Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Psychisch defect
Re: Psychisch defect [boodskap #5911] Di, 12 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 12 Mar 1996, Bernhard Bezemer wrote:

> Als iemand zulke replies gaat schrijven als onderstaande reply, dan
> adviseer ik hem dringend eens een psychiater te gaan consulteren.
> Hier is volgens mij sprake van een psychisch defect, wat je, dacht
> ik, zou kunnen omschrijven als een aanval van acuut manisch narcisme.
>
> Bernhard Bezemer
>
> At 17:29 12-03-96 SAT, you wrote:
>>
>> In re commixtionis indicium epistularum Africanerorum hac propositionem:
>> Ne ceteris nostra nuntia intellegant, melius fore scribere quaedam
>> Latine. Enimvero et lascivias et gravia ita inter nos per litteras
>> colloqui possimus, simul novos collegas epistulas scribendi invenire, ut
>> qui Africane Latineque scribere et legere volunt, hic delectationem habeant.
>>
>> Salvete
>>
>> Frank
>
>

Lyk my Bernhard het 'n neiging (ek sal dit nie as patalogies beskryf nie,
want ek ken hom nie) om my verkeerd te verstaan. Ek het bv die
Descartes-idee ingebring om oor die etiese probleme, wat met
bewussyn-gebasseerde eties-politiese teori"e te make het, te gesels, nie
om ook my eiertjie te lê oor die definisie (biologies of andersins) van
"lewe" nie. (Die oorgang van een na die ander was veronderstel om 'n
grappie of twee te maak.) Ek vind die vraag oor
die definisie van "lewe" in die abstrak ook baie interessant, maar ek wou 'n
ander vraag stel, nl. vorme van lewe wat gevolge (eties of polities) dra;
vandaar die bewussynsbesigheid. Dat hy dit nie kon raaksien nie, is sy
probleem, nie myne nie.

As hy
die soort pret wat
ek met die Latynboodskap wou hê as "een aanval van acuut manisch narcisme"
wil beskou, dan is dit natuurlik sy voorreg. Ek het nie eintlik 'n
reaksie op die boodskap verwag nie, maar enige reaksie was welkom, selfs
ad hominem aanvalle met onverklaarbaar-maar-komiese woede wat net so onder
die
oppervlak wemel. Dankie, in elk geval, Bernhard, vir die feit dat jou
aanval in Nederlands verpak het; daarmee kry ek darem nog 'n kansie om
die Hollanders van nader te leer ken.

Baai
Frank
Re: Psychisch defect -Reply [boodskap #5924 is 'n antwoord op boodskap #5911] Wo, 13 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 13 Mar 1996, GM Reynhardt wrote:

> Miskien leer jy nou ook die res van die wereld beter ken, want ek voel net
> soos Bernard. Ek geniet jou intelligente bydraes en is meestal 'n
> koekeloerder (lurker), maar die Latyn was a bit much.
>
> Tjoeks
>
Et tu, Tjoeke?



F (Paranoid schizophrenic with compulsive personality disorder at lucid
intervals)
Re: Psychisch defect -Reply [boodskap #5943 is 'n antwoord op boodskap #5924] Do, 14 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , REYN...@alpha.unisa.ac.za says...
>
> Miskien leer jy nou ook die res van die wereld beter ken, want ek voel net
> soos Bernard. Ek geniet jou intelligente bydraes en is meestal 'n
> koekeloerder (lurker), maar die Latyn was a bit much.
>
> Tjoeks
>
Hi Tjoeks,
Izak se hy het nou 'n derde nuwe Afrikaanse
woord geleer : " koekeloer." (Die ander twee is
"korrumpeer" en "dievegge.")
Moet tog nie vir Frank van die nuusgroep
verjaag nie. Enige Afrikaansskrywende persoon wat
so 'n goeie beskrywing van koekeloerdery op die net
gee, is 'n juweel al is hy nou intellektueel 'n bietjie
baldadig. Ek haal hom aan:
"Jy voel jy skreeu iewers in 'n woestyn
waar net die duine jou kreet insuig. Maar
min weet jy hoeveel oë en ore jou omsingel.
Dis toe die heeltyd 'n digte oerwoud eerder
as 'n oop woestyn (oe, oe, oe, AAAAA)...."

Gloudina
Vorige onderwerp: Diets maken
Volgende onderwerp: hondelatyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 01:21:36 MGT 2024