Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit waar wat ek hier lees?
Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59039] Do, 21 Maart 2002 09:44 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen,

Is dit waar wat ek hier lees in die andere "soc"-nuusgroep oor
Suid-Afrika? Daaronder skryf ek nog 'n bietje kommentaar.
(Dit is 'n artikel van joe...@yahoo.com)
------------------------------------------------------------ --------------------------------------------------
The ruling ANC/Communist Regime's Department of Minerals and Energy
has admitted to a 80% failure rate in the non-grid electrification and
schools upliftment programme once touted as one of the success stroies
of its controversial 'Reconstruction and Development Programme'.
Funded mainly by nearly a hundred million Rand from the European
Union, the programme was meant to provide electrical systems and
audio-visual equipment to about a thousand 'historically
disadvantaged', ie black, schools in the Northern and Eastern Cape.
Department spokesman Kanyo Gqulu said a study had shown that
81% of the non-grid electrified schools were not functioning due to
vandalism, theft and lack of maintenance. Within a few months of
installation already, more than 20% of the donated systems had either
been stolen or broken by black vandals.
Another 'land transfer' under the auspices of the ruling black,
communist Regime's much-touted land reform program has collapsed.
Three years ago large chunks of the Kalahari were handed over to a San
(Bushmen) community with the blowing of trumpets and flowery speeches
by, inter alia, then deputy president Thabo Mbeki on Human Rights Day
March 21, 1999. According to the Transvaal Agricultural Union, most of
the infrastructure has now collapsed. The game which was on some of
the farms has either been stolen or poached or sold, and what is left
is dying of thirst because the water pumps are broken and nobody has
repaired them. Most of the livestock has vanished, and there is no
motorized transport.
'Transformed' staff at Robben Island, the ruling ANC/Communist
Regime's premier propaganda tourist attraction, is once again being
accused of fleecing foreign visitors through fraud. New Zealand family
members have reported that they were the victims of a series of credit
card scams after they visited the island in January, - not the first
time this has happened.
Shane Keohane, the New Zealander whose credit card was allegedly
fraudulently used, said he wanted future tourists to be "forewarned".
The island in Table Bay, on which a convicted terrorist Nelson Mandela
was jailed for more than two decades, has been turned into a museum to
glorify Mandela's and other convicted ANC/Communist terrorists'
imprisonment. Reminiscent of Soviet-era obligatory visits to Lenin's
Mausoleum, more than a million visitors have flocked to the island,
where they pay good money to be able to put up a dutifully serious
demeanor and gape at Mandela's prison cell.
------------------------------------------------------------ -----------------------------------------------------

Julle moet mos weet ek het die 'Reconstruction and Development
Programme' met me eie (Europese) geld gesteun. Ek is daaruit gevlug
omdat die Rand teveel na onder toe getuimel het. Ek was ook so naïef
om te glo in die gesamentlike ontwikkeling van blankes en swartes
almal tesaam...
'n Mens weet maar regtig wat in 'n land gebeur as hy in die brokke
het gedeel.

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59043 is 'n antwoord op boodskap #59039] Do, 21 Maart 2002 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Norbert - ons weet al daardie goed laaaaaankal!.
Ou Nuus.
Hoekom sal dit vir jou so nuut en vreemd wees?

Hou nou net vir Nepad mooi goed dop - nog 'n breinkind van Onse Prez - wat
nog nie dood is voordat dit kon lewe kry nie, agv die lewenslyn wat
aangebied is met die ooreenkoms van die skorsing van Mugabe/Zimbabwe uit
die gemenebes.

Moet nou nie die vinger wys na ons arme agtergeblewenes nie.
Dis julle eie skuld om net geld so goedsmoeds te gee.
Leer julle daar in die Weste dan nooit niks nie?:))))

Dit is om soos vir 'n bedelaar R100 te gee, en net te hoop dat hy dit nie
gaan vermors op vaaljapie ipv spirits nie.
Nee - jy sê vir die boemelaar - hier is R100 vir jou - ek hou dit - jy kom
saam met my - dan gaan kry ons vir jou klere, 'n kombers en ordentlike kos,
en dan van die bietjie wat nog oor is, koop ons lekkers wat jy met die ander
kan deel.

Punt is - as jy nie eers die mense opvoed om te waardeer wat hulle gaan kry
nie, hoe kan jy verwag julle moet dit weet?

Jy is tog nou nader as ons hier - vind bietjie uit wat sou geword het van al
die fietse wat deur Nederland geskenk sou gewees het;)))

Menseregte bo!!

