Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: a man wants to live in south africa
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58160] Di, 05 Maart 2002 21:27 na volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jinne maar ons is goeie maniere!

"Frank" skryf in boodskap news:vd9h8.771$Jt2.343@nwrddc04.gnilink.net...
> Black shoe polish might do - for a while. But you have to be stupid, I mean
> really stupid, otherwise you have no chance. May be you have already
> qualified. Person with working brain, will not want to go to SA.
>
> "webmaster" wrote in message
> news:a634b1$7t6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> If you want a job in South Africa you need to be "AFRICAN" ie a black
> face.
>>
>>
>>
>> "afpa.vannes" wrote in message
>> news:a62in9$ps2$1@wanadoo.fr...
>>> I plan to live in south africa and why not in the Northern Province or
>>> Mpumalanga nearby the Kruger Park.
>>> I'm looking for contact in order to find a job in a private reserve.
>>> Is there any body can help me ?
>>> Thanks
>>> benoit : b.bo...@libertysurf.fr
>>>
>>
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58163 is 'n antwoord op boodskap #58160] Di, 05 Maart 2002 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"webmaster" skryf in boodskap news:a634b1$7t6$1@ctb-nnrp1.saix.net...

> If you want a job in South Africa you need to be "AFRICAN" ie a black face.
>

Haai, Kosie, hoe kan jy die man nou so probeer afskrik!
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58193 is 'n antwoord op boodskap #58160] Wo, 06 Maart 2002 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Mar 2002 21:27:52 GMT, "kaatjie" wrote:

> Jinne maar ons is goeie maniere!
>

of net 'kaatjie van die baan'!
Of meer waarskynlik eerlik.
Jy hou jouself egter kaatjie van die baan
om te kruispos hier. Probeer jy op 'n ander groep
indruk wek met jou kaatjie van die baan vraag?
Crossposters in nie glad nie welkom hier nie.

Ek ken 'n 'me' en jy glo jy my dat jy nie 'me' is nie.

DD
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58211 is 'n antwoord op boodskap #58160] Wo, 06 Maart 2002 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Mar 2002 21:44:19 GMT, "kaatjie" wrote:

> Ekskuus ek het nie geweet dis 'n eksklusiewe groep nie, wie mag deelneem?
>

Jy ook - hou net op met kruispos.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58213 is 'n antwoord op boodskap #58193] Wo, 06 Maart 2002 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ekskuus ek het nie geweet dis 'n eksklusiewe groep nie, wie mag deelneem?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:s8mc8ugf0dk24jstl8dgsidkcgmn0jtmvm@4ax.com...
> On Tue, 05 Mar 2002 21:27:52 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>> Jinne maar ons is goeie maniere!
>>
>
> of net 'kaatjie van die baan'!
> Of meer waarskynlik eerlik.
> Jy hou jouself egter kaatjie van die baan
> om te kruispos hier. Probeer jy op 'n ander groep
> indruk wek met jou kaatjie van die baan vraag?
> Crossposters in nie glad nie welkom hier nie.
>
> Ek ken 'n 'me' en jy glo jy my dat jy nie 'me' is nie.
>
> DD
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58219 is 'n antwoord op boodskap #58211] Wo, 06 Maart 2002 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:7a3d8uo0mv8ifv61pfahhoiiam66ijb7uq@4ax.com...
> On Wed, 06 Mar 2002 21:44:19 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>> Ekskuus ek het nie geweet dis 'n eksklusiewe groep nie, wie mag deelneem?
>>
>
> Jy ook - hou net op met kruispos.
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58249 is 'n antwoord op boodskap #58219] Do, 07 Maart 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:

>> Jy ook - hou net op met kruispos.
> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?
>

Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58264 is 'n antwoord op boodskap #58249] Do, 07 Maart 2002 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Mar 2002 20:14:27 +0200, Davie Davis wrote:

> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>>> Jy ook - hou net op met kruispos.
>> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?

>
> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.

