Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vloekwoorde
Vloekwoorde [boodskap #58980] Wo, 20 Maart 2002 15:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?

As mens gereeld 'n woord gebruik, sonder om te bedoel om te vloek, is dit
nog steeds 'n vloekwoord?

Wat laat mens besluit watter woorde is vloekwoorde en watter nie?

Annette
Re: Vloekwoorde [boodskap #59021 is 'n antwoord op boodskap #58980] Do, 21 Maart 2002 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel - vloek 'n arm prokureur(s) en vind uit. Laat die howe besluit ...

"Annette" skryf in boodskap news:a7aa1c$jaef2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?
>
> As mens gereeld 'n woord gebruik, sonder om te bedoel om te vloek, is dit
> nog steeds 'n vloekwoord?
>
> Wat laat mens besluit watter woorde is vloekwoorde en watter nie?
>
> Annette
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59077 is 'n antwoord op boodskap #58980] Do, 21 Maart 2002 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a7aa1c$jaef2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?

Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
(-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
(versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
luim van die gesprek]

> As mens gereeld 'n woord gebruik, sonder om te bedoel om te vloek, is dit
> nog steeds 'n vloekwoord?

Nee kak met dit ;-)
In die ware sin van die woord moet jy bedoel om 'n vloek uit te spreek deur
die gebruik van 'n bepaalde woord om dit 'n vloekwoord te maak - maar
verduidelik dit aan iemand wat reeds aanstoot geneem het! Die probleem met
baie woorde is dat mense reeds 'n bepaalde betekenis daaraan koppel sonder
om na die konteks te kyk.[persoonlike opinie]

> Wat laat mens besluit watter woorde is vloekwoorde en watter nie?

Sê 'n woord hardop in die kerk of in skool - jy sal gou weet of dit 'n
vloekwoord is deur die reaksie dop te hou. Ek dink onderwysers, ouderlinge,
diakens en dominees het 'n spesiale handleiding waarin al die vloekwoorde
voorkom :-]
Woorde wat 'n iemand persoonlik raak (soos "Jou ma, man") word beskou as
vloekwoorde. Dit geld ook vir die ydelike gebruik van die Here se naam.
Ander woorde ontstaan met tyd of word gekoppel aan 'n spesifieke persoon of
gebeurtenis soos: "Jy maak jou naam Kimberley", "Jy gedra jou soos 'n
Mugabe", "Rassis!" ens.

Bart
oooO
( ) Oooo.
\ ( ( )
\ _) ) /
(_ /
Re: Vloekwoorde [boodskap #59078 is 'n antwoord op boodskap #59077] Do, 21 Maart 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Mar 2002 23:43:27 +0200, "Bart Nel" wrote:

>
> "Annette" wrote in message
> news:a7aa1c$jaef2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?
>
> Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
> (-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
> fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
> (versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
> wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
> luim van die gesprek]
>

Soos Pieter Dirk Uys komedie of toneelspel as verskoning gebruik om sy
siek begeerte om te 'crossdress' uit te oefen, gebruik jy Annette se
brief om tog maar daardie siek woorde in geskrewe vorm te sien en 'n
rede daarvoor aan te voor.
Re: Vloekwoorde [boodskap #59082 is 'n antwoord op boodskap #59078] Do, 21 Maart 2002 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Davie, ek het geensins gedink dat my inset ongesiens verby sal gaan nie. Dit
sit my egter in die kooi dat ek met Evita (alias Pieter) vergelyk sal word.
Ek weet elke persoon is geregtig is op sy/haar eie opinie, en ek vat
geensins u inset kop toe nie (ek sien dit ook in die luim van die gesprek)
Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
retoriese vraag?

