Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hou die soentjies
Hou die soentjies [boodskap #59038] Do, 21 Maart 2002 09:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was verkeerd.
Dit is glo nie vandag versoeningsdag nie.
Dit is Menseregtedag.

Wat dit ook al vir wie ook al mag beteken.

Annette
Re: Hou die soentjies [boodskap #59046 is 'n antwoord op boodskap #59038] Do, 21 Maart 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 21 Mar 2002 11:40:09 +0200, "Annette" wrote:

> Ek was verkeerd.
> Dit is glo nie vandag versoeningsdag nie.
> Dit is Menseregtedag.
>
> Wat dit ook al vir wie ook al mag beteken.
>
> Annette
>

al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
downloads te doen.
Re: Hou die soentjies [boodskap #59050 is 'n antwoord op boodskap #59046] Do, 21 Maart 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD
Wat gaan jy aflaai - wat soek jy? Sien my epos-adres ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:14ij9uovcaqkbbdho4dj93me2thkhicl56@4ax.com...
> On Thu, 21 Mar 2002 11:40:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek was verkeerd.
>> Dit is glo nie vandag versoeningsdag nie.
>> Dit is Menseregtedag.
>>
>> Wat dit ook al vir wie ook al mag beteken.
>>
>> Annette
>>
>
> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
> respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
> vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
> downloads te doen.
>
Re: Hou die soentjies [boodskap #59053 is 'n antwoord op boodskap #59046] Do, 21 Maart 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Davie
al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
downloads te doen.

Wouter
Jy gaan hoes. Callmore-tariewe geld oor naweke, nie openbare
vakansiedae nie. Hulle maak soms 'n uitsondering op Kersdag.
Was nog altyd so
Re: Hou die soentjies [boodskap #59057 is 'n antwoord op boodskap #59053] Do, 21 Maart 2002 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 21 Mar 2002 16:00:28 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Davie
> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
> respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
> vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
> downloads te doen.
>
> Wouter
> Jy gaan hoes. Callmore-tariewe geld oor naweke, nie openbare
> vakansiedae nie. Hulle maak soms 'n uitsondering op Kersdag.
> Was nog altyd so
>

Callmore-tariewe geld élke dag tussen 7nm en 7vm Wouter vir 7 rand
Wouter, (die laaste sewe rand geld natuurlik slegs as jou kontrak met
Telkom reg is natuurlik) so dit is heelwaarskynlik 'n callmore dag
vandag.
Callmore [boodskap #59073 is 'n antwoord op boodskap #59057] Do, 21 Maart 2002 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Davie
> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
> respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
> vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
> downloads te doen.

> Wouter
> Jy gaan hoes. Callmore-tariewe geld oor naweke, nie openbare
> vakansiedae nie. Hulle maak soms 'n uitsondering op Kersdag.
> Was nog altyd so

Davie
Callmore-tariewe geld élke dag tussen 7nm en 7vm Wouter vir 7 rand
Wouter, (die laaste sewe rand geld natuurlik slegs as jou kontrak met
Telkom reg is natuurlik) so dit is heelwaarskynlik 'n callmore dag
vandag.

Wouter
Smaak my dis jou dag vir imbesiele opmerkings?

Jy skryf hierbo "ek is reeds vanaf vanmôre op die net en
beoog om die res van die dag.....". Jy gaan dus hoes.

Is jou geheue op dieselfde vlak as jou begrip, of wat is jou storie?
Re: Callmore [boodskap #59075 is 'n antwoord op boodskap #59073] Do, 21 Maart 2002 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter, wees tog maar geduldig met Davie, sy brein het bietjie afgevat
vandag:)))
Ek hoop hy gaan ons laat weet van sy hoesery:))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c9a46f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Davie
>> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
>> respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
>> vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
>> downloads te doen.
>
>> Wouter
>> Jy gaan hoes. Callmore-tariewe geld oor naweke, nie openbare
>> vakansiedae nie. Hulle maak soms 'n uitsondering op Kersdag.
>> Was nog altyd so
>
> Davie
> Callmore-tariewe geld élke dag tussen 7nm en 7vm Wouter vir 7 rand
> Wouter, (die laaste sewe rand geld natuurlik slegs as jou kontrak met
> Telkom reg is natuurlik) so dit is heelwaarskynlik 'n callmore dag
> vandag.
>
> Wouter
> Smaak my dis jou dag vir imbesiele opmerkings?
>
> Jy skryf hierbo "ek is reeds vanaf vanmôre op die net en
> beoog om die res van die dag.....". Jy gaan dus hoes.
>
> Is jou geheue op dieselfde vlak as jou begrip, of wat is jou storie?
>
Re: Callmore [boodskap #59085 is 'n antwoord op boodskap #59075] Vr, 22 Maart 2002 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie tog vir 1.5Meg DSL(Digital Subscriber Line) dit kos net R540 per
maand.

En hy werk 24-7.