Baie mooi en diplomaties gestel.
:-)
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58269 is 'n antwoord op boodskap #58249] Vr, 08 Maart 2002 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Davie Davis wrote in message ...
> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>>> Jy ook - hou net op met kruispos.
>> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?
>>
>
> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.

Ja, kaatjie stuur dit na presies dieselfde twee groepe as waarheen jy dit
ook stuur (en waarheen benoit die oorspronklike gestuur het).

So hou op kruispos Davie:-))))
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58272 is 'n antwoord op boodskap #58269] Vr, 08 Maart 2002 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie! Nou verstaan ek, en ek hoef nie meer so dom te voel nie! Moet se
het bietjie onwelkom gevoel en gewonder of ek verkeerd was om my daarop te
roem dat Afrikaners gasvry is?

: )

"Stone" skryf in boodskap news:a69o5j$pif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Davie Davis wrote in message ...
>> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>>
>>>> Jy ook - hou net op met kruispos.
>>> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?
>>>
>>
>> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
>> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
>> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
>> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
>> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
>> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
>> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
>
> Ja, kaatjie stuur dit na presies dieselfde twee groepe as waarheen jy dit
> ook stuur (en waarheen benoit die oorspronklike gestuur het).
>
> So hou op kruispos Davie:-))))
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58281 is 'n antwoord op boodskap #58249] Vr, 08 Maart 2002 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
A, ja ou Davie....
Wat IS jou beginsels, jou ou rassis...

On Thu, 07 Mar 2002 20:14:27 +0200, Davie Davis wrote:

> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>>> Jy ook - hou net op met kruispos.
>> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?

>
> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58288 is 'n antwoord op boodskap #58269] Vr, 08 Maart 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Mar 2002 09:10:23 +0200, "Stone"
wrote:

> Ja, kaatjie stuur dit na presies dieselfde twee groepe as waarheen jy dit
> ook stuur (en waarheen benoit die oorspronklike gestuur het).
>
> So hou op kruispos Davie:-))))
>

Weet Stone, ò ja ek weet! En ek het dit met opset gedoen sodat die
lesers by die ander groep weet dat die brief eintlik vir òns bedoel is
en nie vir julle nie. Wil nie met jou stry of dit die regte ding was
om te doen of nie maar slegs gee ek jou 'n rede waarom ek dit gedoen
het. Ek was baie onlangs in 'n heftige stryery op 'n Nederlandse
groep betrokke met Engelssprekende wat die Nederlanders aangeval het
omdat hulle Nederlands praat en volgens hom is die taal van die Net
Engels. Sy skrifte was aan veel meer as slegs twee groepe gepos en ek
het dit goed gevind om (elke brief) ook aan alle groepe betrokke te
antwoord.

Groete aan julle daaikant. Een tyd het ons iemand van anderkant die
spoorlyn - heel verkeerde kant natuurlik:), hier by die agterdeur
uitgesmyt. 'n Ou met die naam Ferdi Greyling. As hy dalk daar by julle
begin boemel, raak ontslae van hom eer hy homself tuismaak:(

DD
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58371 is 'n antwoord op boodskap #58272] So, 10 Maart 2002 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aangenaam Kaatjie
Moet nie te gou tou opgooi met die klomp nie. Probeer jou bes om nie die
opmerkings/aanmerking persoonlik op te neem nie alhoewel dit soms uiters
moeilik indien nie onmoontlik is nie. Hier is 'n paar ouens wat regtig die
moeite werd is om mee te gesels.

