Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Israel en Palestina
Israel en Palestina [boodskap #59475] Wo, 03 April 2002 18:33 na volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons toets die algemene mening hieroor; wat ek dink
besonder interessant kan wees...
Is Israel nie miskien besig om 'n destydse Suid Afrika te kopieer nie?
Gisteraand is Palestina se houding verduidelik. Vanaand Israel s'n.
Palestina se relaas gisteraand was interessant. Israel s'n vanaand het
geen inhoud gehad nie. Niks anders as dat Palestina konferensie tafel
toe moet gaan nie. Miskien het dit daarmee te doen dat gisteraand se
verduideliking deur 'n man gedoen is en die van Israel vanaand, deur
'n vrou.

So tussen hakkies, wie van julle het op die sewe-uur nuus (op 2)
gesien hoe die onluste polisie in Ierland vrouens met knuppels slaan?

Suid Afrika is blykbaar slegs in tred met die res van die wêreld wat
geweld betref.
Re: Israel en Palestina [boodskap #59476 is 'n antwoord op boodskap #59475] Wo, 03 April 2002 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is almal voor soos gewoonlik - van watter ander kunstenaar weet jy wat
'n joernalis bygedam het, en 'n antieke bord gebreek het?:)))

Ek het na die Palestyn geluister - vanoggend op CNN.
Ek het nie die Israeli kant gehoor nie - maar ek dink jy kan reg wees - net
soos SA van ouds wys Israel die middelvinger met die palm na binne vir almal
wat iets te sê het:))
Ek dink die uiteinde - of Israel terugtrek, of Yasser verban, of wat ookal -
gaan vir Israel op die ou end vervreem.

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:ovhmauk433qhsjorpa4vamvkpqrvvi0jtp@4ax.com...
>
>
> Kom ons toets die algemene mening hieroor; wat ek dink
> besonder interessant kan wees...
> Is Israel nie miskien besig om 'n destydse Suid Afrika te kopieer nie?
> Gisteraand is Palestina se houding verduidelik. Vanaand Israel s'n.
> Palestina se relaas gisteraand was interessant. Israel s'n vanaand het
> geen inhoud gehad nie. Niks anders as dat Palestina konferensie tafel
> toe moet gaan nie. Miskien het dit daarmee te doen dat gisteraand se
> verduideliking deur 'n man gedoen is en die van Israel vanaand, deur
> 'n vrou.
>
> So tussen hakkies, wie van julle het op die sewe-uur nuus (op 2)
> gesien hoe die onluste polisie in Ierland vrouens met knuppels slaan?
>
> Suid Afrika is blykbaar slegs in tred met die res van die wêreld wat
> geweld betref.
>
Re: Israel en Palestina [boodskap #59479 is 'n antwoord op boodskap #59476] Wo, 03 April 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Apr 2002 21:06:57 +0200, "Annette" wrote:

> Ons is almal voor soos gewoonlik - van watter ander kunstenaar weet jy wat
> 'n joernalis bygedam het, en 'n antieke bord gebreek het?:)))

Ha... nie eens in die antieke geskiedenis nie:-)

>

> Ek dink die uiteinde - of Israel terugtrek, of Yasser verban, of wat ookal -
> gaan vir Israel op die ou end vervreem.

Hier Annette, wil ek julle op iets baie interessant wys. Veral
natuurlik die Sakkies en die Danielle's (en Hildas?) wat na
'bewyse' soek. Iets wat my al jare lank opval.
Natuurlik besef almal hier dat Israel (en die Israeliete in ander
lande) die afgelope twee duisend jaar in oorlog is en geteister word
uit die bybeljare.

Kan ek jou vra om Mattheus 27 : 25 hier te kwoteer? En natuurlik
kan jy gerus verse 24 en 26 byvoeg om dit in konteks te bring.
Dit is nie dat ek lui is om dit te doen nie maar slegs omdat ek dink
dat dit (miskien) baie meer sal beteken wanneer mense nou nuuskierig
is en dit gaan opsoek. Vir my is dit een van die bewyse (en hiermee
sal Lou saamstem) wat oop en bloot lê as ons net wil rondkyk.

>
> Annette en Dave
>
Re: Israel en Palestina [boodskap #59486 is 'n antwoord op boodskap #59479] Do, 04 April 2002 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal dit maar moet plaas Davie - ek het net 'n Engelse bybel hier.
Annette