Annette.

@news.skynet.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Is dit waar wat ek hier lees in die andere "soc"-nuusgroep oor
> Suid-Afrika? Daaronder skryf ek nog 'n bietje kommentaar.
> (Dit is 'n artikel van joe...@yahoo.com)
> ------------------------------------------------------------ -------------- ------------------------------------
> The ruling ANC/Communist Regime's Department of Minerals and Energy
> has admitted to a 80% failure rate in the non-grid electrification and
> schools upliftment programme once touted as one of the success stroies
> of its controversial 'Reconstruction and Development Programme'.
> Funded mainly by nearly a hundred million Rand from the European
> Union, the programme was meant to provide electrical systems and
> audio-visual equipment to about a thousand 'historically
> disadvantaged', ie black, schools in the Northern and Eastern Cape.
> Department spokesman Kanyo Gqulu said a study had shown that
> 81% of the non-grid electrified schools were not functioning due to
> vandalism, theft and lack of maintenance. Within a few months of
> installation already, more than 20% of the donated systems had either
> been stolen or broken by black vandals.
> Another 'land transfer' under the auspices of the ruling black,
> communist Regime's much-touted land reform program has collapsed.
> Three years ago large chunks of the Kalahari were handed over to a San
> (Bushmen) community with the blowing of trumpets and flowery speeches
> by, inter alia, then deputy president Thabo Mbeki on Human Rights Day
> March 21, 1999. According to the Transvaal Agricultural Union, most of
> the infrastructure has now collapsed. The game which was on some of
> the farms has either been stolen or poached or sold, and what is left
> is dying of thirst because the water pumps are broken and nobody has
> repaired them. Most of the livestock has vanished, and there is no
> motorized transport.
> 'Transformed' staff at Robben Island, the ruling ANC/Communist
> Regime's premier propaganda tourist attraction, is once again being
> accused of fleecing foreign visitors through fraud. New Zealand family
> members have reported that they were the victims of a series of credit
> card scams after they visited the island in January, - not the first
> time this has happened.
> Shane Keohane, the New Zealander whose credit card was allegedly
> fraudulently used, said he wanted future tourists to be "forewarned".
> The island in Table Bay, on which a convicted terrorist Nelson Mandela
> was jailed for more than two decades, has been turned into a museum to
> glorify Mandela's and other convicted ANC/Communist terrorists'
> imprisonment. Reminiscent of Soviet-era obligatory visits to Lenin's
> Mausoleum, more than a million visitors have flocked to the island,
> where they pay good money to be able to put up a dutifully serious
> demeanor and gape at Mandela's prison cell.
> ------------------------------------------------------------ -------------- ---------------------------------------
>
> Julle moet mos weet ek het die 'Reconstruction and Development
> Programme' met me eie (Europese) geld gesteun. Ek is daaruit gevlug
> omdat die Rand teveel na onder toe getuimel het. Ek was ook so naïef
> om te glo in die gesamentlike ontwikkeling van blankes en swartes
> almal tesaam...
> 'n Mens weet maar regtig wat in 'n land gebeur as hy in die brokke
> het gedeel.
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59044 is 'n antwoord op boodskap #59043] Do, 21 Maart 2002 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Annette,

Asseblief, vergis jou nie, Annette, die geld was nie sommer gegee
nie; die geld was 'n lening, n' obligasie, geen skenking nie!

Norbert (uit Vlaanderen)
----------------------------------------
"Annette" schreef:

> Moet nou nie die vinger wys na ons arme agtergeblewenes nie.
> Dis julle eie skuld om net geld so goedsmoeds te gee.
> Leer julle daar in die Weste dan nooit niks nie?:))))
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59068 is 'n antwoord op boodskap #59044] Do, 21 Maart 2002 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! So wat is dan die probleem?
:)))
Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c99b68c.5789399@news.skynet.be...
> Hallo, Annette,
>
> Asseblief, vergis jou nie, Annette, die geld was nie sommer gegee
> nie; die geld was 'n lening, n' obligasie, geen skenking nie!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
> ----------------------------------------
> "Annette" schreef:
>
>> Moet nou nie die vinger wys na ons arme agtergeblewenes nie.
>> Dis julle eie skuld om net geld so goedsmoeds te gee.
>> Leer julle daar in die Weste dan nooit niks nie?:))))
>
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59084 is 'n antwoord op boodskap #59043] Vr, 22 Maart 2002 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek hou van jou boemelaar voorbeeld, maar wraggies my hoop vir hierdie een is
besig om te vervaag, lyk my hy het daai mooi nuwe klere verniel die oomblik
toe die weldoener sy kop draai.

