Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ils-servers
Ils-servers [boodskap #59143] Sa, 23 Maart 2002 22:12
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Ek sou wou 'n verbinding het met me vriendin in Suid-Afrika
(audio-video) met Netmeeting.
Weet iemand daar by watter server ek die beste kan inlog?
Is daar ook n' Suidafrikaanse Ils-server wat Netmeeting aankan
en hoe word dese genoem? Ons het al gewerk met Paltalk maar
die laaste keer was nie een sukses nie.
Sal dit seer waardeer as iemand my daaroor inligtings kan verskaf.

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Re: a man wants to live in south africa
Volgende onderwerp: Is dit waar wat ek hier lees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 18:06:26 MGT 2024