Happiness is a State of Mind

Davie Davis skryf in boodskap news:k2lmau8nrigb9jlfl7t658crvnopt7ip1d@4ax.com...
> On Wed, 3 Apr 2002 21:06:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ons is almal voor soos gewoonlik - van watter ander kunstenaar weet jy wat
>> 'n joernalis bygedam het, en 'n antieke bord gebreek het?:)))
>
> Ha... nie eens in die antieke geskiedenis nie:-)
>
>>
>
>> Ek dink die uiteinde - of Israel terugtrek, of Yasser verban, of wat ookal -
>> gaan vir Israel op die ou end vervreem.
>
> Hier Annette, wil ek julle op iets baie interessant wys. Veral
> natuurlik die Sakkies en die Danielle's (en Hildas?) wat na
> 'bewyse' soek. Iets wat my al jare lank opval.
> Natuurlik besef almal hier dat Israel (en die Israeliete in ander
> lande) die afgelope twee duisend jaar in oorlog is en geteister word
> uit die bybeljare.
>
> Kan ek jou vra om Mattheus 27 : 25 hier te kwoteer? En natuurlik
> kan jy gerus verse 24 en 26 byvoeg om dit in konteks te bring.
> Dit is nie dat ek lui is om dit te doen nie maar slegs omdat ek dink
> dat dit (miskien) baie meer sal beteken wanneer mense nou nuuskierig
> is en dit gaan opsoek. Vir my is dit een van die bewyse (en hiermee
> sal Lou saamstem) wat oop en bloot lê as ons net wil rondkyk.
>
>>
>> Annette en Dave
>>
>
Re: Israel en Palestina [boodskap #59489 is 'n antwoord op boodskap #59486] Do, 04 April 2002 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie - ek het vir jou 'n brief van 'n Israeli gestuur per e-pos.
Laat weet asb of jy dit gekry het.
Annette

Annette skryf in boodskap news:a8gqva$s5nik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy sal dit maar moet plaas Davie - ek het net 'n Engelse bybel hier.
> Annette
>
>
> Happiness is a State of Mind
> Davie Davis wrote in message
> news:k2lmau8nrigb9jlfl7t658crvnopt7ip1d@4ax.com...
>> On Wed, 3 Apr 2002 21:06:57 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ons is almal voor soos gewoonlik - van watter ander kunstenaar weet jy
> wat
>>> 'n joernalis bygedam het, en 'n antieke bord gebreek het?:)))
>>
>> Ha... nie eens in die antieke geskiedenis nie:-)
>>
>>>
>>
>>> Ek dink die uiteinde - of Israel terugtrek, of Yasser verban, of wat
> ookal -
>>> gaan vir Israel op die ou end vervreem.
>>
>> Hier Annette, wil ek julle op iets baie interessant wys. Veral
>> natuurlik die Sakkies en die Danielle's (en Hildas?) wat na
>> 'bewyse' soek. Iets wat my al jare lank opval.
>> Natuurlik besef almal hier dat Israel (en die Israeliete in ander
>> lande) die afgelope twee duisend jaar in oorlog is en geteister word
>> uit die bybeljare.
>>
>> Kan ek jou vra om Mattheus 27 : 25 hier te kwoteer? En natuurlik
>> kan jy gerus verse 24 en 26 byvoeg om dit in konteks te bring.
>> Dit is nie dat ek lui is om dit te doen nie maar slegs omdat ek dink
>> dat dit (miskien) baie meer sal beteken wanneer mense nou nuuskierig
>> is en dit gaan opsoek. Vir my is dit een van die bewyse (en hiermee
>> sal Lou saamstem) wat oop en bloot lê as ons net wil rondkyk.
>>
>>>
>>> Annette en Dave
>>>
>>
>
Re: Israel en Palestina [boodskap #59494 is 'n antwoord op boodskap #59475] Do, 04 April 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Xander Helmich  is tans af-lyn  Xander Helmich
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
(Sorry in dutch)

waar zijn we inderdaad mee bezig?
Ik herinner mij nog de topic van "en wij nederlanders" over geweld in
Amsterdam, inderdaad...

Ierland (het knuppelincident), Israel (gevechten)... het lijkt nu
gewoon te worden in de wereld (en op de tv!)
Sadam Hoessein (Irak) heeft nu zelfs de 10.000 US dollar verhoogd naar
25.000 US Dollar per familie die een persoon leveren die een
zelfmoordaanslag plegen...

stop this bloody silly war!

On Wed, 03 Apr 2002 20:33:06 +0200, Davie Davis wrote:

>
>
> Kom ons toets die algemene mening hieroor; wat ek dink
> besonder interessant kan wees...
> Is Israel nie miskien besig om 'n destydse Suid Afrika te kopieer nie?
> Gisteraand is Palestina se houding verduidelik. Vanaand Israel s'n.
> Palestina se relaas gisteraand was interessant. Israel s'n vanaand het
> geen inhoud gehad nie. Niks anders as dat Palestina konferensie tafel
> toe moet gaan nie. Miskien het dit daarmee te doen dat gisteraand se
> verduideliking deur 'n man gedoen is en die van Israel vanaand, deur
> 'n vrou.
>
> So tussen hakkies, wie van julle het op die sewe-uur nuus (op 2)
> gesien hoe die onluste polisie in Ierland vrouens met knuppels slaan?
>
> Suid Afrika is blykbaar slegs in tred met die res van die wêreld wat
> geweld betref.
>
>

M.v.g.
Xander Helmich
(reply by mail? please remove # from address)
Re: Israel en Palestina [boodskap #59512 is 'n antwoord op boodskap #59489] Do, 04 April 2002 18:13 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Apr 2002 08:27:56 +0200, "Annette" wrote:

> Davie - ek het vir jou 'n brief van 'n Israeli gestuur per e-pos.
> Laat weet asb of jy dit gekry het.
> Annette
>

Ja, nou net, dankie Annette. Toe ek jou brief sien
het ek my epos oopgemaak en dit gekry. Sal dit nou lees.
Vorige onderwerp: Re: We nailed CHRIS! (Was: Re: Bow before me)
Volgende onderwerp: The Argus spaar my 'n rit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:25:09 MGT 2024