Ja-a-a-a-a-a- oukei, met ouens bedoel ek eintlik persone :))))).....voordat
die dames dalk besluit om te reageer.
Sakkie

"kaatjie" skryf in boodskap news:tl%h8.2470$kF6.230090@news-binary.blueyonder.co.uk...
> Dankie! Nou verstaan ek, en ek hoef nie meer so dom te voel nie! Moet se
> het bietjie onwelkom gevoel en gewonder of ek verkeerd was om my daarop te
> roem dat Afrikaners gasvry is?
>
> : )
>
> "Stone" wrote in message
> news:a69o5j$pif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Davie Davis wrote in message ...
>>> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>
>>>> > Jy ook - hou net op met kruispos.
>>>> Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk uitbrei?
>>>>
>>>
>>> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
>>> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
>>> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
>>> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
>>> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
>>> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
>>> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
>>
>> Ja, kaatjie stuur dit na presies dieselfde twee groepe as waarheen jy dit
>> ook stuur (en waarheen benoit die oorspronklike gestuur het).
>>
>> So hou op kruispos Davie:-))))
>>
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58375 is 'n antwoord op boodskap #58371] So, 10 Maart 2002 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee wat - geen rede om polities korrek te probeer wees nie Sakkie, ons is
almal tawwe Tienies hier:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c8b464a$0$235@hades.is.co.za...
> Aangenaam Kaatjie
> Moet nie te gou tou opgooi met die klomp nie. Probeer jou bes om nie die
> opmerkings/aanmerking persoonlik op te neem nie alhoewel dit soms uiters
> moeilik indien nie onmoontlik is nie. Hier is 'n paar ouens wat regtig die
> moeite werd is om mee te gesels.
>
> Ja-a-a-a-a-a- oukei, met ouens bedoel ek eintlik persone :))))).....voordat
> die dames dalk besluit om te reageer.
> Sakkie
>
> "kaatjie" wrote in message
> news:tl%h8.2470$kF6.230090@news-binary.blueyonder.co.uk...
>> Dankie! Nou verstaan ek, en ek hoef nie meer so dom te voel nie! Moet se
>> het bietjie onwelkom gevoel en gewonder of ek verkeerd was om my daarop te
>> roem dat Afrikaners gasvry is?
>>
>> : )
>>
>> "Stone" wrote in message
>> news:a69o5j$pif$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Davie Davis wrote in message ...
>>>> On Wed, 06 Mar 2002 22:50:54 GMT, "kaatjie" wrote:
>>>>
>>>> >> Jy ook - hou net op met kruispos.
>>>> >Verskoon my gebrek aan die nuusgroep kennis, maar kan jy dalk
> uitbrei?
>>>> >
>>>>
>>>> Indien jy dit werklik nie met opset doen nie Kaatjie, askies.
>>>> Om een of ander rede pos jy jou briewe na meer as een nuusgroep
>>>> elke keer (ook die keer). Die gevolg is ondermeer dat jy onwenslike
>>>> karakters wat hier uitgeboender is, kan teruglok. Om hulle te blok (te
>>>> filter op eie rekenaar) sal nie veel meer as 'n troos wees nie. Jy
>>>> jouself is vreeslik welkom hier. Hou net op om jou briewe aan die
>>>> hele straat te stuur. Pos dit net na ons woonstelblok.
>>>
>>> Ja, kaatjie stuur dit na presies dieselfde twee groepe as waarheen jy
> dit
>>> ook stuur (en waarheen benoit die oorspronklike gestuur het).
>>>
>>> So hou op kruispos Davie:-))))
>>>
>>
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58385 is 'n antwoord op boodskap #58272] So, 10 Maart 2002 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"kaatjie" skryf in boodskap news:...
> Dankie! Nou verstaan ek, en ek hoef nie meer so dom te voel nie! Moet se
> het bietjie onwelkom gevoel en gewonder of ek verkeerd was om my daarop te
> roem dat Afrikaners gasvry is?
>
> : )

KinkY: Van my ook n warm welkom. Dit is altyd lekker om iemand nuut
te ontmoet veral as die persoon hom op Afrikaner gasvryheid wil roem!
:-) Jy mag dalk n paar ander snaakserige afrikaner persoonlikhede
hier ontmoet. Maar hulle is almal nodig - hier altans! :-)
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58387 is 'n antwoord op boodskap #58385] So, 10 Maart 2002 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 10 Mar 2002 07:11:26 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>
> KinkY: Van my ook n warm welkom. Dit is altyd lekker om iemand nuut
> te ontmoet veral as die persoon hom op Afrikaner gasvryheid wil roem!
> :-) Jy mag dalk n paar ander snaakserige afrikaner persoonlikhede
> hier ontmoet. Maar hulle is almal nodig - hier altans! :-)

Ek hou van jou filosofie, madame Kinky.
Rerig - ja, ons is almal hier nodig. Dit geld ook vir die res van die
wereld en al die mense en kulture wat ons nie rerig van hou nie, maar
waarsonder ons werklik sal verarm. Elkgeval....

