Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fok hom ma 8
Fok hom ma 8 [boodskap #59240] Wo, 27 Maart 2002 18:14 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wat beteken hierdie uitdrukking?

Die omroeper het dit vandag tydens die krieket gebruik.

Ek onthou nog goed dat die Aussies op daardie oomblik teen 4,8 lopies per
boulbeurt gescore het.
Het dit dalk iets daarmee te doen?
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59241 is 'n antwoord op boodskap #59240] Wo, 27 Maart 2002 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ekskuus, die "8" is in Engels
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59245 is 'n antwoord op boodskap #59241] Wo, 27 Maart 2002 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Het hy bedoel hulle moet die ou vir 'n slag uithaal?
Ek dink klein Maher het toe gekolf.
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59246 is 'n antwoord op boodskap #59245] Wo, 27 Maart 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
O jammer sorry ekskuus, nou vang ek.
Peter Bacela het alles in Engels gesê.
Hy't natuurlik bedoel "four comma eight"
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59247 is 'n antwoord op boodskap #59246] Wo, 27 Maart 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Raait, nou weet ek sommer al klaar wat "freak hom ma uit" beteken.
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59248 is 'n antwoord op boodskap #59247] Wo, 27 Maart 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
En "toe kom ma uit" beteken al die tyd nie noodwendig dat die Proteas
probeer wegkruip vir die Aussies nie!
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59304 is 'n antwoord op boodskap #59248] Do, 28 Maart 2002 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kobus - is hierdie 'n monoloog of kan ek deelneem ?

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:a7t3nk$ecp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> En "toe kom ma uit" beteken al die tyd nie noodwendig dat die Proteas
> probeer wegkruip vir die Aussies nie!
>
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59309 is 'n antwoord op boodskap #59304] Do, 28 Maart 2002 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Mar 2002 22:11:20 +0200, "Jonas" wrote:

> Kobus - is hierdie 'n monoloog of kan ek deelneem ?
> "Kobus Pietersen" wrote in message
> news:a7t3nk$ecp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> En "toe kom ma uit" beteken al die tyd nie noodwendig dat die Proteas
>> probeer wegkruip vir die Aussies nie!


kyk jy somtyds in jou 'inbox' ook Jonas:-)
Jonas se inboks [boodskap #59315 is 'n antwoord op boodskap #59309] Do, 28 Maart 2002 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Mar 2002 23:14:43 +0200, Davie Davis wrote:

>
> kyk jy somtyds in jou 'inbox' ook Jonas:-)

Nee, ek dink nie so nie. Dis daai Linux se skuld dink ek.
:-))
Re: Jonas se inboks [boodskap #59318 is 'n antwoord op boodskap #59315] Do, 28 Maart 2002 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Mar 2002 16:39:41 -0500, Danielle wrote:

>> kyk jy somtyds in jou 'inbox' ook Jonas:-)
>
> Nee, ek dink nie so nie. Dis daai Linux se skuld dink ek.
> :-))

kyk nou wat sê hy hier bo êrens vir my:
>>> Wat gaan jy aflaai - wat soek jy? Sien my epos-adres ...
Glo my, ek het sy epos adres nie net gesien nie
maar selfs gebruik:-)
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59347 is 'n antwoord op boodskap #59304] Vr, 29 Maart 2002 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:a7vtdi$2u8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kobus - is hierdie 'n monoloog of kan ek deelneem ?

Jammer ek wou dit nie plaas nie Jonas.
Wat gebeur het, is dat ek dit vir iemand oor die telefoon vertel het, toe
vang my Voice Recognition sagteware dit op en gooi al die stukkies praat op
die nuusgroep.

Een ding is seker, en dit is dat ons nie in Bloemfontein sal verloor nie.
Vra maar vir Hansie!
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59349 is 'n antwoord op boodskap #59240] Vr, 29 Maart 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Mar 2002 20:23:49 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

>
> Davie Davis wrote in message
> news:2r17ausfhl2a3kngoor90pjalhsifdjieg@4ax.com...
>> kyk jy somtyds in jou 'inbox' ook Jonas:-)
>
> Is jy 'n versekeringsmakelaar Davis?
>

Waarom vra jy Pietersen?

>
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59350 is 'n antwoord op boodskap #59309] Vr, 29 Maart 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:2r17ausfhl2a3kngoor90pjalhsifdjieg@4ax.com...
> kyk jy somtyds in jou 'inbox' ook Jonas:-)

Is jy 'n versekeringsmakelaar Davis?
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59352 is 'n antwoord op boodskap #59349] Vr, 29 Maart 2002 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:g7c9aucnt516bf7ma83ha95agnv2scdjqv@4ax.com...
> On Fri, 29 Mar 2002 20:23:49 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:

>> Is jy 'n versekeringsmakelaar Davis?
> Waarom vra jy Pietersen?

Waarom antwoord jy nie die vraag nie Davis?
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59353 is 'n antwoord op boodskap #59352] Vr, 29 Maart 2002 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 29 Mar 2002 22:25:41 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

>
> Davie Davis wrote in message
> news:g7c9aucnt516bf7ma83ha95agnv2scdjqv@4ax.com...
>> On Fri, 29 Mar 2002 20:23:49 +0200, "Kobus Pietersen"
>> wrote:
>
>>> Is jy 'n versekeringsmakelaar Davis?
>> Waarom vra jy Pietersen?
>
> Waarom antwoord jy nie die vraag nie Davis?
>
>

Oorlat dit nie jou saak is nie, Pietersen.
Maar, ek is nie skaam vir wat ek doen nie
so ek sàl jou sê. Ek ken nie van die ekonoemie
nie maar werk vir die munsepalityt.
Mense is morseg soos jy weet en gooi baie
pampiere op die pavements. En ek is een van
daardie mense wat die trotse werk het om dit weer
skoon te maak. So wanner jy op 'n skoon sypaatjie
loop weet jy dat Davis was hier.

Davis (was here!)
Re: Fok hom ma 8 [boodskap #59374 is 'n antwoord op boodskap #59353] So, 31 Maart 2002 13:14 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:r7k9auc7ugdnohc5hvunuhvtnib3qmfugq@4ax.com...
> En ek is een van
> daardie mense wat die trotse werk het om dit weer
> skoon te maak.

So ek was reg
Vorige onderwerp: Waar is Annette ?
Volgende onderwerp: Tot later
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:36:53 MGT 2024