">>non-grid electrification and schools upliftment programme"

Klink nogal vir my of die idee juis was om opvoeding te verbeter.

So omtrent 8 to 9 jaar gelede was ek betrokke by 'n projek wat
rekenaarstelsels ontplooi het vir 'n privaat universiteit met kampusse in
die swart woonbuurte in Suid Afrika (Soweto, Mamelodi, Sebokeng ens..).
Terwyl konstruksie nog besig was aan gedeeltes van die kampusse was die
ander helfte van die kampus alreeds geplunder. Alle glas was gebreek,
papiere was die orals rond gestrooi, deure was vol gate geskop, die reuk van
urine was orals en spuitverf slagspreuke was op splinternuwe siersteen mure
aangebring. Ons moes die kampus ook gereeld onder polisie beskerming ontruim
uit vrees vir die oproerige studente. Daardie tyd het ek al begin wonder oor
die toekoms van hierdie boemelaar. Ek weet nie of dit waar is nie maar ek
het al gehoor dat sommige boemelaars hoogs gekwalifiseerd is, maar verkies
nog steeds die lewe van 'n boemelaar.

Waneer ek stories hoor oor die tekort aan opgeleide mense soos byvoorbeeld
Mediese dokters in SA, kan ek nie help om te wonder wat van daardie studente
geword het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:a7cbn9$k4d3g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Norbert - ons weet al daardie goed laaaaaankal!.
> Ou Nuus.
> Hoekom sal dit vir jou so nuut en vreemd wees?
>
> Hou nou net vir Nepad mooi goed dop - nog 'n breinkind van Onse Prez - wat
> nog nie dood is voordat dit kon lewe kry nie, agv die lewenslyn wat
> aangebied is met die ooreenkoms van die skorsing van Mugabe/Zimbabwe uit
> die gemenebes.
>
> Moet nou nie die vinger wys na ons arme agtergeblewenes nie.
> Dis julle eie skuld om net geld so goedsmoeds te gee.
> Leer julle daar in die Weste dan nooit niks nie?:))))
>
> Dit is om soos vir 'n bedelaar R100 te gee, en net te hoop dat hy dit nie
> gaan vermors op vaaljapie ipv spirits nie.
> Nee - jy sê vir die boemelaar - hier is R100 vir jou - ek hou dit - jy kom
> saam met my - dan gaan kry ons vir jou klere, 'n kombers en ordentlike kos,
> en dan van die bietjie wat nog oor is, koop ons lekkers wat jy met die ander
> kan deel.
>
> Punt is - as jy nie eers die mense opvoed om te waardeer wat hulle gaan kry
> nie, hoe kan jy verwag julle moet dit weet?
>
> Jy is tog nou nader as ons hier - vind bietjie uit wat sou geword het van al
> die fietse wat deur Nederland geskenk sou gewees het;)))
>
> Menseregte bo!!
>
> Annette.
>
> @news.skynet.be...
>> Hallo, elkeen,
>>
>> Is dit waar wat ek hier lees in die andere "soc"-nuusgroep oor
>> Suid-Afrika? Daaronder skryf ek nog 'n bietje kommentaar.
>> (Dit is 'n artikel van joe...@yahoo.com)
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> ------------------------------------
>> The ruling ANC/Communist Regime's Department of Minerals and Energy
>> has admitted to a 80% failure rate in the non-grid electrification and
>> schools upliftment programme once touted as one of the success stroies
>> of its controversial 'Reconstruction and Development Programme'.
>> Funded mainly by nearly a hundred million Rand from the European
>> Union, the programme was meant to provide electrical systems and
>> audio-visual equipment to about a thousand 'historically
>> disadvantaged', ie black, schools in the Northern and Eastern Cape.
>> Department spokesman Kanyo Gqulu said a study had shown that
>> 81% of the non-grid electrified schools were not functioning due to
>> vandalism, theft and lack of maintenance. Within a few months of
>> installation already, more than 20% of the donated systems had either
>> been stolen or broken by black vandals.
>> Another 'land transfer' under the auspices of the ruling black,
>> communist Regime's much-touted land reform program has collapsed.
>> Three years ago large chunks of the Kalahari were handed over to a San
>> (Bushmen) community with the blowing of trumpets and flowery speeches
>> by, inter alia, then deputy president Thabo Mbeki on Human Rights Day
>> March 21, 1999. According to the Transvaal Agricultural Union, most of
>> the infrastructure has now collapsed. The game which was on some of
>> the farms has either been stolen or poached or sold, and what is left
>> is dying of thirst because the water pumps are broken and nobody has
>> repaired them. Most of the livestock has vanished, and there is no
>> motorized transport.
>> 'Transformed' staff at Robben Island, the ruling ANC/Communist
>> Regime's premier propaganda tourist attraction, is once again being
>> accused of fleecing foreign visitors through fraud. New Zealand family
>> members have reported that they were the victims of a series of credit
>> card scams after they visited the island in January, - not the first
>> time this has happened.
>> Shane Keohane, the New Zealander whose credit card was allegedly
>> fraudulently used, said he wanted future tourists to be "forewarned".
>> The island in Table Bay, on which a convicted terrorist Nelson Mandela
>> was jailed for more than two decades, has been turned into a museum to
>> glorify Mandela's and other convicted ANC/Communist terrorists'
>> imprisonment. Reminiscent of Soviet-era obligatory visits to Lenin's
>> Mausoleum, more than a million visitors have flocked to the island,
>> where they pay good money to be able to put up a dutifully serious
>> demeanor and gape at Mandela's prison cell.
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> ---------------------------------------
>>
>> Julle moet mos weet ek het die 'Reconstruction and Development
>> Programme' met me eie (Europese) geld gesteun. Ek is daaruit gevlug
>> omdat die Rand teveel na onder toe getuimel het. Ek was ook so naïef
>> om te glo in die gesamentlike ontwikkeling van blankes en swartes
>> almal tesaam...
>> 'n Mens weet maar regtig wat in 'n land gebeur as hy in die brokke
>> het gedeel.
>>
>> Die groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59092 is 'n antwoord op boodskap #59084] Vr, 22 Maart 2002 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles 'n kwessie van opvoeding Paul.
Jy praat van 9 jaar gelede - Wat dink jy - kinders wat grootgeword het met
die idee dat dit reg en goed is om alles te vernietig wat 'n ( geagte) wit
mens vir hulle gee, moet toe skielik die goed begin waardeer?
Die stadsrade ( oorwegend swart deesdae) sukkel nog steeds om die mense se
koppe te draai, sodat hulle besef dat hulle vir behuising, elektrisiteit en
water moet betaal.
12 Jaar gelede was die einste stadsraadslede die voorbokke om die mense aan
te moedig om dit nie te doen nie.

