Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pfizer 3
Pfizer 3 [boodskap #59370] Sa, 30 Maart 2002 18:36 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou daar het jy dit!

Die sensitiewe kykers het nou amptelik klagte ingedien oor die
ereksieprobleem advertensies. Hierdie advertensies gee nou nuwe betekenis
aan die term "Soft-Porn". Ek ken van sensitiewe kykers: Ek is getroud aan
een! Ek het nie probleem met die advertensies nie, maar dis nie my skuld
dat mense nie hulle Jungle Oats wil eet nie.
Re: Pfizer 3 [boodskap #59426 is 'n antwoord op boodskap #59370] Di, 02 April 2002 19:27 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Mar 2002 20:36:58 +0200, "Grahame" wrote:

> Nou daar het jy dit!
> Hierdie advertensies gee nou nuwe betekenis
> aan die term "Soft-Porn".
>

Dit moes jy mos lankal agter gekom het Grahame - (maar eintlik is die
basis van die advertensie natuurllik om soft-porn weer hard-porn te
maak.) :-)))

DD
'n klipharde een - en ek praat die keer van my lag:-)))
Vorige onderwerp: Naweek saam meyt Likho (lang storie)
Volgende onderwerp: Re: O. Chambers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:46:01 MGT 2024