Bart

"Davie Davis" skryf in boodskap news:hpkk9u8dq5l1ov3sghj415rnm4lipgk21a@4ax.com...
> On Thu, 21 Mar 2002 23:43:27 +0200, "Bart Nel"
> wrote:
>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a7aa1c$jaef2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?
>>
>> Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
>> (-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
>> fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
>> (versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
>> wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
>> luim van die gesprek]
>>
>
> Soos Pieter Dirk Uys komedie of toneelspel as verskoning gebruik om sy
> siek begeerte om te 'crossdress' uit te oefen, gebruik jy Annette se
> brief om tog maar daardie siek woorde in geskrewe vorm te sien en 'n
> rede daarvoor aan te voor.
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59083 is 'n antwoord op boodskap #59082] Vr, 22 Maart 2002 00:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Bart Nel wrote:

> Davie, ek het geensins gedink dat my inset ongesiens verby sal gaan nie. Dit
> sit my egter in die kooi dat ek met Evita (alias Pieter) vergelyk sal word.
> Ek weet elke persoon is geregtig is op sy/haar eie opinie, en ek vat
> geensins u inset kop toe nie (ek sien dit ook in die luim van die gesprek)
> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
> retoriese vraag?

Ja-nee, Bart, dis wat ek myself ook afvra.
Jy hét Annette probeer antwoord.
Ek persoonlik geniet jou vlot en genuanseerde
Afrikaans, en hoop dat jy nog lank hier
gelees kan word.

Gloudina
Re: Vloekwoorde [boodskap #59087 is 'n antwoord op boodskap #59083] Vr, 22 Maart 2002 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat Antie - ons mense het darem respekte - indien nie vir onself nie,
dan vir andere ...
skryf in boodskap news:3C9A8204.3050105@rogers.com...
>
> Bart Nel wrote:
>
>> Davie, ek het geensins gedink dat my inset ongesiens verby sal gaan nie. Dit
>> sit my egter in die kooi dat ek met Evita (alias Pieter) vergelyk sal word.
>> Ek weet elke persoon is geregtig is op sy/haar eie opinie, en ek vat
>> geensins u inset kop toe nie (ek sien dit ook in die luim van die gesprek)
>> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
>> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
>> retoriese vraag?
>
> Ja-nee, Bart, dis wat ek myself ook afvra.
> Jy hêt Annette probeer antwoord.
> Ek persoonlik geniet jou vlot en genuanseerde
> Afrikaans, en hoop dat jy nog lank hier
> gelees kan word.
>
> Gloudina
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59088 is 'n antwoord op boodskap #59083] Vr, 22 Maart 2002 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een voordeel van die internet is dat dit mense hulle inhibisies oorboord
gooi - dan kom die ware jy na vore.

Nou is dit nie meer nodig om daardie woorde teen die toilet se muur uit te
krap nie ...

skryf in boodskap news:3C9A8204.3050105@rogers.com...
>
> Bart Nel wrote:
>
>> Davie, ek het geensins gedink dat my inset ongesiens verby sal gaan nie. Dit
>> sit my egter in die kooi dat ek met Evita (alias Pieter) vergelyk sal word.
>> Ek weet elke persoon is geregtig is op sy/haar eie opinie, en ek vat
>> geensins u inset kop toe nie (ek sien dit ook in die luim van die gesprek)
>> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
>> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
>> retoriese vraag?
>
> Ja-nee, Bart, dis wat ek myself ook afvra.
> Jy hêt Annette probeer antwoord.
> Ek persoonlik geniet jou vlot en genuanseerde
> Afrikaans, en hoop dat jy nog lank hier
> gelees kan word.
>
> Gloudina
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59089 is 'n antwoord op boodskap #59077] Vr, 22 Maart 2002 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Bart - daar is vloekwoorde wat jy daar het wat ek nooit gedink het
vloekwoorde is nie.
Ek dink ook, tereg soos jy gesê het, dat die woorde ( en miskien enige
woord) 'n vloekwoord kan wees as dit in 'n sekere konteks of met 'n sekere
bedoeling gebruik word.