Weet jy wat dalk 'n lekker oefening sal wees, is miskien hierdie
skakel:

http://www.selectsmart.com/PHILOSOPHY/

Probeer om die vrae so eerlik as moontlik in te vul, en kyk dan watter
filosofie/filosoof die naaste aan jou denke is. Bestudeer dan daardie
filosoof se werke vir so ruk.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58391 is 'n antwoord op boodskap #58375] So, 10 Maart 2002 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 14:36:38 +0200, "Annette" wrote:

> Ag nee wat - geen rede om polities korrek te probeer wees nie Sakkie, ons is
> almal tawwe Tienies hier:))
> Annette
>
>
Almal tawwe Martinas :-)))
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58400 is 'n antwoord op boodskap #58391] So, 10 Maart 2002 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hey, Hey!!! Nie een van die Martinas wat ek ken of van weet is van my
rolmodelle nie:)))
Hulle almal hou daarvan om blond te wees.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:go5n8u440134v1ud46bf9vujo7bva6t47f@4ax.com...
> On Sun, 10 Mar 2002 14:36:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ag nee wat - geen rede om polities korrek te probeer wees nie Sakkie, ons is
>> almal tawwe Tienies hier:))
>> Annette
>>
>>
> Almal tawwe Martinas :-)))
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58401 is 'n antwoord op boodskap #58387] So, 10 Maart 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man Danielle!!! Daai lot is hopeloos verkeerd!!
Ek is 100% Sartre -
En ek wat myself as uiters sinies beskou kry die laaste telling ( 19%) vir
Cynics!!

Miskien het ek die vrae aspris verkeerd verstaan:)))

Annette

Streepmuis skryf in boodskap news:b94n8uo8cebroportb1e1a83tsee4o52c4@4ax.com...
> On 10 Mar 2002 07:11:26 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>
>> KinkY: Van my ook n warm welkom. Dit is altyd lekker om iemand nuut
>> te ontmoet veral as die persoon hom op Afrikaner gasvryheid wil roem!
>> :-) Jy mag dalk n paar ander snaakserige afrikaner persoonlikhede
>> hier ontmoet. Maar hulle is almal nodig - hier altans! :-)
>
> Ek hou van jou filosofie, madame Kinky.
> Rerig - ja, ons is almal hier nodig. Dit geld ook vir die res van die
> wereld en al die mense en kulture wat ons nie rerig van hou nie, maar
> waarsonder ons werklik sal verarm. Elkgeval....
>
> Weet jy wat dalk 'n lekker oefening sal wees, is miskien hierdie
> skakel:
>
> http://www.selectsmart.com/PHILOSOPHY/
>
> Probeer om die vrae so eerlik as moontlik in te vul, en kyk dan watter
> filosofie/filosoof die naaste aan jou denke is. Bestudeer dan daardie
> filosoof se werke vir so ruk.
>
Filosofie [boodskap #58402 is 'n antwoord op boodskap #58401] So, 10 Maart 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Mar 2002 20:16:27 +0200, "Annette" wrote:

> Ag nee man Danielle!!! Daai lot is hopeloos verkeerd!!
> Ek is 100% Sartre -
> En ek wat myself as uiters sinies beskou kry die laaste telling ( 19%) vir
> Cynics!!
>
> Miskien het ek die vrae aspris verkeerd verstaan:)))