Gister was daar 'n inbelprogram oor sopkombuise - een dame vertel dat daar
nou al die 4de keer ingebreek is by haar kombuis, en dat sy eers weer
behoeftiges kan voed vanaf die begin van volgende maand.
Goed soos dit maak nie sin nie.

Annette

USPAUL wrote in message
news:QVym8.149121$Nn6.7179763@e3500-atl2.usenetserver.com...
> Ek hou van jou boemelaar voorbeeld, maar wraggies my hoop vir hierdie een is
> besig om te vervaag, lyk my hy het daai mooi nuwe klere verniel die oomblik
> toe die weldoener sy kop draai.
>
> ">>non-grid electrification and schools upliftment programme"
>
> Klink nogal vir my of die idee juis was om opvoeding te verbeter.
>
> So omtrent 8 to 9 jaar gelede was ek betrokke by 'n projek wat
> rekenaarstelsels ontplooi het vir 'n privaat universiteit met kampusse in
> die swart woonbuurte in Suid Afrika (Soweto, Mamelodi, Sebokeng ens..).
> Terwyl konstruksie nog besig was aan gedeeltes van die kampusse was die
> ander helfte van die kampus alreeds geplunder. Alle glas was gebreek,
> papiere was die orals rond gestrooi, deure was vol gate geskop, die reuk van
> urine was orals en spuitverf slagspreuke was op splinternuwe siersteen mure
> aangebring. Ons moes die kampus ook gereeld onder polisie beskerming ontruim
> uit vrees vir die oproerige studente. Daardie tyd het ek al begin wonder oor
> die toekoms van hierdie boemelaar. Ek weet nie of dit waar is nie maar ek
> het al gehoor dat sommige boemelaars hoogs gekwalifiseerd is, maar verkies
> nog steeds die lewe van 'n boemelaar.
>
> Waneer ek stories hoor oor die tekort aan opgeleide mense soos byvoorbeeld
> Mediese dokters in SA, kan ek nie help om te wonder wat van daardie studente
> geword het nie.
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a7cbn9$k4d3g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai Norbert - ons weet al daardie goed laaaaaankal!.
>> Ou Nuus.
>> Hoekom sal dit vir jou so nuut en vreemd wees?
>>
>> Hou nou net vir Nepad mooi goed dop - nog 'n breinkind van Onse Prez - wat
>> nog nie dood is voordat dit kon lewe kry nie, agv die lewenslyn wat
>> aangebied is met die ooreenkoms van die skorsing van Mugabe/Zimbabwe uit
>> die gemenebes.
>>
>> Moet nou nie die vinger wys na ons arme agtergeblewenes nie.
>> Dis julle eie skuld om net geld so goedsmoeds te gee.
>> Leer julle daar in die Weste dan nooit niks nie?:))))
>>
>> Dit is om soos vir 'n bedelaar R100 te gee, en net te hoop dat hy dit nie
>> gaan vermors op vaaljapie ipv spirits nie.
>> Nee - jy sê vir die boemelaar - hier is R100 vir jou - ek hou dit - jy kom
>> saam met my - dan gaan kry ons vir jou klere, 'n kombers en ordentlike
> kos,
>> en dan van die bietjie wat nog oor is, koop ons lekkers wat jy met die
> ander
>> kan deel.
>>
>> Punt is - as jy nie eers die mense opvoed om te waardeer wat hulle gaan
> kry
>> nie, hoe kan jy verwag julle moet dit weet?
>>
>> Jy is tog nou nader as ons hier - vind bietjie uit wat sou geword het
van
> al
>> die fietse wat deur Nederland geskenk sou gewees het;)))
>>
>> Menseregte bo!!
>>
>> Annette.
>>
>> @news.skynet.be...
>>> Hallo, elkeen,
>>>
>>> Is dit waar wat ek hier lees in die andere "soc"-nuusgroep oor
>>> Suid-Afrika? Daaronder skryf ek nog 'n bietje kommentaar.
>>> (Dit is 'n artikel van joe...@yahoo.com)
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
>> ------------------------------------
>>> The ruling ANC/Communist Regime's Department of Minerals and Energy
>>> has admitted to a 80% failure rate in the non-grid electrification and
