Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkeerskaartjie
Verkeerskaartjie [boodskap #59172] Di, 26 Maart 2002 06:54 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kry toe uit die bloute 'n spoedboete van Port Shepstone - 'n plek wat ek
seker 20 jaar laas gesien het. My nommer en Port Elizabeth-adres is reg,
maar hulle reken ek ry 'n Honda.

Hoe raak ek met die minste moeite van hierdie pyn ontslae? Ek moet nou
posgeld betaal om hulle fout op te los.

Help asseblief, julle juridies-geneigdes...

Koot Pieterse
Re: Verkeerskaartjie [boodskap #59175 is 'n antwoord op boodskap #59172] Di, 26 Maart 2002 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Mar 2002 08:54:43 +0200, "Koot Pieterse"
served the following to the group:

> Kry toe uit die bloute 'n spoedboete van Port Shepstone - 'n plek wat ek
> seker 20 jaar laas gesien het. My nommer en Port Elizabeth-adres is reg,
> maar hulle reken ek ry 'n Honda.
>
> Hoe raak ek met die minste moeite van hierdie pyn ontslae? Ek moet nou
> posgeld betaal om hulle fout op te los.
>
> Help asseblief, julle juridies-geneigdes...
>
> Koot Pieterse
>

guilty untill proven innocent. en daai onus berus by jou. hulle kan
baie maklik eers kyk of die besonderhede pas voordat hulle boetes
uitreik maar dit beteken tyd en dus geld. oplossing? maak dit die
oortreder se probleem.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Verkeerskaartjie [boodskap #59176 is 'n antwoord op boodskap #59172] Di, 26 Maart 2002 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy gaan nie wegkom daarmee sonder om posgeld te betaal nie. Die maklikste
is om 'n afskrif te maak van jou MVR2 (Algemene sertifikaat ten opsigte van
registrasie en lisensiëring van motorvoertuig), heg daaraan vas 'n brief wat
sê dat jy nie op die betrokke dag 'n Honda in Sheppies gery het nie en stuur
dit aan die staatsaanklaer van Port Shepstone. As jy 'n foto van jou
voertuig het waarop jy die nommerplaat mooi wys en ook dat dit nie 'n Honda
is nie sal dit ook help.

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:a7p5tf$e75$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Kry toe uit die bloute 'n spoedboete van Port Shepstone - 'n plek wat ek
> seker 20 jaar laas gesien het. My nommer en Port Elizabeth-adres is reg,
> maar hulle reken ek ry 'n Honda.
>
> Hoe raak ek met die minste moeite van hierdie pyn ontslae? Ek moet nou
> posgeld betaal om hulle fout op te los.
>
> Help asseblief, julle juridies-geneigdes...
>
> Koot Pieterse
>
Re: Verkeerskaartjie [boodskap #59184 is 'n antwoord op boodskap #59176] Di, 26 Maart 2002 13:54 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Sakkie. Sal so maak.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3ca042e4$0$228@hades.is.co.za...
> Jy gaan nie wegkom daarmee sonder om posgeld te betaal nie. Die maklikste
> is om 'n afskrif te maak van jou MVR2 (Algemene sertifikaat ten opsigte van
> registrasie en lisensiëring van motorvoertuig), heg daaraan vas 'n brief wat
> sê dat jy nie op die betrokke dag 'n Honda in Sheppies gery het nie en stuur
> dit aan die staatsaanklaer van Port Shepstone. As jy 'n foto van jou
> voertuig het waarop jy die nommerplaat mooi wys en ook dat dit nie 'n Honda
> is nie sal dit ook help.
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:a7p5tf$e75$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Kry toe uit die bloute 'n spoedboete van Port Shepstone - 'n plek wat ek
>> seker 20 jaar laas gesien het. My nommer en Port Elizabeth-adres is reg,
>> maar hulle reken ek ry 'n Honda.
>>
>> Hoe raak ek met die minste moeite van hierdie pyn ontslae? Ek moet nou
>> posgeld betaal om hulle fout op te los.
>>
>> Help asseblief, julle juridies-geneigdes...
>>
>> Koot Pieterse
>>
>
Vorige onderwerp: Is dit waar wat ek hier lees?
Volgende onderwerp: Statebond Skorsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:25:15 MGT 2024