Raak rustig. Die idee is net dat jy nou bietjie moet gaan oplees
oor Sartre byvoorbeeld. Om sinies te wees (soos meeste SA'ners is in
elkgeval), is nie heeltemal dieselfde as die filosofie nie (Tensy jy
al die tyd 'n Boedis was, en net voorgegee het?) :-)
Kyk byvoorbeeld na die skakel oor Cynisism wat daar aangegee was:
http://personal.ecu.edu/mccartyr/ancient/athens/Cynicism.htm

"In many ways, the cynical philosophy closely resembles the Buddhist
philosophy. For example, both philosophies denied that pleasure was
equal to or had anything to do with true happiness. Both philosophies
also held as fundamental aspects of their ethics that one should
neglect the body for the benefit of the soul. Finally, the common,
crucial ingredient in both philosophies was the sufficiency of virtue
for the attainment of happiness (enlightenment in Buddhism). "
Re: Filosofie [boodskap #58410 is 'n antwoord op boodskap #58402] So, 10 Maart 2002 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is reg daar - ek is nie 'n Boedis nie:))
Daai ou sit te lank stil:)

Annette

Streepmuis skryf in boodskap news:d79n8us7ekq7lcmcn8gijkuffjh13m39qt@4ax.com...
> On Sun, 10 Mar 2002 20:16:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ag nee man Danielle!!! Daai lot is hopeloos verkeerd!!
>> Ek is 100% Sartre -
>> En ek wat myself as uiters sinies beskou kry die laaste telling ( 19%) vir
>> Cynics!!
>>
>> Miskien het ek die vrae aspris verkeerd verstaan:)))
>
> Raak rustig. Die idee is net dat jy nou bietjie moet gaan oplees
> oor Sartre byvoorbeeld. Om sinies te wees (soos meeste SA'ners is in
> elkgeval), is nie heeltemal dieselfde as die filosofie nie (Tensy jy
> al die tyd 'n Boedis was, en net voorgegee het?) :-)
> Kyk byvoorbeeld na die skakel oor Cynisism wat daar aangegee was:
> http://personal.ecu.edu/mccartyr/ancient/athens/Cynicism.htm
>
> "In many ways, the cynical philosophy closely resembles the Buddhist
> philosophy. For example, both philosophies denied that pleasure was
> equal to or had anything to do with true happiness. Both philosophies
> also held as fundamental aspects of their ethics that one should
> neglect the body for the benefit of the soul. Finally, the common,
> crucial ingredient in both philosophies was the sufficiency of virtue
> for the attainment of happiness (enlightenment in Buddhism). "
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58943 is 'n antwoord op boodskap #58160] Wo, 20 Maart 2002 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[2]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 20 Mar 2002 01:33:56 -0500, "USPAUL" wrote:

> The clever South Africans(like myself) already live in other
countries.

No. Racist EX-South Africans now live in other countries.

> The friendly/reasonable/peaceloving South Africans have a couple of creative
> names for people like me as well.
>
> Ek's met 'n Greyling getroud so wees gerus ek kry genoeg pakslae vannaf
> Greylings!

Daar is baie name, ja.
Veral as julle 'n sielkundige druk voel om die land wat julle verlaat
het, swart te smeer en te beledig.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58945 is 'n antwoord op boodskap #58943] Wo, 20 Maart 2002 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3c985a0d.69700022@news.is.co.za...
> On Wed, 20 Mar 2002 01:33:56 -0500, "USPAUL"
> wrote:
>
> countries.
>
> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>

Tannie G, jy gaan hom nie hiermee laat wegkom nie :-)})})})})})})
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58947 is 'n antwoord op boodskap #58943] Wo, 20 Maart 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
> countries.
>
> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.

Annette:
Ferdi, die aantie gaan jou moer;)))

>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58952 is 'n antwoord op boodskap #58945] Wo, 20 Maart 2002 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie man woon nog in Suid-Afrika, waar ons dit nog in Afrikaans doen...

Thys oppie Bos

Gooi daai ingels G in K Gooi hulle...