>>> schools upliftment programme once touted as one of the success stroies
>>> of its controversial 'Reconstruction and Development Programme'.
>>> Funded mainly by nearly a hundred million Rand from the European
>>> Union, the programme was meant to provide electrical systems and
>>> audio-visual equipment to about a thousand 'historically
>>> disadvantaged', ie black, schools in the Northern and Eastern Cape.
>>> Department spokesman Kanyo Gqulu said a study had shown that
>>> 81% of the non-grid electrified schools were not functioning due to
>>> vandalism, theft and lack of maintenance. Within a few months of
>>> installation already, more than 20% of the donated systems had either
>>> been stolen or broken by black vandals.
>>> Another 'land transfer' under the auspices of the ruling black,
>>> communist Regime's much-touted land reform program has collapsed.
>>> Three years ago large chunks of the Kalahari were handed over to a San
>>> (Bushmen) community with the blowing of trumpets and flowery speeches
>>> by, inter alia, then deputy president Thabo Mbeki on Human Rights Day
>>> March 21, 1999. According to the Transvaal Agricultural Union, most of
>>> the infrastructure has now collapsed. The game which was on some of
>>> the farms has either been stolen or poached or sold, and what is left
>>> is dying of thirst because the water pumps are broken and nobody has
>>> repaired them. Most of the livestock has vanished, and there is no
>>> motorized transport.
>>> 'Transformed' staff at Robben Island, the ruling ANC/Communist
>>> Regime's premier propaganda tourist attraction, is once again being
>>> accused of fleecing foreign visitors through fraud. New Zealand family
>>> members have reported that they were the victims of a series of credit
>>> card scams after they visited the island in January, - not the first
>>> time this has happened.
>>> Shane Keohane, the New Zealander whose credit card was allegedly
>>> fraudulently used, said he wanted future tourists to be "forewarned".
>>> The island in Table Bay, on which a convicted terrorist Nelson Mandela
>>> was jailed for more than two decades, has been turned into a museum to
>>> glorify Mandela's and other convicted ANC/Communist terrorists'
>>> imprisonment. Reminiscent of Soviet-era obligatory visits to Lenin's
>>> Mausoleum, more than a million visitors have flocked to the island,
>>> where they pay good money to be able to put up a dutifully serious
>>> demeanor and gape at Mandela's prison cell.
>>
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
>> ---------------------------------------
>>>
>>> Julle moet mos weet ek het die 'Reconstruction and Development
>>> Programme' met me eie (Europese) geld gesteun. Ek is daaruit gevlug
>>> omdat die Rand teveel na onder toe getuimel het. Ek was ook so naïef
>>> om te glo in die gesamentlike ontwikkeling van blankes en swartes
>>> almal tesaam...
>>> 'n Mens weet maar regtig wat in 'n land gebeur as hy in die brokke
>>> het gedeel.
>>>
>>> Die groete van
>>>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>
>
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59113 is 'n antwoord op boodskap #59092] Vr, 22 Maart 2002 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Alles 'n kwessie van opvoeding Paul.
> Jy praat van 9 jaar gelede - Wat dink jy - kinders wat grootgeword het met
> die idee dat dit reg en goed is om alles te vernietig wat 'n ( geagte) wit
> mens vir hulle gee, moet toe skielik die goed begin waardeer?