Wat vir een mens 'n aanstootlike vloekwoord is, kan vir 'n ander mens 'n
bloot gewoonte wees in sy alledaagse spreektaal.

Annette

Bart Nel skryf in boodskap news:3c9a53e3.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a7aa1c$jaef2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?
>
> Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
> (-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
> fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
> (versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
> wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
> luim van die gesprek]
>
>> As mens gereeld 'n woord gebruik, sonder om te bedoel om te vloek, is dit
>> nog steeds 'n vloekwoord?
>
> Nee kak met dit ;-)
> In die ware sin van die woord moet jy bedoel om 'n vloek uit te spreek deur
> die gebruik van 'n bepaalde woord om dit 'n vloekwoord te maak - maar
> verduidelik dit aan iemand wat reeds aanstoot geneem het! Die probleem met
> baie woorde is dat mense reeds 'n bepaalde betekenis daaraan koppel sonder
> om na die konteks te kyk.[persoonlike opinie]
>
>> Wat laat mens besluit watter woorde is vloekwoorde en watter nie?
>
> Sê 'n woord hardop in die kerk of in skool - jy sal gou weet of dit 'n
> vloekwoord is deur die reaksie dop te hou. Ek dink onderwysers, ouderlinge,
> diakens en dominees het 'n spesiale handleiding waarin al die vloekwoorde
> voorkom :-]
> Woorde wat 'n iemand persoonlik raak (soos "Jou ma, man") word beskou as
> vloekwoorde. Dit geld ook vir die ydelike gebruik van die Here se naam.
> Ander woorde ontstaan met tyd of word gekoppel aan 'n spesifieke persoon of
> gebeurtenis soos: "Jy maak jou naam Kimberley", "Jy gedra jou soos 'n
> Mugabe", "Rassis!" ens.
>
>
> Bart
> oooO
> ( ) Oooo.
> \ ( ( )
> \ _) ) /
> (_ /
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59090 is 'n antwoord op boodskap #59078] Vr, 22 Maart 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, kalm bly man - of gee daardie spreadsheet probleme?
Ek dink nie PDU is pervers nie - om die waarheid te sê ek dink hy is 'n
uitstekende kunstenaar.
As dit sy keuse is om in Tannie Evita se gewaad sekere uitlatings en
verklarings te maak, dan sien ek sit as sulks - bloot kommentaar op
alledaagse gebeure deur 'n karakter wat deur 'n akteur geskep is.

Ek verkies in elk geval mense soos PDU wat as hy will crossdress dit in die
openbaar doen, en ons almal weet wat hy is - as diegene wat hul ewe vroom
voorhou as "ware" mans en dan hulle begeertertjies tog uitoefen onder
vreeslike geheimhouding.

Wat Bart betref - hy het 'n vraag van my beantwoord soos wat hy goeddunk.
Liewer dit - in alle eerlikheid geskryf - as mense wat vroom Sondae in die
kerk sit, al wat biduur en bazaar bybring, en so tussenin deur vloek dat
die lug rondom hulle blou is.

Ek probeer om nie te vloek nie - nooit nie - maar soms glip daar tog 'n
vloekwoordjie uit - veral as WP/Stormers wen:))

Annette

message news:hpkk9u8dq5l1ov3sghj415rnm4lipgk21a@4ax.com...
> On Thu, 21 Mar 2002 23:43:27 +0200, "Bart Nel"
> wrote:
>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:a7aa1c$jaef2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?
>>
>> Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
>> (-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
>> fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
>> (versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
>> wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
>> luim van die gesprek]
>>
>
> Soos Pieter Dirk Uys komedie of toneelspel as verskoning gebruik om sy
> siek begeerte om te 'crossdress' uit te oefen, gebruik jy Annette se
> brief om tog maar daardie siek woorde in geskrewe vorm te sien en 'n
> rede daarvoor aan te voor.
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59095 is 'n antwoord op boodskap #59088] Vr, 22 Maart 2002 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of met spuitverf op 'n muur nie.