"Annette" skryf in boodskap news:a7dhml$kjdan$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter, wees tog maar geduldig met Davie, sy brein het bietjie afgevat
> vandag:)))
> Ek hoop hy gaan ons laat weet van sy hoesery:))))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3c9a46f7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Davie
>>> al wat werklik belangrik is Annette, is of vandag die mensereg
>>> respekteer van 'n versoening met callmore tyd want ek is reeds
>>> vanaf vanmôre op die net en beoog om die res van die dag
>>> downloads te doen.
>>
>>> Wouter
>>> Jy gaan hoes. Callmore-tariewe geld oor naweke, nie openbare
>>> vakansiedae nie. Hulle maak soms 'n uitsondering op Kersdag.
>>> Was nog altyd so
>>
>> Davie
>> Callmore-tariewe geld élke dag tussen 7nm en 7vm Wouter vir 7 rand
>> Wouter, (die laaste sewe rand geld natuurlik slegs as jou kontrak met
>> Telkom reg is natuurlik) so dit is heelwaarskynlik 'n callmore dag
>> vandag.
>>
>> Wouter
>> Smaak my dis jou dag vir imbesiele opmerkings?
>>
>> Jy skryf hierbo "ek is reeds vanaf vanmôre op die net en
>> beoog om die res van die dag.....". Jy gaan dus hoes.
>>
>> Is jou geheue op dieselfde vlak as jou begrip, of wat is jou storie?
>>
>
Re: Callmore [boodskap #59157 is 'n antwoord op boodskap #59085] Ma, 25 Maart 2002 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
USPAUL wrote:
>
> Dankie tog vir 1.5Meg DSL(Digital Subscriber Line) dit kos net R540 per
> maand.
>
> En hy werk 24-7.

Ja ou brekgat!!!!!
Re: Callmore [boodskap #59168 is 'n antwoord op boodskap #59157] Di, 26 Maart 2002 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jammer Lou salie weerie :)

"Lou" skryf in boodskap news:3C9EFD2C.D3BA0EBD@lous.zzn.com...
>
>
> USPAUL wrote:
>>
>> Dankie tog vir 1.5Meg DSL(Digital Subscriber Line) dit kos net R540 per
>> maand.
>>
>> En hy werk 24-7.
>
> Ja ou brekgat!!!!!
Re: Callmore [boodskap #59169 is 'n antwoord op boodskap #59073] Di, 26 Maart 2002 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dit kos eintlik $40.00 + Taks, ek woon in die VSA.

Hopelik bring Telkom hierdie tegnologie vir julle SA toe vir 'n redelike
prys.

Behalwe vir die lokale lyn se kwaliteit, is daar tegnies geen rede hoekom
dit nie in SA sal werk nie.

Die besigheids plan is natuurlik 'n ander storie. Ek weet nie of Telkom
sulke planne het nie.

"LudekSA" skryf in boodskap news:3c9f6362$0$234@hades.is.co.za...
> Hmmm, R540 per maand? Wat kos dit regtig, vaste koste ens. Wonder of ek dit
> in Claremont, Kaap kan kry. R7 het nog nooit vir my met internet gewerk op
> analoog lyne .. sny anyways so baie uit, dat dit later baie kos.
>
> Groete,
> Louis in die Kaap
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C9EFD2C.D3BA0EBD@lous.zzn.com...
>>
>>
>> USPAUL wrote:
>>>
>>> Dankie tog vir 1.5Meg DSL(Digital Subscriber Line) dit kos net R540 per
>>> maand.
>>>
>>> En hy werk 24-7.
>>
>> Ja ou brekgat!!!!!
>
Re: Callmore [boodskap #59223 is 'n antwoord op boodskap #59168] Wo, 27 Maart 2002 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Telkom is oppad om DSL in SA uit te rol - 128K DSL teen R750 pm. met 1.5
byna dubbel soveel - nou moet ek net 'n rede kry om daardie uitgawe te
regverdig ...

USPAUL wrote:
>
> Jammer Lou salie weerie :)
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C9EFD2C.D3BA0EBD@lous.zzn.com...
>>
>>
>> USPAUL wrote:
>>>
>>> Dankie tog vir 1.5Meg DSL(Digital Subscriber Line) dit kos net R540 per
>>> maand.
>>>
>>> En hy werk 24-7.
>>
>> Ja ou brekgat!!!!!
Re: Callmore [boodskap #59255 is 'n antwoord op boodskap #59223] Wo, 27 Maart 2002 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Mar 2002 11:50:35 +0200, Lou wrote:

> Telkom is oppad om DSL in SA uit te rol - 128K DSL teen R750 pm. met 1.5
> byna dubbel soveel - nou moet ek net 'n rede kry om daardie uitgawe te
> regverdig ...

Is jy seker daai 128K is nie dalk net die upload spoed nie? Waarom
sal hulle dit so stadig wil aanbied? Hang natuurlik ook af van hoe
vêr jy van die "stasie" af is.
Maar elkgeval - dis MAKLIK om die uitgawe te regverdig - vra net vir
my as jy hulp het om jou annerhelfte of jouself te oortuig oor sulke
dinge. Ek's goed daarmee...:-)))
Re: Callmore [boodskap #59281 is 'n antwoord op boodskap #59255] Do, 28 Maart 2002 06:02 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel dit is wat telkom dit noem - die rerige feite van hoeveel jy sal kan
oplaai en aflaai is natuurlik eers beskikbaar as nadat jy die konneksie
gemaak het :)

Anngaande die anner helfte - daat slaat jy die psyker op die kop ...

Danielle wrote:
>
> On Wed, 27 Mar 2002 11:50:35 +0200, Lou wrote:
>
>> Telkom is oppad om DSL in SA uit te rol - 128K DSL teen R750 pm. met 1.5
>> byna dubbel soveel - nou moet ek net 'n rede kry om daardie uitgawe te
>> regverdig ...
>
> Is jy seker daai 128K is nie dalk net die upload spoed nie? Waarom
> sal hulle dit so stadig wil aanbied? Hang natuurlik ook af van hoe
> vêr jy van die "stasie" af is.
> Maar elkgeval - dis MAKLIK om die uitgawe te regverdig - vra net vir
> my as jy hulp het om jou annerhelfte of jouself te oortuig oor sulke
> dinge. Ek's goed daarmee...:-)))
Vorige onderwerp: afrikaanse canon
Volgende onderwerp: KKNK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:20:16 MGT 2024