Thys (merrie liepil) oppie Bos

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c985fe0$0$234@hades.is.co.za...
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3c985a0d.69700022@news.is.co.za...
>> On Wed, 20 Mar 2002 01:33:56 -0500, "USPAUL"
>> wrote:
>>
>> > countries.
>>
>> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>>
>
> Tannie G, jy gaan hom nie hiermee laat wegkom nie :-)})})})})})})
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58970 is 'n antwoord op boodskap #58952] Wo, 20 Maart 2002 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[2]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 20 Mar 2002 13:33:46 +0200, "Thys de Wet"
wrote:

> Hierdie man woon nog in Suid-Afrika, waar ons dit nog in Afrikaans doen...

Cross posting: Wanneer iemand 'n pos op meer as een nuusgroep plaas.
Die pos verskyn dan op almal. Antwoorde daarop verskyn ook op al die
nuusgroepe.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58971 is 'n antwoord op boodskap #58947] Wo, 20 Maart 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[2]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 20 Mar 2002 12:11:05 +0200, "Annette" wrote:

> > countries.

>> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>
> Annette:
> Ferdi, die aantie gaan jou moer;)))

Haai!!!!!! Annette!!!!!!!! :::;;:::;;
Jy vloek ???""::::"{}}}}
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58972 is 'n antwoord op boodskap #58971] Wo, 20 Maart 2002 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ferdi Greyling wrote:

>> Annette:
>> Ferdi, die aantie gaan jou moer;)))

> Haai!!!!!! Annette!!!!!!!! :::;;:::;;
> Jy vloek ???""::::"{}}}}

Kan julle dêm crossposters
my uit die gesprek hou,
julle dônners.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As die dag breek, dan maak sy hom heel.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58979 is 'n antwoord op boodskap #58971] Wo, 20 Maart 2002 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek vloek nooit nie!! Van wanneer af is moer vloek?:)))
Ek gebruik dan juis moer om my toekoms te lees:))
Annette

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3c99a0a3.87191165@news.is.co.za...
> On Wed, 20 Mar 2002 12:11:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > countries.
>
>>> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>>
>> Annette:
>> Ferdi, die aantie gaan jou moer;)))
>
> Haai!!!!!! Annette!!!!!!!! :::;;:::;;
> Jy vloek ???""::::"{}}}}
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #58987 is 'n antwoord op boodskap #58970] Wo, 20 Maart 2002 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 20 Mar 2002 14:45:50 GMT, add...@not.for.you (Ferdi Greyling) wrote:

>
>
>
>
>
>> Hierdie man woon nog in Suid-Afrika, waar ons dit nog in Afrikaans doen...
>
>
> Cross posting: Wanneer iemand 'n pos op meer as een nuusgroep plaas.
> Die pos verskyn dan op almal. Antwoorde daarop verskyn ook op al die
> nuusgroepe.
>
>

Kruispos is die woord en die antwoorde daarop verskyn slegs ook op
al die nuusgroepe indien die een wat antwoord so verkies (soos wat
ek doen in die geval). Dìt is tèn minste die geval as jy 'n ordentlike
nuusleser gebruik

Iemand wat 'crosspost' is soos iemand wat die Rhodesiëse verkiesing
as vry en regverdig bestempel maar steeds gatkruip by die Westerse
Grootmoondhede.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #59023 is 'n antwoord op boodskap #58987] Do, 21 Maart 2002 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hoe sê jy dan nou dieselfde dinge as ek? Ek dog ek is so onosel ek kan nie
realisties dink nie!