Die Kaapse stadsraad het hoeka graffiti as onwettig verklaar, en die eerste
persone wat in hegtenis geneem was - op heterdaad betrap - was 'n dosent en
'n nagraadse student van UK.:)))

Hulle was seker die internet verbied;)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a7ehau$bte$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Een voordeel van die internet is dat dit mense hulle inhibisies oorboord
> gooi - dan kom die ware jy na vore.
>
> Nou is dit nie meer nodig om daardie woorde teen die toilet se muur uit te
> krap nie ...
>
> skryf in boodskap news:3C9A8204.3050105@rogers.com...
>>
>> Bart Nel wrote:
>>
>>> Davie, ek het geensins gedink dat my inset ongesiens verby sal gaan nie. Dit
>>> sit my egter in die kooi dat ek met Evita (alias Pieter) vergelyk sal word.
>>> Ek weet elke persoon is geregtig is op sy/haar eie opinie, en ek vat
>>> geensins u inset kop toe nie (ek sien dit ook in die luim van die gesprek)
>>> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
>>> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
>>> retoriese vraag?
>>
>> Ja-nee, Bart, dis wat ek myself ook afvra.
>> Jy hêt Annette probeer antwoord.
>> Ek persoonlik geniet jou vlot en genuanseerde
>> Afrikaans, en hoop dat jy nog lank hier
>> gelees kan word.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59111 is 'n antwoord op boodskap #59089] Vr, 22 Maart 2002 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek dink ook, tereg soos jy gesê het, dat die woorde ( en miskien enige
> woord) 'n vloekwoord kan wees as dit in 'n sekere konteks of met 'n sekere
> bedoeling gebruik word.

Ja. Ek was veral geamuseerd deur Bart se
een voorbeeld : "Jou mà." In watter ander
taal sal twee sulke woordjies met net
vyf letters soveel belediging kan dra.
Snaaks genoeg, ek kan dit net in die mond
van 'n tawwe besnorde Afrikanerseun sien.

Gloudina
Re: Vloekwoorde [boodskap #59118 is 'n antwoord op boodskap #59082] Vr, 22 Maart 2002 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Mar 2002 00:48:15 +0200, "Bart Nel" wrote:

> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
> retoriese vraag?
>
> Bart

'n Fokken goeie vraag Bart :-)
Re: Vloekwoorde [boodskap #59127 is 'n antwoord op boodskap #59118] Vr, 22 Maart 2002 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek sal graag met twee VLOEKE en 'n drafstap (of soos die Ingelsman sal sê
"In two shakes of the lambs tail") 'n laaste opmerking wil maak oor hierdie
onderwerp, en dan graag aanstap na ander weivelde.
Alhoewel die internet ons vryheid gee om ons mening uit te spreek sonder
inhibisies beskou ek myself as iemand wat 'n graaf 'n graaf noem - het nog
nie gedaal na spuitverf, krap of ink op 'n toilet muur nie. (Ek het eenmaal
probeer, maar ek het te ver vorentoe geleun en moes iets skoons gaan aantrek
:-])
Ek weet my antwoord was beide horribile dictu en horribile visu, maar dit is
gedoen in die luim van die onderwerp. In die algemeen vloek ek seker meer as
die gemiddelde mens (dit is nou as iemand vir my 'n gemiddelde mens kan
definieer - ander gesprek?) Ek vloek egter nie mense nie.....net têksies en
dom politici ;-)
Ek vra nie verskoning vir my antwoord nie..... ek wil net graag verduidelik
dat ek nie 'n dekadente, perverse, immorele, ongepoetse vent is wat die
nuusgroepe misbruik nie, ek is net 'n Afrikaanse jongman wat graag na 'n
dag van frustrasie by die werk sy 'pee-see' aanskakel en bietjie wil
saampraat as die tyd dit toelaat, soms iets onsinnigs kwytraak en ander tye
iets sê wat 'actually' sin maak.

