Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: We nailed CHRIS! (Was: Re: Bow before me)
Re: We nailed CHRIS! (Was: Re: Bow before me) [boodskap #59511] Do, 04 April 2002 18:06
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Apr 2002 23:34:48 GMT, OmegaR...@THISlycos.de (Chris) wrote:

As iemand die boodskap oopmaak en 'n virus waarskuwing kry
moet nie bekommerd wees nie want dit is 'n hoax wat geplant is deur
'n klein gek wat nuut is op rekenaars en nou leer hoe om 'n 'grappie'
te plant. ctr- alt-del (een maal slegs!) daaruit en moet nie bekommerd
wees nie, ek het sy IP adres en stuur vir hom 'n geskenk.

DD
Vorige onderwerp: Nuwe Vermaakidee vir KKNK
Volgende onderwerp: Israel en Palestina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 14:15:47 MGT 2024