Nege jaar gelede was daar 'n intefada teen
die apartheidsvarke in SA aan die gang. 'n
Intefada geinspireer deur die feit dat
wit soldate in die strate gepatrolleer het
en swart kinders doodgeskiet het. 'n Inrefada
geinspireer deur die feit dat swart mense
met vragmoters verwyder is van die plekke
waar hulle gebly het en dan in baie gevalle
op 'n kaal haai vlakte gelos is. Hoekom blaas
selfmoordbommers in die Middelooste hulself
op. Omdat enigiets beter is as die totale
desperasie en verdrukking wat hulle moet
verduur. Mens behoort gelukkig te wees dat
daar maar net vensters gebreek is en verf aan
die mure gewees het in die SA intefada. Dit kon
baie baie erger gewees het.

Gloudina
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59135 is 'n antwoord op boodskap #59113] Sa, 23 Maart 2002 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
So is daar vandag nou 'n intefada teen die "Reconstruction and Development
Programme"? Of watter verskoning word nou gebruik vir die gedrag van die
mense wat hierdie fasiliteite so beskadig? Snaaks hier waar ek woon moet
ook een of ander "intefada" aan die gang wees by die skool waar my meisies
laas week gaan atletiek doen het. Dit het my baie laat dink aan die kampus
wat ek in Mamelodi ervaar het. Seker ook maar die "apartheidsvarke" se
skuld.

skryf in boodskap news:3C9B4CCC.3070003@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Alles 'n kwessie van opvoeding Paul.
>> Jy praat van 9 jaar gelede - Wat dink jy - kinders wat grootgeword het met
>> die idee dat dit reg en goed is om alles te vernietig wat 'n ( geagte) wit
>> mens vir hulle gee, moet toe skielik die goed begin waardeer?
>
> Nege jaar gelede was daar 'n intefada teen
> die apartheidsvarke in SA aan die gang. 'n
> Intefada geinspireer deur die feit dat
> wit soldate in die strate gepatrolleer het
> en swart kinders doodgeskiet het. 'n Inrefada
> geinspireer deur die feit dat swart mense
> met vragmoters verwyder is van die plekke
> waar hulle gebly het en dan in baie gevalle
> op 'n kaal haai vlakte gelos is. Hoekom blaas
> selfmoordbommers in die Middelooste hulself
> op. Omdat enigiets beter is as die totale
> desperasie en verdrukking wat hulle moet
> verduur. Mens behoort gelukkig te wees dat
> daar maar net vensters gebreek is en verf aan
> die mure gewees het in die SA intefada. Dit kon
> baie baie erger gewees het.
>
> Gloudina
>
Re: Is dit waar wat ek hier lees? [boodskap #59144 is 'n antwoord op boodskap #59113] Sa, 23 Maart 2002 22:24 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vir sulke sakes mag die witmense in Suid-Afrika ook wel hulle ekskuses

aan die swartmense aanbied.

Norbert (uit Vlaanderen)

"@rogers.com" schreef:

> Nege jaar gelede was daar 'n intefada teen
> die apartheidsvarke in SA aan die gang. 'n
> Intefada geinspireer deur die feit dat
> wit soldate in die strate gepatrolleer het
> en swart kinders doodgeskiet het. 'n Inrefada
> geinspireer deur die feit dat swart mense
> met vragmoters verwyder is van die plekke
> waar hulle gebly het en dan in baie gevalle
> op 'n kaal haai vlakte gelos is.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Ils-servers
Volgende onderwerp: Verkeerskaartjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:47:58 MGT 2024