Bart ~ In sy hart is hy tog 'n goeie mens.....:)))

"Davie Davis" skryf in boodskap news:oeqm9uc9bg72hnkqjs1s5a8vs5kgpgit6v@4ax.com...
> On Fri, 22 Mar 2002 00:48:15 +0200, "Bart Nel"
> wrote:
>
>
>
>> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
>> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
>> retoriese vraag?
>>
>> Bart
>
> 'n Fokken goeie vraag Bart :-)
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59129 is 'n antwoord op boodskap #59127] Vr, 22 Maart 2002 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan Bart, sommige mense raak net 'n bietjie opgewonde :))))
Ons sal van die onderwerp af stap, en dan gaan die vloekers uit hulle gate
kruip een of ander tyd.
Annette - ek sal telling hou:)))

Bart Nel skryf in boodskap news:3c9b9a87.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal graag met twee VLOEKE en 'n drafstap (of soos die Ingelsman sal sê
> "In two shakes of the lambs tail") 'n laaste opmerking wil maak oor hierdie
> onderwerp, en dan graag aanstap na ander weivelde.
> Alhoewel die internet ons vryheid gee om ons mening uit te spreek sonder
> inhibisies beskou ek myself as iemand wat 'n graaf 'n graaf noem - het nog
> nie gedaal na spuitverf, krap of ink op 'n toilet muur nie. (Ek het eenmaal
> probeer, maar ek het te ver vorentoe geleun en moes iets skoons gaan aantrek
> :-])
> Ek weet my antwoord was beide horribile dictu en horribile visu, maar dit is
> gedoen in die luim van die onderwerp. In die algemeen vloek ek seker meer as
> die gemiddelde mens (dit is nou as iemand vir my 'n gemiddelde mens kan
> definieer - ander gesprek?) Ek vloek egter nie mense nie.....net têksies en
> dom politici ;-)
> Ek vra nie verskoning vir my antwoord nie..... ek wil net graag verduidelik
> dat ek nie 'n dekadente, perverse, immorele, ongepoetse vent is wat die
> nuusgroepe misbruik nie, ek is net 'n Afrikaanse jongman wat graag na 'n
> dag van frustrasie by die werk sy 'pee-see' aanskakel en bietjie wil
> saampraat as die tyd dit toelaat, soms iets onsinnigs kwytraak en ander tye
> iets sê wat 'actually' sin maak.
>
> Bart ~ In sy hart is hy tog 'n goeie mens.....:)))
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:oeqm9uc9bg72hnkqjs1s5a8vs5kgpgit6v@4ax.com...
>> On Fri, 22 Mar 2002 00:48:15 +0200, "Bart Nel"
>> wrote:
>>
>>
>>
>>> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
>>> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
>>> retoriese vraag?
>>>
>>> Bart
>>
>> 'n Fokken goeie vraag Bart :-)
>>
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59130 is 'n antwoord op boodskap #59111] Sa, 23 Maart 2002 03:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dina, dit is in die die onvoltooide sin waar die belediging le. Dit is
eintlik "jou ma se p..." wat verkort is na "jou Ma." Slegs in die mond van
'n tawwe besnorde Afrikaner seun? Jy was duidelik lanklaas in Suid Afrika.

HK

Deur net te se "jou ma" in
skryf in boodskap news:3C9B4A84.2000600@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Ek dink ook, tereg soos jy gesê het, dat die woorde ( en miskien enige
>> woord) 'n vloekwoord kan wees as dit in 'n sekere konteks of met 'n sekere
>> bedoeling gebruik word.
>
> Ja. Ek was veral geamuseerd deur Bart se
> een voorbeeld : "Jou má." In watter ander
> taal sal twee sulke woordjies met net
> vyf letters soveel belediging kan dra.
> Snaaks genoeg, ek kan dit net in die mond
> van 'n tawwe besnorde Afrikanerseun sien.
>
> Gloudina
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59134 is 'n antwoord op boodskap #59130] Sa, 23 Maart 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
>> Snaaks genoeg, ek kan dit net in die mond
>> van 'n tawwe besnorde Afrikanerseun sien.