"Davie Davis" skryf in boodskap news:u2ih9ukkv26aupaf3g1bnnqnb2jqtve5cd@4ax.com...
> On Wed, 20 Mar 2002 14:45:50 GMT, add...@not.for.you (Ferdi Greyling)
> wrote:
>
>>
>>
>>
>>
>> wrote:
>>
>>> Hierdie man woon nog in Suid-Afrika, waar ons dit nog in Afrikaans
doen...
>>
>>
>> Cross posting: Wanneer iemand 'n pos op meer as een nuusgroep plaas.
>> Die pos verskyn dan op almal. Antwoorde daarop verskyn ook op al die
>> nuusgroepe.
>>
>
> Kruispos is die woord en die antwoorde daarop verskyn slegs ook op
> al die nuusgroepe indien die een wat antwoord so verkies (soos wat
> ek doen in die geval). Dít is t�n minste die geval as jy 'n ordentlike
> nuusleser gebruik
>
> Iemand wat 'crosspost' is soos iemand wat die Rhodesiëse verkiesing
> as vry en regverdig bestempel maar steeds gatkruip by die Westerse
> Grootmoondhede.
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #59028 is 'n antwoord op boodskap #58943] Do, 21 Maart 2002 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ja Ferdi in jou wereldtjie sou sulke beledigings dalk iemand ontstel, maar
ongelukkig bevestig dit net jou kinderagtigheid.

As jy agter die deur staan moenie my ook daar soek nie.

Beste Wense

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3c985a0d.69700022@news.is.co.za...
> On Wed, 20 Mar 2002 01:33:56 -0500, "USPAUL"
> wrote:
>
> countries.
>
> No. Racist EX-South Africans now live in other countries.
>
>
> creative
>> names for people like me as well.
>>
>> Ek's met 'n Greyling getroud so wees gerus ek kry genoeg pakslae vannaf
>> Greylings!
>
> Daar is baie name, ja.
> Veral as julle 'n sielkundige druk voel om die land wat julle verlaat
> het, swart te smeer en te beledig.
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #59132 is 'n antwoord op boodskap #59028] Sa, 23 Maart 2002 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi .  is tans af-lyn  Ferdi .
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 21 Mar 2002 00:10:13 -0500, "USPAUL" wrote:

> Ja Ferdi in jou wereldtjie sou sulke beledigings dalk iemand ontstel, maar
> ongelukkig bevestig dit net jou kinderagtigheid.
>
> As jy agter die deur staan moenie my ook daar soek nie.>

Dis nie beledigings nie. Dis feitelike stellings.
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #59136 is 'n antwoord op boodskap #59132] Sa, 23 Maart 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
USPAUL  is tans af-lyn  USPAUL
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Somige van jou "feitelike stellings" stem ek mee saam. Maar meer die wat jy
te bang is om te erken.

"Ferdi ." skryf in boodskap news:t7do9u0s79u8rgf9aptnajov41sm88l0n0@4ax.com...
> On Thu, 21 Mar 2002 00:10:13 -0500, "USPAUL"
> wrote:
>
> ontstel, maar
>> ongelukkig bevestig dit net jou kinderagtigheid.
>>
>> As jy agter die deur staan moenie my ook daar soek nie.>
>
> Dis nie beledigings nie. Dis feitelike stellings.
>
Re: a man wants to live in south africa [boodskap #59141 is 'n antwoord op boodskap #59136] Sa, 23 Maart 2002 17:41 Na vorige boodskap
Ferdi .  is tans af-lyn  Ferdi .
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Watter job jy ookal gedoen het, dit kon niks met kommunikasie te doen
gehad het nie.

Jy is bitter onduidelik. Skryf langer dan verstaan mens dalk wat jy
wil se.

Was jy dalk in die polisie?

On Sat, 23 Mar 2002 06:29:36 -0500, "USPAUL" wrote:

> Somige van jou "feitelike stellings" stem ek mee saam. Maar meer die wat jy
> te bang is om te erken.
>
>
> "Ferdi ." wrote in message
> news:t7do9u0s79u8rgf9aptnajov41sm88l0n0@4ax.com...
>> On Thu, 21 Mar 2002 00:10:13 -0500, "USPAUL"
>> wrote:

>> > ontstel, maar
>>> ongelukkig bevestig dit net jou kinderagtigheid.
>>>
>>> As jy agter die deur staan moenie my ook daar soek nie.>

>> Dis nie beledigings nie. Dis feitelike stellings.


>
Vorige onderwerp: 'n ernstige oomblik
Volgende onderwerp: Ils-servers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:14:53 MGT 2024