpatie van die Kaapmense verklaar vir Engeland. 'n Oorneming deur
Engeland was administratief op se eie waarskynlik nog nie so 'n drama
nie. Wat het Engeland toe gedoen om 'n egte volksverhuising teweeg
te bring en watter verregverdiging het die Engelsmanne gehad om hulle
dan so te gedra? Ek sou dit graag wou geweet het.

Norbert
Re: vryheid is volksaard [boodskap #60031 is 'n antwoord op boodskap #59927] Do, 11 April 2002 06:41 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
hoo - weee waarin het ek myself begewe :-)
so diep het ek nie in die geskiedenis gegaan nie, om die waarheid
te sê, ek het die vak gelos in std 8 of deesdae noem hulle dit
graad 10, ek was 15 of 16 jaar oud, en dit was in die vorige eeu,
....... hehheeheh .... hoekom die koloniste aan die Kaap de
Goede Hoop
nie gelukkig was met die Engelse nie kan ek net raai, sover ek
weet het Nederland seker maar die oorlog verloor teen die Engelse
daardie tyd, kan nie eers die datum onthou nie. Meskien is daar
iemand wat varser in geheue is as ek wat al jou vrae kan
beantwoord.
~~~~~~~~~
"*Sterrenkijker*
Maar wil me asseblief eens verklaar waarom daar in daardie tyd
soveel ongelukkigheid was onder die Afrikaanse boeremense toe die
Engelsmanne die Kaap oorgeneem het.
~~~~~~~~~
daar was toe nog geen afrikaanse boere nie
~~~~~~~~~
Dis
> nou 'n saak waar ek vir myself eintlik nêrens 'n bevredigende
uitleg oor vind. Ek verstaan uit me literatuur dat toe die
Engelsmanne die
> eieheid en karakter van die mense teveel wou "anglikaniseer" het
> en dat dit vir die mense toe teveel afskuw opgewek het.
~~~~~~~~~
dit was eers latere jare in die 19 de en begin 20 ste eeu gewees.
~~~~~~~~~
Andersyds
> is daar tog nog baie Kaapmense gewees wat die Engelsmanne aan
gehang het. Waarom was daar 'n tweespalt tussen die mense in
daardie tyd?
~~~~~~~~
Toe die Engelse in die Kaap geland het was daar nie Engelse aan
die Kaap nie. Hulle was die vyand van Nederland en sy kolonies
~~~~~~~~
Wat is ook die Afrikaanse versie van die feite waarom die
> Engelsman toe in Suid-Afrika het geland? Ek het altyd gedog dat
> Engeland die Kaap wou hê vanuit strategiese oorwegings:
Napoleon was daar en Suid-Afrika was vir hom 'n uiterst
interessante prooi!
~~~~~~~~~~
dit was sommer nou die dag dat Napoleon gelewe het.
~~~~~~~~~~
> Bowendien was Nederland ook in Franse hande.
~~~~~~~~~~~
hmm.. nou kan ek verstaan hoekom die Nederlanders nie verder oor
die Kaap kon 'worry' nie. Engelse het die Kaap sonder een
kanonskoot afgeneem van Nederland.
~~~~~~~~~~
Dit sou kan die simpatie van die Kaapmense verklaar vir
Engeland. 'n Oorneming deur
> Engeland was administratief op se eie waarskynlik nog nie so 'n drama
> nie.
~~~~~~~~
ek dink jy moet die datums bietjie gaan naslaan om dinge in
perspektief te kry.
~~~~~~~~
Wat het Engeland toe gedoen om 'n egte volksverhuising teweeg
te bring en watter verregverdiging het die Engelsmanne gehad om
hulle dan so te gedra? Ek sou dit graag wou geweet het.
~~~~~~~~
belasting, slawerny ?????........ ek kan nie alles onthou nie,
wie van die ander op die ng., kan onthou wat die griewe van die
trekkers was? Moet vir DD vra, hy behoort te weet hoekom sy
oupagrootjie die land van wyn en heuning verlaat het vir die land
van mieliepap en goud. :-)
~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Brief - weer gekleurd
Volgende onderwerp: Hoffmeyer plant uitklophou op KKNK ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:46:52 MGT 2024