Ek's nou wel nie besnord nie maar wel 'n afrikaner seun. Hierdie "Jou MA se
....." belediging het ek by my maatjies geleer toe ek so 10 jaar oud was.
Ook nou nie presies soos dit nie. Ek het dit eers net geken in SUID SOTHO.

"Hantamkind" skryf in boodskap news:6zSm8.17807$uR5.41572@newsfeeds.bigpond.com...
> Dina, dit is in die die onvoltooide sin waar die belediging le. Dit is
> eintlik "jou ma se p..." wat verkort is na "jou Ma." Slegs in die mond van
> 'n tawwe besnorde Afrikaner seun? Jy was duidelik lanklaas in Suid Afrika.
>
> HK
>
> Deur net te se "jou ma" in
> skryf in boodskap news:3C9B4A84.2000600@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>
>>> Ek dink ook, tereg soos jy gesê het, dat die woorde ( en miskien enige
>>> woord) 'n vloekwoord kan wees as dit in 'n sekere konteks of met 'n sekere
>>> bedoeling gebruik word.
>>
>> Ja. Ek was veral geamuseerd deur Bart se
>> een voorbeeld : "Jou má." In watter ander
>> taal sal twee sulke woordjies met net
>> vyf letters soveel belediging kan dra.
>> Snaaks genoeg, ek kan dit net in die mond
>> van 'n tawwe besnorde Afrikanerseun sien.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Vloekwoorde [boodskap #59140 is 'n antwoord op boodskap #59134] Sa, 23 Maart 2002 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Mar 2002 05:46:29 -0500, "USPAUL" wrote:

> Ook nou nie presies soos dit nie. Ek het dit eers net geken in SUID SOTHO.
>
>

Soos in marr*t***au?
Dit is ook dieselfde in tswana
Re: Vloekwoorde - lank [boodskap #59381 is 'n antwoord op boodskap #59129] Ma, 01 April 2002 04:43 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ontspan Bart, sommige mense raak net 'n bietjie opgewonde :))))
> Ons sal van die onderwerp af stap, en dan gaan die vloekers uit hulle gate
> kruip een of ander tyd.
> Annette - ek sal telling hou:)))

KinkY: HIer is my bydrae, vir wanneer jy weer eendag gesond genoeg is
om te tel! :-) (O, ja, ek het nie die o.s self geskryf nie!)

Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik word
(Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan ook as
aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord
(Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel (My
fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
soos:

1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
3. Opgee - Ag nee, fokkit.
4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
5. Aggressie -Fok jou!
6. Afguns - Fok my!
7. Verwarring - Wat de fok ?..?
8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
9. Wanhoop - Fokkit tog.
10. Bewondering- Dis befok.
11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
12. Verlore - Waar de fok is ons ?
13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
20. Aanwysings - Fok weg !
21. Teenstand - Not 'n fok !
22. Instemming - Ag OK, fok.
23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
24. Politiek: "Die fokken NP"
25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
26. Anatomie: "Jou fokken gat !"

Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:

"Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
"Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
"Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
"Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
"Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
"Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
"Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
"Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
"Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
"Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
"Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
"Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
"Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
"OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
"Verspreide buie my fokken gat" Noag
"Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
"Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
"Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
"Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
"Wat die fok was dit ?" Hiroshima
"Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
"Ek's fokken jammer" Tyson
"Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
"Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
"Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
"Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
"Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
"Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
"Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
"Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
"Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
"Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
"Watse fokken grimering ?" Nataniel
"Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
"Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *

Fokken oulik, is dit nie ?
Vorige onderwerp: Tot later
Volgende onderwerp: Wouter Skat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 20:35:31 MGT 2024